12
COASTAL & ENVIRONMENTAL SERVICES 1 DASSIESRIDGE WEF AID MAART 2014 OMGEWINGS IMPAK STUDIE vir die ‘Dassiesridge’ Wind Energie Fasiliteit Voorgestel deur InnoWind (Edms) Bpk AGTERGROND INLIGTINGS DOKUMENT (AID) & UITNODIGING OM KOMMENTAAR TE LEWER: Adres vir kommentaar: Coastal & Environmental Services Justin Green 67 African Straat Grahamstad Posbus 934 Grahamstad, 6140 Tel: (046) 622 2364 Faks: (046) 622 6564 E-pos: [email protected]

Dassiesridge Wind Energie Fasiliteit Voorgestel deur ... Wind Energy Project JG12.03... · deur die voorgestelde projek voorsien word van die nodige inligting rakende die ... (OBB)

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Dassiesridge Wind Energie Fasiliteit Voorgestel deur ... Wind Energy Project JG12.03... · deur die voorgestelde projek voorsien word van die nodige inligting rakende die ... (OBB)

COASTAL & ENVIRONMENTAL SERVICES 1 DASSIESRIDGE WEF AID MAART 2014

OMGEWINGS IMPAK STUDIE

vir die

‘Dassiesridge’ Wind Energie Fasiliteit

Voorgestel deur InnoWind (Edms) Bpk

AGTERGROND INLIGTINGS DOKUMENT (AID) &

UITNODIGING OM KOMMENTAAR TE LEWER:

Adres vir kommentaar: Coastal & Environmental Services Justin Green 67 African Straat Grahamstad Posbus 934 Grahamstad, 6140 Tel: (046) 622 2364 Faks: (046) 622 6564 E-pos: [email protected]

Page 2: Dassiesridge Wind Energie Fasiliteit Voorgestel deur ... Wind Energy Project JG12.03... · deur die voorgestelde projek voorsien word van die nodige inligting rakende die ... (OBB)

COASTAL & ENVIRONMENTAL SERVICES 2 DASSIESRIDGE WEF AID MAART 2014

DOELWIT VAN DIE DOKUMENT

Die doel van die document is om te verseker dat belanghebbende persone wat affekteer word deur die voorgestelde projek voorsien word van die nodige inligting rakende die voorstel, die proses wat gevolg word en geleentheid gebied word om betrokke te wees in die OIS (Omgewings Impak Studie) proses. Om te registreer as ‘n Belanghebbende en Geaffekteerde Party (B&GP) bied individue of groepe die geleentheid om by te dra tot idees, kwessies en bekommernisse rakende die projek. B&GPs kry ook die geleentheid om verslae te beoordeel en kommentaar te lewer daarop. Alle kommentaar ontvang word ingesluit in die verslae wat ingedien word by die Bevoegde Outoriteit.

DIE ONTWIKKELAAR

InnoWind is ‘n filiaar van die Franse maatskappy EDF Energies Nouvelles (‘EDF EN’), ‘n mark leier in groen elektrisiteit produksie. ‘EDF EN’ se primêre fokus is op Wind energie generering met ‘n portfolio van 5525 MW wêreldwye installeerde kapasiteit (http://www.edf-energies-nouvelles.com).

Figuur 1: Aerial foto’s van die ‘Pacific Wind farm’ in California (‘n EDF fasiliteit).

Page 3: Dassiesridge Wind Energie Fasiliteit Voorgestel deur ... Wind Energy Project JG12.03... · deur die voorgestelde projek voorsien word van die nodige inligting rakende die ... (OBB)

COASTAL & ENVIRONMENTAL SERVICES 3 DASSIESRIDGE WEF AID MAART 2014

DIE OMGEWINGS IMPAK STUDIE PRAKTISYN

COASTAL & ENVIRONMENTAL SERVICES (CES) spesialiseer in impak studies en omgewings bestuur. Ons is gestig in 1990 toe ons betrokke was as hoof leidende consultant vir ‘n groot mineraal ontgunnings myn Omgewings Impak Studie (OIS) in Suid Afrika, en sedert die voltooiing van daardie eerste OIS, het ons omvang/bestek van werk uitgebrei om ‘n wye verskeidenheid omgewings advise dienste aan die publiek en privaat-sektor kliënte te bied byde binne Suid-Afrika sowel as internasionaal. Dit sluit in ‘n talryke hernubare energie (HE) projekte vir beide die staat en privaat sektor. Omgewings impak studies in die HE sector is ‘n uitdagende en dinamiese veld, met deurlopende verbetering en begrip van HE-verwante impakte op die breër omgewing van ‘n Suid-Afrikaanse perspektief. Toepaslike omgewings bestuur strategieë in die sector vereis ‘n goeie begrip van die unieke kwessies verwant aan HE (bv. avifauna en vlermuise), en baie van die groot impakte assosieer met HE verwant aan die menslike omgewing (bv. geraas, kulturele erfenis en visuele impak). Sodoende, is versigtige belanghebbende en plaaslike gemeenskapsbetrokkenheid die sleutel tot suksesvolle voltooiing van so ‘n HE projek onteleding. CES het ook ondervinding in omgewings beheer beampte (OBB) take vir omgewings bestuur van ‘n HE projek post-magtiging. Dit sal van waarde en betekenis wees veral soos die HE sektor groei en konstruksie van die fasiliteite begin.

DIE OMGEWINGS IMPAK STUDIE PROSES

Coastal & Environmental Services (CES) is aangestel deur InnoWind (Edms) Bpk om die nodige omgewings ondersoeke te onderneem vir die wind energie fasiliteit, en om aansoek te doen vir goedkeuring van die Bevoedge Owerheid (Departement van Omgewings Aangeleenthede (DOA)), vir die konstruksie en bedryf van die wind energie fasiliteit, soos vereis deur die Suid Afrikaanse omgewings wetgewing. TOEPASLIKE WETGEWING

Die Omgewings Impak Studie Regulasies (2010), verklaar in terme van seksie 24(5) van Hoofstuk 5 van die Nasionale Omgewings Bestuur Wet (National Environmental Management Act - NEMA) (Wet No 107 van 1998, soos aangepas) identifisering van aktiwiteite wat nie mag voortgaan sonder die magtiging van die bevoegde owerheid, wat in die geval die Departement van Omgewings Aangeleenthede is (DOA-Nasionaal). Om aansoek te doen vir magtiging vir die ontwikkeling, behoort die ontleding en kommunikering van potensiële impakte van die aktiwiteite die prosedure te volg soos beskryf in regulasies 26 tot 38 van die Staats Koerant Kennisgewing Nr. R 543 van die OIS regulasies. .

Page 4: Dassiesridge Wind Energie Fasiliteit Voorgestel deur ... Wind Energy Project JG12.03... · deur die voorgestelde projek voorsien word van die nodige inligting rakende die ... (OBB)

COASTAL & ENVIRONMENTAL SERVICES 4 DASSIESRIDGE WEF AID MAART 2014

Die voorgestelde projek is onderhewig aan ‘n volle Omvangs en Omgewings Impak Studie in terme van die volgende aktiwiteite:

Aktiwiteit Nommer Gelyste aktiwiteit

GN R 544: 10 (i)

Elektrisiteit genereer by die WEF aanleg sal na die naaste substasie oorgedra moet word via krag lyne. Al die krag lyne met ‘n kapasiteit van meer as 33 kV vereis ‘n omgewings magtiging.

GN R 544: 11 (xi)

Die konstruksie van die infrastrukuur binne 32 meter van ‘n water loop. Dit is verwant aan die konstruksie van ‘n toegangspad.

GN R 544: 13

Die konstruksie van ‘n bergings fasiliteit vir petrochemiese produkte vir die WEF. Dit het betrekking tot die stoor van diesel, transformeerder olie, ens. op die aanleg gedurende die bedryf.

GN R 544: 18 (i) Die opvulling of deponering van material in of uit die water loop. Dit het betrekking tot die konstruksie van toegangspaaie.

GN R 545: 1

Konstruksie van tot 60 wind turbnines met ‘n totale uitset van 180 megawatt.

GN R 545: 15 Verandering van meer as 20 hektaar of onontwikkelde grond.

GN R 546: 4(a)ii(ee)

Die konstruksie van ‘n 6 meter wye diens pad binne ‘n kritiese biodiverse area soos stipuleer in die Oos Kaapse Biodiversiteits Bewarings Plan.

GN R 546: 13(a)

Die ontwikkeling is voorgestel vir grond wat val binne ‘n kritiese biodiverse area soos bepaal deur die Oos Kaapse Biodiversiteits Bewarings Plan. The development is proposed for land that falls into a critical biodiversity area as determined by the Eastern Cape Biodiversity Conservation Plan.

GN R 546: 19

Die verbreding van ‘n pad in die Oos Kaap, buite stedelike areas in ‘n krities biodiverse area.

BENADRING TOT DIE BESTEKOPNAME EN OIS VERSLAG

Die OIS (Omgewings Impak Studie) vir die voorgestelde projek is huidiglik in die OMVANGSBEPALINGS fase. Hierdie fase dien primêr om die publiek en betrokke owerhede in te lig aangaande die voorgestelde projek sowel as bepaling van die moontlike impak. Die impak sal dan breedvoerig aangespreek word deur spesialiste op die gebied, gedurende die Omgewings Impak Studie (OIS) fase. Slegs na die volle OIS verslag ingedien is, sal ‘n besluit gemaak word deur die betrokke owerhede.

Bestekopname Proses

Adverteer & Registrasie van B&GPs ↓

Verspreiding van AID Dokument aan B&GPs Belanghebbende en Geaffekteerde Partye vir kommentaar ↓

Samestelling van B&GP kommentaar ↓

Hersiening van Konsep Omvangsbepalings Verslag deur B&GPs ↓

Openbare Vergadering ↓

Indiening van Omvangsbepalings Verslag by ‘DEA’ Department of Environmental Affairs ↓

Aanvarding van Omvangsbepalings Verslag deur DEA & Instruksie om voort te gaan na die OIS fase

Ons is hier!

Page 5: Dassiesridge Wind Energie Fasiliteit Voorgestel deur ... Wind Energy Project JG12.03... · deur die voorgestelde projek voorsien word van die nodige inligting rakende die ... (OBB)

COASTAL & ENVIRONMENTAL SERVICES 5 DASSIESRIDGE WEF AID MAART 2014

Die Omgewings Impak Studie fase

Hierdie fase is meer kompleks en meer gedetailleerd as die Omvangsbepalings fase, want dit fokus op die onderneming van ‘n aantal spesialis studies wat identifiseer is gedurende die Omvangsbepalings fase. Hierdie studies voorsien spesialis insette tot die OIS proses basseer op die wetenskaplike ingligting. B&GP’s sal weer konsulteer word gedurende die fase, en sal die geleentheid gegee word om kommentaar te lewer op die Konsep Omgewings Impak Studie (OIS) wat die spesialis verslae sal bevat. Gedurende die fase sal ‘n Omgewings Bestuur Program ook voorberei word vir die projek. Die finale OIV (Omgewings Impak Verslag) word ingedien by die Nasionale Departement van Omgewingsake wat, na konsiderasie van die verslag, ‘n besluit sal neem of magtiging gegee word vir projek of nie. Die magtiging van ‘n ontwikkeling dra ‘n aantal regs bindende voorwaardes, wat vervat sal word in die Omgewings Magtigings ‘Environmental Authorisation’ dokument. Die document sal sirkuleer word na alle registreerde B&GPs binne twee weke van ontvangs van die Departement van Omgewingsake.

PROJEK BESKRYWING

InnoWind stel die ontwikkeling van ‘n wind energie fasiliteit (WEF) voor, tussen Krikwood en Uitenhage, Cacadu distrik, in die Oos Kaap. Die wind plaas sal ongeweer tagtig (80) turbines huisves, met ‘n potensiële krag uitset van een honderd an tagtig (180) megawatt (MW). Die plase betrokke in die voorstel word aangedui in Figuur 3 en sluit in:

Plaas gedeelte

187 188

14/233 15/233

3/189 3/190 4/189 4/233 5/189

RE/189 RE/2/189

Bogenoemde plase bestek saam oor die 7 300 ha grond, maar die ontwikkelings voet afdruk van die wind turbines en gepaardgaande infrastruktuur sal potensieel minder as 2% van die area beset. Topografies, word die area gekenmerk deur golwende vlaktes en riviervalleie.

Page 6: Dassiesridge Wind Energie Fasiliteit Voorgestel deur ... Wind Energy Project JG12.03... · deur die voorgestelde projek voorsien word van die nodige inligting rakende die ... (OBB)

COASTAL & ENVIRONMENTAL SERVICES 6 DASSIESRIDGE WEF AID MAART 2014

Infrastruktuur assosieer met die voorgestelde WEF sal die volgende wees:

Beton fondasies om die wind torings te ondersteun

Ongeveer 6 meter wye interne toegangs paaie tot elke turbine

Ondergrondse kabels wat elke turbine verbind met mekaar en met die mini substasie

‘n Gebou om die kontrole instrumente en inter-konneksie elemente te huisves, sowel as ‘n stoor kamer vir onderhouds toerusting

‘n Op-aanleg mini substasie om die interkonneksie tussen die WEF met die Eskom rooster te fasiliteer

‘n Wind energie fasiliteit, of wind plaas bestaan uit een of meer wind turbines. Die wind turbine word opgemaak deur ‘n toring, ‘n “nacelle” en rotorlemme (sien diagram hier onder).

“Nacelle”: “The structure at the top of the wind turbine tower just behind (or in some cases, in front of) the wind turbine blades that houses the key components of the wind turbine, including the rotor shaft, gearbox, and generator”. Die struktuur bo op die wind turbine toring reg agter (of in sekere gevalle voor) die wind turbine lemme wat die hoof komponente van die wind turbine huisves, insluitend die rotor skag, ratkas en kragopwekker.

Wanneer die wind waai, roteer/draai die lemme. Die kragopwekker, wat binne die “nacelle”, gehuisves word, omskep dan die beweging in elektrisiteit in, wat dan oorgedra word vir gebruik. Die energie wat geskep word, word dan beskou as hernubaar, aangesien dit ‘n nie-verbruikende gebruik van ‘n natuurlike bron is.

Turbine modelle het verskillende uitset kapasiteit (bv. 1MW of 4MW turbine). Die hoof eienskappe wat verskil is die middelpunt (“hub”)hoogte (dit kan tussen 80-120 meters hoog wees) en rotor lem lengte (40-70 meters lank). Die uiteindelike grootte van die wind turbines sal afhang van die tegniese ontleding van die wind data wat genereer word op die aanleg, maar sal tipies bestaan uit rotor turbines (3 x 5m lemme) met rotor deursnee van ongeveer 100-120 meter Die uiteindelike grootte van die wind turbines sal afhang van tegniese aanslae van die wind data versamel op die werf, maar sal tipies bestaan uit rotor turbines (3 x 56m lemme) met rotor deursnee van ongeveer 110 meter bo-op 'n 100 meter middelpunt hoogte staal of baster toring (Figuur 2).

Page 7: Dassiesridge Wind Energie Fasiliteit Voorgestel deur ... Wind Energy Project JG12.03... · deur die voorgestelde projek voorsien word van die nodige inligting rakende die ... (OBB)

COASTAL & ENVIRONMENTAL SERVICES 7 DASSIESRIDGE WEF AID MAART 2014

Figuur 2: ‘n Tipiese wind turbine struktuur.

POTENSIËLE IMPAK EN VOORDELE

Aanleg-spesifieke ontledings sal onderneem word as deel van die OIS proses om die voorstel se uitvoerbaarheid in terme van die omgewing te bevestig, en om enige areas van omgewings sensitiwiteit binne die studie af te baken. Die presiese posisionering van die wind turbines en die gepaardgaande infrastruktuur sal verder in gelig en bepaal word deur die resultate van die wind bron monitoring sowel as die omgewings sensitiwiteit identifiseer deur die OIS proses.

Page 8: Dassiesridge Wind Energie Fasiliteit Voorgestel deur ... Wind Energy Project JG12.03... · deur die voorgestelde projek voorsien word van die nodige inligting rakende die ... (OBB)

COASTAL & ENVIRONMENTAL SERVICES 8 DASSIESRIDGE WEF AID MAART 2014

Die volgende spesialis studies sal onderneem word binne die voorgestelde wind plaas aanleg, om enige potensiële impakte, positief of negatief vas te stel, wat mag plaasvind as ‘n gevolg van potensiële magtiging van die projek:

Erfenis / argeologiese impak onteleding o Potensiële impakte op Suid Afrikaanse erfenis, argeologie en paleontologie sal

ontleed word.

Ekologiese impak ontleding o Die ligging van enige spesies van spesiale kommer/besorgdheid sal identifiseer

word, en die ligging aangeteken word om sodoende versagting en bestuur maatreëls aan te bevel vir die projek.

Paleontologiese (Voëllewe) Impak Ontleding o Potensiële impakte op voëls, spesifiek migrerende spesies, sal ontleed word in die

vorm van ‘n 12 maande pre-konstruksie voël moniterings program.

Visuele Impak Ontleding o ‘n Wind plaas sal normaalweg ‘n hoë sigbaarheid hê hoofsaaklik as gevolg van die

hoogte van die turbines. Dienooreenkomstig, sal die visuele impakte (met klem op die sin van die plek) van die voorgestelde fasiliteit ontleed word.

Geraas Impak Ontleding o Die geraas impak onteleding sal onderneem word in oorleg met die Suid Afrikaanse

Nasionale Standaard (SANS) 10328 “Metodes vir omgewings geraas impak ontledings”.

Vlermuis Impak Ontleding o Potensiële impakte op vlermuise sal ontleed word in die vorm van ‘n 12 maande

pre-konstruksie vlermuis moniterings program.

Paleontologiese Impak Ontleding o Potensiële impakte op paleontologiese funksies sal ontleed word.

Landbou Impak Ontleding o Potensiële impak op die landbou bronne sal ontleed word.

Sosio-ekonomiese Impak Ontleding o Die potensiële impak en voordele van die sosio-ekonomiese impakte sal ontleed

word. Potensiële Voordele van die Energie Fasiliteit Die Suid Afrikaanse Regering erken die land se hoë vlak van hernubare energie potensiaal en het huidiglik ‘n teiken in plek van 17.8 GW hernubare energie teen 2030 (hoofsaaklik produseer deur wind en sonkrag). Hierdie is dan ‘n 42% aandeel van die nuwe elektrisiteit genererings kapasiteit wat aanlyn gebring moet word teen 2030. Die voorgestelde projek word wenslik geag vir die volgende redes: • Elektrisiteit voorsiening Suid Afrika was oor die laaste paar jaar nadelig beïnvloed deur onderbrekings in die voorsiening van elektrisiteit. Die skep van ‘n desentraliseerde krag genererende fasiliteit (d.w.s. nie geleë in die tradisionele sentraliseerde krag produserenede streke van die Republiek van Suid Afrika nie) in die omgewing van die lading wat dit voorstel om te voorsien, sal ‘n aanvullende energie bron vir die area

Page 9: Dassiesridge Wind Energie Fasiliteit Voorgestel deur ... Wind Energy Project JG12.03... · deur die voorgestelde projek voorsien word van die nodige inligting rakende die ... (OBB)

COASTAL & ENVIRONMENTAL SERVICES 9 DASSIESRIDGE WEF AID MAART 2014

verseker, veral gedurende koue fronte en die winter seisoen wanneer gebruik en wind opbrengs hoër is. Verder, sal die projek bydrae tot die voldoening aan die nasionale energie teiken gestel deur die Departement van Energie (DvE) soos in die 2010 Geïntegreerde Hulpbronplan, van ‘n 42% aandeel van alle nuwe krag genererings verkry deur Hernubare Energie produseer deur onafhanklike krag produseerders (OKPs) teen 2030. • Groen Energie Groeiende kommer soos die klimaat verandering en die voortgaande uitbuiting van nie-hernubare bronne het gelei tot verhoogde internasionale druk op lande om hul aandeel in hernubare energie generering. Die Suid Afrikaanse regering erken die land se hoë vlak van hernubare energie potensiaal en het die teiken gestel van 17.8 GW hernubare erngie kapasiteit op lyn teen 2030. Die voorgestelde hernubare energie fasiliteit is dus konsidereer as van nasionale belang in afwagting van die bydrae tot elektrisiteit voorsiening en verminderde alliansie/bondgenootskap met fossiel energie bronne. • Klimaat verandering Die elektrisiteit genereer deur die wind plaas sal sommige fossiel brandstof gebaseerde vorme van elektrisiteit verplaas. Dwarsdeur sy lewensduur, sal van die wind plaas verwag word om positief by te dra tot klimaat verandering versagting. • Ander voordele Verdere voordele vir die plaaslike gemeenskap mag verskeie vorme van werk skepping en bydrae tot plaaslike sosio-ekonomiese en ekonomiese ontwikkeling programme insluit

HOE KAN U BETROKKE WEES?

‘n Publieke Deelname Proses (PDP) word uitgevoer as deel van die OIS. Die doel van die PDP is om almal wat geinterresseerd is, of moontlik affekteer kan word deur die voorgestelde ontwikkeling geleentheid te bied tot insette tot die proses. Die Publieke Deelname Proses sal insluit:

Advertensies in die ‘EP Herald’ en die ‘UD News’;

Kennisgewing Borde by die aanleg;

Verspreiding van die AID (die dokument) aan alle B&GPs en belanghebbendes

Gemeenskap en focus groep vergaderings;

Hersien al die kommentaar deur die registreerde B&GPs en belanghebbendes. Indien u uself beskou as ‘n geinterresseerde en/of affekteerde person/party, is dit belangrik dat u betrokke raak en bly in die PDP. Om dit te kan doen, volg asseblief the stappe hieronder om seker te maak dat u voortdurend ingelig sal word van die projek ontwikkelinge en sal verseker dat u die geleentheid gegun word om aangeleenthede en kwessies te opper met betrekking tot die projek.

Page 10: Dassiesridge Wind Energie Fasiliteit Voorgestel deur ... Wind Energy Project JG12.03... · deur die voorgestelde projek voorsien word van die nodige inligting rakende die ... (OBB)

COASTAL & ENVIRONMENTAL SERVICES 10 DASSIESRIDGE WEF AID MAART 2014

STAP 1: Registreer asseblief deur te reageer op die kennsigewing en uitnodiging, met u naam en kontak besonderhede (soos voorsien op die dekblad hier onder). As ‘n geregistreerde B&GP sal u deurgans in kennis gestel word van alle vergaderings, verslag hersienings en projek ontwikkelings deur die hele OIS proses. STAP 2: Stuur asb vir ons enige kommentaar, knelpunte of navrae, wat u moontlik mag hê in verband met die voorgestelde Wind Energie Fasiliteit. STAP 3: Woon vergaderings by wat deur die hele OIS proses gehou sal word. As ‘n geregistreerde B&GP, sal u uitgenooi word na die vergaderings. CES word vereis om betrokke te raak met alle private en publike partye wat moontlik geinterresseerd en/of geaffekteer word deur die voorgestelde ‘Dassiesridge WEF’, om sodoende informasie te versprei vir hersiening en kommentaar op ‘n deursigtige manier. In dieselfde lig, is dit belangrik vir B&GPs op die volgende sal let:

1. Om CES in staat te stel om met u betrokke te wees, MAAK ASB SEKER dat u registreer op

ons databasis deur die persoon hier onder te kontak.

2. Aangesien die OIS proses word reguleer deur spesifieke hersiening en kommentaar

tydsraamwerke, dit is u verantwoordlikheid om u kommentaar binne die tydsraamwerke in

te dien.

Kontak person vir navrae en/of kommentaar:

Justin Green

67 African Straat

Grahamstad, 6139

Posbus 934 Grahamstad

6140

Tel: (046) 622 2364 Faks: (046) 622 6564

E-pos: [email protected]

Page 11: Dassiesridge Wind Energie Fasiliteit Voorgestel deur ... Wind Energy Project JG12.03... · deur die voorgestelde projek voorsien word van die nodige inligting rakende die ... (OBB)

COASTAL & ENVIRONMENTAL SERVICES 11 DASSIESRIDGE WEF AID MAART 2014

Figuur 3: Ligging van die ‘Dassiesridge’ WEF. Geleë tussen Uitenhage en Kirkwood, Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Page 12: Dassiesridge Wind Energie Fasiliteit Voorgestel deur ... Wind Energy Project JG12.03... · deur die voorgestelde projek voorsien word van die nodige inligting rakende die ... (OBB)

COASTAL & ENVIRONMENTAL SERVICES 12 DASSIESRIDGE WEF AID MAART 2014

Ek wil hiermee registreer as ‘n Belanghebbende en Geaffekteerde Party (B&GP)

Vir die ‘Dassiesridge’ Wind Energie Fasiliteit OIS proses

Naam:

______________________________________________________________________________________

Organisasie:

______________________________________________________________________________________

Pos adres:

______________________________________________________________________________________

E-pos:

______________________________________________________________________________________

Telefoon #: __________________________________ Faks #:___________________________________

My aanvanklike kommentaar, kwessies of bekommernisse is:

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

Ander individue, belanghebbendes, organisasies of entiteite wat behoort te registreer is:

Naam:

______________________________________________________________________________________

Organisasie:

______________________________________________________________________________________

Pos Adres:

______________________________________________________________________________________

Epos:

______________________________________________________________________________________

Telefoon #: ___________________________________ Faks #: __________________________________

Stuur asb u besonderhede aan: Justin Green: Posbus 934, Grahamstad, 6139

Telefoon: (046) 622 2364 Faks: (046) 622 6564 E-pos: [email protected]