41
CHARLES DARWIN CHARLES DARWIN THE ORIGIN OF SPECIES BY MEANS OF THE ORIGIN OF SPECIES BY MEANS OF NATURAL SELECTION NATURAL SELECTION Saamgestel deur Lorraine Kuun Saamgestel deur Lorraine Kuun

CHARLES DARWIN

  • Upload
    jenaya

  • View
    48

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

CHARLES DARWIN. THE ORIGIN OF SPECIES BY MEANS OF NATURAL SELECTION Saamgestel deur Lorraine Kuun. In ‘n hoek in Westminster abdy is daar ‘n steen wat die volgende inskripsie dra: CHARLES ROBERT DARWIN. Born 12 February, 1809. Died 19 April, 1882. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: CHARLES DARWIN

CHARLES DARWINCHARLES DARWIN

THE ORIGIN OF SPECIES BY MEANS OF THE ORIGIN OF SPECIES BY MEANS OF NATURAL SELECTIONNATURAL SELECTION

Saamgestel deur Lorraine KuunSaamgestel deur Lorraine Kuun

Page 2: CHARLES DARWIN

In ‘n hoek in Westminster abdy is daar ‘n steen In ‘n hoek in Westminster abdy is daar ‘n steen wat die volgende inskripsie dra:wat die volgende inskripsie dra:

CHARLES ROBERT DARWIN.CHARLES ROBERT DARWIN.Born 12 February, 1809.Born 12 February, 1809.

Died 19 April, 1882.Died 19 April, 1882.Duisende toeriste loop elke dag oor hierdie steen; Duisende toeriste loop elke dag oor hierdie steen; naby is daar stene vir Faraday, Herschel en naby is daar stene vir Faraday, Herschel en Maxwell, asook ‘n standbeeld van Sir Isaac Maxwell, asook ‘n standbeeld van Sir Isaac Newton. Newton. In die boekwinkel sal jy egter nie ‘n kopie van In die boekwinkel sal jy egter nie ‘n kopie van The The Origin of SpeciesOrigin of Species vind nie. vind nie.

Page 3: CHARLES DARWIN

Waar het alles begin?Waar het alles begin?

Darwin is gebore as die Darwin is gebore as die kleinseun van twee kleinseun van twee beroemde persone; sy oupa beroemde persone; sy oupa Erasmus DarwinErasmus Darwin was ‘n was ‘n bekende dokter, digter en bekende dokter, digter en wetenskaplike. wetenskaplike. Hy was ook die skrywer van Hy was ook die skrywer van een van die eerste geskrifte een van die eerste geskrifte wat op evolusie gesinspeel wat op evolusie gesinspeel het, het, ZoonomiaZoonomia. .

Page 4: CHARLES DARWIN

Sy ander oupa, Josiah Wedgwood, het die Sy ander oupa, Josiah Wedgwood, het die beroemde blou-en-wit porseleinware ontwerp. beroemde blou-en-wit porseleinware ontwerp.

Albei sy oupas was ryk, intelligent en Albei sy oupas was ryk, intelligent en geïnteresseerd in die wetenskappe.geïnteresseerd in die wetenskappe.

Darwin se moeder, Susannah, sterf toe hy Darwin se moeder, Susannah, sterf toe hy net 8 jaar oud is.net 8 jaar oud is.

Hy was die vyfde kind in die gesin, en baie bederf Hy was die vyfde kind in die gesin, en baie bederf deur sy ouer susters. Hy het ook goed oor die weg deur sy ouer susters. Hy het ook goed oor die weg gekom met sy ouer broer, Eras.gekom met sy ouer broer, Eras.

Page 5: CHARLES DARWIN

Altyd ‘n alleenkind…Altyd ‘n alleenkind…

• Darwin se kinderjare was baie eensaam. Sy ma se Darwin se kinderjare was baie eensaam. Sy ma se dood het hom diep getref. Sy vader was depressief dood het hom diep getref. Sy vader was depressief en het enige verwysing na haar totaal verbied.en het enige verwysing na haar totaal verbied.

• Sy ouer suster het om by die huis onderrig totdat Sy ouer suster het om by die huis onderrig totdat hy op die ouderdom van 8 skool toe is. Hy het nie hy op die ouderdom van 8 skool toe is. Hy het nie van die klassieke opvoeding gehou nie en was baie van die klassieke opvoeding gehou nie en was baie meer geïnteresseerd in die buitelewe.meer geïnteresseerd in die buitelewe.

• Hy het dikwels op lang staptogte op sy eie gegaan Hy het dikwels op lang staptogte op sy eie gegaan en begin om voorwerpe uit die natuur te versamel. en begin om voorwerpe uit die natuur te versamel.

Page 6: CHARLES DARWIN

Die seuntjie stel vroeg belang Die seuntjie stel vroeg belang in die natuur …in die natuur …• Op 11-jarige ouderdom Op 11-jarige ouderdom

word Darwin met ‘n word Darwin met ‘n potplant geskilder – ‘n potplant geskilder – ‘n teken van sy teken van sy belangstelling?belangstelling?

• Hy en sy ouer broer, Hy en sy ouer broer, Eras, het hulle eie Eras, het hulle eie tuislaboratorium gehad tuislaboratorium gehad en verskeie en verskeie eksperimente uitgevoer.eksperimente uitgevoer.

• Hy versamel goggas –Hy versamel goggas –die Victoriane het ‘n die Victoriane het ‘n obsessie gehad met obsessie gehad met “beetling”.“beetling”.

Page 7: CHARLES DARWIN

Charles, die student …Charles, die student …• Sy pa wou gehad het dat hy ‘n mediese dokter word; Sy pa wou gehad het dat hy ‘n mediese dokter word;

hy het wel medies in Edinburgh studeer, maar het hy het wel medies in Edinburgh studeer, maar het glad nie daarvan gehou nie en nooit gekwalifiseer glad nie daarvan gehou nie en nooit gekwalifiseer nie. nie.

• Hy was baie meer geïnteresserd in jag en die skiet Hy was baie meer geïnteresserd in jag en die skiet van wild. Hy was gewild onder sy mede-studente. van wild. Hy was gewild onder sy mede-studente.

• Hy het by die Hy het by die Plinian SocietyPlinian Society angesluit waar die lede angesluit waar die lede artikels oor die natuur aan mekaar voorgelees het. artikels oor die natuur aan mekaar voorgelees het. Hulle het ook meestal hulle eie navorsing gedoen. Hulle het ook meestal hulle eie navorsing gedoen.

• Sy pa, Robert, het na sy mislukking aan Edinburgh Sy pa, Robert, het na sy mislukking aan Edinburgh besluit dat hy as kerklike moet kwalifiseer. besluit dat hy as kerklike moet kwalifiseer.

• Darwin het meer tyd daaraan bestee om goggas te Darwin het meer tyd daaraan bestee om goggas te versamel as wat hy aan sy studie gegee het. Hy het versamel as wat hy aan sy studie gegee het. Hy het in elk geval Ja gesê om ‘n “dominee” te word omdat in elk geval Ja gesê om ‘n “dominee” te word omdat hy dan meer tyd sou gehad het om in die veld te hy dan meer tyd sou gehad het om in die veld te stap. stap.

Page 8: CHARLES DARWIN

Die student kry wel rigting en Die student kry wel rigting en die tafel is gedek …die tafel is gedek …• Darwin ontmoet John Darwin ontmoet John

Henslow, professor in Henslow, professor in Plantkunde. Hy het Plantkunde. Hy het Darwin (21) bewus Darwin (21) bewus gemaak van die gemaak van die wonder van Botanie.wonder van Botanie.

• In 1831 gradueer In 1831 gradueer Darwin aan Cambidge.Darwin aan Cambidge.

• Darwin ontvang ‘n Darwin ontvang ‘n uitnodiging om Fitzroy uitnodiging om Fitzroy op HMSop HMS Beagle Beagle te te vergesel.vergesel.

Page 9: CHARLES DARWIN

Die rol van die Wedgwoods in Die rol van die Wedgwoods in sy lewesy lewe• Sy pa was baie gekant teen sy voorgenome Sy pa was baie gekant teen sy voorgenome

seevaart; hy moes hom oortuig van die seevaart; hy moes hom oortuig van die voordele. voordele.

• Sy oom Josiah het hom gehelp om sy pa te Sy oom Josiah het hom gehelp om sy pa te oortuig deur antwoorde op al sy besware uit oortuig deur antwoorde op al sy besware uit te dink.te dink.

• Hy en die Wedgwood-niggies en nefies was Hy en die Wedgwood-niggies en nefies was goeie vriende; hy sou later met een van goeie vriende; hy sou later met een van hulle, Emma, trou.hulle, Emma, trou.

• Sy niggies se briewe was ligpunte op die Sy niggies se briewe was ligpunte op die lang seevaart wat maar by tye eensaam kon lang seevaart wat maar by tye eensaam kon wees.wees.

Page 10: CHARLES DARWIN

Die kaptein en die skipDie kaptein en die skip

• Robert Fitzroy was kaptein Robert Fitzroy was kaptein van die van die HMS BeagleHMS Beagle sedert sedert 1831.1831.

• Opdrag om Suid-Amerika Opdrag om Suid-Amerika en spesifiek kus van en spesifiek kus van Patagonië en omgewing te Patagonië en omgewing te karteer.karteer.

• Benodig natuurkundige om Benodig natuurkundige om waarnemings te maak en waarnemings te maak en materiaal te versamel, materiaal te versamel, asook om as geselskap op asook om as geselskap op te tree. te tree.

• Henslow stel jong Charles Henslow stel jong Charles Darwin voor.Darwin voor.

Page 11: CHARLES DARWIN

Die reis wat alles begin Die reis wat alles begin het…het…• Darwin en Fitzroy kliek dadelik; Darwin deel kaptein se Darwin en Fitzroy kliek dadelik; Darwin deel kaptein se

woonkwartiere as “gentleman”. woonkwartiere as “gentleman”. • Vertrek op 27 Desember 1831 – Darwin dadelik seesiek.Vertrek op 27 Desember 1831 – Darwin dadelik seesiek.• Doen Bahia (nou Salvador) eerste aan, beweeg kuslangs Doen Bahia (nou Salvador) eerste aan, beweeg kuslangs

na suidpunt. Darwin versamel en bestudeer natuurlewe.na suidpunt. Darwin versamel en bestudeer natuurlewe.

Page 12: CHARLES DARWIN

Darwin begin lees …Darwin begin lees …

• Darwin ontvang Darwin ontvang LyellLyell se se boek oor geologie van boek oor geologie van Fitzroy. (Lyell word later Fitzroy. (Lyell word later lewenslange vriend.)lewenslange vriend.)

• Teken alles in notaboeke Teken alles in notaboeke aan, maak sketse en aan, maak sketse en versamel voorbeelde.versamel voorbeelde.

• Hy en Fitzroy gesels en Hy en Fitzroy gesels en redeneer ure lank oor redeneer ure lank oor omgewing, geologie en omgewing, geologie en die skepping.die skepping.

• Name van bemanning en Name van bemanning en ander vlootoffisiere, ander vlootoffisiere, koninklikes aan berge, koninklikes aan berge, ens. gegee.ens. gegee.

MNT FITZROY

DARWIN’S PASSAGE

Page 13: CHARLES DARWIN

Darwin begin stadigaan dink Darwin begin stadigaan dink ……• Aardbewing aan Aardbewing aan

weskus van Suid-weskus van Suid-Amerika laat Darwin Amerika laat Darwin sien hoe natuurlike sien hoe natuurlike geologiese prosesse geologiese prosesse die aarde se voorkoms die aarde se voorkoms geleidelik kan geleidelik kan verander.verander.

• Hy versamel ook Hy versamel ook fossiele uit die gebied.fossiele uit die gebied.

• Uiteindelik vertrek Uiteindelik vertrek hulle na die hulle na die Galapagos-eilandeGalapagos-eilande..

Page 14: CHARLES DARWIN

GALAPAGOS GALAPAGOS ‘n UNIEKE WÊRELD‘n UNIEKE WÊRELD

• Die Galapagos-eilande is Die Galapagos-eilande is vernoem na die reuse-vernoem na die reuse-skilpaaie wat deur die skilpaaie wat deur die eerste seevaarders daar eerste seevaarders daar aangetref is. aangetref is.

• Dit is ‘n groep vulkaniese Dit is ‘n groep vulkaniese eilande op die ewenaar an eilande op die ewenaar an die weskus van Suid-die weskus van Suid-Amerika. Amerika.

• Die eilande verander Die eilande verander steeds en dien as ‘n steeds en dien as ‘n lewende laboratorium waar lewende laboratorium waar verandering en evolusie verandering en evolusie bestudeer kan word.bestudeer kan word.

Page 15: CHARLES DARWIN

GALAPAGOS – waar alles begin GALAPAGOS – waar alles begin het.het.• Hoe dramaties bg. ook al Hoe dramaties bg. ook al

mag klink – Darwin het mag klink – Darwin het nie dadelik aan evolusie nie dadelik aan evolusie en natuurlike seleksie en natuurlike seleksie gedink nie.gedink nie.

• Hy het wel besef dat die Hy het wel besef dat die aarde veel ouer was as aarde veel ouer was as wat gedink is, en dat wat gedink is, en dat alles geleidelik alles geleidelik plaasvind.plaasvind.

• Fossiele op berggebiede Fossiele op berggebiede was dus nie a.g.v. was dus nie a.g.v. Bybelse vloed nie, maar Bybelse vloed nie, maar geologiese geologiese gebeurtenisse.gebeurtenisse.

• Hy besef dat die Hy besef dat die omgewing ‘n rol speel omgewing ‘n rol speel in die spesiasie van in die spesiasie van organismes.organismes.

Page 16: CHARLES DARWIN

Die reis staan einde se kant Die reis staan einde se kant toetoe• Beagle se reis sou Beagle se reis sou

uiteindelik uiteindelik 5 jaar5 jaar duur duur en ook Australië, Nieu-en ook Australië, Nieu-Seeland en Kaapstad Seeland en Kaapstad aandoen.aandoen.

• Darwin se waarnemings Darwin se waarnemings en gepreserveerde en gepreserveerde monsters is van tyd tot monsters is van tyd tot tyd per skip na tyd per skip na Cambridge gestuur.Cambridge gestuur.

• Briewe met sketse en Briewe met sketse en lang beskrywings is ook lang beskrywings is ook aan aan HenslowHenslow gestuur. gestuur.

Page 17: CHARLES DARWIN

DARWIN VROEG REEDS DARWIN VROEG REEDS BEROEMDBEROEMD• Henslow het Darwin se Henslow het Darwin se

briewe en notas aan briewe en notas aan vriende en die vriende en die Royal Royal SocietySociety voorgelees. voorgelees.

• Hy laat ook Darwin se Hy laat ook Darwin se voorbeelde versorg, voorbeelde versorg, klassifiseer en uitstal.klassifiseer en uitstal.

• Darwin is as held Darwin is as held ontvang met sy ontvang met sy tuiskoms.tuiskoms.

• Sy naam as Sy naam as wetenskaplike was reeds wetenskaplike was reeds gemaak deur Henslow gemaak deur Henslow se vroegtydige hulp.se vroegtydige hulp.

• Land by Falmouth op Land by Falmouth op 2 Oktober 1836, 2 Oktober 1836, amper 5 jaar nadat amper 5 jaar nadat hulle vertrek het.hulle vertrek het.

• Ontmoet Richard Ontmoet Richard Owen, Owen, vooraanstaande vooraanstaande bioloog, wat sy bioloog, wat sy versamelings verder versamelings verder sou versorg en sou versorg en klassifiseer.klassifiseer.

Page 18: CHARLES DARWIN

LEWE NA DIE BEAGLELEWE NA DIE BEAGLE

• Darwin se gesondheid Darwin se gesondheid swak; aanvanklik dink swak; aanvanklik dink medici dis a.g.v. “kiem” medici dis a.g.v. “kiem” wat hy op reise gekry het. wat hy op reise gekry het. Egter meer waarskynlik Egter meer waarskynlik probleem met probleem met immuunstelsel. Van sy immuunstelsel. Van sy kinders het ook probleme kinders het ook probleme met immuniteit gehad. met immuniteit gehad.

• Gesondheidsprobleme Gesondheidsprobleme teister hom vir res van teister hom vir res van lewe; hy verwyt homself lewe; hy verwyt homself dat hy met naby familie dat hy met naby familie getrou het (al was hy baie getrou het (al was hy baie lief vir sy vrou). lief vir sy vrou).

• Darwin was an extremely Darwin was an extremely dedicated scientist, and dedicated scientist, and with his reputation as well with his reputation as well as his father’s financial as his father’s financial support, he could pursue a support, he could pursue a career as a naturalist.career as a naturalist.

• He moved to London He moved to London although he missed the although he missed the countryside.countryside.

Page 19: CHARLES DARWIN

His wife Emma was his lifelong His wife Emma was his lifelong support and devoted partner.support and devoted partner.• He thought of He thought of

marriage and made a marriage and made a list of the pros and list of the pros and cons. The list still cons. The list still exists.exists.

• He married his cousin He married his cousin and childhood friend, and childhood friend, Emma Wedgwood.Emma Wedgwood.

• The marriage was The marriage was very happy; they were very happy; they were blessed with 6 sons blessed with 6 sons and 4 daughters.and 4 daughters.

• They also moved to They also moved to the village of Downe, the village of Downe, living in Down House.living in Down House.

Page 20: CHARLES DARWIN

DARWIN’S WORK:DARWIN’S WORK:

• Darwin worked Darwin worked extremely hard at extremely hard at organizing his notes organizing his notes on the Beagle voyage.on the Beagle voyage.

• He and Fitzroy initially He and Fitzroy initially planned to co-write a planned to co-write a book, but the break book, but the break between the two men between the two men occurred soon after occurred soon after the end of the voyage.the end of the voyage.

• Eventually the book Eventually the book was published in two was published in two parts; Darwin’s being parts; Darwin’s being the best-seller and the best-seller and Fitzroy being jealous.Fitzroy being jealous.

• Darwin started to Darwin started to make sense from all make sense from all that he has seen and that he has seen and learnt, and started on learnt, and started on his great work, his great work, The The OriginOrigin. . He kept it He kept it secret, though …secret, though …

Page 21: CHARLES DARWIN

The Origin …The Origin …

• Darwin was “brought Darwin was “brought up as a Christian, up as a Christian, studied to be a cleric, studied to be a cleric, and died an atheist”.and died an atheist”.

• Contrary to popular Contrary to popular belief, his theory of belief, his theory of evolution did not evolution did not make him doubt God; make him doubt God; he went on the voyage he went on the voyage as not totally a as not totally a believer.believer.

• His concern for his His concern for his wife, Emma and her wife, Emma and her strong faith, kept him strong faith, kept him from making his ideas from making his ideas on evolution known on evolution known immediately.immediately.

• He also worried about He also worried about public opinion.public opinion.

• It eventually took him It eventually took him 20 years before he 20 years before he published his ideas.published his ideas.

Page 22: CHARLES DARWIN

In the meanwhile he was not In the meanwhile he was not idle idle

• Darwin published a Darwin published a book on the geology book on the geology of South America.of South America.

• After a chance remark After a chance remark about scientific about scientific credibility he studied credibility he studied and reclassified the and reclassified the Barnacles – a study Barnacles – a study that took 8 years and that took 8 years and established him as a established him as a renowned scientist.renowned scientist.

• He also intermittently He also intermittently suffered from a variety of suffered from a variety of symptoms, all pointing to symptoms, all pointing to a weak immune system, a weak immune system, disabling him from time to disabling him from time to time.time.

• One of his favorite One of his favorite children, 10-year Annie, children, 10-year Annie, died of organ failure, a died of organ failure, a tragedy from which he tragedy from which he never quite recovered. never quite recovered. This, more than most This, more than most things, removed him from things, removed him from God.God.

Page 23: CHARLES DARWIN

DIE “ORIGIN” BROEI STEEDSDIE “ORIGIN” BROEI STEEDS

• Darwin het aanhou Darwin het aanhou werk aan sy idees werk aan sy idees oor evolusie en oor evolusie en natuurlike seleksie.natuurlike seleksie.

• Hy het ook kontak Hy het ook kontak met Lyell (met Lyell (Principles Principles of Geologyof Geology), ontmoet ), ontmoet Hooker, en woon Hooker, en woon vergaderings van die vergaderings van die Geological SocietyGeological Society en en Royal SocietyRoyal Society by. by.

In hierdie stadium is hy In hierdie stadium is hy nog nog

versigtig om oor sy idees versigtig om oor sy idees te te

praat. Sy notas en sketse praat. Sy notas en sketse getuig egter van sy getuig egter van sy vordering.vordering.

Page 24: CHARLES DARWIN

At one stage he wrote to At one stage he wrote to Hooker …Hooker …

I am convinced (quite contrary to I am convinced (quite contrary to the the

opinion I started with) that opinion I started with) that species are not (it is like species are not (it is like confessing to a murder) confessing to a murder)

immutable.immutable.

Page 25: CHARLES DARWIN

Die dag kom nader …Die dag kom nader …

• Darwin se woorde aan Hooker toon sy eie Darwin se woorde aan Hooker toon sy eie aanvanklikeaanvanklike twyfel. twyfel.

• Soos Lyell, is Hooker aanvanklik nie oortuig Soos Lyell, is Hooker aanvanklik nie oortuig nie.nie.

• Na twee jaar se nadenke en eie waarnemings Na twee jaar se nadenke en eie waarnemings word Hooker egter een van Darwin se word Hooker egter een van Darwin se grootste ondersteuners en kampvegters.grootste ondersteuners en kampvegters.

• Darwin se eerste weergawe word in 1844 Darwin se eerste weergawe word in 1844 begin as ‘n kort oorsig wat sowat 231 begin as ‘n kort oorsig wat sowat 231 bladsye beslaan het.bladsye beslaan het.

Page 26: CHARLES DARWIN

Die tyd loop uit …Die tyd loop uit …

• Darwin ontmoet Darwin ontmoet Huxley, ook later ‘n Huxley, ook later ‘n sterk ondersteuner. sterk ondersteuner.

• Hy korrespondeer met Hy korrespondeer met Wallace en vind tot sy Wallace en vind tot sy skok uit dat die jong skok uit dat die jong man dieselfde idees as man dieselfde idees as hy ontwikkel het.hy ontwikkel het.

• Lyell en Hooker dwing Lyell en Hooker dwing Darwin om sy werk te Darwin om sy werk te publiseer.publiseer.

• Hulle lê Darwin se Hulle lê Darwin se oorsig saam met oorsig saam met Wallace se brief aan Wallace se brief aan die die Linnaean SocietyLinnaean Society voor op voor op 1 Julie 18581 Julie 1858..

• Wallace kry erkenning Wallace kry erkenning en Darwin word as en Darwin word as eerste outeur van die eerste outeur van die “evolusie teorie” “evolusie teorie” erken.erken.

ALFRED WALLACE

Page 27: CHARLES DARWIN

A NEW BEST-SELLING A NEW BEST-SELLING AUTHORAUTHOR• The Origin of Species The Origin of Species

by Means of Natural by Means of Natural SelectionSelection was was published in the published in the winter of 1859.winter of 1859.

• The first run of 1 250 The first run of 1 250 copies was copies was immediately sold out.immediately sold out.

• It met with an uproar, It met with an uproar, from both sides – from both sides – Darwin took to his Darwin took to his beloved sandwalk to beloved sandwalk to think … and worry.think … and worry.

Page 28: CHARLES DARWIN

Exactly what did “Origin” Exactly what did “Origin” say?say?• Remember, Darwin was Remember, Darwin was

NOT the first to talk about NOT the first to talk about evolution!evolution!

• It was an acceptable It was an acceptable concept in Aristotelian concept in Aristotelian times and after.times and after.

• St Augustine and Thomas St Augustine and Thomas of Aquinas also accepted of Aquinas also accepted the concept.the concept.

• The 15The 15thth century church in century church in Spain started a campaign Spain started a campaign against it.against it.

• Lamarck and Lyell both Lamarck and Lyell both published ideas and published ideas and “evidence” in the 19“evidence” in the 19thth century…century…

• It was widely discussed It was widely discussed in the mid-nineteenth in the mid-nineteenth century. century.

• Darwin (and Wallace) Darwin (and Wallace) provided an provided an explanation of explanation of howhow evolution occurs.evolution occurs.

• The novelty of Darwin’s The novelty of Darwin’s work is that it was in work is that it was in language that people language that people without scientific without scientific background could background could easily understand.easily understand.

Page 29: CHARLES DARWIN

EVOLUTION IN A NUTSHELLEVOLUTION IN A NUTSHELL

• According to According to Darwin evolution Darwin evolution worked like this:worked like this:

1.1. It keeps an It keeps an existing species existing species tailored to its tailored to its existing ecological existing ecological niche, as long as niche, as long as that niche still that niche still exists.exists.

2.2. New species can be New species can be created from the created from the varieties among varieties among existing species.existing species.This may happen This may happen when groups or when groups or individuals become individuals become separated from one separated from one another and take up another and take up slightly different life slightly different life styles – through styles – through change or necessity.change or necessity.

Page 30: CHARLES DARWIN

““Adaptiewe radiasie”Adaptiewe radiasie”

• Darwin se Galapagos-Darwin se Galapagos-vinke is ‘n uitstekende vinke is ‘n uitstekende voorbeeld van voorbeeld van spesiasie:spesiasie:

• Die vinke wat op Die vinke wat op Galapagos beland het, Galapagos beland het, het tussen die eilande het tussen die eilande versprei en moes versprei en moes verskillende voedsel-verskillende voedsel-bronne benut. bronne benut. Mettertyd het een soort Mettertyd het een soort ‘n bek ontwikkel om ‘n bek ontwikkel om sade mee oop te kraak, sade mee oop te kraak, ‘n ander om insekte uit ‘n ander om insekte uit gate te haal ens.gate te haal ens.

Adaptiewe radiasie by vinke

Page 31: CHARLES DARWIN

Die “Origin” verwek Die “Origin” verwek opspraak …opspraak …• Die probleem was nie Die probleem was nie

soseer met evolusie nie, soseer met evolusie nie, maar met die feit dat maar met die feit dat Darwin die mens by Darwin die mens by implikasie insluit (al het sy implikasie insluit (al het sy boek “The Descent of boek “The Descent of Man” eers heelwat later Man” eers heelwat later verskyn).verskyn).

• ““The Origin” sou dus The Origin” sou dus (volgens kritici) sê dat die (volgens kritici) sê dat die mens ook uit ‘n “ander mens ook uit ‘n “ander voorvader” ontwikkel het, voorvader” ontwikkel het, by implikasie die aap, al by implikasie die aap, al het Darwin dit nooit direk het Darwin dit nooit direk gesê nie.gesê nie.

• Debat op debat, spotprent op Debat op debat, spotprent op spotprent verskyn – vir en spotprent verskyn – vir en teen Darwin en sy boek en teen Darwin en sy boek en teorie. teorie.

• ““Origin” bly steeds ‘n Origin” bly steeds ‘n blitsverkoper.blitsverkoper.

Page 32: CHARLES DARWIN

Wat was/is mense se probleem Wat was/is mense se probleem met evolusie? met evolusie?

• Dit laat nie ruimte vir sg. Intelligente Ontwerp nie Dit laat nie ruimte vir sg. Intelligente Ontwerp nie m.a.w. Darwin (en ander na hom) se teorie berus m.a.w. Darwin (en ander na hom) se teorie berus op “toevallighede”.op “toevallighede”.

• Die mens word soos ander diere behandel – niks Die mens word soos ander diere behandel – niks maak hom meer spesiaal as enige ander maak hom meer spesiaal as enige ander organisme nie.organisme nie.

• Die Kreasioniste glo dat die 7 dae van die Die Kreasioniste glo dat die 7 dae van die Skeppingsverhaal letterlik opgeneem moet word Skeppingsverhaal letterlik opgeneem moet word as 7 x 24 uur.as 7 x 24 uur.

Page 33: CHARLES DARWIN

Why do we not agree with the Why do we not agree with the previous viewpoints?previous viewpoints?

• The randomness of change does not mean The randomness of change does not mean that there is no God. God did create heaven that there is no God. God did create heaven and earth, but used (and still uses) natural and earth, but used (and still uses) natural processes such as natural selection.processes such as natural selection.

• Man, although in the (spiritual) image of Man, although in the (spiritual) image of God, is another biological organism who God, is another biological organism who shares 98% of his DNA with chimpanzees! shares 98% of his DNA with chimpanzees!

• There is overwhelming evidence that life on There is overwhelming evidence that life on earth is very old, actually 3,5 billion years! earth is very old, actually 3,5 billion years!

Page 34: CHARLES DARWIN

More about evolution …More about evolution …

• Adaptations between Adaptations between organisms of the same organisms of the same species, and between species, and between different species are different species are driven by “the driven by “the struggle for life”.struggle for life”.

• This struggle for This struggle for existence does not existence does not only influence the only influence the everyday life of an everyday life of an organism, but also its organism, but also its ability to reproduce.ability to reproduce.

• The The secret to secret to adaptationsadaptations lies in lies in natural selectionnatural selection..

• ““Natural selection is Natural selection is daily and hourly daily and hourly scrutinizing, scrutinizing, throughout the world, throughout the world, every variation, even every variation, even the slightest; rejecting the slightest; rejecting that which is bad, that which is bad, preserving and adding preserving and adding up all that is good …”up all that is good …”

Page 35: CHARLES DARWIN

Darwin sê dus …Darwin sê dus …

• Die aarde is baie ouer Die aarde is baie ouer as wat altyd gedink is.as wat altyd gedink is.

• Natuurlike prosesse, Natuurlike prosesse, bv. aardbewings, oor bv. aardbewings, oor lang tye dra geleidelik lang tye dra geleidelik by tot toestande op by tot toestande op aarde.aarde.

• Organismes pas aan Organismes pas aan by veranderende by veranderende omstandighede.omstandighede.

• Aanpassings van Aanpassings van organismes “toevallig” organismes “toevallig” deur natuurlike deur natuurlike seleksie.seleksie.

• ““Survival of the Survival of the fittestfittest” beteken ” beteken oorlewing van dié oorlewing van dié organismes wie se organismes wie se aanpassings hulle aanpassings hulle geskikgeskik maak vir nuwe maak vir nuwe omgewing.omgewing.

Page 36: CHARLES DARWIN

Darwin vs LamarckDarwin vs Lamarck

• LamarckLamarck sê dat sê dat omstandighede omstandighede organismes dwing om organismes dwing om aan te pas, en dat aan te pas, en dat nuwe aanpassings aan nuwe aanpassings aan die volgende geslag die volgende geslag oorgedra kan word. oorgedra kan word. Hierdie veranderings Hierdie veranderings kan van een geslag na kan van een geslag na die volgende geskied.die volgende geskied.

• DarwinDarwin sê dat sê dat aanpassings toevallig aanpassings toevallig plaasvind, en dat plaasvind, en dat sommige aanpassings sommige aanpassings organismes in staat organismes in staat stel om beter te oorleef stel om beter te oorleef en ‘n groter nageslag en ‘n groter nageslag te hê. Op hierdie te hê. Op hierdie manier vind geleidelike manier vind geleidelike veranderings oor lang veranderings oor lang tye plaas.tye plaas.

Page 37: CHARLES DARWIN

Patrone van evolusiePatrone van evolusie

• Evolusie is nie ‘n Evolusie is nie ‘n direkte direkte opeenvolging van opeenvolging van organismes met organismes met veranderinge nie.veranderinge nie.

• Evolusie vind Evolusie vind eerder plaas sodat eerder plaas sodat groepe al hoe groepe al hoe minder aan mekaar minder aan mekaar verwant is hoe verwant is hoe meer tyd verloop, meer tyd verloop, en andersom.en andersom.

Page 38: CHARLES DARWIN

Wat Darwin nie geweet het nie Wat Darwin nie geweet het nie ……

• Vandag weet ons dat daar verskeie Vandag weet ons dat daar verskeie katastrofes was wat vir massa-katastrofes was wat vir massa-uitwissings gesorg het.uitwissings gesorg het.

• Hierdie uitwissings het elke keer tot ‘n Hierdie uitwissings het elke keer tot ‘n “ontploffing” van nuwe spesies gelei.“ontploffing” van nuwe spesies gelei.

• Sommige gebiede is meer spesie-ryk as Sommige gebiede is meer spesie-ryk as ander – brandpunte van biodiversiteit.ander – brandpunte van biodiversiteit.

Page 39: CHARLES DARWIN

Nog ‘n probleem wat Darwin Nog ‘n probleem wat Darwin gehad het…gehad het…• Darwin het geweet natuurlike seleksie Darwin het geweet natuurlike seleksie

“soek geskikte kenmerke uit”, maar hoe dit “soek geskikte kenmerke uit”, maar hoe dit gebeur het en selfs hoe “kenmerke” gebeur het en selfs hoe “kenmerke” normaalweg oorgedra is, het hy nie geweet normaalweg oorgedra is, het hy nie geweet nie.nie.

• Die ironie was dat ‘n tydgenoot van Darwin, Die ironie was dat ‘n tydgenoot van Darwin, die Oostenrykse monnik die Oostenrykse monnik Gregor MendelGregor Mendel, die , die wetenskap van wetenskap van GenetikaGenetika ontwikkel het. ontwikkel het.

• Mendel het oorerflikheid bestudeer, maar Mendel het oorerflikheid bestudeer, maar a.g.v. geografiese isolasie, taalprobleme en a.g.v. geografiese isolasie, taalprobleme en lang afstande het die twee nooit van lang afstande het die twee nooit van mekaar geweet nie.mekaar geweet nie.

Page 40: CHARLES DARWIN

Darwin did work on much more Darwin did work on much more than just evolutionthan just evolution• Darwin was a Darwin was a

dedicated scientist dedicated scientist and published books, and published books, most of them best-most of them best-sellers on topics such sellers on topics such as orchids, insects, as orchids, insects, farming, vegetable farming, vegetable growing etc.growing etc.

• He was also a He was also a landowner with tenant landowner with tenant farmers, invested farmers, invested money and took part money and took part in local politics.in local politics.

• One of his children, One of his children, Francis, worked with Francis, worked with him in his later years him in his later years and was responsible and was responsible for the preservation of for the preservation of Darwin’s diaries and Darwin’s diaries and notes. notes.

• Down house can be Down house can be visited today; Darwin’s visited today; Darwin’s study is a special place study is a special place of interest.of interest.

• The famous sandwalk The famous sandwalk still exists and can be still exists and can be followed.followed.

Page 41: CHARLES DARWIN

THE ENDTHE END

• Charles Robert Darwin Charles Robert Darwin died on died on 19 April 188219 April 1882..

• He never received the He never received the honour he deserved from honour he deserved from his country of birth, but his country of birth, but was buried in Westminster was buried in Westminster as were many other as were many other important men of science.important men of science.

• His funeral service was His funeral service was attended by every attended by every prominent scientist of the prominent scientist of the time as well as hundreds time as well as hundreds of other people.of other people.