Upload
katen
View
72
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
DIE BEGINSEL VAN BELYNING. EDA 122. BELYNING. UITKOMSTE. PROSES. BELYNING. PRODUK. PROSES. UITKOMSTE. WAT HET VERKEERD GEGAAN?. BELYNING . BALANSSISTEEM . DIEPLEER. WAT ONS ONDERRIG (METODES, ASSESSERING, RAPPORTERING VAN RESULTATE , KLIMAAT ). - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
DIE BEGINSEL VAN BELYNING
EDA 122
BELYNING
UITKOMSTE
PROSES
BELYNING
PRODUK
PROSES
UITKOMSTE
WAT HET VERKEERD GEGAAN?
BELYNING
BALANSSISTEEM
WAT ONS ONDERRIG (METODES,
ASSESSERING, RAPPORTERING VAN RESULTATE ,
KLIMAAT )
WAT ONS ONDERRIG (METODES,
ASSESSERING, RAPPORTERING VAN RESULTATE
KLIMAAT)
DIEPLEER
OPPERVLAKKIGE LEER
BIGGS se MODEL (BRON 3 & 4)
ONDERSKEI TUSSEN DIEP EN OPPERVLAKKIGE LEER
BEREIKING VAN BELYNING
• BEPLAN DIE LEERUITKOMSTE Maak gebruik van aktiewe werkwoorde (lei ons om aktiwiteite
te beplan om die uitkoms te bereik asook vlak wat bereik sal word)
• SELEKTERING VAN LEER- EN ONDERRIGAKTIWITEITE Leerstyle, aktiewe deelname
• ASSESSERING EN TOEKENNING VAN PUNTE AAN DIE STUDENT
BESTUDEER DIE ONDERSTAANDE VOORBEELD:
• Die lesuitkoms word gedryf deur die gebruik van die aksiewerkwoord en wat van die leerders verwag word- NIE DEUR DIE WOORD SELF NIE.
• Die leerders moet hulle finale produk inhandig deur ‘n kreatiewe tekening te trek van dele van die masjien te maak.
• Leerders moet ‘n lyn trek tussen twee punte
Leerders moet kan toon dat hulle voorafkennis kan sintetiseer en ‘n tekening trek.
Leerders moet toon dat hulle met behulp van voorafkennis die lyn kan trek tussen die twee punte
Wat word van die leerder verwag?
Voorbeeld van belyningLeeruitkoms 1Assesseringstandaard: Voer ondersoeke uit en versamel data: Ondersoek die moontlikhede in beskikbare materiaal en vind uit hoe dit gebruik kan wordLesuitkoms: Leerders sal in staat wees om data te versamel oor hoe temperatuur styg oor die verskillende seisoene en dit vergelyk.
Aktiwiteit: Meet die temperatuur oor die verskillende seisoene en bepaal die gemiddeld van die temperatuur
Assessering: Leerders sal gemeet word aan die tabelle waarin hulle die data genoteer het en ook die afleidings wat hulle gemaak het oor die temperatuur verskille.
Soek die
werkwoorde!
UIT DIE VOORBEELD KAN ONS DIE VOLGENDE AFLEIDINGS MAAK
• Verwantskappe tussen die verskillende aspekte;
• Leergeleenthede help om uitkomste te bereik;• Effektiewe assesseringsgeleenthede help om
uitkomste te bereik op die spesifieke vlak;• Verband tussen nasien en terugvoering.
Hoe spreek ek :
• Leerders se hoër kognitiewe denke aan?
• Al drie domeine van die leerder aan?
• Die kritieke uitkomste aan?
DEUR DIE REGTE VRAE OP DIE REGTE VLAKKE TE VRA
BLOOM SE AANGEPASTE TAKSONOMIE
40%
60%
Kreatief
sintese
analise
toepassing
begrip
kennis
EVALUEER
KOGNITIEWE DOMEINKennis Erken of herroep idees en
feiteNoem, kies, lys definieer
Begrip Vereis begrip van die idees Vergelyk bespreek paar af tabuleer
Pas toe waar die leerder die teorie in ‘n nuwe situasie kan toepas
Los op voorspel teken bepaal
Analiseer Die opbreek in kleiner deeltjies om die verband te sien
Analiseer, identifiseer differensiasie
Sintese Groepeer die dele in ‘n geheel
Organiseer, ontwerp sintetiseer
Evalueer Evalueer die teorie Evalueer assesseer kritiseer
PSIGOMOTORIESImiteer /gerigte respons
Verwys na die vroeë stadium van die ontwikkeling van komplekse vaardighede
Begin kom probeer teken dissekteer
Manipuleer/meganisme
Herhaal ‘n spesifieke vaardigheid totdat dit ‘n gewoonte word
Benodig versamel voer uit verbeter
Eksaktheid Die vaardigheid is bereik en word glad uitgevoer
Bereik vordering
Artikuleer/pas aan
Benodig ‘n hoër vlak van presiesheid
Pas aan verander
Oorspronklikheid/spontaan
Respons is outomaties Rangskik konstrueer
AFFEKTIEWEAanvaar/ontvang
Gretigheid om te aanvaar of aandag te gee
Vra volg kies luister
Reaksie/respons
Reaksie verwys na die aktiewe betrokkenheid het die begeerte om betrokke te wees
Stem saam antwoord volg lewer verslag
Waardeer heg waarde
Sien die waarde van die aktiwiteit
Verdedig kies aanvaar neem deel
Organiseer Organiseer die waardes in ‘n sisteem
Vergelyk, neem deel prioriseer
Karakteri-seer
Persoon gekarakteriseer volgens waardes
Tree op verdedig reageer demonstreer
VRAE OP KOGNITIEWE DOMEIN1. Lys die verskillende tipes van besoedeling2. Onderskei tussen water- en lug besoedeling3. Voorspel wat sal gebeur as lugbesoedeling nie gestop
word nie 4. Analiseer die huidige situasie en identifiseer die mees
gevaarlikste tipe van besoedeling5. Ontwerp ‘n plan hoe om die huidige toestand in die
atmosfeer te verbeter6. Evalueer krities jou plan teenoor die kriteria wat nodig is
vir menslike gebruik.
PSIGOMOTORIESVerwys na die vroeë stadium van die ontwikkeling van komplekse vaardighede Begin om ‘n preparaat te maak
Herhaal ‘n spesifieke vaardigheid totdat dit ‘n gewoonte wordMaak die preparaat sonder ‘n lugborrel en so dun as moontlik
Die vaardigheid is bereik en word glad uitgevoerMaak ‘n preparaat met slegs een laag selle
Benodig ‘n hoër vlak van presiesheidGeen lugborrels en slegs een sel wat vergroot kan word
Respons is outomatiesAll preparate is sonder lugborrels en slegs een sel
HOLISTIESE ASSESSERING.
• Domeine: kognitief, affektief, psigomotories;• Verskillende assesseringsbenaderings;• Verskillende assesseringsmetodes. • Leerder moet in totaliteit ontwikkel. Moet
Lewensvaardighede openbaar. Sien die kritieke uitkomste.
ONTWERP VAN ASSESSERING
• Wat is die uitkoms• Wat is die vaardigheid• Metode gebruik• Watter alternatiewe is daar• Pas die assessering by die uitkoms • Is daar ‘n nasienskema