84
Teelgeskiktheid van Bulle. Dr. GM Ferreira. BVSc. MMed Vet ( Bov) Morvet Kuddegesondheid Potchefstroom

Die noodsaaklikheid van geslagsgeskiktheid by bulle. · 2015. 6. 17. · geasosieerde siektes wat kan lei tot dood van bul, tydelik of permanente onvrugbaarheid. Geslagsgeskiktheid

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • Teelgeskiktheid van Bulle.

    Dr. GM Ferreira.

    BVSc. MMed Vet ( Bov)

    Morvet Kuddegesondheid Potchefstroom

  • Die noodsaaklikheid van geslagsgeskiktheid by bulle.

  • Geslags geskiktheid.

    Bestuur

    http://images.google.com/imgres?imgurl=http://www.hagancattle.com/sire_pics/HagansAnteUp51S.jpg&imgrefurl=http://www.hagancattle.com/herd-sires.html&h=250&w=375&sz=29&hl=en&start=36&tbnid=dwNbki5HWp5ZSM:&tbnh=81&tbnw=122&prev=/images?q=bovine+semen+pictures&start=20&gbv=2&ndsp=20&hl=en&sa=Nhttp://images.google.com/imgres?imgurl=http://www.hagancattle.com/sire_pics/HagansAnteUp51S.jpg&imgrefurl=http://www.hagancattle.com/herd-sires.html&h=250&w=375&sz=29&hl=en&start=36&tbnid=dwNbki5HWp5ZSM:&tbnh=81&tbnw=122&prev=/images?q=bovine+semen+pictures&start=20&gbv=2&ndsp=20&hl=en&sa=N

  • Vrugbaarheid van Bul.

    • Dit sê net dat bepaalde bul lewendige semen het en dat die semen

    morfologies normaal is en ‘n dragtigheid sal bewerkstellig as Bv

    gebruik word tydens insemenasie.

  • Geslagsgeskiktheid van die Bul.

    • Dit beteken dat die bul vrugbaar is maar ook vry is van geslags

    siektes en ander defekte sodat die bul self 'n dragtigheid kan

    bewerkstellig deur normale dekking.

  • Geslagsgeskiktheid bepaling:

    • Moet deur 'n opgeleide persoon gedoen word.

    • Alle toetse moet volledig gedoen word.

    • Gebruik 'n betroubare laboratorium.

    • Moet nie probeer geld spaar nie.

    • Is geldig vir die dag van uitreiking.

    • Moet nie 'n bul koop wat nie vergesel is van 'n onlangse

    geslagsgeskiktheid sertifikaat nie.

  • Bul Toetsing.

    • Bul toetsing:

    - Moet vroegtydige gereel word.

    - moet nie te lank voor die tyd gedoen word nie.

    - genoeg tyd moet toegelaat word om 'n verdagte toets te kan

    herhaal.

    - genoeg tyd moet gelaat word om 'n ongeskikte bul te kan

    vervang voor die begin van die teelseisoen.

  • Geslagsgeskiktheid behels dus:

    Bul moet:

    1. Klinies gesond wees.

    2. Goeie algemene kondissie wees.

    3. Onderhewig aan parasiet beheer program wees.

    4. Behoorlik ingeent wees teen siektes van omgewing.

    5. Vry van ander opvallende siekte toestande wees.

    6. Normale bouvorm (anatomie) en gemaklikke beweging toon.

    7. Normale vrugbaar heid toon.

    8. Normale libido en dekbehendigheid toon.

    9. Vry van geslags oordraagbare siektes wees.

    10. Vroegtydig die nodige aanvullings ontvang (Spoorminerale en Vitamiene)

  • Geslagsgeskiktheid.

    1. Algemene Kliniese Ondersoek.

    • Sluit in:

    - Temperatuur (Koors) – sistemiese siektes.

    - Hart, Longe, Oë, Spysverterings kanaal.

    - Normale bouvorm.

    - Gewrigte, Hoewe (Loop vermoë).

  • Geslagsgeskiktheid.

    2. Algemene kondissie.

    • Vermy oorvet of maer bulle.

    • Bulle moet goed uitgegroei wees volgens sy ouderdom en raskenmerke.

    • Bulle moet op 'n volledige protein / energie rantsoen wees viroptimale groei en dekking.

    • Spoormineraal en Vitamien vlakke moet aangevul wees.

  • Geslagsgeskiktheid.

    3. Parasiet beheer.

    • Inwendige parasiete kompeteer vir bloed proteine asook

    energie met die dier en die wanbalanse benadeel

    vrugbaarheid.

    • Eksterne parasiete lei tot irritasie en oordra van koors

    geasosieerde siektes wat kan lei tot dood van bul, tydelik

    of permanente onvrugbaarheid.

  • Geslagsgeskiktheid.

    4. Behoorlikke entings program.

    • Belangrikke siektes waarvoor geent moet word:

    - Knopvelsiekte.

    - Stywesiekte.

    - Slenkdalkoors.

    - BVD en IBR kompleks.

    - Spons, Lam en Miltsiekte.

    - Rooiwater, Hartwater, Galsiekte.

    - Trichomoniase en Vibriose.

    (Gee tydelikke tot permanente onvrugbaarheid)

  • Geslagsgeskiktheid.

    Belang van entings.

    • Siektes wat deur die semen oorgedra kan word:

    - Knopvelsiekte.

    - BVD.

    - Bek-en-klou-seer.

    - Bloutong virus.

    - Bruselose, Leptospirose, Coxiella.

    - Trichomoniase , Vibriose.

    - Verskeie bakteriese siektes.

  • Geslagsgeskiktheid.

    6. Normale Anatomie.

    • Anatomie van :

    Skelet (Bouvorm)

    Geslags organe

    - Testis.

    - Skede.

    - Penis.

    Inwendige organe

    - Geslags kliere.

    Geslags stelsel van die bul.

  • Geslagsgeskiktheid.

    Normale Anatomie.

    • Evalueer die bul se bouvorm.

    • Gee veral aandag aan:

    - Rug.

    - Bene, gewrigte en pote ( Kloue)

    - Bek en tande.

    - Ouderdom en vgl met ras standaarde.

    - Evalueer die beweging van die bul.

  • Geslagsgeskiktheid.

    5. Ander opvallende toestande.

    • Evalueer die bul vir:

    - Vel letsels (Pigmentasie, Brandsiekte)

    - Teenwoordigheid van absesse.

    - Geswelde gewrigte.

    - Gebreekte hoewe.

    - Skede prolaps risikos.

    - Seer rug met beweging.

    - Knopvelsiekte littekens.

  • Geswelde gewrigte.

    Abnormale beweging wat dekking

    bemoeilik, met swak deklus.

    Kondissie afname agv beperkte

    beweging.

  • Gewigs verplasing en gewrig spanning.

  • Kroniese lamanitis en hoef kraak agv:

    - abnormale gewigs verplasing.

    - Sink (Zn) tekorte.

    - koors reaksies.

    - voeding afwykings.

  • Bul toon ongemak op R agter been met

    beweging agv beserings.

  • Gewrig ontsteking met sekondêre wonde

    en gevolglikke mankheid.

  • Geslagsgeskiktheid.

    Normale Anatomie.

    • Spesiale aandag aan testis en skede.

    - Evalueer die groote en simmetrie.

    - Konsistens en beweeglikheid.

    - Pigment en veltoestand van skrotum.

    Skede en posisionering tov die liggaam.

    - Hang skede en vashegtingshoek met

    prolaps gevare vgl met ras-standaarde.

  • Skrotum omvang –

    is direk gekorileer

    met vrugbaarheid.

    (vgl ras standaarde.)

    Testis ontwikkeling –

    is direk afhanklik van beskikbare

    sink (Zn) vlakke.

  • Testis ondersoek:

    - Omtrek.

    - Beweeglikheid.

    - Simmetrie.

    - Konsistens.

    - Temperatuur.

    - Epididimus

    - Pigmentasie.

    - Ou letsels.

  • Bul testis.

    CM – kremaster spier.

    DD – duktus deferens (saadbuis)

    EB – epididymis liggaam.

    ET – epididymis stert.

    T – testis;

  • Testikulêre asimmetrie.

  • Asimmetrie en vel irritasie.

    Testis ontsteking.

  • Lig gevoeligheid, vel irritasie en sekondêre infeksie agv vel

    letsels.

  • Normale anatomie maar verskille binne

    die ras tov skede vashegting.

    vs

  • Wondskade aan Lamina interna agv swak skede aanhegting.

    Skede ondersoek.

  • Geslagsgeskiktheid.

    Normale Anatomie.

    • Penis ondersoek:

    - Lente.

    - Ereksie defekte (Evalueer ook met dekking)

    - Spiraal afwykings.

    - Vashegtings en ou letels.

  • Normale penis en spiere

  • Normale penis erksie en lengte bepaling

    tydens elektriese stimulasie en saad versameling

    Ontwikkelings defek.

  • Die belang van korrekte penis lengte.

  • Bloeding agv dekbesering met gevolglikke penis

    vashegtings later.

  • Penis vashegting aan die skede agv vorige beserings.

  • IBR (Herpes virus) geasosieerde letsels. (BVD enting)

  • Geslagsgeskiktheid.

    Normale Anatomie.

    • Inwendige ondersoek:

    Bykomstige geslagskliere.

    - Ampulla.

    - Prostaat.

    - Vesikulere kliere.

    - Teenwoordigheid van liesbreuk.

    - Tekens van pyn en swellings.

    - Ondersoek die blaas.

  • Inwendige ondersoek:

    A – ampulla.

    BP – Prostaat.

    CM - kremaster spier.

    CP - crus penis;

    DD - ductus deferens;

    GP - glans penis;

    PS - penis skag

    RPM - retraktor penis spier.

    SF –sigmoid draai (S boog)

    TE – stert van epididymis;

    T -testis;

    UB –urien blaas.

    VG –vesikulere klier.

  • Ampullae

    Voorbeeld van bykomstige geslagskliere wat rektaal ondersoek moet word.

  • Geslagsgeskiktheid.

    7. Normale vrugbaar heids ondersoek.

    • Uitwendige ondersoeke.

    • Inwendige ondersoeke.

    • Semen ondersoek van versamelde saad.

    Metode van saad kolleksie is belangrik tov die bul se ouderdom en

    saad kwaliteit:

    - Elektriese stimulering.

    - Kunsvagina versameling.

  • Geslagsgeskiktheid.

    Semen ondersoek.

    • Versamelde semen moet:

    Makroskopies ondersoek word tov:

    - Volume.

    - Kleur.

    - Digtheid.

    - Sedementasie.

    - Ph bepaling.

    - Bloed teenwoordigheid.

  • Makroskopiese vergelyking van semen.

  • Geslagsgeskiktheid.

    Semen ondersoek.

    • Mikroskopiese Ondersoek:

    - Evaluering tov lewendig.

    - Bewegings rigting (Lynbeweging)

    - Digtheid van die semen (Golfbeweging).

    Bepaalde kleur metodes om die volgende te evalueer:

    - Morfologie.

    - Abnormale selle (wbs)

    - Persentasie lewendige sperme.

  • Normaal gekleurde sperme tydens mikroskopiese ondersoek.

  • Morfologies abnormale sperme tydens

    mikroskopiese ondersoek.

    Stomp

    stert

    Los

    kop

    ‘Dag

    effek’

  • Geslagsgeskiktheid.

    8. Normale libido en dekbehendigheid.

    • Moet koei op hitte hê om deklus te evalueer.

    • Bul moet koei 1-2x dek in 15 min. periode.

    • Moet deur die dekseisoen geëvalueer word.

    • Swak deklus gewoonlik geasosieer met ouer of beseerde bulle,

    oorwerkte bulle.

    • Bulle met Mn tekorte of erg beskadigde lewers.

  • Bul toon normale libido met koei wat ophitte is.

  • Geslagsgeskiktheid.

    Dekbehendigheid.

    Dekbehendigheid soms probleem by jong oorywerige bulle.

    Goed om gedurende die dekseisoen te bly evalueer.

    VS

  • Afwesigheid van libido agv:

    - Bloed protein tekort.

    - Energie tekort.

    - Kroniese gewigs verlies.

    - Mangaan (Mn) tekort.

    - Permanente lewerskade.

    - Koors siektes.

    - Pynlikke toestande.

    - Geneties.

  • Geslagsgeskiktheid.

    9. Oordraagbare geslagssiektes.

    • Volledige toetsing vir die volgende:

    Bloed toets:

    - Besmetlikke misgeboorte.- BVD.

    Skedeskrapings:

    - Trichomoniase ( T foetus)- Vibriose ( C fetus venerialis)- Bg kan bevriesing oorleef.

    Urien kwekings en bloed toetse:

    - Leptospirose.

  • Agter geblewe nageboorte:

    Kan aanduiding wees van:

    - Besmetlikke misgeboorte (BM)

    - Vitamien A tekorte.

    - Spoormineraal tekorte.

    - Baarmoeder infeksies agv aborsie.

    - Moeilikke kalwing (Kalwings gemak)

    Soms is inligting wat van die koeie versamel word

    noodsaaklik vir die bulle se geslagsgeskiktheid.

  • Algemene voorkoms met B.abortus.

  • Simptome van akute Brusellose.

  • Simptome van kroniese Brussela infeksie.

    Swelling van karpus gewrig.

  • Beheer van Besmetlikke misgeboorte:

    • Toets en uitslag van positiewe diere.

    • Enting met S19 onder 10 maande ouderdom en ent weer met RB 51

    entstof 1 maand voor teel en weer in oop periode voor 2 de teling.

    • Ent met RB 51 op speen en weer 1 maand voor teel, en weer in oop

    periode voor 2 de teling.

    • Ent alle ou diere 2-3 jaar later weer gedurende oop periode.

    • Entstof kan lei tot vroeg gebore kalwers of aborsies.

  • BVD. (Bees Virus Diaree.)

    • Bron:

    - PI dier, siek dier, wild, bloed, vrugwater, asem, speeksel, semen.

    • Simptome:

    - Erosie siekte, fetale resorpsies, aborsies, gebreklikke kalwers, langTKP, verhoogde vatbaarheid vir ander siektes.

    • Diagnose:

    - Oorknip, Bloed toetse, Virus kwekings uit fetus.

    • Beheer:

    - Toets en slag PI. Entings program

    (Titanium vs Masterguard en)

  • Beheer van BVD.

    • Toets en slag die PI diere.

    • Gebruik van entstof wat fetale beskerming verleen.

    • Ent alle kalwers op speen en vervangings verse weer 1 maand voorteel met Titanium 5 FP entstof.

    • Ent alle oop vroulikke diere 1 maand voor teling.

    • Ent alle teel bulle 1 maand voor teel met Masterquard.

    • Enting moet jaarliks gedoen herhaal word.

    • Kry die regte inligting tov die gebruik van lewende BVD entstofen die gebruik op ou en jong bulle.

  • Aborsies agv BVD is nie stadium gebonde nie.

  • Senuwee afwykings agv BVD.

    Onder ontwikkelde brein agv BVD.

  • Your Partner in Animal Health

    Gewrigs afwykings met ontwikkeling agv BVD.

  • Trichomoniase en Vibriose.

    • Bron:

    - Besmette ou bul, veral ou bulle met diep voue in skede.

    - Vars besmette koeie.

    • Diagnose:

    - Skede skrapings en Lab toetsings. Vals neg resultate is gevaarlik.

    - Drie opeenvolgende skede spoelings lewer 99% sekerheid dat bulskoon is.

  • Trichomoniase.

    Simptome

    • Bulle.

    - Gewoonlik simptoom loos

    • Koeie.

    - Min simptome na oordraging (90% oordragings tempo)

    - Baarmoeder en vaginale infeksies.

    - Aborsies.

    - Fetale resorpsies en dood gebore kalwers.

    - Lae dragtigheids en kalf persentasie.

    - Lang TKP.

  • Skede Spoeling.

  • Skede Skraping.

  • Trichomoniase skedespoelings resultate word

    bemoeilik agv diep kripte.

  • Aborsies is net die punt van die ysberg met

    Trichomoniase.

    VS

    Fetale verliese.

    Verlengde tkp.

    Verlaagde kalf persentasie.

    Baarmoeder infeksies.

    Uitskot van bulle en koeie.

    Behandelings koste.

    Bul vervangings koste.

    Entings koste.

  • Trichomoniase in Koeie.

    • Koeie kan hulself skoonmaak na 3 siklusse.

    • Immuniteit duur nie meer as 15 mde nie.

    • Koei kan normaal kalf al is sy besmet.

    • So koei besmet bul dan met volgende dekking na kalwing.

    • Ou bulle raak so permenent besmet.

  • Baarmoeder infeksies meestal geasosieer met geslags siektes.

  • T. foetus in bulle

    Verdagte bulle :

    Herhaal toets 3x met minstens 1week interval tussen toetse.

    Laboratorium:

    Onderskei met T fekalis.

    Positiewe bulle gewoonlik geslag.

  • Behandeling van Bul met Trichomoniase.

    • Behandeling nie altyd sukses vol nie.

    • Moet minstens 3 x negatiewe skede wasse hê na behandeling.

    • Skede wasse moet minstens 3 weke uit mekaar gedoen word.

    • Skede wasse moet na die dekseisoen ook gedoen word.

  • Trichomoniase.

    Beheer.

    • Slag alle positiewe bulle.

    • Skei dragtige en nie dragtige koeie van mekaar.

    • Slag alle koeie met baarmoeder infeksies.

    • Ent die oop koeie wat nie baarmoeder infeksies het nie 2x met

    Trichguard, 3 weke uit mekaar.

    • Gebruik goedkoop jong, skoon bulle of KI die koeie.

    • Hou die trop koeie appart (ander plaas).

    • Slag al die jong bulle na die dekseisoen.

    • Koop nuwe jong bulle, wat nog nie gedek het nie, met sertifikaat en

    van bekende teler.

    • Toets alle bulle elke jaar voor die teelseisoen begin.

  • Trichomoniase.

    Beheer.

    • Ent alle koeie en bulle jaarliks 4 weke voor die teelseisoen vir

    minstens 3 jaar.

    • Toets die bulle 4 weke na die dekseisoen vir besmetting vanaf draer

    koei (enkeles dra infeksie vir tot 22 maande)

    • Koop net bulle van plaas met geskiedenis van gereelde bul skede

    spoelings.

    • Moet nie oop koeie en verse op enige veiling koop nie.

    • Goeie higiene met KI, sinkronisasie, saad kolleksie.

    • Moet nooit bulle leen of uitleen nie.

    • Behou biosekuriteit op die plaas.

  • Trichomoniase.

    Entings program.

    • Kudde wat eerste keer geent word:

    - Na wag tyd ent alle nie dragtige koeie 2X met 3 weke tussenpose en dek 4 weke na 2de enting.

    • Kudde wat vorige jaar reeds geent was:

    - Ent alle diere en begin dek tussen 2-4 weke na enting.

    • Onbekende entings geskiedenis:

    - Ent 2x met 4 weke tussen pose en begin dek 4 weke na 2de enting.

    - Ent 2x met 2 weke tussenpose en begin dek 2 weke na 2de enting.

    • Spuit Multimin en Vit A 4 weke voor enting begin.

  • Noodsaaklike bestuurs hulpmiddels tov bul

    vrugbaarheid.

    • Optimale:

    - voeding.

    - entings.

    - parasiet beheer.

    - lewer gesondheid.

    - Gereelde geslags geskiktheids toetsings.

    Vroegtydige spoormineraal en Vit A /E aanvullings.

    - 4 - 6 weke voor die aanvang van die teelseisoen.

    - 4 weke na die kalf seisoen.

    - 4 weke voor begin van entings program.

    Droogte / winter voedings toestande.

    - Aanvulling van verterings modifiseerder (Browse Plus)

  • Lewer Skade Lei tot:

    • Verlaagde Cholestrol vorming uit vet met:

    - verminderde geslagshormoon vorming.

    - verswakte ovariese aktiwiteit.

    - verlaagde konsepsies.

    - verswakte libido by bulle.

    - Verlengde TKP en oop dae.

  • Lewer Skade Lei tot:

    • Verlaagde galsout produksie en gal deurvloei met:

    - verminderde Vit A opname uit derkanaal.

    - Vit A tekorte en geasosieerde sindrome.

    - agtergeblewe nageboortes.

    - seer oog voorkoms.

    - verlaagde ovariese aktiwiteit.

  • Spoor minerale en Vitamiene.

    VitA

    Zn

    Gesonder pote, uiers& sluimvliese. Sterker

    immuun sisteem

  • Spoor minerale en Vitamiene.

    Vit E

    Se

    Vrugbaarheidverbetering, uiers,

    baarmoedergesondheid. Sterker

    immuun sisteem

  • Invloed van verlaagde Spoormineraalstatus op

    DiereprestasieDr Gordon Carstens Texas A&M University

    0

    10

    20

    30

    40

    50

    60

    70

    80

    90

    100

    TYD

    Ensiemfunksie & Immuniteit

    Maks. Groei & Vrugbaarheid

    Sub-kliniesVoldoende Klinies

    Normale Groei &

    Vrugbaarheid

    Klin iese simptome

    Your Partner in Ani mal Health

    EFFEK VAN SUB-OPTIMALE VLAKKE VAN SPOORMINERALE

    MULTIMIN PATENT NO 2001 / 6875

  • Geslagsgeskiktheid.

    • Veearts sal 'n Geslagsgeskiktheid sertifikaat vir elke bul wat getoets

    is en aan die standaarde voldoen uit.

  • Dan is daar ander oorsake van onvrugbaarheid ook

  • Baie Dankie.