3
DIE RONDEBOSSIE Tel: 021 686 4315 E-pos: [email protected] Besoek ons by: www.ngrondebosch.com Maandblad van die NG Kerk Rondebosch Julie 2019 O O On n ns s s i i is s s ‘n n n i i in n nk k kl l lu u us s si i ie e ew w we e e f f fa a am m mi i il l li i ie e e w w wa a at t t m m me e et t t o o oo o op p p d d de e eu u ur r re e e j j ju u ub b be e el l le e en n nd d d n n na a a d d di i ie e e gemeenskap uitreik. gemeenskap uitreik. gemeenskap uitreik. gemeenskap uitreik. W W We e e a a ar r re e e a a an n n i i in n nc c cl l lu u us s si i iv v ve e e f f fa a am m mi i il l ly y y w w wh h hi i ic c ch h h r r re e ea a ac c ch h he e es s s o o ou u ut t t t t to o o o o ou u ur r r c c co o om m mm m mu u un n ni i it t ty y y. . . w w wi i it t th h h j j jo o oy y y RAILWAY VINTAGE MARKET 2 Derry Road, Rondebosch 2 August 2019 between 16:00 - 20:00 [email protected] Food | Vinyl Records | Books | Clothing VANUIT ’n NETELIGE BEGIN GROEI ‘n WONDER (Mat. 13:31,32) In die bogenoemde skrifgedeelte gebruik Jesus die mosterdsaadjie, wat as die kleinste saadjie beskou is, maar waarvan die plant selfs tot ‘n hoogte van 7m kan groei, as voorbeeld. Dan besef ‘n mens dat die een- voudigste dinge tog merkwaardig is . Neem die volgende hier as voorbeeld: *Dat die ratelende deksel van ’n ketel die begin van die totstandkoming van die stoom-enjin was *Dat ‘n lantern wat in die koepel van ‘n ou katedraal heen-en-weer geswaai het, aanleiding gegee het tot die beginsel van die pendulum waarmee tyd gemeet word *Dat ’n appel wat van ’n boom geval het, die Wet van swaartekrag sy bestaan gegee het *Dat die besef van die verplasing van inhoud en volume gevestig is, toe Archimedes in ’n bad vol water geklim het *Dat ’n spinnerak in die hoek van’n tuin die bou van die suspensiebrug geïnspireer het *Dat ’n koei wat ’n lantern omgeskop het, die ver- woestende Chicago- brand laat ontstaan het EN *Dat in die nederige dorpie, Bethlehem-Efrata, die Messias, Koning van alle konings, gebore is. “Don’t ever be scared to start something new; An amateur built the Ark and engineers built the Titanic” Verw. deur James Horne Verw. deur James Horne Verw. deur James Horne Verw. deur James Horne

Die Rondebossie Julie 2019 - NG GEMEENTE RONDEBOSCH · Strydom Deon 04 Julie Rautmann Alwina 05 Julie Van Wyngaardt Dalene 06 Julie Lotz Thea 09 Julie Pool Charl 10 Julie De Wet Margaret

  • Upload
    others

  • View
    6

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • DIE RONDEBOSSIE

    Tel: 021 686 4315 E-pos: [email protected] Besoek ons by: www.ngrondebosch.com

    Maandblad van d ie NG Kerk Rondebosch Ju l ie 2019

    OOOOnnnnssss iiiissss ‘‘‘‘nnnn iiiinnnnkkkklllluuuussssiiiieeeewwwweeee ffffaaaammmmiiiilllliiiieeee wwwwaaaatttt mmmmeeeetttt oooooooopppp ddddeeeeuuuurrrreeee jjjjuuuubbbbeeeelllleeeennnndddd nnnnaaaa ddddiiiieeee gemeenskap uitreik.gemeenskap uitreik.gemeenskap uitreik.gemeenskap uitreik.

    WWWWeeee aaaarrrreeee aaaannnn iiiinnnncccclllluuuussssiiiivvvveeee ffffaaaammmmiiiillllyyyy wwwwhhhhiiiicccchhhh rrrreeeeaaaacccchhhheeeessss oooouuuutttt ttttoooo oooouuuurrrr ccccoooommmmmmmmuuuunnnniiiittttyyyy.... wwwwiiiitttthhhh jjjjooooyyyy

    RAILWAY VINTAGE MARKET

    2 Derry Road, Rondebosch 2 August 2019 between 16:00 -

    20:00

    [email protected] Food | Vinyl Records | Books | Clothing

    VANUIT ’n NETELIGE BEGIN GROEI ‘n WONDER (Mat. 13:31,32)

    In die bogenoemde skrifgedeelte gebruik Jesus die mosterdsaadjie, wat as die kleinste saadjie beskou is, maar waarvan die plant selfs tot ‘n hoogte van 7m kan groei, as voorbeeld. Dan besef ‘n mens dat die een-voudigste dinge tog merkwaardig is .

    Neem die volgende hier as voorbeeld:

    *Dat die ratelende deksel van ’n ketel die begin van die totstandkoming van die stoom-enjin was *Dat ‘n lantern wat in die koepel van ‘n ou katedraal heen-en-weer geswaai het, aanleiding gegee het tot die beginsel van die pendulum waarmee tyd gemeet word *Dat ’n appel wat van ’n boom geval het, die Wet van swaartekrag sy bestaan gegee het *Dat die besef van die verplasing van inhoud en volume gevestig is, toe Archimedes in ’n bad vol water geklim het *Dat ’n spinnerak in die hoek van’n tuin die bou van die suspensiebrug geïnspireer het *Dat ’n koei wat ’n lantern omgeskop het, die ver-woestende Chicago- brand laat ontstaan het EN *Dat in die nederige dorpie, Bethlehem-Efrata, die Messias, Koning van alle konings, gebore is. “Don’t ever be scared to start something new; An amateur built the Ark and engineers built the Titanic”

    Verw. deur James HorneVerw. deur James HorneVerw. deur James HorneVerw. deur James Horne

  • Ons aanddienste vind Sondagaande by Huis Lückhoff se kapel plaas.

    Daar is altyd die mooiste ruikers om die kapel te verfraai. Hierdie

    ruikers is die handewerk van Hilary Scholtz, ‘n inwoner van Huis

    Lückhoff. Sy gebruik blomme uit die tuin om die ruikers te rangskik.

    Ons wil haar graag bedank vir die mooi gebaar. Hierdie was dan ook

    die ruikers in die kapel met die roudiens van Freda Scott.

    Dr Johan van den Heever wens

    hier vir Johanna Christina

    Visser ( Elmie) geluk met haar

    aflegging van geloofsbelydenis

    op die rype ouderdom van 90

    jaar, Veels geluk, Elmie, en wel-

    kom in ons geledere.

    Sophia was dekades lank 'n lidmaat van Rondebosch

    gemeente. As kerkraadslid was sy meer as getrou.

    Haar omgee vir die senior lidmate na wie sy omgesien

    het, was deel van haar mens- en christenwees. Later

    word sy koster van die gemeente en verrig haar taak

    met stiptelike getrouheid. Sy sien met groot erns om na

    die kerkgebou en saal se netheid, asook die kerkterrein

    se versorging. Saam met Jackson vorm hulle 'n gedug-

    te span om mee rekening te hou. in die tyd twas sy 'n

    inwoner van Welverdiend waar sy met liefde en n

    groente- en blomtuin aangelê het.Na meer as twee

    dekades het sy by haar dogter, Anna, gaan woon.Na

    2 jaar in Kenilworth het hulle na Marina da Gama

    verhuis. Haar plek sal ongetwyfeld leeg wees in die

    omgewing waar sy betrokke was en haar omgee-liefde

    met haar mense gedeel het.

    Ons groet Sophia

    Ackermann gebore

    31/03/27 oorlede op

    16/06/19

    Ons groet Mervin

    Meyeridricks gebore

    06/09/39 oorlede op

    29/06/19

    Mervin was 'n Israeliet sonder bedrog. Hy het die

    Here baie liefgehad en het die bediening as

    ouderling buitengewoon geniet. Vir 'n redelike

    tydperk het hy met groot entoesiasme dienste in Huis

    Lückhoff se kapel waargeneem. Sy hartlikheid en

    warmte in sy interpersoonlike verhoudings het

    uitgestaan. Toe ek hom leer ken het, het hy by die

    Ontvanger van Inkomste gewerk. Ook daar was hy

    verantwoordelik vir die weeklikse christenbyeenkom-

    ste wat hy met groot entoesiasme ondersteun het. In

    dié tyd het hy by sy moeder ingewoon. Sy verhouding

    met haar was een van omgee en sorgsaamheid.Sy

    opregte belangstelling in sy medemens sal gemis

    word. Ons salueer 'n besondere christenmens

    wat ons vooruit gegaan het.

    Ons groet

    Freda Scott

    gebore

    08/03/28

    oorlede op

    01/06/19

    Ons groet Bennie

    Havenga gebore

    28/04/38 oorlede op

    15/06/19

  • Op 9 Junie het ons muntlegging gehou en is die mooi bedrag van

    R450.00 ingesamei. Ons bedank almal wat `n bydrae gelewer het.

    Die insameling word vir Huis Lückhoff se stukkies Kersvreugde

    aangewend.

    Strydom Deon 04 Julie

    Rautmann Alwina 05 Julie

    Van Wyngaardt Dalene 06 Julie

    Lotz Thea 09 Julie

    Pool Charl 10 Julie

    De Wet Margaret 11 Julie

    Horne James 11 Julie

    Watson Amelia 11 Julie

    van den Heever Johan 12 Julie

    Kleynscheldt Louise 18 Julie

    Smit Deblèssé 21 Julie

    Louw Hester 22 Julie

    Schoon Wendy 23 Julie

    Die man wat so breed staan en glimlag, is die man wat die

    raam met wiele gemaak het sodat die dames die Baine - Marie

    maklik kan rondbeweeg en sy naam is Abrie Brand.

    Welgedaan, wat `n kunswerk van sy kant af. Ons sê baie

    dankie vir sy mooi gebaar.

    Ansie het op 25

    Junie verjaar en

    het ons bederf met

    die eetgoed uit

    die boonste rakke

    Op Sondag 23

    Junie word Ansie

    se geskenk aan

    haar oorhandig

    deur ons leier -

    ouderling, David

    Lotz