12
Posbus 888 * Groblersdal * 0470 Tel. no.: (013) 262 5419/5334 Finansies Faks na e-pos: 086 571 6916 Faks: 0866 05 6158 E-pos: [email protected] Omsendbrief 23/2018 2 Augustus 2018 Geagte Ouers Die volgende inligting vir u aandag: 1) OOS-TRANSVAAL REDENAARS : WJ Kruger se naam is per abuis in verlede week se omsendbrief nie genoem nie en wil ons groot verskoning daarvoor aanbied. WJ het ‘n eerste plek, A+++ behaal. FASE-WENNERS : Miamien van der Ryst - Graad 4 – 6 Pieter-Willem Möller - Graad 7 – 9 WJ Kruger - Graad 10 – 12 Baie geluk aan elkeen van julle. Ons is trots op julle. 2) KULTUURFEES : Baie geluk met die leerlinge wat so uitsonderlik by die Kultuurfees presteer het. Ons is baie trots op julle. Uitslae hierby aangeheg – Bylaag A. 3) KULTUUR-AAND : Baie sterkte aan al die leerlinge wat Donderdagaand, 2 Augustus 2018 om 18:30 in die koshuis hul beste Kultuurfees items vir ons gaan vertoon. U is almal baie welkom om na 1

CVO GROMARgromar.co.za/uploads/Omsendbrief 23 van 2018.doc  · Web viewDie Oos-Transvaal Landloop vind Vrydag, 24 Augustus 2018 te Majubaberg plaas en daar sal hekfooie gevra word

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Posbus 888 * Groblersdal * 0470 Tel. no.: (013) 262 5419/5334

Finansies Faks na e-pos: 086 571 6916 Faks: 0866 05 6158

E-pos: [email protected]

Omsendbrief 23/2018 2 Augustus 2018

Geagte Ouers

Die volgende inligting vir u aandag:

1) OOS-TRANSVAAL REDENAARS:

WJ Kruger se naam is per abuis in verlede week se omsendbrief nie genoem nie en wil ons groot verskoning daarvoor aanbied. WJ het ‘n eerste plek, A+++ behaal.

FASE-WENNERS:

Miamien van der Ryst - Graad 4 – 6 Pieter-Willem Möller - Graad 7 – 9 WJ Kruger - Graad 10 – 12

Baie geluk aan elkeen van julle. Ons is trots op julle.

2) KULTUURFEES:

Baie geluk met die leerlinge wat so uitsonderlik by die Kultuurfees presteer het. Ons is baie trots op julle. Uitslae hierby aangeheg – Bylaag A.

3) KULTUUR-AAND:

Baie sterkte aan al die leerlinge wat Donderdagaand, 2 Augustus 2018 om 18:30 in die koshuis hul beste Kultuurfees items vir ons gaan vertoon. U is almal baie welkom om na hierdie pragtige items te kom kyk. Bring ook sommer vir oupa en ouma saam.

Kostes is R20 per persoon en die kaartjies is by die Finansiële kantoor beskikbaar en sal ook by die koshuis deure beskikbaar wees. Daar sal ‘n snoepie beskikbaar wees.

4) OOS-TRANSVAAL SKAAK:

Die Oos-Transvaal Skaak vind Saterdag, 25 Augustus 2018 te Privaatskool Amajuba (Hervormde Kerk perseel) plaas.

Program aangeheg – Bylaag B. Akkommodasie lys aangeheg – Bylaag C.

1

Leerlinge neem in hul winterskooldrag deel. (Leerlinge mag hulle kortmou wit hempde met dasse aantrek vir ingeval dit later die dag warm word).  Die matrieks mag hulle winters matriekdrag aantrek

Beamptes kom om 06:50 bymekaar. Die registrasie vir skaak vind stiptelik vanaf 07:00 plaas. Die opening vind om 07:30 plaas en die 1ste Rondte sal stiptelik om 08:00 begin. Geen laat registrasies sal aanvaar word nie.

Daar sal 5 rondtes van 1 uur elk wees. Waar daar meer leerlinge ingeskryf is, sal daar 6 rondtes van 50 min elk wees. Prysuitdeling vind plaas direk na die laaste punte verwerk is.

5) OOS-TRANSVAAL LANDLOOP:

Die Oos-Transvaal Landloop vind Vrydag, 24 Augustus 2018 te Majubaberg plaas en daar sal hekfooie gevra word van R10 per leerling (deelnemers ook) en R40 per volwassene. Atlete ontvang medaljes tydens die prysuitdeling.

Program aangeheg – Bylaag B. Akkommodasie lys aangeheg – Bylaag C.

Drag: Skool sporthemp met vlootblou broek en tekkies. Daar word op ‘n warm tyd van die dag gehardloop, so onthou die sonblok!

Bring asseblief eie gesuiwerde water en stoele saam.

6) OPENBARE VAKANSIEDAG:

Neem asseblief kennis dat Donderdag, 9 Augustus 2018 ‘n openbare vakansiedag is en Vrydag, 10 Augustus 2018 is ‘n skole vakansiedag. Die kleuterskool sal ook gesluit wees. Geniet die klein ruskansie.

2

7) BCVO KRIEKET:

Baie sterkte aan die seuns wat Donderdag, 9 Augustus tot Saterdag, 11 Augustus 2018 aan die Landswye Krieket te Lichtenburg gaan deelneem. Hierby aangeheg Bylaag D wat ‘n lys van gastehuise in Lichtenburg is.

8) JO BLACK:

Kaartjies vir Jo Black se optrede by die Raasblaar se dam, is by die Finansiële Kantoor beskikbaar. Die kaartjies se kostes is vir 14 jaar en ouer R150 per persoon en R85 per kind. Die fondsinsameling is ten bate van CVO Marmer.

9 TROFEë:

Alle uitstaande trofeë moet so gou moontlik gegraveer en teruggestuur word skool toe, asseblief.

10) SKOOLFONDS:

Ons wil aan al ons ouers wie se skoolfonds op datum gebring is, baie dankie sê daarvoor. Dan vra ons vir die enkeles wat nog agter is met die skoolfonds, om dit so gou as moontlik op datum te bring.

Baie dankie vir u samewerking. Dit word hoog op prys gestel.

GEDAGTE:

“ God gee ons hoop en drome dat sekere dinge in ons lewe sal gebeur, maar Hy maak nie altyd die presiese tydberekening van Sy plan bekend nie”. Joyce Meyer

Gromar groete

--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Ek _______________________________________ erken ontvangs van omsendbrief 23/2018.

--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

3BYLAAG A

OOS-TRANSVAAL KULTUURFEES UITSLAE

GRAAD NAAM VANDiA 6 Steven Nel Die rapport 90 MEDDiA 6 Schalk van Rooyen Die rapport 90 MEDDiA 7 Minette Jooste Die rapport 90 MEDDiA 7 Lindi van der Merwe Die rapport 90 MEDDiA 8 Patrys Burger Uitgedruk 98 MEDDiA 12 Marné de Jager Uitgedruk 98 MED

DiA 12 Limari GenisIs jy seker julle is op dieselfde bladsy? 97

DiA 12 Elizmari ScholtzIs jy seker julle is op dieselfde bladsy? 97

DiA 9 Bernard BurgerDie mislukte avontuur van Dirk en Daan 95

DiA 9 Pieter-Willem MöllerDie mislukte avontuur van Dirk en Daan 95

DiA 10 Marga Genis Ingels is 'n maklike taal 93DiA 10 Melissa van Wyk Ingels is 'n maklike taal 93DiA 4 Michiel Genis Ouma se teepot 92DiA 8 Patrys Burger Ouma se teepot 92DiA 9 Salomé van Wyk "K" 90DiA 12 Karla de Beer "K" 90DiA 8 Michael Pretorius Jy het dit of jy het dit nie 88DiA 8 PJ Smit Jy het dit of jy het dit nie 88DiA 9 Bernard Burger Seerower 88DiA 9 Salomé van Wyk Seerower 88FBy 2 Leon Seyffert Psalm 23 90FBy 6 Miamien van der Ryst Fil. 4 : 4 - 9 92 MEDFBy 4 Henno Seyffert Psalm 23 82FBy 8 Derik van der Ryst Jes. 43 : 1 - 8 90 MEDFBy 9 Pieter-Willem Möller Psalm 8 - Totius 90 MEDFBy 10 Ebert van der Ryst 1 Kor. 15 : 51 - 58 88FPA 0 Chantonique v Nieuwenhuizen Kabouterman 87FPA 0 Miché Oosthuizen My eerste klas 86FPA 0 Janke Cilliers Lief 85FPA 1 Suley Pieterse Eisteddfod-stress 95FPA 2 Leon Seyffert Monstermasker 96 MEDFPA 2 Jaun Bouwer Trekker ry 88FPE 2 Leon Seyffert Yawning 88FPA 2 Diané Oosthuizen Vetertjie 84FPA 2 Meané van Staden Ek het 'n mooi klein ponie

4

FPA 3 Katinka Wessels Klein Woutertjie se boepens 83FPA 4 Michiel Genis Die Niks 98 MEDFPA 4 Henno Seyffert Die amper tien gebooie 94FPA 8 Patrys Burger TV Storieboek 95 MEDFPA 8 Derik van der Ryst Gister, môre, vandag 88FPE 12 Kluge Bester O Captain My Captain 96 MEDFPA 10 Marga Genis Sprokie met 'n twist 93FPA 12 Kluge Bester ‘n Boer sterf op sy plaas 90FPE 1 Suley Pieterse I look in the mirror 90FPE 4 Henno Seyffert My brother has a habit 93FPE 6 Miamien van der Ryst Not 95 MEDFPrA 9 Pieter-Willem Möller Ek is nie 'n spekskieter nie 90GPE 1 MeKayla Nel Pardon asked the giraffe 88GPA 1 MeKayla Nel As Pappie kom 87GPA 2 Leon Seyffert Vlooi 95 MEDGPA 4 Michiel Genis Sorry, Spinnekop 95 MEDGPA 4 Henno Seyffert Kriekerasie 93GPA 6 Steven Nel Die beste PaGPA 12 Limari Genis Die Kranksinnige 95GPA-G 3 Hercules Möller Verwerkte weergawe Tarzan: 96 MEDGPA-G 3 Paul Möller Die einde 96 MEDGSp Gr.4 -7 Gromar Spreekkoor Die ballade van Jacob F de Beer 96ID 10 Ebert van der Ryst Somewhere over the rainbow 91 MEDID 10 Elizmari Scholtz Somewhere over the rainbow 91 MEDID 6 Maria Pretorius Canon D 87ID 7 Dawid Pretorius Canon D 87ID 6 Miamien van der Ryst Oupa 86ID 8 Derik van der Ryst Oupa 86IO/EA Gr.6 - 12 Kraakvars -- Halley se komeet 92IO/EE Gr.6 - 12 Kraakvars -- This is the life 92IO/EE Gr.6 - 12 Kraakvars -- Ain't no sunshine 94IS 1 Suley Pieterse My Sarie Marais 82IS 1 Suley Pieterse Trout Quintet - Schubert 81IS 4 Waldré Schoeman Klein Karoo 91 MEDIS 4 Jacques Nel Blues Bass 88IS 6 Maria Pretorius Perhaps love 86IS 4 Jacques Nel Waltz in A Minor 85IS 7 Dawid Pretorius My way 84IS 5 Carissa van Stryp Menuet 82IS 11 WJ Kruger Day at the beach 90 MEDIS 8 Zannelize Rautenbach Silent Night 75MA 6 Miamien van der Ryst Afrikaans is nie vir sussies nie 90 MEDMA 7 Minette Jooste My oupa noem my Toffie 85MA 12 Elizmari Scholtz Die PTP-kondisie 96 MEDMA 12 Marné de Jager Leer! 95MA 10 Marga Genis Romeo, O, Romeo 93MA 9 Salomé van Wyk Hoërskoolliefde 88MA 12 Kluge Bester Koning Eenoog of nie Geleerdes 87OLPrA 2 Jaun Bouwer 95 MEDOLPrA 2 Diané Oosthuizen 90OLPrA 2 Meané van StadenOLPrA 6 Maria Pretorius 94OLPrA 7 Dawid Pretorius 90OLPrA 12 Kluge Bester 96

5

OLPrE 7 Dawid Pretorius 95 MEDOLPrE 6 Maria Pretorius 90SD 12 Elizmari Scholtz Wegbreeek 87 MEDSD 11 WJ Kruger Wegbreek 87 MEDSD 1 Suley Pieterse Afrikaanse keurspel 86SD 4 Michiel Genis Afrikaanse keurspel 86SSA 12 Marné de Jager Laat die wind my neem 88 MEDSSA 11 WJ Kruger Wêreld binne my 87SSA 12 Marné de Jager Ek sal nie bang wees nie 86SSA 1 Suley Pieterse Oupa en Ouma keurspel 83SSE 12 Marné de Jager Home 91 MEDSSE 12 Elizmari Scholtz Fix you 91 MEDSSE 12 Elizmari Scholtz My baby just cares for me 87SSE 6 Miamien van der Ryst When I'm gone 84

T 12Graad 12 Toneel Fobie Groepsterapie 94

TRiA 4 Michiel Genis Die drie varkies: 95TRiA 10 Marga Genis 95TRiA 12 Limari Genis Wat regtig gebeur het ….. 95

6

7

BYLAAG B

8

BYLAAG C

GASTEHUISE / VERBLYF : LICHTENBURG

NAAM TELEFOONNR.Perdehoek Sleepover 082 785 1625

Lieweland 083 511 1861 [email protected]

Sleeping Beauty Gastehuis 018 632 1666

Buitehof Gasteplaas 083 654 5779

Christies Gastehuis 082 645 6666

Jowie’s Gastehuis 018 632 3182

Lakeside Gastehuis 018 632 1835

Lichtenburg Gastehuis 018 632 2545

Little Dreams Gastehuis 018 632 0111

Lichtenburg Vakansieoord / Kampplek 018 632 5826

Scotts Manor 018 632 0255

Villa Twente Gastehuis 018 632 6793

Waterfront 018 632 3429

NG Kerk – Polly de la Rey 018 632 4773

Melville Gastehuis 018 632 3514

Ommihoek Gastehuis 082 505 6739

Sundown Gastehuis 018 632 5577

Indigo Moon 083 231 8407

Monchelle 079 592 0369

9

BYLAAG D