4
BYBELSE PRENTEVERHAAL Dawid tree moedig op 1 SAMUEL HOOFSTUK 17 s DIE ISRAELIETE HET OORLOG GEVOER TEEN DIE FILISTYNE. DAWID WAS ’N HERDER, MAAR PARTY VAN SY OUER BROERS WAS SOLDATE, EN HY IS DUS GESTUUR OM UIT TE VIND HOE DIT MET HULLE GAAN. WAT IS AAN DIE GANG? GOLIAT IS WEER BESIG OM ONS TE BELEDIG. HY DAAG ONS AL WEKE LANK UIT! ALMAL IS BANG VIR HOM. HY IS AMPER 3 METER LANK! NIEMAND SAL HOM OOIT KAN OORWIN NIE! WAT SAL GEDOEN WORD MET DIE MAN WAT GOLIAT DOODMAAK? DAWID SE OUDSTE BROER HET KWAAD GEWORD. WAT MAAK JY HIER? EN HOEKOM VRA JY OOR GOLIAT? DIT IS ’N PLEK VIR MANS, NIE VIR SEUNS NIE! JY BEHOORT BY DIE HUIS BY JOU SKAPE! EK HET MAAR NET ’N VRAAG GEVRA! S ˆ E VIR DIE KONING DAT DAAR DALK IEMAND IS WAT TEEN GOLIAT WIL VEG. www.jw.org/af 2016 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania Bladsy 1 van 4

BYBELSE PRENTEVERHAAL Dawid tree moedig op...1 samuel hoofstuk 17 s die israeliete het oorlog gevoer teen die filistyne. dawid was ’n herder, maar party van sy ouer broers was soldate,

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BYBELSE PRENTEVERHAAL Dawid tree moedig op...1 samuel hoofstuk 17 s die israeliete het oorlog gevoer teen die filistyne. dawid was ’n herder, maar party van sy ouer broers was soldate,

BYBELSE PRENTEVERHAAL

Dawid tree moedig op1 SAMUEL HOOFSTUK 17

s

DIE ISRAELIETE HET OORLOG GEVOER TEEN DIEFILISTYNE. DAWID WAS ’N HERDER, MAAR PARTYVAN SY OUER BROERS WAS SOLDATE, EN HY IS DUSGESTUUR OM UIT TE VIND HOE DIT MET HULLE GAAN.

WAT ISAAN DIEGANG?

GOLIAT IS WEERBESIG OM ONS TEBELEDIG. HY DAAG

ONS AL WEKELANK UIT!

ALMAL IS BANG VIRHOM. HY IS AMPER3 METER LANK!NIEMAND SALHOM OOIT KANOORWIN NIE!WAT SAL GEDOEN

WORD MET DIEMAN WAT GOLIATDOODMAAK?

DAWID SE OUDSTE BROER HET KWAAD GEWORD.

WAT MAAK JY HIER?EN HOEKOM VRAJY OOR GOLIAT?DIT IS ’N PLEK VIRMANS, NIE VIRSEUNS NIE!

JY BEHOORTBY DIE HUIS

BY JOU SKAPE!

EK HET MAARNET ’N VRAAG

GEVRA!

SˆE VIR DIE KONINGDAT DAAR DALKIEMAND IS WATTEEN GOLIAT

WIL VEG.

www.jw.org/af � 2016 Watch Tower Bible and Tract Society of PennsylvaniaBladsy 1 van 4

Page 2: BYBELSE PRENTEVERHAAL Dawid tree moedig op...1 samuel hoofstuk 17 s die israeliete het oorlog gevoer teen die filistyne. dawid was ’n herder, maar party van sy ouer broers was soldate,

DIE SOLDATE HETDAWID NA KONINGSAUL GEBRING.

EK SAL GAANEN TEEN DIEFILISTYN VEG.

JY’S NET ’N SEUN.GOLIAT IS AL JARELANK ’N SOLDAAT!

MAAR EK HET ’NLEEU EN ’N BEERDOODGEMAAK OMONS SKAPE TEBESKERM.

OUKEI. SOLDATE,GEE VIR DIESEUN MY

WAPENRUSTING.

EK KAN NIEBEWEEG NIE.

EK HET NIEHIERDIE

WAPENRUSTINGNODIG NIE.

www.jw.org/af � 2016 Watch Tower Bible and Tract Society of PennsylvaniaBYBELSE PRENTEVERHAAL � Dawid tree moedig op � Bladsy 2 van 4

Page 3: BYBELSE PRENTEVERHAAL Dawid tree moedig op...1 samuel hoofstuk 17 s die israeliete het oorlog gevoer teen die filistyne. dawid was ’n herder, maar party van sy ouer broers was soldate,

DAWID HET SY SLINGER GENEEM,NA DIE STROOMVALLEI GEGAANEN VYF GLADDE KLIPPE GEKIES.

JEHOVAH HET MYVAN DIE LEEU ENDIE BEER GERED.HY SAL MY VANGOLIAT RED.

DAWID EN GOLIAT HET MEKAAR IN DIEELALAAGVLAKTE ONTMOET.

IS EK ’N HONDDAT JY MET STOKKENA MY TOE KOM?

EK SAL JOU VIR DIEVO

¨ELS VOER, SEUN.

JY KOM NA MY TOE MET ’NSWAARD EN MET ’N SPIESEN MET ’N WERPSPIES,MAAR EK KOM NA JOUTOE MET DIE NAAM

VAN JEHOVAH.

www.jw.org/af � 2016 Watch Tower Bible and Tract Society of PennsylvaniaBYBELSE PRENTEVERHAAL � Dawid tree moedig op � Bladsy 3 van 4

Page 4: BYBELSE PRENTEVERHAAL Dawid tree moedig op...1 samuel hoofstuk 17 s die israeliete het oorlog gevoer teen die filistyne. dawid was ’n herder, maar party van sy ouer broers was soldate,

MET VERTROUE IN JEHOVAHHET DAWID VINNIG NA GOLIATTOE GEHARDLOOP . . .

EN HY HET DIE KLIP NA GOLIATTOE GESLINGER, EN DIT HETHOM GETREF IN SY VOORKOP.

DIE REUS HET DOOD NEERGEVAL, ENDIE ISRAELIETE HET UITEINDELIK DIEFILISTYNE OORWIN. JARE LATER HETDAWID KONING VAN ISRAEL GEWORD.

WAT LEER ONS UIT HIERDIEVERHAAL?HOEKOM HET ANDER MENSE NIE INDAWID GEGLO NIE?

LEIDRAAD: 1 SAMUEL 17:13, 14, 33, 42.HOEKOM HET DAWID GEGLO DAT HYGOLIAT KAN OORWIN?

LEIDRAAD: 1 SAMUEL 16:1, 13; 17:37,45-47.

HOEKOM KAN JY DIE MOED HˆE OM TE

DOEN WAT REG IS?LEIDRAAD: PSALM 91:11; HEBRE

¨ERS

13:6.

www.jw.org/af � 2016 Watch Tower Bible and Tract Society of PennsylvaniaBYBELSE PRENTEVERHAAL � Dawid tree moedig op � Bladsy 4 van 4