8
gemeente is toe gestig met ’n ledetal van 382 lidmate. Die gemeente het twee erwe en ’n bedrag van R4000-00 as bruidskat van Meyerton Moedergemeente ontvang. Die konsulent was Ds. LD Delport. ’n Kerkraad van 15 ouderlinge en 15 diakens is saamgestel. Die byeen- komste sou in die saal van Laerskool Voorwaarts plaasvind. Die gemeente se eerste diens is gehou op 11 Desember 1966. Ons is geleë op die h/v Jan Neethling- en Mentz strate, Riversdale, Meyer- ton. Die gemeente het sy ontstaan te danke aan ’n Kerkraadsvergadering van die Kerkraad van Meyer- ton Moedergemeente wat gehou is in Junie 1966. Die aantal lidmate van Meyerton was op daardie stadium 1183. Ouderling JL du Toit het op versoek van die lid- mate van die Riversdale- omgewing, nou Meyerton -Oos, ’n voorstel ingedien dat daar ’n nuwe gemeente afgestig moet word in Riversdale. Hierdie voorstel is aan- vaar. Die afstigtings verga- dering is bepaal vir 25 November 1966 by die ou Laerskool Voorwaarts. Die NG Meyerton-Oos Op ’n gekombineerde Kerk- raadsvergadering, gehou op 20 Januarie 1967 onder die voor- sitterskap van Ds. C. van N. Pre- torius, is die eerste en enigste beroep vir ’n leraar uitgebring nl. Ds. LD Delport van Meyerton, wat hy dan ook aangeneem het. Die eerste mylpaal vir die nuwe gemeente was die oprigting van die pastorie. Terwyl die pastorie in aanbou was het Ds. Delport sy Kombi op die erf langs die pastorie parkeer en vanuit sy “Kombi–kantoor” die gemeente bedien. Met die voltooiing van die pasto- rie se buitegeboue het dit die plek van die Kombi in- geneem Kerkgebou ‘n Gemeente word gebore NB GEBEURE: Week van Gebed / Twee gesprek diens Hoogliedfees Paaswandeltuin Oesfees Kersliggie fees INHOUD: Beplanning van ‘n kerk- gebou 2 Eerste kerkraad 2 Die kerk en omgewing 3 Jaarlikse hoogtepunte 4 Admin., lief & leed, verjaarsdae 5 Erediens tye, kategese tye & Bankbesonderhede 8 Moos se eie app. 8 Blokrade & wyke 6 Vier jou doop verjaardag so! 7 Hoekom ‘n dankoffer gee? 7 Aan die beginjare... W E L K O M B Y O N S G E M E E N T E S O N D E R G R E N S E Nuwe Intrekkers Inligtingsblad Inligtingsblad 2014 Nuwe Intrekkers Inligtingsblad

Nuwe intrekkers inligtingsblad

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Nuut in die omgewing? Lees hier waaroor ons gemeente gaan en besluit of jy ook deel van ons familie wil word.

Citation preview

gemeente is toe gestig

met ’n ledetal van 382

lidmate. Die gemeente

het twee erwe en ’n

bedrag van R4000-00 as

bruidskat van Meyerton

Moedergemeente ontvang.

Die konsulent was Ds. LD

Delport.

’n Kerkraad van 15

ouderlinge en 15 diakens

is saamgestel. Die byeen-

komste sou in die saal van

Laerskool Voorwaarts

plaasvind.

Die gemeente se eerste

diens is gehou op

11 Desember 1966.

Ons is geleë op die h/v

Jan Neethling- en Mentz

strate, Riversdale, Meyer-

ton. Die gemeente het sy

ontstaan te danke aan ’n

Kerkraadsvergadering van

die Kerkraad van Meyer-

ton Moedergemeente wat

gehou is in Junie 1966. Die

aantal lidmate van

Meyerton was op daardie

stadium 1183.

Ouderling JL du Toit het

op versoek van die lid-

mate van die Riversdale-

omgewing, nou Meyerton

-Oos, ’n voorstel ingedien

dat daar ’n nuwe

gemeente afgestig moet

word in Riversdale.

Hierdie voorstel is aan-

vaar.

Die afstigtings verga-

dering is bepaal vir 25

November 1966 by die ou

Laerskool Voorwaarts.

Die NG Meyerton-Oos

Op ’n gekombineerde Kerk-

raadsvergadering, gehou op 20

Januarie 1967 onder die voor-

sitterskap van Ds. C. van N. Pre-

torius, is die eerste en enigste

beroep vir ’n leraar uitgebring

nl. Ds. LD Delport van Meyerton,

wat hy dan ook aangeneem het.

Die eerste mylpaal vir die nuwe

gemeente was die oprigting

van die pastorie. Terwyl die

pastorie in aanbou was het

Ds. Delport sy Kombi op die

erf langs die pastorie parkeer

en vanuit sy “Kombi–kantoor”

die gemeente bedien. Met

die voltooiing van die pasto-

rie se buitegeboue het dit die

plek van die Kombi in-

geneem

Kerkgebou

‘ n G e m e e n t e w o r d g e b o r e N B

G E B E U R E :

• Week van Gebed /

Twee gesprek diens

• Hoogliedfees

• Paaswandeltuin

• Oesfees

• Kersliggie fees

I N H O U D :

Beplanning van ‘n kerk-gebou

2

Eerste kerkraad 2

Die kerk en omgewing 3

Jaarlikse hoogtepunte 4

Admin., lief & leed, verjaarsdae

5

Erediens tye, kategese tye & Bankbesonderhede

8

Moos se eie app. 8

Blokrade & wyke 6

Vier jou doop verjaardag so!

7

Hoekom ‘n dankoffer gee?

7

A a n d i e b e g i n j a r e . . .

W E L K O M B Y O N S

G E M E E N T E S O N D E R G R E N S E

Nuwe Intrekkers Inligtingsblad

Inligtingsblad 2014 Nuwe Intrekkers Inligtingsblad

Tydens die Kerkraadsverga-

dering van 12 Mei 1967 het

ouderling A.H. Jordaan ’n

voorstel ingedien om ’n

kerkgebou te bou. Tydens

die gemeente vergadering

wat gehou was op 14 Mei

1967, is daar op ’n voorstel

van Mnr. A. Marx en gesek-

ondeer deur Mnr. J. Nolte,

besluit om wel die kerk te

bou.

Op 23 Februarie 1968 is

daar begin met die

oprigting van die kerk se

staalkonstruksie. Die

voltooide gebou is op 22

Maart 1969 in gebruik

geneem.

Daar is later van tyd ook ’n

saal, kombuis en kategese

lokale aangebou. Die ge-

meente het al ses leraars

gehad nl. Ds. LD Delport,

Ds. HMJ van Rensburg, Ds.

JA van Schalkwyk, Ds. E.

Calitz en Ds. JA Burger. Die

gemeente het tans geen

leraar nie. Ons

Bedryfsbestuurder, Tommie

Louw, was alreeds in 1967

die Skriba van die ge-

meente

Bruin, WJ du Plessis, TI Fer-

reira, P.R. Wiegand, GJ Bou-

cher.

Diakens – C.F. Delport, C.D.

Weyers, P.A. Botha, J.

Westraadt, C.J.M. Pretorius,

H.L. de Wet, J.J. Breedt, C.W.

Els, J.H. Engelbrecht, H.J. Ferreira,

L. Kok, B.J. Laubcher, G.P. Pretori-

us, J.J. Willemse, W.R. Viljoen

(Ons vra verskoning vir die toestand

van die foto—dit is ongelukkig die

enigste foto wat opgespoor kon

word.)

Die eerste Kerkraad van

NG Meyerton-Oos was:

Ouderlinge –

JL du Toit, P.J. du Plessis, A.A. van

Niekerk, A.H. Jordaan, P.M. Brits,

S.J. Mouton, CJ Smith, C.A. Wil-

lemse, FJ Henn, A.A. Peters, JJ de

B e p l a n n i n g v a n ‘ n k e r k g e b o u

B l a d s y 2

D i e e e r s t e k e r k r a a d

Mat 4:19 Hy sê toe vir hulle:

"Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak."

Ons eerste skriba— Tommie Louw

N u w e I n t r e k k e r s I n l i g t i n g s b l a d

haarsalon by die kafee. Hier is ook ‘n

OTM (ABS) beskikbaar binne die ka-

fee.

Verder wes in Jan Neethlingstraat

vanaf die kerk is Saamtrek Kafee waar

nog ‘n haarsalon besoek kan word.

Riversdale buurtwag—

Naas 083 280 3096

Noodapteek—083 300 0422

(skakel en hoor wa�er apteek is aan

diens)

SAPD 1011

N u t t i g e

n o o d n o m m e r s

P a g e 3 N u w e I n t r e k k e r s I n l i g t i n g s b l a d

Ons weet dit is moeilik om in ‘n nuwe

omgewing rigting te kry. Daarom het

ons dit geod. Gedink om van die Riv-

ersdale omgewing ‘n kaart te plaas.

So kan die kerk en Laerskool Voor-

waarts as bakens gebruik word.

Op die hoek by die kerk is daar ‘n win-

kelkompleks waar onder andere die

Poskantoor, Foodzone, wassery, vide-

owinkel en OTM’e beskikbaar is.

Anderkant Laerskool Voorwaarts in ‘n

oostelike rigting is nog ‘n winkelkom-

pleks. Hier is ‘n bakkery, slaghuis en

D i e k e r k e n O m g e w i n g

Saamtrek kafee

Neethling Supermark

T w e e d e

k w a r t a a l :

• Pinkster reeks

• Hemelvaart diens (ons maak

beurte met die plaaslike AGS

gemeente. Die kinders van

Laerskool Voorwaarts woon

hierdie diens by)

• Oesfees.

V i e r d e

K w a r t a a l :

• Jaarlikse Indaba (beplanning

vir die nuwer jaar word ge-

doen. Elke lidmaat is welkom!)

• Kersliggie fees

J a a r l i k s e H o o g t e p u n t e

B l a d s y 4 N u w e I n t r e k k e r s I n l i g t i n g s b l a d

Daar is bykans elke kwartaal ‘n hoog-

tepunt.

E e r s t e

k w a r t a a l :

• Week van gebed / twee-

gesprek diens

• Hoogliedfees (n.a.v.

Valentynsdag, ons gee dit net

‘n Hooglied-baadjie)

• Paaswandeltuin: kom ervaar

ons eie Via Dolo Rosa met 12

unieke stasies waar jy en jou

gesin jou eie preek op jou eie

tyd kan ervaar.

Buiten die kerkkantoor, is

daar Sondae ‘n bediening-

spunt waar lidmate by die

deure voor by die kerk inkom.

Hier kan nie net inligting

bekom word nie, maar ook

aan die administratiewe

bestuurder deurgegee word.

Ons maak van ‘n SMS-stelsel

gebruik en dit is dus nood-

saaklik dat ons jou korrekte

selnommer het sodat jy

ingelig kan bly van spesiale

gebeurtenisse by die ge-

meente.

Hier kan ook enige lief en

leed sake deurgegee word.

Daar word tydens elke diens

vier ruikertjies uitgegee aan

persone (nie noodwendig

lidmate nie!) wat die ge-

meente voel kan baat by ‘n

stukkie liefde.

Aangesien die admin. Bestu-

urder Sondae die In-

ligtingstoonbank, oftewel I-

toonbank beman, is die kan-

toor NIE op Maandae oop

nie. Om die administrasie

vlot te laat verloop, het die

kerkraad die kantoorure

vanaf 09:00-13:00 bepaal,

Woensdae-Vrydae. Alhoewel

die bedryfshoof en admin.

Bestuurder wel op Dinsdae p

kantoor is vir moontlike

noodgevalle, word lidmate

vriendelik versoek om te

poog om by die kantoorure te

hou.

verskyn ook die verjarende

se kontaknommer sodat jy

ook JOU gelukwense kan

oordra. Die foto’s help om

die verjarende sommer

tydens of na die diens geluk

te wens!

MOos lê spesiaal klem op

DOOP-verjaarsdae: ons vier

Indien jy op ‘n Sondag ver-

jaar, kry jy ‘n geskenkie! Ons

hou van die persoonlike

“touch” wanneer ons lidmate

ter sprake kom!

Daarom verskyn verjarendes

se foto op die gedrukte en

elektroniese afkondigings.

Op die gedrukte afkondigings

mekaar se doop herdenking

toe God vir ONS gekies het

as Sy eiendom. (dis jou 2de

verjaarsdag in die jaar en is

sterk geestelik!).

Kyk gerus op p 7 hoe jou of

‘n gesinslid se doop verjaar-

dag gevier kan word.

Lief en leed kan enige tyd

deur die week, voor die diens

of selfs gedurende die diens

per SMS deurgegee word.

Lidmate wat die diens

bywoon, kies self self self self die persoon

wat die blomme ontvang. So

kan elkeen wat ‘n liefdes

blommetjie ontvang, weet dat

ons in hul lief OF leed, deel.

Daar is ook al getuienis van

ontvangers terug ontvang. So

‘het ‘n 6-jarige seuntjie (erg

verbaas omdat die kerk vir

HOM blomme stuur!) vir die

hele tydperk wat die

blommetjies mooi was,

daagliks gesorg vir water om

hulle so lank moontlik te ge-

niet.

Ons gee die blomme persoon-

lik. Indien die persoon aan

wie die blomme gegee word.,

dus nie tydens daardie diens

teenwoordig is nie, sal ‘n lid-

maat wat die persoon ken, die

blommetjies persoonlik gaan

afgee. So wys ons ons werk-

like omgee vir ons

medemens.

H o e w e r k o n s a d m i n . ?

V e r j a a r s d a e e n D o o p

v e r j a a r s d a e

B l a d s y 5

O n s l i e f d e s b l o m m e

Rom 13:8 Julle moet niemand iets verskuldig

wees nie, behalwe om mekaar lief te hê. Wie sy

medemens liefhet, voer die hele wet

van God uit

Bedyfshoof—Tommie Louw

N u w e I n t r e k k e r s I n l i g t i n g s b l a d

Jes 43:1 Luister, so sê die Here wat

jou geskep het, Jakob, wat jou

gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is

Myne.

Die gemeente is in 5 Die gemeente is in 5 Die gemeente is in 5 Die gemeente is in 5

blokke, A tot E, verdeel. blokke, A tot E, verdeel. blokke, A tot E, verdeel. blokke, A tot E, verdeel.

Elke blok is dan weer in Elke blok is dan weer in Elke blok is dan weer in Elke blok is dan weer in

wyke onderverdeel.wyke onderverdeel.wyke onderverdeel.wyke onderverdeel.

Blok ABlok ABlok ABlok A—Meyerton—Heidelberg

pad tot by Karee kloof

afdraai, HOK, Witkoppie,

Bloemendal, Sterkfontein

(4 wyke)(4 wyke)(4 wyke)(4 wyke)

Blok BBlok BBlok BBlok B—Nelsonia, Mooilande,

Koolfontein, Slangfontein

(5 wyke)(5 wyke)(5 wyke)(5 wyke)

Blok CBlok CBlok CBlok C—Golfpark, Uitbreiding

6, Meyerton sentraal,

Kookrus, Rothdene, Rivers-

dale (rivier tot kerk), Sher-

man park, Chrissiefontein,

Rietfontein, De Deur.

(8 wyke)(8 wyke)(8 wyke)(8 wyke)

Blok DBlok DBlok DBlok D—Riversdale (kerk tot

renbaan) (8 wyke)(8 wyke)(8 wyke)(8 wyke)

Blok EBlok EBlok EBlok E—Boltonwold, Glen

Donald, Mooilande/

Buyscelia, Drie Riviere/

Risiville, anderkant trein-

spoor (6 wyke). (6 wyke). (6 wyke). (6 wyke).

Indien jy jou blok– of wykslei-

er wil kontak, kyk gerus

tydens ons teedrink

kuiersessie in die saal teen

die bord vir jou blok– of

wyksleiers se kontakbe-

sonderhede of kontak die

kerkkantoor.

diens (groet van lidmate en

uitgee van afkondigings) en

tee na die erediens geskink.

Hierdie diensbeurte is NIE

deel van die blok– en

wyksleiers se pligte nie. Ons

sal verkies dat lidmate hier

betrokke is sodat lidmate

mekaar vinniger kan leer ken.

Deur diens:

Elke Blok kry 1x/maand ‘n

kans om aan diens te wees.

Blok AB—1 ste Sondag

Blok C—2de Sondag

Blok D—3de Sondag

Blok E—4de Sondag

Beurtelings—elke 5de Son-

dag.

Tydens diensbeurt word deur

♦ Vriendelike en warm

ontvangs van lid-

mate/besoekers

♦ Hierdie mense moet

welkom en op hul

gemak laat word,

want....

♦ Ons doel is dat hulle

weer terugkom!

♦ Bekamp dwaalleer

Die pligte van die Wyksleier:

♦ Dien in Blokraad

(vergader maandeliks

na die erediens)

♦ Besoek sy/haar sowat

8 besoekpunte

gereeld

Fokus gesinne:

♦ Gesin uit elke wyk

gekies

♦ Deeglike kuiersessies

om omgee bande &

vertrouensverhoud-

ings te smee

♦ Word gemotiveer om

eredienste en

kategese by te woon

♦ Word daagliks vir die

gesin gebid.

Elke Blokraad bestaan uit ‘n

Blokleier-paar en Wyksleier

pare. Daar is baie vakante

wyke, moet dus nie huiwer om

te kom aanmeld as die Here

jou roep nie!

Die pligte van die Blokleier:

♦ Dien in die kerkraad

♦ Gereelde ere-

diensbywoning

I n w a t t e r w y k w o o n e k ?

B l o k b e u r t e : w a t i s d i t e n h o e

w e r k d i t ?

B l a d s y 6

H o e i s d i e b l o k r a d e

s a a m g e s t e l ?

Mat 19:21 Jesus het hom

geantwoord: "As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou

besittings en gee die geld vir die armes,

en jy sal ‘n skat in die hemel hê. Kom

dan terug en volg My.

‘n Glimlag sê meer as 1 000 woorde!

N u w e I n t r e k k e r s I n l i g t i n g s b l a d

8 K r i t i e s e K e n m e r k e v a n

G r o e i e n d e G e m e e n t e s

doeltreffend, maar seepglad te laat geskied)

♥ Inspirerende Eredienste

(die Heilige Gees inspireer deur die ere-

dienste elke lidmaat)

♥ Holistiese Kleingroepe

(daar word omgesien na elke mens in geheel om

sy/haar probleem aan te spreek/van hulp te

wees)

♥ Behoefte-gerigte

Evangelisasie

(ons poog om soos daar behoefte in die ge-

meenskap ontstaan, van hulp te wees en

sommer ook die Evangelie te verkondig)

♥ Liefdevolle

Verhoudings

(ons poog om in

liefde met me-

kaar saam te

leef as deel van

Jesus se lig-

gaam)

ewewig sal wees, (14)

moet julle wat nou

oorvloed het, dié help

wat gebrek ly. Dan, as

hulle weer oorvloed

het en julle gebrek ly,

kan hulle julle weer

help. So kom daar

ewewig. (15) Daar

staan ook geskrywe:

2 Kor. 8:12 As die goeie wil

daar is en iemand gee

volgens wat hy het,

neem God die gawe

aan. Hy verwag nie van

hom wat hy nie het nie.

(13) Ek bedoel nie dat

julle gebrek moet ly om

ander te kan help nie;

maar sodat daar

"Dié met baie, het nie

te veel gehad nie, en

dié met ‘n bietjie, nie

te min nie."

Lees gerus die hele 2Kor

8&9. ‘n Gereelde

dankoffer help ons

om weer na ander in-

stansies te saai!

bietjie water. Druk jou

nat vingers teen jou

voorkop. Onthou

daarmee dat God jou

EERSTE gekies het en

liefhet.

⇒ Het jy al die Here in

JOU lewe toegelaat?

Het jy Hom al genooi

om jou Verlosser te

wees?

Lees gerus Joh. 3:16

en 1:12.

⇒ Gesinslede gee ges-

kenke met geestelike

inslag;

⇒ Blaai deur fotoalbum

en vra jou ouers uit oor

jou doop geleentheid,

wie daar was, wat jou

naam beteken, wat

spesiaal was die dag;

⇒ Doop jou vingers in ‘n

N u w e I n t r e k k e r s I n l i g t i n g s b l a d

H o e k o m ‘ n d a n k o f f e r g e e ?

V i e r j o u D o o p v e r j a a r s d a g s o :

B l a d s y 7

Mar 1:8 Ek het julle wel met water gedoop, maar Hy sal julle met die Heilige Gees doop."

♥ Bemagtigende Leierskap

(ons leer by mekaar en vul so ons kennis aan)

♥ Gawe-georiënteerde

Bedieninge

(ons skakel by die bedieninge in waar ons

gawes tot die uiterste toe nuttig aangewend

kan word)

♥ Passievolle Geloofslewens

(ons leef ons geloof met passie uit)

♥ Funksionele strukture

(ons probeer strukture skep om die werk

Op bladsy 8 is die ver-

skillende maniere

waarop jy JOU

dankbaarheid tee-

noor die Here kan

toorn. Gesels met

die Here in jou

binnekamer en

besluit self....

‘n Epos sal gestuur word na jou

epos adres om dit te verifieer.

Meer as een kaart kan geskandeer

word.

Daar is verskeie opsies wat gekies

kan word:

• Oesfees

• 10de maand

• Dankoffer

• Liggies/Paastuin

Die opsie van toepassing kan ge-

kies word en die fondse sal

onmiddellik in NG Meyerton-Oos

se bankrekening oorgedra word.

Bevestiging van die transaksie sal

aan jou gestuur word via e-pos vir

jou rekords.

SnapScan werk heel eenvoudig:

Gebruik jou foon se QR scanner

en skandeer die kode op die kaar-

tjie

Indien jy nog nie Snapscan op jou

foon (of tablet) het nie, word jy

versoek om dit af te laai.

Maak die Snapscan app. oop en

volg die aanwysings met die

nodige inligting.

‘n Kode sal na jou foon gestuur

word om te bevestig dit is jou

foon

Wanneer daar versoek word dat

die kredietkaart geskandeer word,

moet die hele kredietkaart in die

groen raampie pas.

Skakel my gerus indien daar

probleme ondervind word:

Louise 082 821 7493

H/v Jan Neethling straat

Tel: 016 364 1484

Faks: 086 696 9133

E-pos: [email protected]

Webadres: www.ngmtonoos.co.za

Maniere waarop jy jou dankoffer kan gee:

• Debietorder (vorms by die kantoor /

Inligtingstoonbank beskikbaar)

• Aftrekorder (jy moet self by jou bank

gaan reël.)

• Dankofferkoevert (beskikbaar by die I-

toonbank of jou wyksleier)

• EFT

• Snapscan (sien inligtingstuk

hieronder)

• Bankbesonderhede:

NG Meyerton Oos

ABSA Meyerton

510-580-036

S n a p S c a n v i r d a n k o f f e r / a a n k o p e

Gemeente Sonder Grense!

ONS IS OPPI WEB!

WWW. NGMTONOOS.CO.ZA

SnapScan kode

Welkom by ons Gemeente Sonder Grense Erediens tye:Erediens tye:Erediens tye:Erediens tye:

Sondae 09:00—10:00

Kategese: 09:00—10:00 elke Sondag buiten

vakansies