12
Byvoeglike naamwoorde

Byvoeglike naamwoorde - hselspark · 2020. 5. 26. · Voltooi die volgende paragraaf deur die korrekte intensiewe vorm in te vul. Een aand was ek 1. (heeltemal alleen)_____ by die

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • Byvoeglike naamwoorde

  • • Intensiewe vorme word altyd as EEN WOORD geskryf.

    • Daar is geen trappe van vergelyking nie.

    • Wêreldberoemd wildvreemd silwerskoon splinternuut kuikenswak

    • Bloedjonk Beeldskoon peperduur rateltaai

    • As iets baie wit is, is dit __________________________________________

    • As iemand baie bang is, is hy/sy____________________________________

    • As iemand baie oud is, is hy/sy______________________________________

    • As iemand baie kwaad is, is hy/sy__________________________________

    • As iemand baie stil is, is hy/sy_____________________________________

    • As iemand baie stil bly is, is hy/sy__________________________________

    • As iemand baie wakker is, is hy/sy__________________________________

    • As iemand baie arm is, is hy/sy_____________________________________

    • As iemand baie jonk is, is hy/sy_____________________________________

    • 10.As dit baie donker is , is dit _________________________________ [10]

  • • 2.. Gee die samestellings van die volgende intensiewe vorme.

    • Baie ryk is _______________________________ Baie vaal is _________________________

    • Baie dun is _______________________________ Baie sag is _________________________

    • Baie vet is _______________________________ Baie snel is _________________________

    • Baie min is _______________________________ Baie vol is _________________________

    • Baie dig is _______________________________ Baie oop is _________________________

    • Baie duur is _______________________________ Baie blou is _________________________

    • Baie vars is _______________________________ Baie graag is ________________________

    • Baie arm is _______________________________ Baie lelik is _________________________

    • Baie dronk is _____________________________ Baie dik is _________________________

    • Baie maer is _____________________________ Baie breed is ________________________

    • Baie rond is ______________________________ Baie leeg is _________________________

    • Baie fyn is _______________________________ Baie lewendig is _____________________

    • Baie sout is _______________________________ Baie wakker is _______________________

    • Baie swaar is _____________________________ Baie goedkoop is __________________[30]

  • • Intensiewe vorme:

    • Iemand wat baie vinnig is, is_______________________

    • Iemand wat baie kwaad is, is______________________

    • Iemand wat baie bang is, is_______________________

    • Iemand wat baie jonk is, is_______________________

    • Iemand wat baie lewendig is, is_______________________

    • ‘n Deur wat baie toe is, is _______________________

    • Iemand wat baie vaal is, is_______________________

    • Iets wat baie dood is, is ______________________

    • Water wat baie min is, is _______________________

    Groente wat baie vars is, is_______________________

    Wolke wat baie wit is, is_______________________

    popmooi

    wondermooi

  • 2. Voltooi die volgende paragraaf deur die korrekte intensiewe vorm in te vul.

    Een aand was ek 1. (heeltemal alleen)_______________ by die huis. Toe sien ek

    ‘n 2. (baie vet)_______________spinnekop wat 3. (heeltemal reguit)__________na

    my toe aangeloop kom. Jy sal my nie glo nie, maar die 4. (baie lelike)____________

    gogga was so groot soos ‘n hond en het (heeltemal regop)________________

    gestap. Ek was 6.(baie seker)__________________hy sien my. Ek het

    7. (baie klein)_________________ gevoel en was 8.(baie benoud)______________,

    maar daar was 9.(baie min)_________________ wat ek kon doen. Ek steek toe my

    hand uit en sê, ”Bly te kenne, My naam is 10.(baie taai) __________________.En

    wat is jou naam?” (10)

  • Moet jou nou nie boeglam

    skrik vir al die werk nie!

    Boeglam-

    deadbeat/

    exhausted/

    fatigued