69
Die Nuwe Testament Paulus en die Apostels

Die Nuwe Testament

  • Upload
    lynde

  • View
    93

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Die Nuwe Testament. Paulus en die Apostels. 5 Paulus en Apostels. 1. Die bekering van Paulus. 2. Petrus se optrede. 3. Die kerkvergadering in Jesusalem. Oorsig. Hoof- indeks. 4. Slot: Die kerk in die wêreld. X. Oorsig. X. Die bekering van Paulus. Mn. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Die Nuwe Testament

Die Nuwe TestamentDie Nuwe TestamentPaulus en die ApostelsPaulus en die Apostels

Page 2: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus

Petrus se optrede

Die kerkvergadering in Jesusalem

Slot: Die kerk in die wêreld

1

2

3

4

Oorsig

Hoof-indeks

X

5Paulus

enApostels

Page 3: Die Nuwe Testament

X

Mn

Hi

Die bekering van Paulus Paulus vervolg die gemeente in Damaskus Paulus se bekering Paulus se roeping tot apostel Paulus verkondig die evangelie

Oorsig

Petrus se optrede Petrus genees Eneas Tabita word opgewek Die gesig van onrein diere Petrus en Kornelius

Page 4: Die Nuwe Testament

Die kerkvergadering in Jerusalem Aanleiding tot die vergadering Die vergadering Resultaat van die vergadering

Oorsig

Slot: Die kerk in die wêreld Die briewe van Paulus Die optrede van die ander apostels Die algemene sendbriewe en openbaring

X

Mn

Page 5: Die Nuwe Testament

Die bekering van PaulusDamaskus-gemeente vervolg

Saulus: Onder Jode: (Hebreeus)

Paulus: Onder Grieks-Romeins: (Latyns-Grieks)

X

Mn

Page 6: Die Nuwe Testament

Die bekering van PaulusDamaskus-gemeente vervolg

VervolgingIn

Jerusalem

X

Mn

Page 7: Die Nuwe Testament

Die bekering van PaulusDamaskus-gemeente vervolg

VervolgingIn

Jerusalem

Damaskus

X

Mn

Page 8: Die Nuwe Testament

Die bekering van PaulusDamaskus-gemeente vervolg

VervolgingIn

Jerusalem

Damaskus

Paulus

X

Mn

Page 9: Die Nuwe Testament

Die bekering van PaulusDamaskus-gemeente vervolg

VervolgingIn

Jerusalem

Damaskus

Paulus

Sinagoge

X

Mn

Page 10: Die Nuwe Testament

Die bekering van PaulusDamaskus-gemeente vervolg

VervolgingIn

Jerusalem

Damaskus

Sinagoge

Paulus

Bekendst.-briewe

X

Mn

Page 11: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Die bekering self

Op pad na Damaskus Skerp ligPaulus val op grond

“Saul, Saul, waarom vervolg jy My?”

“Wie is U, Here?”

“Ek is Jesus. Dit is vir My wat jy vervolg.”

“Wat moet ek doen, Here?”

Moet na Damaskus toe gaan om te hoor

X

Mn

Page 12: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Roeping tot apostel

2 Korintiërs 12 : 2 - 4

Ek weet van ‘n man in Christus, veertien jaar gelede – of dit in die liggaam was, weet ek nie, of buite die liggaam weet ek nie, God weet dit – dat so iemand weggeruk is tot in die derde hemel. En ek weet van so ‘n man – of dit in die liggaam of buite die liggaam was weet ek nie, God weet dit – dat hy weggeruk is in die Paradys en onuitspreeklike woorde gehoor het wat ‘n mesn nie mag uitspreek nie

X

Mn

Page 13: Die Nuwe Testament

Here aan Ananias:“Ek het hom gekies as My werktuig om My Naam uit te dra onder die heidennasies en hulle konings en ook onder Israel”

X

Mn

Page 14: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Roeping tot apostel

Paulus se kenmerke as apostel:

Het Jesus gesien

Is deur God self geroep

Apostelskap deur tekens en wonders beseël

X

Mn

Page 15: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Roeping tot apostel

Paulus se kenmerke as apostel:

Het Jesus gesien

Is deur God self geroep

Apostelskap deur tekens en wonders beseël

Roeping:

Werk van apostels in heidenwêreld voortsitSien ook 1 Kor 9 = Verdedig apostelskap

X

Mn

Page 16: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Verkondig die evangelie

Paulus blind <> drie dae gevas / gebid om vergiffenisX

Mn

Page 17: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Verkondig die evangelie

Paulus blind <> drie dae gevas / gebid om vergiffenis

God roep Ananeas: (weifeling)

X

Mn

Page 18: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Verkondig die evangelie

Paulus blind <> drie dae gevas / gebid om vergiffenis

God roep Ananeas: (weifeling)

Lê Paulus hande op <> doop hom

X

Mn

Page 19: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Verkondig die evangelie

Paulus blind <> drie dae gevas / gebid om vergiffenis

God roep Ananeas: (weifeling)

Lê Paulus hande op <> doop hom

Daarna . . . . .

X

Mn

Page 20: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Verkondig die evangelie

Sameswering deur Jode om hom dood te maakX

Mn

Page 21: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Verkondig die evangelie

Sameswering deur Jode om hom dood te maak

Ontsnap uit Damaskus

X

Mn

Page 22: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Verkondig die evangelie

Sameswering deur Jode om hom dood te maak

Ontsnap uit Damaskus

Probeer by dissipels aansluit <> wantroue

X

Mn

Page 23: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Verkondig die evangelie

Sameswering deur Jode om hom dood te maak

Ontsnap uit Damaskus

Probeer by dissipels aansluit <> wantroue

Barnabas doen voorspraak

X

Mn

Page 24: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Verkondig die evangelie

Sameswering deur Jode om hom dood te maak

Ontsnap uit Damaskus

Probeer by dissipels aansluit <> wantroue

Barnabas doen voorspraak

Verkondig evangelie saam met dissipels

X

Mn

Page 25: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Verkondig die evangelie

Sameswering deur Jode om hom dood te maak

Ontsnap uit Damaskus

Probeer by dissipels aansluit <> wantroue

Barnabas doen voorspraak

Verkondig evangelie saam met dissipels

Griekssprekende Jode wil hom vermoor

X

Mn

Page 26: Die Nuwe Testament

Die bekering van Paulus Verkondig die evangelie

Sameswering deur Jode om hom dood te maak

Ontsnap uit Damaskus

Probeer by dissipels aansluit <> wantroue

Barnabas doen voorspraak

Verkondig evangelie saam met dissipels

Griekssprekende Jode wil hom vermoor

Gaan na geboortestad - Tarsus

X

Mn

Page 27: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Petrus genees Eneas

Petrus besoek baie gemeentes:

Waar het Eneas gewoon?

Wat het hom makeer?Vir hoe lank?[

Wat het Petrus vir hom gesê?

X

Mn

Page 28: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Tabita word opgewek

Waar het Tabita gewoon?Watter liefdadigheidswerk het sy gedoen?Toe sy sterf, wat het hulle met haar liggaam gedoen?Hoe het Petrus haar lewendig gemaak? (Oppas!)

X

Mn

Page 29: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Gesig van onrein diere

In gesig:

“Eet onrein diere”

X

Mn

Page 30: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Gesig van onrein diere

In gesig:

“Eet onrein diere”

Petrus se reaksie?Waarom die reaksie?

X

Mn

Page 31: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Gesig van onrein diere

In gesig:

“Eet onrein diere”

Ek mag nie onrein diere eet nie

Petrus se reaksie?Waarom die reaksie?

X

Mn

Page 32: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Gesig van onrein diere

In gesig:

“Eet onrein diere”

God se uitspraak?

Ek mag nie onrein diere eet nie

Petrus se reaksie?Waarom die reaksie?

X

Mn

Page 33: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Gesig van onrein diere

In gesig:

“Eet onrein diere”

God se uitspraak?“Wat God rein verklaar het, mag jy nie onrein ag nie”

Ek mag nie onrein diere eet nie

Petrus se reaksie?Waarom die reaksie?

X

Mn

Page 34: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Gesig van onrein diere

In gesig:

“Eet onrein diere”

God se uitspraak?“Wat God rein verklaar het, mag jy nie onrein ag nie”

Ek mag nie onrein diere eet nie

Petrus se reaksie?Waarom die reaksie?

Jood / Heiden diesefde hanteer

X

Mn

Page 35: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Gesig van onrein diere

In gesig:

“Eet onrein diere”

God se uitspraak?“Wat God rein verklaar het, mag jy nie onrein ag nie”

Ek mag nie onrein diere eet nie

Petrus se reaksie?Waarom die reaksie?

Jood / Heiden diesefde hanteer

Petrus se fout oor die besnydenis?

X

Mn

Page 36: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Petrus en Kornelius

Hoe het Petrus uitgekom by:

“Ek begryp nou eers dat God nie onderskeid maak nie, maar uit enige volk mense aanneem wat Hom vereer en doen wat reg is” ?

X

Mn

Page 37: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Petrus en Kornelius

Waarom het Kornelius drie manne na Petrus gestuur?Wie was hy? X

Mn

Page 38: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Petrus en Kornelius

Waarom het Kornelius drie manne na Petrus gestuur?

Boodskap van engel in gesig: “God let op jou gebede . . . laat Petrus na Sesarea kom . . .”

X

Mn

Page 39: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Petrus en Kornelius

Waarom het Kornelius drie manne na Petrus gestuur?

Boodskap van engel in gesig: “God let op jou gebede . . . laat Petrus na Sesarea kom . . .”Waarom?

X

Mn

Page 40: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Petrus en Kornelius

Waarom het Kornelius drie manne na Petrus gestuur?

Boodskap van engel in gesig: “God let op jou gebede . . . laat Petrus na Sesarea kom . . .”Waarom?

Petrus preek eerste maal vir heidene

Geen onderskeid tussen mens en mens nie

X

Mn

Page 41: Die Nuwe Testament

Petrus se optrede Petrus en Kornelius

Waarom het Kornelius drie manne na Petrus gestuur?

Boodskap van engel in gesig: “God let op jou gebede . . . laat Petrus na Sesarea kom . . .”Waarom?

Petrus preek eerste maal vir heidene

Geen onderskeid tussen mens en mens nie

X

Mn

Page 42: Die Nuwe Testament

Petrus preek eerste maal vir heidene

“Deur Jesus = vergewing van sondes

Petrus se optrede Petrus en Kornelius

X

Mn

Page 43: Die Nuwe Testament

Petrus preek eerste maal vir heidene

“Deur Jesus = vergewing van sondes

Petrus se optrede Petrus en Kornelius

Heilige gees op almalOok op nie-Jode!!!??

X

Mn

Page 44: Die Nuwe Testament

Petrus preek eerste maal vir heidene

“Deur Jesus = vergewing van sondes

Petrus se optrede Petrus en Kornelius

Heilige gees op almalOok op nie-Jode!!!??

Almal gedoop

X

Mn

Page 45: Die Nuwe Testament

Petrus preek eerste maal vir heidene

“Deur Jesus = vergewing van sondes

Petrus se optrede Petrus en Kornelius

Heilige gees op almalOok op nie-Jode!!!??

Almal gedoop

Terug in Jerusalem: Ander apostels twis met Petrus

X

Mn

Page 46: Die Nuwe Testament

Kerkvergadering in Jerusalem Aanleiding

Christene uit Jode: “Heidene kan nie tot geloof kom nie -Christus-genade net vir Jode - Heidene dus eers besny”

X

Mn

Page 47: Die Nuwe Testament

Kerkvergadering in Jerusalem Aanleiding

Christene uit Jode: “Heidene kan nie tot geloof kom nie -Christus-genade net vir Jode - Heidene dus eers besny”

Petrus + Barnabas (Antiogië) verset hierteen

X

Mn

Page 48: Die Nuwe Testament

Kerkvergadering in Jerusalem Aanleiding

Christene uit Jode: “Heidene kan nie tot geloof kom nie -Christus-genade net vir Jode - Heidene dus eers besny”

Petrus + Barnabas (Antiogië) verset hierteen

Afgevaardig na Jerusalem / Gaan hoor oordeel van die apostels & ouderlinge

X

Mn

Page 49: Die Nuwe Testament

Afgevaardig na Jerusalem / Gaan hoor oordeel

van die apostels & ouderlinge

Kerkvergadering in Jerusalem Aanleiding

Christene uit Jode: “Heidene kan nie tot geloof kom nie -Christus-genade net vir Jode - Heidene dus eers besny”

Petrus + Barnabas (Antiogië) verset hierteen

Vergadering

X

Mn

Page 50: Die Nuwe Testament

Kerkvergadering in Jerusalem Die vergadering

Vergadering(Beginsel van meerdere vergadering)

Petrus / Barnabas / Paulus: “God maak nie onderskeid nie. Besnydenis onnodig”

Jakobus:Onderskryf Petrus se uitspraak

Vermy struikelblokke vir heideneSkryf aan heidene: Stop afgodediens / onsedelikheid verkeerd dinge eet

X

Mn

Page 51: Die Nuwe Testament

Kerkvergadering in Jerusalem Die resultaat

Judas (Barsabbas)Silas

PaulusBarnabas

(Brief)

Antiogië

Judas en Silas bemoedig gemeente

X

Mn

Page 52: Die Nuwe Testament

Kerkvergadering in Jerusalem Die resultaat

Die beginsel:

Saligheid deur geloof, nie deur werke nie

X

Mn

Page 53: Die Nuwe Testament

Kerkvergadering in Jerusalem Die resultaat

Petrus dwing heidene tot reinigingswette.

REG?

X

Mn

Page 54: Die Nuwe Testament

Kerkvergadering in Jerusalem Die resultaat

Petrus dwing heidene tot reinigingswette.

REG?

Verkeerd! Paulus bestraf hom

X

Mn

Page 55: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreld Briewe van Paulus

13AdviesOpvolgwerk (gemeentes besoek)Skrywes aan gemeentes nie besoek

X

Mn

Page 56: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreld Briewe van Paulus

13AdviesOpvolgwerk (gemeentes besoek)Skrywes aan gemeentes nie besoek

TessalonisenseRomeineKorintiërsGalasiërs

X

Mn

Page 57: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreld Briewe van Paulus

13AdviesOpvolgwerk (gemeentes besoek)Skrywes aan gemeentes nie besoek

TessalonisenseRomeineKorintiërsGalasiërs

Gevangenisskap-briewe:EfesiërsFilippenseKollosenseFilemon

X

Mn

Page 58: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreld Briewe van Paulus

13AdviesOpvolgwerk (gemeentes besoek)Skrywes aan gemeentes nie besoek

TessalonisenseRomeineKorintiërsGalasiërs

Gevangenisskap-briewe:EfesiërsFilippenseKollosenseFilemon

Pastorale briewe:TimoteusTitus

X

Mn

Page 59: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreld Optrede v ander dissipels

Min bekend

Jakobus leier in Jerusalem – gemeente

Johannes ook leiersrol (verkondiging in Samaria)

Petrus: Inligting ná hemelvaart / niks ná Paulus se reise nie

X

Mn

Page 60: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreldAlgemene sendbrieweOpenbaring

Algemene sendbriewe – algemene beeld van kerk X

Mn

Page 61: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreldAlgemene sendbrieweOpenbaring

Algemene sendbriewe – algemene beeld van kerk

Nie aan spesifieke gemeente nie

Inhoud = troos en inspirasie

Baie vertwyfeling in geloof, hoop, liefde

Waarskuwings teen insinking / wêreldgelykvormigheid / verflouing van wederkomsverwagting

X

Mn

Page 62: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreldAlgemene sendbrieweOpenbaring

Openbaring

Afsluiting

X

Mn

Page 63: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreldAlgemene sendbrieweOpenbaring

Openbaring

Afsluiting

Boodskap van standvastigheid

X

Mn

Page 64: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreldAlgemene sendbrieweOpenbaring

Openbaring

Afsluiting

Boodskap van standvastigheid

Verwagting van die wederkoms

X

Mn

Page 65: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreldAlgemene sendbrieweOpenbaring

Openbaring

Afsluiting

Boodskap van standvastigheid

Verwagting van die wederkoms

God regeer!

X

Mn

Page 66: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreldAlgemene sendbrieweOpenbaring

Openbaring

Afsluiting

Boodskap van standvastigheid

Verwagting van die wederkoms

God regeer!

Koninkryk is ewig

X

Mn

Page 67: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreldAlgemene sendbrieweOpenbaring

Openbaring

Afsluiting

Boodskap van standvastigheid

Verwagting van die wederkoms

God regeer!

Koninkryk is ewig

Satan sal nie oorweldig nie

X

Mn

Page 68: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreldAlgemene sendbrieweOpenbaring

“M a r a n a t a”

“Die Here kom” “Kom, Here” (1 Kor. 16 : 22)

Almal wat smag na die ware lewe moet na Hom toe kom (Op 22: 17)

X

Mn

Page 69: Die Nuwe Testament

Slot: Die Kerk in die wêreldAlgemene sendbrieweOpenbaring

“M a r a n a t a”

“Die Here kom” “Kom, Here” (1 Kor. 16 : 22)

Almal wat smag na die ware lewe moet na Hom toe kom (Op 22: 17)

(Op 22 : 20)

X

Mn