4
_____________________________________________________________________ PO Box / Posbus 35551, Faunasig 9325 / Sewendestraat 2, Arboretum, Bloemfontein 9305 051 430 1531 051 430 1564 [email protected] www.saou.co.za Reg No: LR2/6/2/531 SAOU: VRYSTAAT NUUSBRIEF / FREE STATE NEWSLETTER 17/2017 AAN / TO: SAOU WERKPLEKVERTEENWOORDIGERS / SAOU SHOP STEWARDS VIR AANDAG / ATTENTION: ALLE SAOU LEDE / ALL SAOU MEMBERS Eendagkursus Finansiële Bestuur / One day course Financial Management Datum & Plek: Dinsdag, 30 Mei 2017 Sand du Plessis Hoërskool, Bloemfontein 07:30 17:00 OF Woensdag, 31 Mei 2017 Kroonheuwel Primêre Skool, Kroonstad 07:30 17:00 Date & Venue Tuesday, 30 May 2017 Sand du Plessis High School, Bloemfontein 07:30 17:00 OR Wednesday, 31 Mei 2017 Kroonheuwel Primary School, Kroonstad 07:30 17:00 Wie is welkom om dit by te woon? Skoolhoofde Skoolbestuur Personeel by skool verantwoordelik vir dag-tot- dag skoolfinansies Lede van Beheerliggame Aspirant personeel Who is welcome to attend? Principals School Management Staff responsible for day-to-day school finances Members of School Governing Body Aspiring staff Taal van aanbieding: Afrikaans en Engels sal afwisselend gebruik word. Bywoners moet verseker dat hulle beide tale met gemak kan volg. Language of presentation: Afrikaans and English will be used interchangeably. Attendees must ensure that they are able to follow both languages. Bring die volgende saam: Tablet / Selfoon en / of Skootrekenaar Please bring the following devices: Tablet / Cell phone and / or Laptop Koste: R 175.00 - (BTW ingesluit) Cost: R 175.00 - (VAT included) Sluitingsdatum vir registrasie: Dinsdag, 23 Mei 2017 Closing date for registration: Tuesday, 23 May 2017 Vrystaat Kantoor / Free State Office

Eendagkursus Finansiële Bestuur / One day course Financial ... · PO Box / Posbus 35551, Faunasig 9325 / Sewendestraat 2, Arboretum, Bloemfontein 9305 051 430 1531 051 430 1564 [email protected]

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Eendagkursus Finansiële Bestuur / One day course Financial ... · PO Box / Posbus 35551, Faunasig 9325 / Sewendestraat 2, Arboretum, Bloemfontein 9305 051 430 1531 051 430 1564 saouvrys@saou.co.za

_____________________________________________________________________

PO Box / Posbus 35551, Faunasig 9325 / Sewendestraat 2, Arboretum, Bloemfontein 9305 051 430 1531 051 430 1564 [email protected] www.saou.co.za

Reg No: LR2/6/2/531

SAOU: VRYSTAAT NUUSBRIEF / FREE STATE NEWSLETTER 17/2017

AAN / TO: SAOU WERKPLEKVERTEENWOORDIGERS / SAOU SHOP STEWARDS VIR AANDAG / ATTENTION: ALLE SAOU LEDE / ALL SAOU MEMBERS

Eendagkursus Finansiële Bestuur / One day course Financial Management

Datum & Plek: Dinsdag, 30 Mei 2017

Sand du Plessis Hoërskool, Bloemfontein 07:30 – 17:00

OF Woensdag, 31 Mei 2017

Kroonheuwel Primêre Skool, Kroonstad 07:30 – 17:00

Date & Venue Tuesday, 30 May 2017

Sand du Plessis High School, Bloemfontein 07:30 – 17:00

OR Wednesday, 31 Mei 2017

Kroonheuwel Primary School, Kroonstad 07:30 – 17:00

Wie is welkom om dit by te woon? Skoolhoofde

Skoolbestuur

Personeel by skool verantwoordelik vir dag-tot-dag skoolfinansies

Lede van Beheerliggame

Aspirant personeel

Who is welcome to attend? Principals

School Management

Staff responsible for day-to-day school finances

Members of School Governing Body

Aspiring staff

Taal van aanbieding: Afrikaans en Engels sal afwisselend gebruik

word.

Bywoners moet verseker dat hulle beide tale met gemak kan volg.

Language of presentation: Afrikaans and English will be used

interchangeably.

Attendees must ensure that they are able to follow both languages.

Bring die volgende saam: Tablet / Selfoon en / of Skootrekenaar

Please bring the following devices: Tablet / Cell phone and / or Laptop

Koste: R 175.00 - (BTW ingesluit)

Cost: R 175.00 - (VAT included)

Sluitingsdatum vir registrasie: Dinsdag, 23 Mei 2017

Closing date for registration: Tuesday, 23 May 2017

Vrystaat Kantoor / Free State Office

Page 2: Eendagkursus Finansiële Bestuur / One day course Financial ... · PO Box / Posbus 35551, Faunasig 9325 / Sewendestraat 2, Arboretum, Bloemfontein 9305 051 430 1531 051 430 1564 saouvrys@saou.co.za

2

_____________________________________________________________________

PO Box / Posbus 35551, Faunasig 9325 / Sewendestraat 2, Arboretum, Bloemfontein 9305 051 430 1531 051 430 1564 [email protected] www.saou.co.za

Reg No: LR2/6/2/531

Bankbesonderhede / Banking details: Bank: ABSA Rekeninghouer / Account Holder: SAOU Takkode / Branch Code: 334 134 Rekeningnommer / Account Number: 40 73 75 97 87 NB: Verwysing op depositostrokie / Reference on deposit slip: Schools Name + Date of training

Kansellasies: Indien u u bespreking skriftelik voor of op die sluitingsdatum kanselleer, kan ‘n terugbetaling of krediet oorweeg word, waarvan ‘n sekere bedrag vir administrasiekoste afgetrek sal word. Geen terugbetalings of krediete sal na die sluitingsdatum gemaak word nie.

Cancellations: If you cancel your registration in writing on or before the closing date, a refund or credit may be considered, less a non-refundable administration fee. No refunds or credits will be made after the closing date.

Navrae: Mev. Mina Dillon Telefoonnommer: 051 430 1531 (07:45 – 16:15) Fax : 051 430 1564 E-posadres: [email protected]

Enquiries: Mrs. Mina Dillon Telephone Number: 051 430 1531 (07:45 – 16:15) Fax : 051 430 1564 E-mail Address: [email protected]

Registrasie: Neem kennis dat registrasie en betaling slegs

elektronies geskied.

Betaal asb. u registrasiefooi elektronies in bogenoemde bankrekening in.

Registrasie sal slegs aanvaar word na ontvangs van die volledig voltooide registrasievorm en betaling van die volle registrasiefooi.

Volg asb. die onderstaande SKAKEL van u keuse.

Registration: Please note that registration and payment

may only be done electronically.

Please pay the registration fee electronically into the bank account as indicated above.

Registration will only be accepted after receipt of the completed registration form and the payment of the full registration fee.

Please follow the LINK of your choice below.

Klik hier vir Program

Click here for Programme

Click here for registration in

KroonstadKlik hier vir registrasie in

Bloemfontein

Page 3: Eendagkursus Finansiële Bestuur / One day course Financial ... · PO Box / Posbus 35551, Faunasig 9325 / Sewendestraat 2, Arboretum, Bloemfontein 9305 051 430 1531 051 430 1564 saouvrys@saou.co.za

PROGRAM VIR EENDAGKURSUS IN FINANSIëLE BESTUUR

Sessie 1 07h30 Verversings 08h00 – 08h15 Formele verwelkoming en breë agtergrond tot die redes waarom die SAOU

dit gerade ag om die kursus aan te bied 08h15 – 08h45 Praktiese sessie – slaggate langs die pad.

Hier word met bepaalde klagstate direk omgegaan. Bywoners word in groepe ingedeel (ongeveer 4 per groep) en versoek om hulle groep se mening uit te spreek oor waar verkeerd gegaan is, en wat die handelinge moes gewees het.

08h45 – 09h00 Terugvoer deur groepe 09h00 – 10h00 Bekendstelling van die drieledige paradigma, en uiteensetting van verdere

verloop. Ouditkriteria en die lees van finansiële state. Vertolking van state wat voorsien word, afleiding van prioritisering, bespreking van ouditverslag. Ten dele groepwerk en bespreking.

10h00 – 10h30 Verversings

Sessie 2 10h30 – 11h00 Die skoolhoof se rolvertolking op die terrein van finansiële bestuur in die

skool – hoe lyk die prentjie en waar pas die skoolhoof in? Hier gaan dit oor (i) rol en posisie van die SBL en die skoolhoof se verhoudinge/verantwoordelikhede in daardie verband; (ii) skoolhoof se posisie as verteenwoordiger van die Departementshoof in die SBL en die wetlike voorskrifte in hierdie verband; (iii) omskrywing van die skoolhoof se beweegruimte in die lig van die verskeie voorskrifte.

11h00 – 12h00 Die wetlike en beleidsvoorskrifte waaraan gehoor gegee moet word.

Hier word daar met die verskeie instrumente omgegaan met beklemtoning van die volgende – (i) Eksterne voorskrifte insluitende wetgewing, provinsiale regulasies

en voorskrifte; (ii) Interne voorskrifte insluitende die finansiële beleid van die SBL.

Noodsaaklikheid van omlyning van die skool se interne finansiële beleid met enige relevante departementele voorskrifte; en

(iii) Die bestuur van twee begrotings (BL en Provinsiale fondse). 12h00 – 13h00 Dokumentering

Die byhou van die papierspoor per transaksie; formulering van besluite vir notuleringsdoeleindes; opdatering van die verskeie komponente van die beleide (finansiële beleid en rekeningkundige beleid); jaarlikse herbesoek en verfrissing van BL-mandate; art 38A betalings, besluite en hantering; hantering van kwotasies en beslissingsbasis oor toekenning van kontrakte/tenders/voorsienings en verwante sake.

13h00 – 13h30 Konflik van belang in die konteks van King lll en King lV; praktiese

voorbeelde van konflik van belang; die hantering van geskenke aan die skool en aan indiwidue; gevallestudies vir ontleding en aanbevelings.

13h30 – 14h00 Middagete

Page 4: Eendagkursus Finansiële Bestuur / One day course Financial ... · PO Box / Posbus 35551, Faunasig 9325 / Sewendestraat 2, Arboretum, Bloemfontein 9305 051 430 1531 051 430 1564 saouvrys@saou.co.za

Sessie 3 14h00 – 14h30 Artikel 37 (6) van SASA.

Ontleding van (a) tot (d) – betekenis van terminologie; praktiese handelinge (bv wie se besluit?); stawing van besluite; herbesoek van definisies op ‘n jaarlikse basis.

14h30 – 15h30 Praktiese sake verbandhoudend met die bestuur van die finansies in die

skool EVO; krediet- en ander bankkaarte; tjeks; goedkeurings; hantering van rekwisisies; goedkeurings vir betalings; maandelikse rekonsiliëring van geprojekteerde inkomste met werklike inkomste (begroting); maandelikse ontleding van lynitems in die begroting en vergelyking met werklike uitgawes; algemene hantering van banksake; hantering van kontant; verdeling van funksies; die twee-twee beginsel.

15h30 – 16h00 Gemakspouse

Sessie 4 16h00 – 16h30 Beheerliggaamskakeling in verband met finansiële sake

Vasgestelde protokolle oor rol van voorsitter, tesourier en FinKom van die BL; verkryging van buitengewone goedkeurings; rapportering oor afwykings.

16h30 – 16h45 Visuele inset/te 16h45 – 17h00 Afsluiting