37
Die Gees van die Here is op My Lukas 4:14-30

Die Gees van die Here is op My

  • Upload
    weylin

  • View
    165

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Die Gees van die Here is op My. Lukas 4:14-30. Lied 444 - koor. Kom kyk ! Kom kyk ! Kyk , alles word nuut ! Die Gees werk in my; die Gees werk ook in jou. Kom kyk ! Kom kyk ! Kyk , alles word nuut ! Sy woorde is waar - jy kan op Hom vertrou. Lied 444 – gemeente – sit. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Die Gees van die Here is op My

Die Gees van die Here is op

MyLukas 4:14-30

Page 2: Die Gees van die Here is op My

Lied 444 - koorKom kyk! Kom kyk!Kyk, alles word nuut!Die Gees werk in my;die Gees werk ook in jou.Kom kyk! Kom kyk!Kyk, alles word nuut!Sy woorde is waar -jy kan op Hom vertrou.

Page 3: Die Gees van die Here is op My

Lied 444 – gemeente – sit

Kom kyk! Kom kyk!Kyk, alles word nuut!Die Gees werk in my;die Gees werk ook in jou.Kom kyk! Kom kyk!Kyk, alles word nuut!Sy woorde is waar -jy kan op Hom vertrou.

Page 4: Die Gees van die Here is op My
Page 5: Die Gees van die Here is op My

Psalm 84:1 – staanHoe lief het ek u woning, Heer.Ek wil U in u tempel eer.Ek smag na U met sterk verlange.Met daardie mense gaan dit goedwat in u tempel U ontmoeten U daar prys met lofgesange.Ek sal my lof met jubelingaan U wat waarlik lewe, bring.

Page 6: Die Gees van die Here is op My

Psalm 84:2Ek prys U daar met hart en vleeswaar selfs die mossie tuis mag weesby u altare hoog verhewe.Die swaeltjie is daar ewe tuis;’n woning is vir my u huiswaar ek bestendig met U lewe.Met al die mense gaan dit goedwat in u tempel U ontmoet.

Page 7: Die Gees van die Here is op My

Lied 442:1 – gemeente – sit

Gees van God wat in my woon,breek die Woord vir my.Gees van God wat in my woon,kom en heilig my.Troos my, sterk my, leer my, lei my.Gees van God, kom heilig my -breek die Woord vir my.

Page 8: Die Gees van die Here is op My

Lied 442:2 (Eng.) – koor

Spirit of the living God, fall afresh on me;Spirit of the living God, fall afresh on me.Melt me, mold me, fill me, use me.Spirit of the living God, fall afresh on me.

Page 9: Die Gees van die Here is op My

Lied 442:2 – koor Gees van God wat lewend maak,vul my meer en meer.Gees van God wat lewend maak,vorm my tot u eer.Troos my, sterk my, leer my, lei my.Gees van God, vul my al meer -vorm my tot u eer.

Page 10: Die Gees van die Here is op My

Lied 442:4 (Eng.) – gemeente

Spirit of the living God, move among us all;make us one in heart and mind, make us one in love:humble, caring, selfless, sharing.Spirit of the living God, fill our lives with love.

Page 11: Die Gees van die Here is op My

Lied 440:1Die Here salf ons met sy Geestot diens en heiligheid -tot koning, priester en profeet,tot ware Christen-wees.

Page 12: Die Gees van die Here is op My

Lied 440:2Die Gees van God bly wonderbaarvoortdurend inspireer -dat ons met Hom en met mekaarin liefde kan verkeer.

Page 13: Die Gees van die Here is op My

Lied 440:3Die Heil’ge Gees gee uit die skat,deur Christus self verdien -sy liefde, blydskap, vrede, gunskom Hy aan ons voorsien.

Page 14: Die Gees van die Here is op My

Lied 440:4Wie hul laat lei deur God se Gees,leer iets van Christen-wees -Hy leer ons bid, getuig en dienen liefhê sonder vrees.

Page 15: Die Gees van die Here is op My

Kindertyd

Page 16: Die Gees van die Here is op My

Lukas 4:14-3014Jesus het na Galilea toe teruggegaan vol van die krag van die Gees, en berigte oor Hom het deur die hele omgewing versprei. 15Hy het die mense in die sinagoges geleer, en almal het met lof van Hom gepraat.16Hy het ook in Nasaret gekom, waar Hy grootgeword het, en soos sy gewoonte was, het Hy op die sabbatdag na die sinagoge toe gegaan. Toe Hy opstaan om uit die Skrif voor te lees, 17is die boek van die profeet Jesaja vir Hom aangegee, en Hy het dit oopgemaak en die plek gekry waar geskrywe staan:

Page 17: Die Gees van die Here is op My

18“Die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf hetom die evangelie aan armes te verkondig.Hy het My gestuur:om vrylating vir gevangenes uit te roepen herstel van gesig vir blindes,om onderdruktes in vryheid uit te stuur,19om die genadejaar van die Here aan te kondig.”20Nadat Hy die boek toegemaak en aan die amptenaar teruggegee het, het Hy gaan sit. Die oë van almal in die sinagoge was op Hom gerig. 21Toe begin Hy hulle toespreek: “Vandag is hierdie Skrifwoord wat julle nou net gehoor het, vervul.

Page 18: Die Gees van die Here is op My

22Almal het hulle instemming met Hom betuig en was verwonderd oor die aangename woorde uit sy mond. En hulle sê: “Is hy dan nie die seun van Josef nie?”23Toe sê Jesus vir hulle: “Julle sal seker die spreekwoord aan My wil voorhou: ‘Geneesheer, genees jouself’ en vir My sê: ‘Ons het gehoor wat alles in Kapernaum gebeur het. Doen nou dieselfde dinge ook hier waar jy grootgeword het.’

Page 19: Die Gees van die Here is op My

24Maar dit verseker Ek julle,” sê Hy verder, “geen profeet word in die plek waar hy grootgeword het, aanvaar nie. 25Ek sê vir julle die waarheid: Daar was baie weduwees in Israel in die tyd van Elia toe die hemel drie jaar en ses maande lank toegesluit was, sodat daar ’n groot hongersnood in die hele land gekom het. 26Tog is Elia nie na een van hulle toe gestuur nie, maar wel na ’n weduwee in Sarfat in die gebied van Sidon. 27En daar was baie melaatses in Israel in die tyd van die profeet Elisa. Tog is nie een van hulle genees nie, maar wel Naäman, die Siriër.”

Page 20: Die Gees van die Here is op My

28Almal in die sinagoge was woedend toe hulle hierdie dinge hoor. 29Hulle het opgespring, Hom uit die dorp uitgejaag en Hom gebring tot op die rand van die berg waarop hulle dorp gebou was, om Hom van die krans af te gooi. 30Maar Jesus het tussen hulle deur geloop en weggegaan.

Page 21: Die Gees van die Here is op My

Migrasie

Page 22: Die Gees van die Here is op My
Page 23: Die Gees van die Here is op My
Page 24: Die Gees van die Here is op My

• Interne-horlosie• Gees van die Here

Page 25: Die Gees van die Here is op My

Hoe het Jesus geweet die Heilige Gees is op Hom?

1. Jesus is deur die Heilige Gees verwek

2. Jesus het grootgeword met die Heilige Gees

3. Jesus is gedoop vir sy bediening met die Heilige Gees

4. Jesus word in sy bediening begelei deur die Heilige Gees

Page 26: Die Gees van die Here is op My

Hoe weet ons dat die Gees op ons is

1. Die Gees werk in ons gedagtes

2. Die Gees werk in ons gebede

3. Die Gees werk in ons woorde

4. Die Gees gee vrug in ons lewe

Page 27: Die Gees van die Here is op My

Die Gees moet jou gedrag

bepaal

Page 28: Die Gees van die Here is op My
Page 29: Die Gees van die Here is op My

Vonkk 159 – koor Heer, ons dink aan Afrika, land van helder son.Soveel mense wat hier woon, wag op God se Woord –Mense smagtend in hul nood na die God van hoop.Hoor ons smeekgebed, o Heer, Vader wat regeer.

Page 30: Die Gees van die Here is op My

RefreinBring die liefde van ons Heer na die mense wat hier woon.Seën Afrika! Laat ons saam in vrede woon.

Page 31: Die Gees van die Here is op My

Vonkk 159 (Eng.)Give a thought to Africa! ‘neath the burning sun.There are hosts of weary hearts, waiting to be won.Many lives have passed away; and in many homesThere are voices crying now, to the living God.

Page 32: Die Gees van die Here is op My

RefrainTell the love of Jesus by her hills and watersGod bless Africa and her sons and daughters.

Page 33: Die Gees van die Here is op My
Page 34: Die Gees van die Here is op My

Lied 450:1 – staan Vader, Seun, Heil’ge Gees,hoe sal ons u heerlikheidkan verwoord, u lof besingmet ’n aardse stem?Eer die Vader, eer die Seun,eer die Gees as God en Heer.Eer ons God as Majesteit,loof Hom tot in ewigheid.

Page 35: Die Gees van die Here is op My

Lied 450 – staan Woord uit Woord, Lig uit Lig,kom as mens op aarde.Bo begrip, bo ons verstandis u grootheid, Heer.Eer die Vader, eer die Seun,eer die Gees as God en Heer.Eer ons God as Majesteit,loof Hom tot in ewigheid.

Page 36: Die Gees van die Here is op My
Page 37: Die Gees van die Here is op My

RefreinEer die Vader, eer die Seun,eer die Gees as God en Heer.Eer ons God as Majesteit,loof Hom tot in ewigheid.