2
DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG 29 Maart 2018 30 Maart 2018 31 Maart 2018 1 April 2018 2 April 2018 3 April 2018 4 April 2018 11:00 OGGEND OP RSG olv Johan Rademan & Martelize Brink met Michael Lindt & Chereé Strydom Christiaan Schlebush Klassik Kosie Beukes OGGEND OP RSG olv Johan Rademan & Martelize Brink met Caroline Grace & Fatman OGGEND OP RSG olv Johan Rademan & Martelize Brink met Early B & Leah OGGEND OP RSG olv Johan Rademan & Martelize Brink met Elandré & Refentse 11:30 Gabriel Dan Homesy Band Ventertjies 12:00 Manie Jackson Layla Sky Dani Villé Lee Scott Lee Scott Caroline Grace Liezel Pieters 12:30 Lieflinge Bianca Pieter Möhr Pieter Koen Deon Groot Fatman Manie Jackson 13:00 Deon Groot Gaston Kaapse Affodille Willem Botha Manie Jackson Stella Klawer 13:30 Onbekend Karin Bekker Kaapse Affodille Sam & Calla Johan Anker Gaston 14:00 Pieter Möhr Deon Groot Wynand Strydom Raven Bleu Elandré Janine Layla Sky 14:30 Mari Bosman Demi-Lee Moore Early B Fatman Rubber Johnny & Percy Daniel Eeuwrick Edian Barnard 15:00 Vernon Barnard Manie Jackson Michael Lindt Caroline Grace Michael Lindt Chris Else Zurilda 15:30 Stella Sam & Calla Sunel Vernon Barnard Heidi Appel Rubber Johnny & Percy 16:00 Chereé Strydom Boesman Manie Jackson Leah Willem Botha Geraldene Deon Groot 16:30 Chris Else Chris Else Trots Afrikaans Wit Kasteel Early B Liezel Pieters Verhoog sluit 16:30 17:00 Vasti Chereé Strydom Lieflinge Lieflinge Pieter Koen Elandré 17:30 Wynand Strydom Wynand Strydom Johan Anker Deon Groot Franja & Ruan Josh Sunel 18:00 Janine Fourie Elizma Theron Wit Kasteel Heidi Paul Amas & House of Entertainment Manie Jackson 18:30 Johan Anker Lieflinge Manie Jackson Deon Groot 19:00 19:30 20:00 ATKV KAMPVUUR olv Haidee Muller met Elias P. Nel, Hannes Coetzee (Karoo Kitaar Blues), Frazer & Deniel Barry (Tribal Echo) ATKV KAMPVUUR olv Haidee Muller met Aubrey Springveldt, Jeremy van Wyk, Marion Holm & Casper Ace ATKV KAMPVUUR olv Haidee Muller & Johan Rademan met Oom Ossie Johannes, Danneline Ramsden, Paul Amas & House of Entertainment, Wicus van der Merwe & Danie Niehaus ATKV KAMPVUUR olv Haidee Muller met Elandré & Hilton Mandela Andries ATKV KAMPVUUR olv Haidee Muller met Poem Mooney en ds. André Boezak ATKV KAMPVUUR olv Haidee Muller met Ricardo Arendse en Daniel Hugo Verhoog sluit 21:00 Verhoog sluit 22:00 Verhoog sluit 21:00 Verhoog sluit 21:00 Verhoog sluit 21:00 @ZARSG Program onderhewig aan verandering Regstreekse uitsendings Verhoogprogram www.rsg.co.za

DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG …...DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG 29 Maart 2018 30 Maart 2018 31 Maart 2018 1 April 2018 2 April 2018 3 April 2018 4

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG …...DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG 29 Maart 2018 30 Maart 2018 31 Maart 2018 1 April 2018 2 April 2018 3 April 2018 4

DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG

29 Maart 2018 30 Maart 2018 31 Maart 2018 1 April 2018 2 April 2018 3 April 2018 4 April 2018

11:00 OGGEND OP RSG olv Johan Rademan & Martelize Brink met Michael Lindt & Chereé Strydom

Christiaan Schlebush Klassik Kosie Beukes OGGEND OP RSG olv

Johan Rademan & Martelize Brink

met Caroline Grace & Fatman

OGGEND OP RSG olv Johan Rademan & Martelize Brink

met Early B & Leah

OGGEND OP RSG olv Johan Rademan & Martelize Brink

met Elandré & Refentse11:30 Gabriel Dan Homesy

Band Ventertjies

12:00 Manie Jackson Layla Sky Dani Villé Lee Scott Lee Scott Caroline Grace Liezel Pieters

12:30 Liefl inge Bianca Pieter Möhr Pieter Koen Deon Groot Fatman Manie Jackson

13:00 Deon Groot GastonKaapse Aff odille

Willem Botha Manie Jackson Stella Klawer

13:30 Onbekend Karin Bekker Kaapse Aff odille Sam & Calla Johan Anker Gaston

14:00 Pieter Möhr Deon Groot Wynand Strydom Raven Bleu Elandré Janine Layla Sky

14:30 Mari Bosman Demi-Lee Moore Early B Fatman Rubber Johnny & Percy Daniel Eeuwrick Edian Barnard

15:00 Vernon Barnard Manie Jackson Michael Lindt Caroline Grace Michael Lindt Chris Else Zurilda

15:30 Stella Sam & Calla Sunel Vernon Barnard Heidi Appel Rubber Johnny & Percy

16:00 Chereé Strydom Boesman Manie Jackson Leah Willem Botha Geraldene Deon Groot

16:30 Chris Else Chris Else Trots Afrikaans Wit Kasteel Early B Liezel Pieters Verhoog sluit 16:30

17:00 Vasti Chereé Strydom Liefl inge Liefl inge Pieter Koen Elandré

17:30 Wynand Strydom Wynand Strydom Johan Anker Deon Groot Franja & Ruan Josh Sunel

18:00 Janine Fourie Elizma TheronWit Kasteel

Heidi Paul Amas & House of

Entertainment

Manie Jackson

18:30 Johan Anker Liefl inge Manie Jackson Deon Groot

19:0019:30

20:00

ATKV KAMPVUUR olv Haidee Muller met Elias P. Nel, Hannes Coetzee

(Karoo Kitaar Blues), Frazer & Deniel Barry (Tribal Echo)

ATKV KAMPVUUR olv Haidee Muller

met Aubrey Springveldt,

Jeremy van Wyk, Marion Holm &

Casper Ace

ATKV KAMPVUUR olv Haidee Muller & Johan Rademan

met Oom Ossie Johannes, Danneline

Ramsden, Paul Amas & House

of Entertainment, Wicus van der Merwe & Danie

Niehaus

ATKV KAMPVUUR olv Haidee Muller

met Elandré & Hilton Mandela

Andries

ATKV KAMPVUUR olv Haidee

Muller met Poem Mooney en ds. André Boezak

ATKV KAMPVUUR olv Haidee Muller

met Ricardo Arendse en Daniel

Hugo

Verhoog sluit 21:00

Verhoog sluit 22:00

Verhoog sluit 21:00

Verhoog sluit 21:00

Verhoog sluit 21:00

@ZARSG

Program onderhewig aan veranderingRegstreekse uitsendings

Verhoogprogram

www.rsg.co.za

Page 2: DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG …...DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG 29 Maart 2018 30 Maart 2018 31 Maart 2018 1 April 2018 2 April 2018 3 April 2018 4

@ZARSG www.rsg.co.za

Die vakmanskap van die dramaturg en letterkundige klink vanjaar weer op in die C.P. Nel-museum. Kom klink ‘n glasie en luister na bekroonde radiodramas uit die SAUK se klankargief. Skop jou skoene uit, sit agteroor en drink die woorde in van ons letterkundige reuse en verlustig jou in die drama, komedie en tragedie van die radioteater.

Donderdag 29 Maart 2018

12:00 KOPSKOOT deur Gerda Kriel met Anrich Herbst, Rolanda Marais, Mandi Baard, Rouel Beukes, Elzabé Zietsman, Jakkie Groenewald en Archie Nhlapo (Wenner: Jong Skrywer - RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie 2016) 70 min.

14:00 BRAAM VIER DIE ROOI VAAS deur Abraham H. de Vries met Roeline Daneel,

Trude Gunther, Wessel Pretorius en Lida Botha ‘N POLIESMAN WEET NOOIT deur Abraham H. de Vries met

Pieter Cillié, Wessel Pretorius, Johan Botha en Eben Cruywagen (Radiodrama: 2017) 30 min.

16:00 AGTER TOE DEURE deur Perdita van Dijk du Bois met Elma Potgieter, Richard van der Westhuizen, Ilsé Klink en Rina Nienaber (Radiodrama: 2017) 60 min.

Vrydag 30 Maart 2018

12:00 DIE HERBERGIER deur Esta Steyn met Cobus Visser, Gigi Strydom, Bertha le Roux-Wahl, Martin Jansen, Francois van Rensburg, Eswé Bruwer en Anrich Herbst (Beste Paasdrama: RSG/Cordis Trust Christelike radiodrama-skryfkompetisie 2016) 50 min.

14:00 DIE KIND deur Janine van der Linde met Leandé Valentyn, Ivan Abrahams, Jill Levenberg, Marlo Minnaar, Charlton George, Johann Nel, Crystal Donna Roberts en Hein Poole (Tweede plek: RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie 2016) 85 min.

16:00 NAGMAAL VIR TWEE deur Die Gebruikerskomitee van die Moot Biblioteek, Pretoria met Paul Lückhoff en Jerry Mofokeng wa Makhetha (Derde plek: RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie 2016) 75 min.

20:00 Regstreekse uitsending van VERS EN KLANK ONTHOU saamgestel deur Kobus Burger met verse deur o.a. A.G.

Visser, Jeanne Goosen, Achmat Dangor, Vernie February, Floris A. Brown en Antjie Krog

Saterdag 31 Maart 2018

12:00 DIE OORBESIGE PREKKEREER, DIE DOOD VAN DIE FOUNMANNETJIE, DIE SUSTER M’T DIE SNOR en HERMAANS ASKIES SE OPPERASIE deur Ferdinand Deist. Voorgelees deur Johny Klein (Kortverhale) 35 min.

14:00 FRANK EN GLADYS deur Tom Stoppard met Lourens Cillié, Leona Rich, Dawie Ackerman, Trudie du Plessis, Louw Verwey, Kitty Albertyn, Amanda Muller, Paul Malherbe, Limpie Basson, Christine Liebenberg, Johan Rademan en Roy Niemann (Radiodrama: 1984) 30 min.

15:00 DIE MAN MET DIE BLOM IN SY MOND deur Luigi Pirandello met Chris van Niekerk en Anrich Herbst (Radiodrama: 2017) 25 min.

16:00 DOP deur Retief Scholtz met André Odendaal en Wilhelm van der Walt (Radiodrama: 2017) 90 min.

Sondag 1 April 2018

12:00 BRAAM VIER JY MOET JOU BY KRY deur Abraham H. de Vries met Johan

Botha, Lida Botha, Royston Stoff els, Pieter Cillié, Jarrid Geduld, Keenan Herman en André Samuels

DIE VOORGEVOEL deur Abraham H. de Vries met Johan Botha, Lida Botha, Pieter Cillié, Roeline Daneel en Wessel Pretorius (Radiodrama: 2017) 25 min.

14:00 PLASTON: DNS-KIND deur PG du Plessis met Marcel van Heerden, Richard van der Westhuizen, Rina Nienaber, Lochner de Kock, Hennie Oosthuizen, Gert van Tonder, Kosie Eloff , Johannes Slabbert, Riana Wilkens, Emgee Pretorius en Johan van der Merwe (Radiodrama: 1993 /Wenner: Artes vir beste regisseur) 80 min.

16:00 ONS DORP deur Thornton Wilder met Johan van Jaarsveld (as die toneelmeester), Limpie Basson, Isabella Bosman, Dawie Maritz, Christine Liebenberg, Stanley Nel, Pieter Cillié, Johan Botha, Marko van der Colff , Jurie Hanekom, Albert Maritz, Phillip du Plessis en Dorothea van Schalkwyk (Radiodrama: 1977) 85 min.

20:00 Regstreekse uitsending van VERS EN KLANK ‘N FYN LYN saamgestel deur Johan Rademan met Dean Balie en

Danie du Toit (Spoegwolf)

Maandag 2 April 2018

12:00 RY-RY RYMLANGS met June van Merch en Hilandi du Toit (Poësie & Musiek) 60 min.

14:00 AKWARIUS deur Marion Erskine met Anrich Herbst, Anton Dekker, Magda van Biljon, Mari Molefe van Heerden, Duncan Johnson en Su-An Müller-Marais. Regie: Bettie Kemp (Finalis: RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie 2016) 60 min

16:00 MY SKUILPLEK DIE KAAPSE STRATE deur Illona Edwards met Cantona James, Charlton George, Simonè Benjamin, Chris Majiedt, Leandè Valentyn, Daneel van der Walt en Jarrid Geduld

Waarskuwing: Die taalgebruik en tema mag sensitiewe luisteraars aanstoot gee. (Finalis: RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie 2016) 55 min

Dinsdag 3 April 2018

12:00 GESIGSEINDERS deur Wim Vorster met Carel Trichardt, Juanita Swanepoel, Petru Wessels, Amor Tredoux, Erik Holm en Ronel Geldenhuys (Radiodrama: 2017) 70 min.

14:00 DIE WOORDEMAKER deur Ina Strydom oor die skrywer W.A. de Klerk (Hoorbeeld: 2017) 25 min.

15:00 HUILBOEK deur Ryk Hattingh. Voorgelees deur Richard van der Westhuizen & Denver Vraagom (Prosa) 35 min.

16:00 POINTE-NOIR (EK EN DIE MAJOOR) deur Jan Lampen met Erik Holm, Albert Maritz, André Terblanche, Ronel Geldenhuys, Frieda van den Heever, Cintaine Schutte, Chris Madjiet en Zenobia Kloppers (Wenner: RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie 2016) 70 min.

Woensdag 4 April 2018

12:00 DIE JUDASBOK deur Dalene Matthee met June van Merch, Dean Balie, Susanne Beyers en Daneel van der Walt. Waarskuwing: Die taalgebruik en tema mag sensitiewe luisteraars aanstoot gee. (Radiodrama: 2017) 50 min.

14:00 PADKAARTE met Tomley van Vuuren, Wian Taljaard, Cantona James, Mia van der Merwe, René Cloete, Jana van der Merwe en Jeani Heyns (Radiodrama: 2017) 35 min.

Die BeiteltjieN.A. Smit-kamer in die C.P. Nel-museum

aangebied deur

Toegang: Gratis