6
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 35 31 Okt – 7 Nov 2014 KLEURATLETIEK: Baie baie dankie aan elke ouer wat ‘n beampte was met die Kleurbyeenkoms, asook die Ouervereniginglede en ouers wat so hard gewerk het in die verversingslokaal. Dankie dat u bereid is om ‘n dag op te offer ter wille van u kind en ons skool. Dit was ‘n heerlike dag!! Junior Victor en Victrix Ludorum: Marius Etzebeth en Linkie Lesia Senior Victor en Victrix Ludorum: Wessel van Niekerk en Michela Steenkamp Baie geluk! BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die Finansiële vergadering om 12:30 En die Beheerliggaamvergadering om 14:00 op Maandag, 3 November. SWEMBAD: Die swembad is vir die naweek gedurende die volgende tye vir privaatfunksies bespreek: Saterdag, 1 November: 11:30 tot 16:00 Sondag, 2 November: 5:30 tot 11:00 Geen toegang vir enige ander persoon gedurende bostaande tye. HANNELIE VILJOEN MUSIEKKONSERT: Ouers en belangstellendes word uitgenooi na die Hannelie Viljoen Musiekkonsert wat op Woensdag, 5 November om 18:30 in die skoolsaal plaasvind. DANKDAG: Ouers en belangstellendes word uitgenooi na die skool se Dankdag wat op Vrydag, 7 November vanaf 7:30 tot 8:00 in die skoolsaal plaasvind. Met hierdie geleentheid dank ons die Vader vir al die seëninge wat Hy op ons skool, ouers en kinders uitstort. OUD JAKKIES: Baie geluk aan al ons oud Jakkies met hulle pragtige prestasies tydens Hoër Landbouskool se Prysuitdeling. BIBLIOTEEKBOEKE: Leerders kan vanaf Maandag, 3 November hulle biblioteekboeke begin inhandig. FOTO-CD VCSV KAMP: [AFSKEURSTROKIE] Graad 7-leerders kan ‘n foto-CD van die VCSV kamp @ R10 elk by die klasonderwyser bestel. Handig jou afskeurstrokie saam met die kontant in op Maandag, 3 November. KOOR: Alle koorlede (slegs senior koor) wat by die Kerssangdiens (Sondag, 9 November) gaan optree, moet asseblief op Maandag, 3 November om 18:00 by die NG Kerk wees vir ‘n oefening saam met die kerkkoor. KOSHUIS: Kennis geskied hiermee van ‘n Koshuiskomiteevergadering op Maandag, 3 November om 8:00 in die koshuis. Graag wil ons die volgende persone bedank vir die skenkings wat hulle aan die koshuis gemaak het. Johan Duvenhage (toerusting en spuit van swartmiere + opvolgspuit) Gerhard van Wyk (skenking van voorraad handdoeke)

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.comjakkies.com/NB35.docx  · Web viewOuers en belangstellendes word uitgenooi na die skool se Dankdag wat op ... 1 November aan die KFC “Provinsial

  • Upload
    donhu

  • View
    259

  • Download
    26

Embed Size (px)

Citation preview

JACOBSDAL PRIMRE SKOOL

JACOBSDAL PRIMRE SKOOLNUUSBRIEF: 35 31 Okt 7 Nov 2014

KLEURATLETIEK:

Baie baie dankie aan elke ouer wat n beampte was met die Kleurbyeenkoms, asook die Ouervereniginglede en ouers wat so hard gewerk het in die verversingslokaal. Dankie dat u bereid is om n dag op te

offer ter wille van u kind en ons skool. Dit was n heerlike dag!!

Junior Victor en Victrix Ludorum:

Marius Etzebeth en Linkie Lesia

Senior Victor en Victrix Ludorum:

Wessel van Niekerk en Michela Steenkamp

Baie geluk!

BEHEERLIGGAAM:

Lede word herinner aan die Finansile vergadering om 12:30

En die Beheerliggaamvergadering om 14:00 op Maandag,

3 November.

SWEMBAD:

Die swembad is vir die naweek gedurende die volgende tye vir privaatfunksies bespreek:

Saterdag, 1 November: 11:30 tot 16:00

Sondag, 2 November: 5:30 tot 11:00

Geen toegang vir enige ander persoon gedurende bostaande tye.

HANNELIE VILJOEN MUSIEKKONSERT:

Ouers en belangstellendes word uitgenooi na die Hannelie Viljoen Musiekkonsert wat op Woensdag, 5 November om 18:30 in die skoolsaal plaasvind.

DANKDAG:

Ouers en belangstellendes word uitgenooi na die skool se Dankdag wat op Vrydag, 7 November vanaf 7:30 tot 8:00 in die skoolsaal plaasvind. Met hierdie geleentheid dank ons die Vader vir al die seninge wat Hy op ons skool, ouers en kinders uitstort.

OUD JAKKIES:

Baie geluk aan al ons oud Jakkies met hulle pragtige prestasies tydens

Hor Landbouskool se Prysuitdeling.

BIBLIOTEEKBOEKE:

Leerders kan vanaf Maandag, 3 November hulle biblioteekboeke begin inhandig.

FOTO-CD VCSV KAMP: [AFSKEURSTROKIE]

Graad 7-leerders kan n foto-CD van die VCSV kamp @ R10 elk by die klasonderwyser bestel. Handig jou afskeurstrokie saam met die kontant in op Maandag, 3 November.

KOOR:

Alle koorlede (slegs senior koor) wat by die Kerssangdiens (Sondag,

9 November) gaan optree, moet asseblief op Maandag, 3 November om 18:00 by die NG Kerk wees vir n oefening saam met die kerkkoor.

KOSHUIS:

Kennis geskied hiermee van n Koshuiskomiteevergadering op Maandag,

3 November om 8:00 in die koshuis.

Graag wil ons die volgende persone bedank vir die skenkings wat hulle aan die koshuis gemaak het.

Johan Duvenhage (toerusting en spuit van swartmiere + opvolgspuit)

Gerhard van Wyk (skenking van voorraad handdoeke)

Ouers (produkte vir gholfdag)

Danie en Helicia Delport en Andr en Adle Lbbe (produkte vir kombuis)

LEERDERDEELNAME:

KRIEKET:

UITSLAE TEEN HOPETOWN:

0/13 het met 8 lopies gewen. Mooi man!!

0/11 verloor met 60 lopies.

PRO 10 UITSLAE TEEN BRANDFORT:

0/13 wen met 12 lopies teen Brandfort.

WEDSTRYDE VOLGENDE WEEK:

Die 0/13 krieketspan speel op Maandag , 3 November teen Staats. Leerders vertrek om 16:40 en die wedstryd begin om 18:00. Almal ry met die bus en R30 busgeld is vooraf betaalbaar.

Op Woensdag, 5 November speel die 0/13 krieketspan teen Kimberley Combined om 17:00 op Staats se veld. Die span ry almal met die bus en R30 busgeld is vooraf betaalbaar.

MINI-KRIEKET:

Sterkte aan ons 0/9 Mini-krieketspan wat op Saterdag, 1 November aan die KFC Provinsial Festival in Bloemfontein by St Andrews gaan deelneem.

TENNIS: [AFSKEURSTROKIE]

UITSLAE TEEN EUREKA:

0/13A verloor 6 0

0/11A verloor 5 1

0/11B verloor 6 0

0/9A wen 6 0

UITSLAE TEEN STAATS:

0/13A wen 4 0

0/11B wen 3 0

0/9A wen 4 1

WEDSTRYDE VOLGENDE WEEK:

Die 0/13A en 0/11B dogterspanne speel op Woensdag, 5 November teen Douglas op hulle bane. Wedstryde begin om 14:30. Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul en op Maandag, 3 November na die klasonderwysers terugstuur. Busgeld van R50 is vooraf betaalbaar.

Geen klub of skoolswem op Donderdag, 6 November a.g.v. die koshuisafsluitingsfunksie.

SWEM:

Baie sterkte aan Michela Steenkamp wat op Saterdag, 1 November aan die Vrystaat Swemproewe in Bloemfontein gaan deelneem.

Baie geluk aan die volgende swemmers wat in die Noordkaap Swemspan opgeneem is en op Saterdag, 8 November aan n Interprovinsiale Gala in Sasolburg deelneem:

Wessel van Niekerk, Theunie van der Merwe en Michela Steenkamp

NAUTILUS:

Baie sterkte aan ons leerders wat op Saterdag, 1 November aan die Nautiluskompetisie deelneem.

.

PW Tait

SKOOLHOOF

(GEBEDSLYS:Emile Masuret (baie siek)Jolize Wiid (baie siek)Hulle het ons gebede baie nodig!)

(AFSKEURSTROKIE: TENNIS TEEN DOUGLAS (0/13B & 0/11B) (Woensdag, 5 November) (OUER SE NAAM EN VAN) __________________________________ GAAN MY EIE KIND/ERS NA DOUGLAS VERVOER: EN KAN ______ ANDER SPELERS SAAMNEEM. BENODIG VERVOER NA DOUGLAS: (MERK DIE TOEPASLIKE BLOKKIE)HANDTEKENING: ___________________ DATUM: ____________ Bus/vervoergeld vir elke speler: R50)

(AFSKEURSTROKIE: VCSV KAMP FOTO-CD (Graad 7) LEERDER SE NAAM EN VAN:_________________________________ WIL GRAAG N FOTO-CD VAN DIE VCSV-KAMP @ R10 BESTELBEDRAG INGESLUIT: R________HANDTEKENING VAN OUER: _________________________ DATUM: _____________ )

(JACOBSDAL PRIMRE SKOOLAansoeke word ingewag vir n permanente SPORTORGANISEERDERVolledige CV met aansoekbrief inhandig of epos na [email protected] NAVRAE:Skoolhoof, mnr PW Tait [email protected] Piet RetiefstraatJACOBSDAL053 5910039Faks: 053 5910103Aansoeke sluit: 17 Nov 2014(n Jaarlikse kontrak word gesluit))

AANVANGSDATUM:

12 Januarie 2015