14
Ekonomiese scenarios vir aartappelverbouing in die Sandveld deur Martin de Wit Presentasie gehou by SAKO AGM, 13 April 2010,Velddrif

Economiese Scenarios vir Aartappel verbouing in die Sandveld

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Develops economic scenarios for potatoes farming in the Sandveld, South Africa. Highlights unsustainability of a business as usual scenario.

Citation preview

Ekonomiese scenarios vir aartappelverbouing in die

Sandvelddeur

Martin de Wit

Presentasie gehou by SAKO AGM, 13 April 2010, Velddrif

Ekonomie en ekologie

Ekonomiese stelsel (inset koste, pryse, verbruikers gedrag)

+ Ekologiese stelsel (water, land, biodiversiteit)

= Saam in een stelsel

Prys van olie en diesel

Bron: Wikipedia

Bron: http://www.nfu.ca/fert-diesel.htm

Bron: Wikipedia, gebaseer op data van EIA

Reenval en temperatuur

Bron Archer et al 2009

Tendense in die Sandveld

In die konteks van wisselvalligheid en onsekerheid kyk na tendense op grond waarvan scenarios gebou kan word.

Scenarios is nie daar om die toekoms te voorspel nie, maar om te verbeter ons reaksie op wat die toekoms vir ons kan inhou.

Aartappel pryse

-0.350

-0.175

0

0.175

0.350

0.525

0.700

1997

1998

1999

2000

2001

2002

2003

2004

2005

2006

2007

2008

Potatoes Price (R/10kg), YoY%ch

0

7.5

15.0

22.5

30.0

1997

1998

1999

2000

2001

2002

2003

2004

2005

2006

2007

2008

Potatoes Price (R/10kg; National)

Produsentewaarde en pryse

-0.350

-0.175

0

0.175

0.350

0.525

0.700

1997 1999 2001 2003 2005 2007

Producer Value and Prices: YoY %ch

0

1250

2500

3750

5000

1997

1998

1999

2000

2001

2002

2003

2004

2005

2006

2007

2008

Producer Value (Rm; National)

Hektare geplant

-0.20

-0.15

-0.10

-0.05

0

0.05

0.10

0.15

0.20

1997

1998

1999

2000

2001

2002

2003

2004

2005

2006

2007

2008

Hectares Planted: Sandveld vs National, YoY % ch

Ha planted Sandveld, % chHa planted National, % ch

5000

5750

6500

7250

8000

1997

1998

1999

2000

2001

2002

2003

2004

2005

2006

2007

2008

2009

Hectares planted Sandveld

44000

47250

50500

53750

57000

1997

1998

1999

2000

2001

2002

2003

2004

2005

2006

2007

2008

Hectares Planted, National

Produsentewaarde en hektare geplant

-0.250

-0.125

0

0.125

0.250

0.375

0.500

1997

1998

1999

2000

2001

2002

2003

2004

2005

2006

2007

2008

Producer value hectares planted: National YoY %ch

Ha planted National, % chProducer value (National) (Rm), %ch

Ekonomiese scenarios (I)

Scenario Omskrywing

1. Geen verrassings Bestaande tendense word volgehou

II. Optimisties Toekoms is beter as verlede

III. Pessimisties Toekoms is slegter as verlede

IV. Ramp Iets uitermate slegs gebeur in toekoms

V. Wonderlik Iets uitermate fantasties gebeur in toekomsBron: Cornish, 2004. Futuring. The exploration of the future. World Future Society

Factors used in scenario analysis:

Unit Base value Percentage adjustment

Input Costs

Price (R/10kg)

Hectares planted

Yield

Water Use

Land needed

BAU Optimist Pessimist Disaster Miracle

R/ha 62000 20% 10% 25% 30% 5%

R/10kg 21 12% 15% 8% -5% 20%

Hectare 6700 -3% 3% -5% -10% 10%

Ton 40 0% 1% -1% -5% 5%

Mm3 46 -3% 3% -5% -10% 10%

Hectare 30820 -3% 3% -5% -10% 10%

Ekonomiese scenarios (II)

Scenario Omskrywing

1. Geen verrassings

Produksiewaarde bly styg ten spyte van stygende insetkostes en minder hektare wat geplant word. Stygende aartappelpryse grootliks hiervoor verantwoordelik. Rond 2012/13 is totale kostes egter groter as inkomste en aartappelbedryf as geheel in Sandveld staar bankkrotskap in die gesig. Beide land en water gebruik neem geleidelik af.

II. Optimisties

Produksiewaarde styg vinniger as insetkostes agv stygend aantal hektare wat geplant word, volgehoue goeie aartappel prys stygings en selfs stygings in opbrengste wat per hektaar behaal word. Produksiewaarde van Sandveld aartappels styg tot rond R700 miljard in 2014/15. Water en land is geredelik beskikbaar.

III. Pessimisties

Insetkostes styg onrusbarend vinnig. Hektare wat geplant word daal ook. Stygings in aartappelpryse is nie genoegsaam om hiervoor te kompenseer nie. Sandveld aartappelbedryf is nie meer ekonomies haalbaar nie en landbouers leef alreeds op alternatiewe inkomstebronne soos alternatiewe boerdery, lenings en spaargeld. Land en water gebruik neem vinnig af.

IV. RampInsetkostes styg teen vlakke wat net voor die resessie gesien is. Die pryse wat vir aartappels betaal word stort inmekaar. Sandveld boere in stryd om oorlewing. Druk op water en land neem baie vinnig af.

V. WonderlikInsetkostes daal tot vlakke onder inflasie. Groot vraag na aartappels laat pryse baie vinnig styg. Produksiewaarde styg tot nagenoeg R3 miljard in 2014/15. Land en water is beskikbaar en die gebruik neem vinnig toe.

Ekonomiese scenarios (III)

-2,250

-1,500

-750

0

750

1,500

2,250

3,000

2008

2009

2010

2011

2012

2013

2014

2015

Economic Scenarios, Revenue Rm

BAU Optimistic Pessimistic Disaster Miracle

Konklusie

• Sandveld aartappelboerdery onder huidige omstandighede is ekonomies onder druk

• Verdere moontlike ekologiese beperkings

• Verdere data en modellering nodig

A warning about the future is not a prediction of doom, but a recommendation to follow a different path

Bron: Gebaseer op Meadows et al 2004. Limits to Growth. The 30-year Update, p277