8
Kantoor: Lucille van Jaarsveld 051-522-7999 Gereformeerde Kerk Bloempark DIE KOLLIG 25 NOVEMBER 2018 Bloemparkgemeente moet as eenheid funksioneer om na binne en buite die groot opdrag uit te leef en die liefdesgebod sinvol te gehoorsaam deur middel van uitvoerbare aksieplanne. Predikant: Ds Zak Scholtz Tel: 051-5222254 Sel: 079 885 4206 E-pos: [email protected] Skriba: Willie Coetzee Sel: 072 068 2583 E-pos: [email protected] Hulp—Skriba Willie Coetzee (Fi01) Sel: 082 772 9533 Orreliste: Frelet de Villiers KATKISASIE & PREEKBEGELEIDING: Geen DIENSBEURTE: Vandag: Wyk FI 7 Volgende week: Wyk FI 8 OFFERGAWES: Onder die diens: Barmhartigheid Deuroffergawes: Teologiese skool publikasies AANDDIENS: Die aanddiens is vanaand om 18:00 in die kerkgebou van Bfn-Suid en ds Fritz sal die erediens lei. Bankbesonderhede: Absa Loch Logan Rek nr: 047 0341 688 TAKKODE: 334134 ONTHOU: Om te reël dat aftrekorders en internet- oorbetalings elke maand vóór die 9de moet geskied, anders wys die maand wat oorgeslaan is as geen betaling nie. Bydraes, Sustersbydraes, Dertiende Bydrae en Projek Dankoffer. Ons wil n beroep op lidmate doen om ons administrasie te vergemaklik deur die bydraekoeverte volledig in te vul: dit sluit in voorletters, .... en wyk. Posbus 31099, Fichardtpark, 9317 Kerkkantoor: Lucille van Jaarsveld 051-522 7999 () 082 818 8382 086 682 7287 () E-pos: [email protected] Die Kollig en Preke is beskikbaar op ons webblad onder die hofie ONS EREDIENS: www.gkbloempark.org Facebook: Bloem-Doppers Susters: Orlé Breed Sel: 084 555 3045 Kassier: Sr Wilna du Toit Sel: 072 406 1323 Diakonie: Heimericks Vermeulen Sel: 082 783 3174 Sekretaresse: Liza Labuscagne Sel: 073 712 6252 Koster: Minette Fivaz Tel: 051-4224591 Sel: 072 420 5012 Teeskinkbeurte 2 Des: PEL 5: Liana Venter,072 485 9423 PEL 6: Hantie Opperman, 083 452 3988 9 Des: SP: Surien van Tonder, 082 343 8503 UIT: Madelein Nortjé, 083 229 4833 13 Jan: Sal bekend gemaak word.

DIE KOLLIG 25 NOVEMBER 2018 - Gereformeerde …gkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2018/11/...2018/11/25  · Die werk van die kerk – gesamentlik en ook in ons eie gemeente,

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: DIE KOLLIG 25 NOVEMBER 2018 - Gereformeerde …gkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2018/11/...2018/11/25  · Die werk van die kerk – gesamentlik en ook in ons eie gemeente,

Kantoor:

Lucille van Jaarsveld

051-522-7999

Gereformeerde Kerk

Bloempark

DIE KOLLIG 25 NOVEMBER 2018 Bloemparkgemeente moet as eenheid funksioneer om na binne en buite die groot

opdrag uit te leef en die liefdesgebod sinvol te gehoorsaam deur middel van

uitvoerbare aksieplanne.

Predikant: Ds Zak Scholtz

Tel: 051-5222254

Sel: 079 885 4206

E-pos: [email protected]

Skriba: Willie Coetzee

Sel: 072 068 2583

E-pos: [email protected]

Hulp—Skriba

Willie Coetzee (Fi01)

Sel: 082 772 9533

Orreliste: Frelet de Villiers

KATKISASIE & PREEKBEGELEIDING: Geen

DIENSBEURTE: Vandag: Wyk FI 7

Volgende week: Wyk FI 8

OFFERGAWES: Onder die diens: Barmhartigheid

Deuroffergawes: Teologiese skool

publikasies

AANDDIENS: Die aanddiens is vanaand om 18:00 in die

kerkgebou van Bfn-Suid en ds Fritz sal die erediens lei.

Bankbesonderhede: Absa Loch Logan

Rek nr: 047 0341 688

TAKKODE: 334134

ONTHOU: Om te reël dat aftrekorders en internet-oorbetalings elke maand vóór die 9de moet geskied, anders wys die maand wat oorgeslaan is as geen betaling nie. Bydraes, Sustersbydraes, Dertiende Bydrae en Projek Dankoffer. Ons wil ’n beroep op lidmate doen om ons administrasie te vergemaklik deur die bydraekoeverte volledig in te vul: dit sluit in voorletters, .... en wyk.

Posbus 31099, Fichardtpark, 9317

Kerkkantoor:

Lucille van Jaarsveld

051-522 7999 ()

082 818 8382

086 682 7287 ()

E-pos: [email protected]

Die Kollig en Preke is beskikbaar op ons webblad onder die hofie ONS EREDIENS:

www.gkbloempark.org

Facebook:

Bloem-Doppers

Susters: Orlé Breed

Sel: 084 555 3045

Kassier: Sr Wilna du Toit

Sel: 072 406 1323

Diakonie: Heimericks Vermeulen Sel: 082 783 3174

Sekretaresse: Liza Labuscagne Sel: 073 712 6252

Koster: Minette Fivaz

Tel: 051-4224591

Sel: 072 420 5012

Teeskinkbeurte

2 Des: PEL 5: Liana Venter,072 485 9423 PEL 6: Hantie Opperman, 083 452 3988

9 Des: SP: Surien van Tonder, 082 343 8503 UIT: Madelein Nortjé, 083 229 4833

13 Jan: Sal bekend gemaak word.

Page 2: DIE KOLLIG 25 NOVEMBER 2018 - Gereformeerde …gkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2018/11/...2018/11/25  · Die werk van die kerk – gesamentlik en ook in ons eie gemeente,

LIEF EN LEED

• Hartlike gelukwense aan Sr Maretha

Albertse en Br Zack Botes wat op 1

Desember 2018 in die huwelik bevestig

word.

• Sr Henda Fivaz is steeds in Rosepark

hospitaal na komplikasies ingetree het.

(082 851 3156)

• Sr Lulu Kruger is ontslaan en sterk tuis

aan. (084 828 6980)

• Janlo, kleinseun van br Jan en sr Santjie

Lombard is ontslaan en gesond. (076 640

6019)

• Sr Theane Steenkamp se uitslae het goed

afgeloop. (072 377 9866)

• Sr Mara Dreyer is ontslaan en sterk aan

in Hillandale kliniek. (082 684 8057)

• Sr Sulet du Plessis gaan vir operasie die

komende week. (072 342 7126)

• Sr Susan Ehlers se moeder is ernstig siek

en in die hospitaal in Pretoria. (082 494

7883)

• Br Jasper Venter van Kimberley is

ontslaan.

• Br Martin Keller se vader is oorlede. (074

012 3190)

Bladsy 2

Voorbidding gevra vir… • Bejaardes

• Lidmate wat kanker het

• Lidmate wat onder finansiële druk verkeer

• Reddersburg kinderhuis

• Eensames

• Pastorie-gesin

• Sendelinge in Mosambiek en Zambië.

• Jongmense

• Skoliere

• Christenvervolging in Irak en Sirië.

• Droogte

DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD!

BEROEPE NUUS BEROEPE ONTVANG

Prof J Smit (Johannes) van die Teologiese Skool Potchefstroom na Lichtenburg.

Ds JC van Dyk (Jannes) van Ventersdorp na Durban-Noord.

GROEN KIS

Ons almal ken al die groen kis voor in die portaal, en dat die evangelisasie kommissie vra dat ons hom vol maak met artikels van tyd tot tyd. Ons het nou ’n behoefte aan toiletware, en dan veral toiletware vir jong meisies asook jong seuns. Kom ons maak sommer daai kis lekker vol!!

VERBLYF

Daar het vanweë onvoorsiene omstan-dighede van die een damesstudent 'n plek oopgegaan by Cachet se verblyf. Indien daar 'n damesstudent is wat bel-angstel om op NWU Potchefstroom-kampus te woon, kan sy vir Ds Brahm by 064 656 1374 kontak.

R2100/maand per damesstudent wat ka-mer deel.

Water, ligte, internet, parkering en skoonmaakdienste ingesluit.

Page 3: DIE KOLLIG 25 NOVEMBER 2018 - Gereformeerde …gkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2018/11/...2018/11/25  · Die werk van die kerk – gesamentlik en ook in ons eie gemeente,

DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD! Bladsy 3

Tema: Loof en aanbid die Here oral en altyd! Skriflesing: Jona 2:1-10

Om sommer met die deur in die huis te val. Daar is baie bespiegelinge of Jona se geskiedenis

letterlik gebeur het. Eerstens moet ons dus vanoggend vir mekaar dit duidelik uitmaak. Hierdie

geskiedenis van Jona, het letterlik net so afgespeel, soos die Bybel dit beskryf. Jesus bevestig

die geskiedenis as Hy ‘n vergelyking trek tussen Hom wat letterlik oorgegee, gekruisig, begrawe

en letterlik opgestaan het en Jona se geskiedenis (vgl. Markus 12:39-41). Jesus wys dus dat

Jona ‘n letterlike historiese figuur en die vis-episode letterlike geskiedenis is. Die alternatief is

om dit simbolies te sien – maar wat maak ‘n mens dat met die letterlike historiese getuienis en

ook met Jesus se getuienis? Niemand is tog so dwaas om te wil verklaar dat Jesus nie van beter

geweet het nie. Dit sou laster wees. So Jona se geskiedenis en wedervaringe is letterlik histories

waar.

Jona sit in die maag van die vis. Seegras om sy kop gedraai. Storms en golwe wat oor hom

heengegaan het. Opvallende kontras. Nie lank terug nie het Jona nog rustig geslaap op die skip

en in sy hart was hy oortuig dat hy van die Here af weggekom het. Nadat hy in die see gegooi

is en die golwe oor hom heen is en hy hier in die donker in die vis se maag beland het – is hy

nie meer so rustig nie. Nou weet Jona, dat die Here oral is. Nou weet Jona dat sy God alle mag

in hemel en aarde besit. Nou weet Jona, die enigste plek waarheen hy kan gaan is na God toe.

Dit lei hom ook in gebed in. Hy is in “benoudheid” en vergelyk die plek waar hy is met die

“doderyk” (vgl. vers 2). Die Here se werk en doel met Jona is egter nie klaar nie. Die Here wil

Jona gebruik om te verkondig! Vers 9 is opvallend gevul met lof: “Ek daarenteen sal aan U offer

met ‘n stem van lof; wat ek beloof het, sal ek betaal. Die heil behoort aan die Here.”. Jona het

groot berou oor sy vlug-episode en weet nou wie God is. Hy loof Hom daarvoor!

Hierin sien ons ook iets van Jesus raak. Jesus is sondeloos en het dus geen sonde om te bely

nie, maar selfs Jesus weet dat in sy donkerste uur Hy na sy Vader kan gaan in gebed (vgl. Jesus

in Getsemane o.a. Markus 14:32). Selfs Jesus bring lof en eer aan die Vader! (vgl. Mattheus

11:25, Lukas 10:21). Hy loof Hom vir wat Hy gedoen het en Wie Hy is! Wie is ons om nie Hom

tot in ewigheid te loof en te prys nie?!

Vriende, waar ook al jy in jou lewe is. Jy kan tot God nader in gebed en lof! Maak ‘n lys van die

dinge waarvoor jy die Here wil loof vandag in jou lewe! Bid daardeur en bring lof aan Hom!

Besing sy lof en sy eer en aanbid Hom as jou Vader – as die Enigste God waarheen jy gaan in

jou donkerste maar ook in jou beste tye! Jona het geleer dat sy krag en sy hulp alleen by God

te vinde is!

BYBELSTUDIE Loof en aanbid die Here oral en altyd!

Lees: Jona 2:1-10

• Waarom sou mense Jona as geskiedenis bevraagteken en waarom is dit belangrik om dit duidelik te stel as geskiedenis?

• Hoe bevestig Jesus dat dit geskiedenis is?

• Watter soort vis is dit?

• Wat besef die Here in die maag van die vis oor die Here?

• Hoe kan ons die Here loof waar ook al ons kom en in watter omstandighede ons ook kom?

Page 4: DIE KOLLIG 25 NOVEMBER 2018 - Gereformeerde …gkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2018/11/...2018/11/25  · Die werk van die kerk – gesamentlik en ook in ons eie gemeente,

Bladsy 4 DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD!

“IN DIE WEEK” Vandag

25 Nov

08:45

09:30

18:00

Gebedsgroep : Ds Zak

Oggenddiens: Ds Zak

Aanddiens: Ds Fritz

Dinsdag

27 Nov

09:00

09:15

17:30

18:30

Bybelstudie

Bybelstudie (Gemeente

sentrum)

Bybelstudie

Studente

Bybelstudie

Alta Labuscagne

Ds Zak Scholtz

Anton Blignaut

Liza Labuscagne

522 0516

079 885 4206

083 242 6490

073 712 6252

Woensdag

28 Nov

06:00 - 07:00

10:00

19:00

19:00

Dissipelskap

Bybelstudie (Ds Zak)

Bybelstudie

Bybelstudie (Jong werkendes)

Ds Zak Scholtz

Wilmien du Plessis

Pieter Harbron

Werner Griessel

079 885 4206

072 323 6568

422 5192

072 048 7866

Donderdag

29 Nov

19:00

19:00

Bybelstudie (Jong

Werkendes)

Bybelstudie (Jong gesinne)

Jaco Breed

Surien van Tonder

071 491 1168

082 343 8503

Vrydag

30 Nov

06:00 Dissipelskap Ds Zak Scholtz 079 885 4206

BLOEMPARK NUUS

• Oude-Jeugd Kersete vanoggend om 12:00 in die kerksaal. Bring asb eie eetgerei en drink-goed. Wyn welkom.

• Die kerkkantoor sluit Vrydag, 30 November 2018, hier by die kerk. Lucille werk dan vanaf huis tot skole heropen in 2019.

• ‘n Vriendelike versoek dat lidmate asseblief die reeling eerbiedig dat die agterste ry stoele vir ouers met klein kindertjies is.

• Lidmate neem asseblief kennis van die volgende: Geen aanddienste 23 en 30 Desember 2018 nie. Sondag, 16 Desember 2018, is daar ‘n gesamentlike erediens met Bfn-Suid in hulle kerkgebou om 09:30 en Ds Fritz sal die erediens lei. Geen erediens by Bloempark nie. Kersdagdiens Dinsdag 25 Desember 2018 is om 09:00 in ons kerkgebou en Ds Fritz sal die erediens lei. Sondagoggend 23 Desember 2018 lei Prof Hermie van Zyl die ere-diens en Sondagoggend 30 Desember 2018 lei Ds Dinant Zwemstra die erediens.

• Lidmate wat Almanak 2019 boeke bestel het, kan dit na die diens in die konsistorie by skri-ba gaan afhaal.

• Vanoggend word eervolle ontslag uit die ampte gegee aan: Oudle Koot Kruger en Danie Ackerman. Diakens Enése vd Walt en Werner Griessel.

• Vanoggend word diensknegleiers in die amp van diaken bevestig: Br Danie en Sr Jolien van Tonder.

‘n Geseënde Kersfees en voorspoedige 2019 word u toegebid!

Page 5: DIE KOLLIG 25 NOVEMBER 2018 - Gereformeerde …gkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2018/11/...2018/11/25  · Die werk van die kerk – gesamentlik en ook in ons eie gemeente,

DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD! Bladsy 5

GEREFORMEERDE KERK BLOEMPARK

RAMINGS BETAALBAAR AAN DIE ADMIN BURO

Die vraag word dikwels gevra, Wat is ramings, en waarvoor word dit aangewend?

Ramings is die fondse wat nodig is om die gesamentlike werk waarop al die kerke in die Algemene Sinode besluit

het, uit te voer.

Ramings word hoofsaaklik aangewend vir die versorging van al ons emerituspredikante en hulle afhanklikes, die

opleiding van ons eie predikante, die Algemene Sinode en die bestuur van die Administratiewe Buro. Die ramings

word per belydende lidmaat bereken.

Die ramings vir Bloempark beloop R513,388 vir die 2018/2019 jaar. Ons het tans 520 belydende lidmate, wat

beteken dat ons R987.29 per belydende lidmaat per jaar moet betaal. Dit is R82.27 per belydende lidmaat per

maand. Indien daar lidmate is wat geen finansiële bydrae tot die kerkkas maak nie, beteken dit dat die nie-bydraende

lidmate gesubsidieer moet word. Ons moet nog steeds die ramings vir daardie lidmate aan die Admin Buro oorbetaal,

ongeag of hulle ‘n bydrae lewer. Dit plaas ‘n geweldige druk op die kontantvloei van ons gemeente. Ons bydrae is

tog ons dankbaar teenoor die Here vir Sy groot genade wat ons so onverdiend uit Sy hand ontvang.

Die besonderhede van die ramings vir Bloempark vir 2018/2019 is soos volg:

Die werk van die kerk – gesamentlik en ook in ons eie gemeente, kan net gedoen word indien lidmate hul dankbaar-

heid teenoor die Here uitleef.

Indien u enige verdere navrae het in verband met die ramings, is u welkom om dit met my te bespreek.

Johan Snyman

Voorsitter, Finanswerkgroep

072 546 6203

Ramings Bedrag Persentasie Per Belydende

Lidmaat per jaar

Emeritaatsversorgingtrust (EVT) R284,723.36 55.5% R547.54

Teologieseskool R82,420.00 16.1% R158.50

Medies R74,360.00 14.5% R143.00

Admin Buro R26,837.20 5.2% R51.61

Sinodalekas R26,057.20 5.1% R50.11

Thusofonds R13,000.00 2.5% R25.00

Argief R4,820.60 0.9% R9.27

Studentehulpkas R1,170.00 0.2% R2.25

Totale Ramings R513,388.36 100.0% R987.28

Page 6: DIE KOLLIG 25 NOVEMBER 2018 - Gereformeerde …gkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2018/11/...2018/11/25  · Die werk van die kerk – gesamentlik en ook in ons eie gemeente,

DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD! Bladsy 6

Page 7: DIE KOLLIG 25 NOVEMBER 2018 - Gereformeerde …gkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2018/11/...2018/11/25  · Die werk van die kerk – gesamentlik en ook in ons eie gemeente,

DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD! Bladsy 7

VERJAARDAE (DESEMBER—JANUARIE VAKANSIE) 25 Nov Wicus COETZEE Sel: 072 141 7348

26 Nov Elmien MYBURGH Sel: 082 374 4495

29 Nov Anke MCNEILAGE

2 Des Natasha Fourie; René PRETORIUS Sel: 082 802 8140

3 Des James Lowings Sel: 082 895 9667

5 Des Tanya Scholtz Sel: 063 689 6284

7 Des Joe VAN DER WALT Sel: 072 592 6666

9 Des Stella BLIGNAUT Sel: 083 473 7847; Morné Van Wyk Sel: 084 205 5769

10 Des Johann BOTHA Sel: 082 775 2946; FW FIVAZ ; Marianka Grobler

11 Des Chris ERASMUS Sel: 083 357 7993; Dirk LOURENS Sel: 083 462 2162

11 Des (87) Hans PENNELLS Sel: 082 921 9555; Flip WELDHAGEN Sel: 082 381 9294

12 Des Ryno MYBURGH Sel: 082 094 9269; Jolien Van Tonder Sel: 071 433 1735

13 Des Hannes BLIGNAUT Sel: 082 783 5841; Roan HERBST Sel: 072 221 8730 ; David MALAN Sel: 071 678 3550; Ernst VAN BILJON Sel: 071 562 6958

14 Des Sannelie DAVIS Sel: 082 415 0383; Susan JORDAAN Sel: 082 808 4884

15 Des Lourens Swart Sel: 082 446 7385; 15 Des (76) Anna VENTER

16 Des (73) Willie VAN WYK Sel: 082 578 3561

17 Des Liani COETZER Sel: 082 431 3801

18 Des Gerhard DE WITT Sel: 084 569 4350; Rouxhandri Erasmus Sel: 079 291 5934; Suné Jansen van Nieuwenhuizen Sel: 071 869 1629; Fanie STRÿDOM Sel: 082 344 1757

20 Des (74) Janet KRUGER Sel: 083 381 4191; 20 Des (75) Kobie Reinecke Sel: 083 988 3105

21 Des Jaco VENTER Sel: 082 927 4483

23 Des Elsabe OLIVIER Sel: 082 934 1877

25 Des (72) Theuns ERASMUS Sel: 082 888 9692

27 Des Carina DE BEER Sel: 082 725 9295; Christo KRUGER Sel: 082 560 8577; Ronél VAN DER WALT Sel: 072 246 4843

28 Des Engela KRUGER ; Anandi SCHUTTE Sel: 082 215 4828; Rina SMUTS Sel: 082 492 9877

29 Des Dirk LOURENS Sel: 083 462 2162; Annabelle VAN ASWEGEN; Trevor WENTZEL Sel: 082 625 5519

30 Des Wiekus FRASER Sel: 082 523 4663; 30 Des (78) Gezina OELOFSE Sel: 073 225 0850

Page 8: DIE KOLLIG 25 NOVEMBER 2018 - Gereformeerde …gkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2018/11/...2018/11/25  · Die werk van die kerk – gesamentlik en ook in ons eie gemeente,

DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD! Bladsy 8

VERJAARDAE VERVOLG…. 1 Jan (75) Frans REINECKE Sel: 083 494 8507; Iné VAN TONDER

2 Jan Madelein NORTJé Sel: 083 229 4833; André STEYN Sel: 082 351 3906

2 Jan (72) Jan VAN DER VYWER Sel: 079 609 6979

3 Jan Elize COGLE Sel: 082 962 4710; Juanné Lowings; Robyn Swart

3 Jan (86) Helen Tsouroulis

5 Jan Heleen BEZUIDENHOUT Sel: 072 502 4123; Johan Venter Sel: 072 746 8975

8 Jan Philna BOOYSEN ; Theane STEENKAMP Sel: 072 377 9866

9 Jan (73) Lou FIVAZ Sel: 072 255 5213

11 Jan Renske Jordaan Sel: 079 526 0744; Martie jnr Low-ings Sel: 072 990 5051; Neels PRETORIUS Sel: 079 526 0783; Amelda Rutherford Sel: 072 485 9423

11 Jan (80) Fanie STRÿDOM Sel: 082 775 3999

12 Jan Annerika NAUDé Sel: 084 522 0434

BEKENDSTELLING: SCRIPTURA & RADIO SCRIPTURA

WAT IS SCRIPTURA?

Scriptura is ‘n groeiende biblioteek van Gereformeerde artikels en dokumente.

‘n Vertakking van Scriptura, is ons podsendings, genaamd “Radio Scriptura”.

Elke artikel en elke podsending is daar om Sola Scriptura tot sy reg te laat kom - ons wil die Skrif laat spreek oor gebeure, idees en verskynsels in die kerk en samelewing.

Die lens waarmee ons kyk en die basis van ons inhoud word gebou op die woorde van 2 Timotheus 3:16-17.

Ons poog om onsself, ons lesers en ons luisteraars toe te rus vir elke goeie werk deur die Skrif te gebruik tot Lering, Weerlegging, Teregwysing en Onderwysing.

INTERAKSIE

Ons poog om soveel as moontlik interaksie met ons lesers en luisteraars te hê, daarom moedig ons almal ook aan om vrae te vra vanaf ons webblad. Jy kan ook met ons in verbinding tree via die sosiale media en e-pos skakels bo-aan ons webblad. Ons hoor graag van jou!

OUTEURS EN AANBIEDERS

Marnix Boersema (red.), Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn, Jonker Venter, Jan-Louis Lee

DONASIES

Ons maak gebruik van verskeie dienste om ons webblad en podsendings op die lug te kry en daar te hou. Enige finansiële hulp word opreg waardeer. Kontak ons asseblief as jy ‘n donasie wil maak. Byvoorbaat baie dankie!

Besoek gerus ons webtuiste vir meer! Vind ons ook op Facebook / Twitter / Instagram