40
DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG Wilma Stockenström

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG

Embed Size (px)

DESCRIPTION

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG. Wilma Stockenström. OPSOMMING Die gedig kyk spottend na die mens se koorsagtige bedrywighede soos dit tot uitdrukking kom in sy bouvernuf, goudmynbedryf en uraanontginning, maar ook in sy tevergeefse paleontologiese grabbeling na die verlede. TEMA - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG

Wilma Stockenström

OPSOMMINGDie gedig kyk spottend na die mens se koorsagtige bedrywighede soos dit tot uitdrukking kom in sy bouvernuf, goudmynbedryf en uraanontginning, maar ook in sy tevergeefse paleontologiese grabbeling na die verlede.

TEMADie mens se grootste prestasie in die lewe kan hom nie red van die dood nie. In werklikheid vertoon die mens pateties en droewig ten spyte van die voornemende ywer. Daarom dat die gesig in die slotstrofe “huil”.

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG1 Eendag sal ek, weet ek, die dood 2 met laggende skedel trotseer. Minstens 3 my sin vir humor sal ek behou. Maar 4 of ek soos oorlee mevrou Ples en soos 5 die bloubok van my geboorteland 6 ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? 7 ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis.

8 Tog, hoe slim tog is ons met ons 9 innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk 10die groot swaaiende hyskraangebare

STROFE 1Die spreker is terdeë bewus

van sy/haar sterflikheid, maar is seker dat hy/sy die

dood met “laggende skedel” sal “trotseer”.

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG1 Eendag sal ek, weet ek, die dood 2 met laggende skedel trotseer. Minstens 3 my sin vir humor sal ek behou. Maar 4 of ek soos oorlee mevrou Ples en soos 5 die bloubok van my geboorteland 6 ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? 7 ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis.

8 Tog, hoe slim tog is ons met ons 9 innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk 10die groot swaaiende hyskraangebare

TEENSTELLING“Lag” is ‘n uiting van vrolikheid en vreugde teenoor “huil” wat

uiting gee aan iets onaangenaam soos pyn, smart en nood.

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG1 Eendag sal ek, weet ek, die dood 2 met laggende skedel trotseer. Minstens 3 my sin vir humor sal ek behou. Maar 4 of ek soos oorlee mevrou Ples en soos 5 die bloubok van my geboorteland 6 ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? 7 ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis.

8 Tog, hoe slim tog is ons met ons 9 innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk 10die groot swaaiende hyskraangebare

SIMBOLIEKKopbeen is die simbool van

sterflikheid en verganklikheid van die mens, maar dit is ook die

deel van die mens wat oorbly nadat die liggaam vernietig is. Di

kan dus ook staan vir lewe en denke.

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG1 Eendag sal ek, weet ek, die dood 2 met laggende skedel trotseer. Minstens 3 my sin vir humor sal ek behou. Maar 4 of ek soos oorlee mevrou Ples en soos 5 die bloubok van my geboorteland 6 ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? 7 ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis.

8 Tog, hoe slim tog is ons met ons 9 innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk 10die groot swaaiende hyskraangebare

IRONIEDit lyk asof die skedel

lag.

Dit beteken om uit te daag,

aandurf of die hoof te bied.

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG1 Eendag sal ek, weet ek, die dood 2 met laggende skedel trotseer. Minstens 3 my sin vir humor sal ek behou. Maar 4 of ek soos oorlee mevrou Ples en soos 5 die bloubok van my geboorteland 6 ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? 7 ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis.

8 Tog, hoe slim tog is ons met ons 9 innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk 10die groot swaaiende hyskraangebare

Die vermoë om die amusante/lagwekkende in iets raak te

sien.

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG1 Eendag sal ek, weet ek, die dood 2 met laggende skedel trotseer. Minstens 3 my sin vir humor sal ek behou. Maar 4 of ek soos oorlee mevrou Ples en soos 5 die bloubok van my geboorteland 6 ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? 7 ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis.

8 Tog, hoe slim tog is ons met ons 9 innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk 10die groot swaaiende hyskraangebare

oorlede

Hierdie kopbeen is in 1947 deur dr. Robert Broom in

die Sterkfonteingrotte naby Krugersdorp gevind. Die benaming “mevrou Ples”

kom van die oorspronklike benaming wat dr. Broom die vonds gegee het nl.

“Plesianthropus” wat “byna mens” beteken.

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG1 Eendag sal ek, weet ek, die dood 2 met laggende skedel trotseer. Minstens 3 my sin vir humor sal ek behou. Maar 4 of ek soos oorlee mevrou Ples en soos 5 die bloubok van my geboorteland 6 ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? 7 ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis.

8 Tog, hoe slim tog is ons met ons 9 innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk 10die groot swaaiende hyskraangebare

VERGELYKINGDie spreker sê dat sy

nie soos Mevrou Ples of die bloubok, die

museum sal haal nie.

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG1 Eendag sal ek, weet ek, die dood 2 met laggende skedel trotseer. Minstens 3 my sin vir humor sal ek behou. Maar 4 of ek soos oorlee mevrou Ples en soos 5 die bloubok van my geboorteland 6 ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? 7 ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis.

8 Tog, hoe slim tog is ons met ons 9 innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk 10die groot swaaiende hyskraangebare

Dit is ‘n groot, blougrys wildsbok wat teen ongeveer

1800 uitgesterf het. Hy lyk baie soos die

swartwitpens.

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG1 Eendag sal ek, weet ek, die dood 2 met laggende skedel trotseer. Minstens 3 my sin vir humor sal ek behou. Maar 4 of ek soos oorlee mevrou Ples en soos 5 die bloubok van my geboorteland 6 ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? 7 ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis.

8 Tog, hoe slim tog is ons met ons 9 innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk 10die groot swaaiende hyskraangebare

RETORIESE VRAAGDie spreker sê dat sy nie die

feit dat sy die dood “met laggende skedel” sal trotseer, as belangrik genoeg beskou

om haar ‘n plek in ‘n “glaskas in ‘n museum” te besorg nie.

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG1 Eendag sal ek, weet ek, die dood 2 met laggende skedel trotseer. Minstens 3 my sin vir humor sal ek behou. Maar 4 of ek soos oorlee mevrou Ples en soos 5 die bloubok van my geboorteland 6 ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? 7 ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis.

8 Tog, hoe slim tog is ons met ons 9 innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk 10die groot swaaiende hyskraangebare

Skaars/ wat nie veel voorkom nie.

Dit is die ingewikkelde /deftige meganisme om

tyd aan te wys. bv. binne ‘n horlosie.

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG1 Eendag sal ek, weet ek, die dood 2 met laggende skedel trotseer. Minstens 3 my sin vir humor sal ek behou. Maar 4 of ek soos oorlee mevrou Ples en soos 5 die bloubok van my geboorteland 6 ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? 7 ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis.

8 Tog, hoe slim tog is ons met ons 9 innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk 10die groot swaaiende hyskraangebare

Kundigheid/ vindingrykh

eid.

Dit is meestal ‘n toestel wat gebruik word om

swaar laste op te lig en oor ‘n kort afstand

horisontaal te verplaas.

DIE SKEDEL LAG AL HUIL DIE GESIG1 Eendag sal ek, weet ek, die dood 2 met laggende skedel trotseer. Minstens 3 my sin vir humor sal ek behou. Maar 4 of ek soos oorlee mevrou Ples en soos 5 die bloubok van my geboorteland 6 ook ‘n glaskas in ‘n museum sal haal ? 7 ‘n Seldsame dier is die mens nou nie juis.

8 Tog, hoe slim tog is ons met ons 9 innerlike uurwerkvernuf, hoe sterk 10die groot swaaiende hyskraangebare

PERSONIFIKASIEDie hyskrane word gepersonifiseer deur die “gebare”. Letterlik verwys dit na die hyskraan wat met groot

gebaar wolkekrabbers bou, maar ook na die mens wat hierdie masjiene met

groot gebaar beheer.

11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing22. woes skoon kan laat ontbrand.

Besonder hoë geboue/

toringgeboue.

Belangrik/betekenisvol

Grypende/Rondtastende na goed wat rondlê.

VERGELYKING Die diepte waarmee

die mens met sy arms in die aarde af gryp

word vergelyk met die diepte van ‘n skag.

11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing22. woes skoon kan laat ontbrand.

Dit is ‘n blougrys mineraalsteen

wat gevind word in kristalle of in

kalksteen.

11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing22. woes skoon kan laat ontbrand.

Mynskag/ openinge om in ‘n myn af te daal en erts te vervoer.

11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing22. woes skoon kan laat ontbrand.

Metaalhoudende delfstof.

Fynmaak/verbrokkel of in klein stukkies

opbreek.

Verbeter/verfyn of meer edel

maak.

METAFOOR‘n Beeld van die goudstawe

word gegee wat dan die produk van die

“grabbelende” navorser is.

11. waarmee ons wolkekrabbers reghoekig 12. neerplak in woon-en sakekomplekse. 13. Merkwaardig ons grabbelende navorsing 14. dwarsdeur dolomiet om ons arms diep 15. soos skagte te sink en die grys erts 16. te gryp en op te trek, te vergruis en te 17. veredel tot staaf op staaf korfagtig 18. gepakte kluise van belegging. A ja, 19. wonderbaarlik ons vermoë om weggooisand20. tot vuurstof te verryk wat as ons wou21. Alles onherhaalbaar in allerlaaste oplaaiing22. woes skoon kan laat ontbrand.

Dit lyk soos ‘n byekorf.

Verbasend/ buitengewoon of

onbegryplik.

Atoombom/kernkrag

Vinnige en sterk opvlamming /

ontploffing

Begin om te brand.

23. Ek sê mos die skedel lag24. al huil die gesig.

Uit: Van vergetelheid en van glans, 1976HERHALING