9
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 35 20 - 27 Oktober 2017 OUERBEGROTINGSVERGADERING: Ouers word herinner aan die Ouerbegrotingsvergadering wat op Maandag, 23 Oktober om 7:30 in die skoolsaal plaasvind. Die finansiële begroting vir die skool en koshuis (vir 2018) moet met hierdie vergadering deur die ouers van ons skool goedgekeur word. AGTERSTALLIGE SKOOLGELD: Indien ouers agterstallig is met skoolgeld, sal u aan die einde van die jaar u kind se rapport op 6 Desember tussen 10:00 en 11:00 by die Beheerliggaam moet gaan afhaal. U kind se rapport sal ongelukkig nie gepos word nie. KOPLUISE: Ons bespeur weer ‘n vlaag van kopluise in die skool. Elke kind se kop moet asseblief die naweek goed ondersoek word. Behandel asseblief u kind dadelik, asook u kind se beddegoed. Daar is ‘n alles-in-een middel by die apteek @ R159 beskikbaar. ‘n Advertensie van hierdie middel word by die nuusbrief ingesluit. Inspeksie word op Maandag, 23 Oktober gehou en ouers sal geskakel word om kinders te kom haal wat steeds kopluise het. Dit is ongelukkig ‘n toestand wat soos ‘n veldbrand versprei en moet dus dadelik in die kiem gesmoor word. SOKKIE: Daar vind ‘n heerlike “Dra ‘n masker”-sokkie op Woensdag, 25 Oktober vanaf 18:00 – 20:00 in die skoolsaal plaas. Graad 1 – 7 leerders almal welkom! Toegang beloop R5 per kind. Daar sal ‘n snoepie beskikbaar wees. KLEURATLETIEK: Ons nooi al ons ouers en belangstellendes uit om die Kleuratletiekdag op Donderdag, 26 Oktober saam met ons te kom geniet. Die optog van die Blou- en Geelspan, vanaf die skool na die sportveld, begin om 7:30 Die Ouerleierkomitee gaan heerlike verversings te koop aanbied. Enige ander ouer wat ook bereid is om hulle te help, kan met Lida Botha kontak maak by 071 674 8859. Ouers wat nie daar kan wees nie en ook graag ‘n bydrae wil maak, kan vir ons enige van die volgende produkte skenk: KOEKMEEL KOOKOLIE SUIKER EIERS (Stuur dit asb. Maandag na die boekstoor) Alle leerders is verplig om die Kleuratletiek by te woon. Ons doen ‘n beroep op ouers om nie hulle kinders by hulle te laat sit nie. Stuur hulle asseblief paviljoen toe. Geen kind by die tent nie! Vrydag, 27 Oktober is ‘n normale skooldag. BEAMPTES: Ouers wat as beamptes gaan optree, moet asseblief om 7:45 by die tent aantree. Trek asseblief so ver as moontlik ‘n wit hemp/bloes en navy blou broek aan. Die finale beamptelys word weer by die nuusbrief ingesluit. Daar is ‘n paar veranderings aangebring. Maak asseblief seker dat u naam daar is en kontak die Sportorganiseerder vir enige navrae. Bring asseblief u eie sambrele en gazebo’s saam as u by velditems werk.

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOuers word herinner aan die Ouerbegrotingsvergadering wat op Maandag, 23 Oktober om 7:30 in die skoolsaal plaasvind. Die finansiële begroting vir

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOuers word herinner aan die Ouerbegrotingsvergadering wat op Maandag, 23 Oktober om 7:30 in die skoolsaal plaasvind. Die finansiële begroting vir

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 35 20 - 27 Oktober 2017 OUERBEGROTINGSVERGADERING:Ouers word herinner aan die Ouerbegrotingsvergadering wat op Maandag, 23 Oktober om 7:30 in die skoolsaal plaasvind. Die finansiële begroting vir die skool en koshuis (vir 2018) moet met hierdie vergadering deur die ouers van ons skool goedgekeur word.

AGTERSTALLIGE SKOOLGELD:Indien ouers agterstallig is met skoolgeld, sal u aan die einde vandie jaar u kind se rapport op 6 Desember tussen 10:00 en 11:00 by die Beheerliggaam moet gaan afhaal. U kind se rapport sal ongelukkig nie gepos word nie.

KOPLUISE:Ons bespeur weer ‘n vlaag van kopluise in die skool. Elke kindse kop moet asseblief die naweek goed ondersoek word. Behandelasseblief u kind dadelik, asook u kind se beddegoed. Daar is ‘n alles-in-een middel by die apteek @ R159 beskikbaar. ‘n Advertensie van hierdie middel word by die nuusbrief ingesluit. Inspeksie word op Maandag, 23 Oktober gehou en ouers sal geskakel word om kinders te kom haal wat steeds kopluise het. Dit is ongelukkig ‘n toestand wat soos ‘n veldbrand versprei en moet dus dadelik in die kiem gesmoor word.

SOKKIE: Daar vind ‘n heerlike “Dra ‘n masker”-sokkie op Woensdag, 25 Oktober vanaf 18:00 – 20:00 in die skoolsaal plaas. Graad 1 – 7 leerders almal welkom! Toegang beloop R5 per kind. Daar sal ‘n snoepie beskikbaar wees.

KLEURATLETIEK: Ons nooi al ons ouers en belangstellendes uit om die Kleuratletiekdag op Donderdag, 26 Oktober saam met ons te kom geniet. Die optog van die Blou- en Geelspan, vanaf die skool na die sportveld, begin om 7:30Die Ouerleierkomitee gaan heerlike verversings te koop aanbied. Enige ander ouer wat ook bereid is om hulle te help, kan met Lida Botha kontak maak by 071 674 8859. Ouers wat nie daar kan wees nie en ook graag ‘n bydrae wil maak, kan vir ons enige van die volgende produkte skenk:KOEKMEEL KOOKOLIE SUIKER EIERS (Stuur dit asb. Maandag na die boekstoor)

Alle leerders is verplig om die Kleuratletiek by te woon. Ons doen ‘n beroep op ouers om nie hulle kinders by hulle te laat sit nie. Stuur hulle asseblief paviljoen toe. Geen kind by die tent nie!Vrydag, 27 Oktober is ‘n normale skooldag. BEAMPTES:Ouers wat as beamptes gaan optree, moet asseblief om 7:45 by die tent aantree. Trek asseblief so ver as moontlik ‘n wit hemp/bloes en navy blou broek aan. Die finale beamptelys word weer by die nuusbrief ingesluit. Daar is ‘n paar veranderings aangebring. Maak asseblief seker dat u naam daar is en kontak die Sportorganiseerder vir enige navrae. Bring asseblief u eie sambrele en gazebo’s saam as u by velditems werk.

Elke leerder (blou- en geelspan) moet asseblief onthou om R5 te bring vir die opmaak van die paviljoene en ander onkostes. Dit kan op Maandag, 23 Oktober by die klasonderwysers inbetaal word.

AFLOSSPANNE:Die Blou- en Geelspan se aflosspanne van 0/8 – 0/14 word ook by die nuusbrief ingesluit. Ouers moet kennis neem dat atlete wat aflos hardloop, nie mag huis toe gaan voor al die aflosse afgehandel is nie.

SONE ATLETIEKSPAN:Atlete wat eerste en tweede plekke op die Kleuratletiek behaal, word outomaties in die Sone Atletiekspan opgeneem wat in 2018 in Bloemfontein gaan deelneem. Nuwe leerders van volgende jaar gaan egter ook kans kry om in die span te kom. Atlete wat derde en vierde kom, moet asseblief aanhou atletiek oefen.

GRAAD 7 VCSV-KAMP:Die graad 7 leerders vertrek op Vrydag, 27 Oktober om 13:30 (direk na skool). Leerders wat gaan kamp, kan op daardie dag met “sivvies’ skool toe kom. Elkeen moet sy eie kospakkie vir middagete hê (koshuisleerders sal voorsien word van ‘n kospakkie). Die kampkinders behoort DV Sondag om 14:00 terug te wees. Pakplek is beperk dus moet julle net die nodige inpak.

KOSHUIS:Ouers moet onthou om kinders op ‘n Vrydagmiddag in die voorportaal uit te teken.Ouers moet asseblief kennis neem dat daar op Donderdag, 26 Oktober nie middagetes in die koshuis beskikbaar sal wees nie. Koshuiskinders sal kospakkies by die atletiek ontvang.

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOuers word herinner aan die Ouerbegrotingsvergadering wat op Maandag, 23 Oktober om 7:30 in die skoolsaal plaasvind. Die finansiële begroting vir

Baie sterkte aan die graad12’s van HLS met hulle Matriek-eksamen

LEERDERDEELNAME:KRIEKET: Die 0/13 Pro-20 span het teen RPC met 129 lopies verloor. Die 0/13 Xhariepspan het verlede week teen President Brand en hierdie week teen Fichardtpark gewen. Baie geluk!Sterkte aan die 0/11 Xhariepspan wat op Dinsdag, 24 Oktober teen Grey G in Bloemfontein speel. Die 0/13-span speel op Donderdag, 26 Oktober teen Grey D.

TENNIS: [AFSKEURSTROKIE] UITSLAE TEEN HOPETOWN:0/13 wen 4 – 2 (B-liga), 0/11 verloor 6 – 0 (B-liga), 0/9 verloor 6 – 0 (B-liga)Ons 0/13A, 0/11A dogterstennisspanne speel op Woensdag, 25 Oktober teen Douglas op ons bane en die 0/9A-span speel op HLS se bane. Wedstryde begin om 14:00 en spelers mag om 13:30 verdaag.Geluk aan Jannes Krause wat ‘n tweede plek in sy ouderdom by die Novals tennistoernooi in De Aar behaal het. Jannes Krause, Riko Swart, Nico Smith en Schalk-Willem Engelbredht speel vandag in ‘n tennistoernooi in Hopetown. Sterkte!

SWEM:Geluk aan die swemmers wat met die Aquatics gala op 14 Oktober onder die eerste 6 plekke was:Retana Swart: 6de plek 50m borsslagAidan Brooks: 5de plek 50m borsslagLeané van Eeden: 2de plek 100m Vryslag, 3de plek 50m borsslagIzeldi Jacobs: 2de plek 50m borsslag, 1ste plek 50m vlinderslag, 1ste plek 50m rugslag, 1ste plek 50m vryslagRian Steenkamp: 2de plek 50m borsslag, 4de plek 50m vlinderslag, 4de plek 50m rugslag, 5de plek 50m vryslagJunior van Niekerk: 6de plek 100m vryslag, 1ste plek 50m vlinderslag,3de plek 100m vlinderslag, 3de plek 200m IM, 6de plek 50m vryslag.Ons skool het onttrek van Newton se swemgala.

ATLETIEK:Die volgende atlete het mooi presteer by Newton se atletiekbyeenkoms:JJ Engelbrecht: 1ste plek GSNico Geldenhuys: 3de plek VS en 1ste plek 100m

UNISA MUSIEKTEORIE:Sterkte aan Marlien Smith en Anica Ueckerman wat vandag hulle UNISA teorie-eksamen skryf.

ALGEMEEN:“SCHOOLS THAT ROCK”Ons skool se presteerders word ook gereeld op die volgende webtuiste geplaas: www.schoolsthatrock.co.za Gaan kyk ‘n bietjie daarna.

JAKKIELOER “FACEBOOK”-BLAD: Ouers wat foto’tjies plaas op ons “Facebook”-blad moet asseblief kind se naam en besonderhede wat van toepassing is, byskryf. Plaas gerus ook prestasies van oud-Jakkies.

KLAVIER:Ons klavier moet Bloemfontein toe gaan vir dringende herstelwerk. Indien daar ‘n ouer is met ‘n bakkie wat die klavier vir ons heen en weer kan vervoer, sal ons dit baie waardeer. Skakel asseblief met mnr Tait .

…………………. PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Ons onderwysers

KARRETJIES EN POPPIES

Baie dankie aan al die ywerige mammas wat poppies brei. Ons het al oor ‘n 100 poppies

Daar kort nog baie karretjies. Ons vra ons pappas om flink karretjies te maak.

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOuers word herinner aan die Ouerbegrotingsvergadering wat op Maandag, 23 Oktober om 7:30 in die skoolsaal plaasvind. Die finansiële begroting vir

VELDITEMS:

Aankondiger: Tjoppie BothaSkeidsregter: Pieter Tait

Lanie SteenkampAfsitter: Schalk Meintjes Jaco ErasmusAfsittershulp: Delene Da Camara

Maritza du Plooy Maryka van Straaten

Wenpaalbeampte: Marisan Jacobs Madeleine KoorzenRekenaar: Tersia Mostert

Rehetta SchoemanMedaljes: Naomi v Eck

Suzaan WesselsVerversings: Rina van Zyl Jané BadenhorstAksiefoto’s: Clivé BurgerAantekenaars: Karin Page Elza van WykRekords: Maryna ScholtzHekkies pak: Jaco Erasmus en seuns

BAAN: Uitvangers:Maritza de Wet (Hoof)Clivé Burger (Kamera)Linda JansenMariska v ZylMarleen Haxton Irene WilkinsonDeandri van VuurenRozanne Meyer

Tydhouers:Riaan Jacobs (Hoof)Pieter GroenewaldJannie du PlessisJacques ConradieDewald BurgerSchimper van NiekerkTjaart v ZylJohn Roelofse

Verspring Put A:Peet Steenkamp (Hoof)Theuns SchutteElsabé Ueckermann

Verspring Put B:Michael Zondagh (Hoof)Charlene ZondaghRetha Schutte

Hoogspring Put A:Adéle Lübbe (Hoof) Vera SteenkampLinette Carbutt

Hoogspring Put B:Jannie du Plooy (Hoof)Nico JacobsLizmari Jacobs

Gewigstoot Put A:

Wikus Snyman (Hoof)Claudine SnymanSuzaan Wessels

Gewigstoot Put B:

Piet Krüger (Hoof)Joline KrügerMarinda van der Walt

Spiesgooi:

Laudina Viviers (Hoof)Shelene OertelCorlia Wilken

Slingerbal: Irene Wilkinson Patricia Maclachlan

Noodhulp: Lizette Krause Chrismae de Witt (fisio) Jeanette Engelbrecht (fisio)

BEAMPTELYS: KLEURATLETIEK

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOuers word herinner aan die Ouerbegrotingsvergadering wat op Maandag, 23 Oktober om 7:30 in die skoolsaal plaasvind. Die finansiële begroting vir

KLEURATLETIEK: AFLOSSPANNE * GEEL DOGTERS:

0/8 span 1 0/9 span 1 0/10 span 1 0/11 span 1 0/12 span 1 0/13 span 1 0/14 span 1Bokamoso Rantlabole 1 Christi Haxton 1 Mina Rahamman 1 Zanté Oertel 1 Caitlin van Wyk 1 Anneline de Wet 1 Anke Duvenhage 1Taschaan Tromp 2 Carlené Masuret 2 Mariet du Plessis 2 Mindy Wessels 2 Esna Marais 2 Cayla Da Camara 2 Chrisna Roelofse 2Alison Nolan 3 Tané v Rooyen 3 Karla Cloete 3 Sandri v Niekerk 3 Cailyn Kriel 3 Marlien Smith 3 Karli Korb 3Mienke Liebenberg 4 Lieschen Kriel 4 Johandri de Wet 4 Rohandri Masuret 4 Lené Lavarack 4 Charné Sass 4 Elana le Roux 40/8 span 2 0/9 span 2 0/10 span 2 0/11 span 2 0/12 span 2 0/13 span 2 0/14 span 2

1 Decoda Kilian 1 1 1 Renée Vorster 1 Marna Dekker 1 Netta Schoeman 12 Christene Bekker 2 2 2 Mikyla Cox 2 Chané van Zyl 2 Chanel Niemann 23 Mikayla Esterhuizen 3 3 3 Inge Maritz 3 Marine Cloete 3 Carlien McLachlan 34 Sunelle Bekker 4 4 4 Shameka Vaarland 4 Anica Ueckermann 4 Marina vd Watt 4

SEUNS:0/8 span 1 0/9 span 1 0/10 span 1 0/11 span 1 0/12 span 1 0/13 span 1 0/14 span 1Dylan Britz 1 1 Pieter van Wyk 1 Hanru Hugo 1 Nicklaas vd Walt 1 Jaco Vorster 1 Louis vd Westhuizen 1Ulrich Oosthuizen 2 2 Marius Wessels 2 Bennie Erasmus 2 Hanru Krause 2 Arno Walters 2 Junior v Niekerk 2Richan Venter 3 3 Lehan Hugo 3 Werner Oosthuizen 3 Bennie Erasmus 3 JC Lübbe 3 Pieter Goosen 3Wian Goosen 4 4 Jannes Krause 4 JW Roelofse 4 Marius Etzebeth 4 Wessel v Niekerk 4 Wikus Wessels 40/8 span 2 0/9 span 2 0/10 span 2 0/11 span 2 0/12 span 2 0/13 span 2 0/14 span 2

1 Leon Prinsloo 1 Jaydon Motshabi 1 Edrich Duvenage 1 Dirk van Wyk 1 Danrich Sedia 1 Pieter Duvenage 12 Burger Jacobs 2 Karabo Mokgalagadi 2 Nico van Zyl 2 Janco Zeelie 2 CJ Oertel 2 Divan Thuntsa 23 Arrie Schutte 3 Nico Smith 3 LJ Stoffberg 3 De Wet du Plooy 3 Phillip Wiid 3 Wynand Botha 34 Johan Moleta 4 Max Oosthuizen 4 CR de Wet 4 Ruan Steyn 4 Erik vd Merwe 4 Boeta v Rooyen 4

KLEURATLETIEK: AFLOSSPANNE * BLOU DOGTERS:

0/8 span 1 0/9 span 1 0/10 span 1 0/11 span 1 0/12 span 1 0/13 span 1 0/14 span 1Zoé Shepherd 1 Sumari Oosthuizen 1 Hloki Sediti 1 Leoné Wilken 1 Carla Meintjes 1 Ashley Springbok 1 Geraldine Fourie 1Lerato Boekhouer 2 Luné Fourie 2 Layla Rheeder 2 Leané van Eeden 2 Yuna Mouton 2 Kayde Philander 2 Magdelize v Zyl 2Anelri Maclachlan 3 Chané Fourie 3 Mia August 3 Zanie Heymans 3 Justine Rampaleng 3 Elsje Jacobs 3 Miandi Steenkamp 3Amber Rheeder 4 Alissa Geldenhuys 4 Mariné Oosthuizen 4 Izeldi Jacobs 4 Deoné Berry 4 Charlene Faul 4 Ninke Jacobs 40/8 span 2 0/9 span 2 0/10 span 2 0/11 span 2 0/12 span 2 0/13 span 2 0/14 span 2

1 Megan Coetzee 1 1 Machné Kotze 1 Zoé-Lee Zondagh 1 Leané du Toit 1 12 Esther Langeveld 2 2 Zanie Heymans 2 Anadia Coetzee 2 Gudrun Speek 2 23 Madi Henning 3 3 Simoné Somers 3 Marizaan Jacobs 3 Lana Jacobs 3 34 Malin Smith 4 4 Janke-Mari Kruger 4 Jaydene Podges 4 Sané Wilken 4 4

SEUNS:0/8 span 1 0/9 span 1 0/10 span 1 0/11 span 1 0/12 span 1 0/13 span 1 0/14 span 1Kgatliso Metsimetsi 1 Christiaan du Preez 1 Eldrin de Koker 1 Jaco Krüger 1 Brinkie Bruwer 1 Nico Geldenhuys 1 Ru-Juan Martin 1SW Engelbrecht 2 Enrico Scholtz 2 Louis Nel 2 Phillip Roodt 2 De Waal Britz 2 Dylan Booyens 2 Abré Strauss 2Alex Rossouw 3 Donovan Vermaak 3 Riko Swart 3 Louis-Harm Fourie 3 Zander Carbutt 3 Ruben van Zyl 3 Drikus v Rooyen 3Aidan Brooks 4 Leo Wilkinson 4 Dylan Scholtz 4 Ewan Burger 4 Adrian Schutte 4 CJ Berry 4 Stephan Ludwick 40/8 span 2 0/9 span 2 0/10 span 2 0/11 span 1 0/12 span 2 0/13 span 2 0/14 span 2

1 Hanru vd Mescht 1 Luther Bruwer 1 1 1 Handré Jacobs 1 Dewald Dippenaar 12 Christiaan du Preez 2 Bokomosho Shuping 2 2 2 Stephan Dignon 2 Wicus Pretorius 23 Tyler Appies 3 Frans Venter 3 3 3 Callen Krige 3 Jaun Pretorius 3

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOuers word herinner aan die Ouerbegrotingsvergadering wat op Maandag, 23 Oktober om 7:30 in die skoolsaal plaasvind. Die finansiële begroting vir

4 Johan de Scandé 4 Van Eck van Wyk 4 4 4 Shaun-M Zondagh 4 FW Calitz 4

Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOuers word herinner aan die Ouerbegrotingsvergadering wat op Maandag, 23 Oktober om 7:30 in die skoolsaal plaasvind. Die finansiële begroting vir

BOOMERANG TASDaar is ‘n voorbeeld van ‘n Boomerang tas in die klerewinkel as ouers daarna wil kom kyk.

Page 7: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOuers word herinner aan die Ouerbegrotingsvergadering wat op Maandag, 23 Oktober om 7:30 in die skoolsaal plaasvind. Die finansiële begroting vir