17
1 TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12 EKURHULENI NORTH GRAAD 12 TOERISME JUNIE EKSAMEN 2018 PUNTE: 200 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye

EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

1

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

EKURHULENI NORTH

GRAAD 12

TOERISME

JUNIE EKSAMEN 2018

PUNTE: 200

TYD: 3 URE

Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye

Page 2: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

2

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

INSTRUKSIES EN INLIGTING:

Lees die instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings.

2. Beantwoord al die vrae.

3. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy.

4. Wys ALLE berekeninge waar nodig.

5. Nie-programeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

6. Gebruik die puntetoekenning by elke vraag as ‘n gids om die lengte van jou antwoord te bepaal.

7. Skryf netjies en leesbaar.

8. Die tabel hieronder is ‘n gids om jou te help om jou tyd reg te gebruik vir elke

afdeling.

AFDELING ONDERWERP PUNTE TYD (minute)

A

Kort vrae

40

20

B Kaartwerk en toerbeplanning; Buitelandse

valutaverhandeling

80

80

C

Toerisme Attraksies

45

45

D

Toerisme Sektore

20

20

E

Plaaslike, Streeks- en Internasionale Toerisme

15

15

TOTAAL

200

180

Page 3: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

3

AFDELING A: KORT VRAE

VRAAG 1

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Skryf slegs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.20) en die letter (A – D) van die antwoord neer, bv. 1.1.21 – D

1.1.1 Toeriste wat … (provinsie) en Noord-KwaZulu Natal besoek, moet ekstra voorsorgmaatreëls tref om hulself teen malaria te beskerm.

(1)

A Oos-Kaap.

B Vrystaat.

C Noord-Kaap.

D Mpumalanga.

1.1.2 Watter van die dokumente hieronder genoem, word nie benodig wanneer jy aansoek doen vir ‘n paspoort nie?

(1)

A Internasionale bestuurspermit.

B Aansoekfooi.

C Onlangse ID foto’s.

D Geldige Suid-Afrikaanse Identiteitsdokument.

1.1.3 Hierdie ikoon word in Poland aangetref: (1)

A Berlynse Muur.

B Auschwitz.

C Die Groot muur van China.

D Die Klaagmuur.

1.1.4 ‘n Visa word van die … gekry. (1)

A Departement van Buitelandse sake.

B Departement van Binnelandse sake.

C Ambassade van die land wat besoek gaan word.

D Reisagent.

1.1.5 ‘n Gedragskode vereis hierdie tipe integriteit: (1)

A ‘n Goeie waardesisteem.

B Ontwikkelingsvaardighede.

C Verkryging van kwalifikasies.

D Nuwe loopbaanpad.

1.1.6 Die Universele tydkoördinaat staan ook bekend as die …. (1)

A 0° Breedtegraad.

B 0° Lengtegraad.

C 90° Lengtegraad.

D 180° Lengtegraad.

Page 4: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

4

1.1.7 Die professionele beeld van ‘n maatskappy sal deur sy … bemark word. (1)

A naam, logo en slagspreuk

B kliëntediensbeleid

C werknemervoorkoms en gedrag

D Al die bogenoemde.

1.1.8 Hierdie muur staan 57 meter hoog en staan bekend as die “plek van trane”. (1)

A Berlynse muur.

B Groot Muur van China.

C Klaagmuur.

D Parthenon muur.

1.1.9 ‘n Ontploffing in ‘n Londense ondergrondse stasie word geklassifiseer

as ‘n …. (1)

A natuurlike ramp.

B onvoorsiene gebeurtenis.

C politieke situasie.

D terrorisme.

1.1.10 ‘n Voordeel vir ‘n lugwaardin sal … wees. (1)

A jaarlikse verlof

B Kraamverlof

C afslag op reise

D maandelikse vergoeding

1.1.11 Standaardtyd vir Londen is …. (1)

A +2

B 0

C -2

D +1

1.1.12 ‘n Verlengde periode van ‘n afname in die ekonomie staan bekend as ... (1)

A rommelstatus.

B wêreldwye resessie.

C onvoorsiene gebeurtenis.

D politieke situasie.

1.1.13 ‘n Groot vrystaande rotsformasie, rooi in kleur ... (1)

A Grand Canyon.

B Ayers Rots.

C Algarve.

D Koepelrots.

Page 5: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

5

1.1.14 Lande wat die Euro as geldeenheid gebruik: (1)

A Frankryk, Duitsland en Italië.

B Verenigde Koninkryk, Duitsland en Nederland.

C Switserland, Duitsland en Italië.

D Frankryk, Switserland en Verenigde Koninkryk.

1.1.15 Die hoogste bergpiek in die wêreld. (1)

A Berg Fuji.

B Berg Kilimandjaro.

C Berg Everest.

D Die Switserse Alpe.

1.1.16 Watter item oorskryf die belasting vrye toelaag ( reistoelae) (1)

A 2 liter wyn

B 200 sigarette

C 100ml parfuum

D Sport en ontspanningtoerusting

1.1.17 ‘n Hamburger kos R49.50 in Suid-Afrika.

Die wisselkoers is 1£ = R 17.04. Die hamburger sal ... in Londen kos. (1)

A £ 843.48

B £ 84.35

C £ 2.90

D £ 29.05

1.1.18 Diensuitnemendheid sluit in …. (1)

A ‘n poging om seker te maak dat die kliënte kla.

B diens om inligting van kliënte te bekom.

C die verwagtinge van die kliënt bestudeer.

D kliënte lojaliteit en herhaalde besigheid.

1.1.19 Die hoof elemente van ‘n reisplan is: (1)

A Akkommodasie, begroting en etes.

B Vervoer, akkommodasie en begroting.

C Vervoer, akkommodasie, attraksies en etes.

D Attraksies, etes en begroting.

1.1.20 Redes hoekom toeriste attraksies as ikone geïdentifiseer word. (1)

1. ‘n Tragedie het gelei tot sy ontwikkeling.

2. Dit is ‘n simbool van ‘n land of streek.

3. Fotogeniese kenmerke.

4. Dit gee mense ‘n sin van identiteit en behoort

A 1 en 3

B 2 en 3

Page 6: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

6

C 3 en 4

D 1 en 4 (20)

1.2 Voltooi die volgende paragraaf deur ‘n woord/term uit die onderstaande lys te kies. Skryf slegs die woord / term langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.5) neer.

Werksure; dienskontrak; Curriculum Vitae; gedragskode; diensetiek; salaris; oorspronklike kwalifikasie; arbeidswetgewing

Joseph Ndlovu het ‘n drie jaar Diploma in Toerismebestuur. Hy het op ‘n koerantadvertensie gereageer vir ‘n posisie in die Gautengse Toerisme Inligtingsentrum. Hy stuur sy (1.2.1) saam met sy aansoekvorm.

Joseph se aansoek was suksesvol en hy is in die pos aangestel. Met sy aanstelling het sy werkgewer hom ‘n (1.2.2) gegee wat sy (1.2.3) en (1.2.4) ingesluit het. Joseph het ook ‘n (1.2.5) onderteken wat hom riglyne gee rondom sy werksetiek.

(5)

1.3 Kies die korrekte antwoord wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs die woord langs die vraagnommer neer. (1.3.1 – 1.3.5).

1.3.1 Die Niagara Waterval is geleë op die grens tussen die VSA en (Meksiko/Kanada).

(1)

1.3.2 Die bank gebruik (BAK/BVK) wanneer ‘n toeris Suid-Afrika binnekom. (1)

1.3.3 ‘n (Toerplan/Toeristeprofiel) verwys na ‘n dag-tot-dag plan vir jou reis. (1)

1.3.4 ‘n (Visum/Paspoort) gee aan ‘n persoon toegang tot die land wat besoek word.

(1)

1.3.5 Inligting in verband met verlofregulasies vir werknemers kan in die (Werkers Vergoedingswet /Wet op Basiese Diens-voorwaardes)

(1)

(5)

1.4 Kies die korrekte term uit Kolom B wat by die beskrywing in Kolom A pas. Skryf slegs die letter (A-G) langs die vraagnommer (1.4.1 – 1.4.5) neer.

Kolom A Kolom B

1.4.1 Die term wat gebruik word wanneer plaaslike valuta na buitelandse valuta omgeskakel word

A BVK

1.4.2 Valuta-inligting wat by die ontvangsareas van groot hotelle vir die gerief van internasionale gaste vertoon word

B verswakkende rand

1.4.3 Die koers wat 'n bank sal gebruik om die bedrag te bereken wat 'n Britse toeris in Suid-Afrika sal ontvang wanneer hy Britse pond vir ZAR verruil

C wisselkoerse

1.4.4 Wanneer die rand 'n bestendige afname teenoor die Britse pond toon.

D JPY

1.4.5 Valutakode vir die Japanese jen E BAK

F ¥

Page 7: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

7

G buitelandsevaluta-verhandeling

(5)

1.5 Identifiseer die internasionale ikone/attraksies hieronder. Skryf slegs die vraagnommer en die naam van die ikoon neer.

1.5.1

1.5.2

1.5.3

1.5.4

1.5.5

(5)

Page 8: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

8

TOTAAL AFDELING A: [40]

AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTAVERHANDELING

VRAAG 2:

Page 9: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

9

2.1 Bestudeer die tydsonekaart (Bladsy 8) en beantwoord die volgende vrae.

Die 2016 Somer Olimpiese Spele, amptelik bekend as die XXXI Olimpiese Spele en plaaslik bekend as Rio 2016, was ‘n groot internasionale multi-sport gebeurtenis wat in Rio de Janeiro, Brasilië, vanaf 5 Augustus tot 21 Augustus 2016 gehou is.

2.1.1 Bereken die tydverskil tussen Brasilië en die volgende stede:

a) Perth, Australië.

b) Lima, Peru.

c) Moscow, Rusland. (3)

2.1.2 Die Suid-Afrikaanse Olimpiese span vertrek vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe om 16:00 op 30 Julie 2016. Die vlug na Brasilië duur 10 uur. Bereken die tyd van aankoms in Brasilië.

(5)

2.1.3 Wayde van Niekerk het sy familie in Suid-Afrika gebel om vir hulle te sê dat hy veilig in Brasilië aangekom het. Hy het die oproep op 31 Julie 2016 om 08:00 Brasiliaanse tyd gemaak. Bereken die tyd wat sy familie in Suid-Afrika die oproep ontvang het.

(4)

2.1.4 Brasilië het nie van DBT tydens die Olimpiese Spele gebruik gemaak nie.

a) Skryf die afkorting DBT volledig uit. (1)

b) Wanneer lande wat van DBT gebruik maak, dit begin toepas, wat doen hulle met hul horlosies?

(1)

c) Gee EEN rede hoekom Brasilië nie DBT tydens die Olimpiese Spele toegepas het nie.

(2)

2.1.5 Die Britse span het op 25 Augustus terug huis toe vertrek. Hulle het om 05:00 uit Brasilië vertrek. Bereken hulle aankomstyd na ‘n vlug van 11 uur en 40 minute.

(4)

2.1.6 a) Die Australiaanse span ly aan ‘n reissiekte met hulle aankoms in Perth.Gee een simptoom van hierdie toestand

(1)

b) Verduidelik die verskil tussen vlugvoosheid en vluguitputting. Gee EEN voorbeeld van elke kondisie.

(4)

[25]

2.2 Verwys na die gevallestudie hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Page 10: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

10

Mnr. en Mev Stephens beplan ‘n reis na Kaapstad vir hulle tiende huweliks- herdenking. Die besoek word beplan vir 4 tot 8 Desember. Die paartjie vlieg

vanaf Johannesburg na Kaapstad teen R3230.00 pp vir ‘n retoerkaartjie. In

Kaapstad huur hulle ‘n VW Polo teen R780.00 per dag. Die totale afstand wat hulle gaan reis, is 500 km. Die akkommodasiekoste beloop R1400 pppn. Die

volgende dag gaan hulle Tafelberg besoek (R195/volwassene). Hulle gaan ook die teater besoek teen ‘n koste van R235.00 per persoon. Die Kaapse Wynland is hulle volgende stop. ‘n Toer op ‘n wynplaas gaan hulle

R650.00 pp kos. Mev. Stephens wil graag by die V&A Waterfront gaan inkopies doen (R1500.00). Hulle kan nie Kaapstad verlaat sonder om ‘n draai by Robbeneiland te maak nie. (R250.00 pp). Die footjies vir die portiere en kelners beloop omtrent R500.00

2.2.1 Verduidelik wat jy onder ‘n geskeduleerde reisplan verstaan. (2)

2.2.2 Mense gebruik nie meer konvensionele kaarte nie, maar verkies eerder elektroniese kaarte. Stel DRIE voordele voor om konvensionele kaarte eerder as elektroniese kaarte te gebruik

(6)

2.2.3 Gebruik die toerplan om ‘n begroting vir Mnr. en mev. Stephens op te stel. Trek die voorbeeld oor in jou antwoordboek en gebruik dit vir jou berekeninge.

(12)

Item

Tariewe en berekeninge

Total

Vervoer

Vliegtuig (d) R 6460

(a) R 780 x 5 R 3900

Akkommodasie

(b) R 1400 x 4 R 5600

Attraksies en aktiwiteite

Tafelberg R 195 x 2 R 390

Teater R 235 x 2 (g)

(c) R 650 x 2 R 1300

Inkopies R 1500 (h)

Robben Eiland (e) R 500

Etes (f) R 3000

Fooitjies R 500 (i)

TOTAAL (j)

[20]

2.3 Mnr. en Mev. Archer en hulle twee kinders, ‘n gesin vanaf die VSA, gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte veroorsaak.

2.3.1 a) Identifiseer die bogenoemde siekte. (1)

b) Om geïnfekteer te wees met die siekte, sal lei tot spesifieke (2)

Page 11: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

11

simptome. Noem TWEE simptome.

c) Adviseer die familie oor voorkomende maatreëls wat hulle moet neem gedurende hulle verblyf in Suid-Afrika.

(2)

2.3.2 Noem DRIE reisdokumente wat die gesin gaan benodig vir hulle besoek aan Suid-Afrika.

(3)

2.3.3 Die gesin het die volgende items in hulle bagasie:

Skêr

Medikasie vir een maand

20 sigare

100 ml parfuum

Sorteer die bogenoemde in items wat toegelaat word deur die groen kanaal en items wat in die rooi kanaal verklaar moet word.

(4)

2.3.4 Met hulle aankoms by OR Tambo Internasionale Lughawe, moet hulle ‘n taxi neem na hulle hotel toe.

a) Gee aan hulle EEN veiligheidswenke by die lughawe. (1)

b) Adviseer die gesin oor TWEE veiligheidswenke in die motor. (2)

c) Gee aan die gesin advies oor veiligheid by die hotel. (2)

[17]

Page 12: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

12

3.2 Verwys na die tabel hieronder en beantwoord die vrae:

3.2.1 Onderskei tussen die Bankverkoopkoers en Bankaankoopkoers. (2)

3.2.2 Gee ‘n rede hoekom die BVK en die BAK se waarde verskil. (2)

3.2.3 Die Archer-familie het R810.00 oor aan die einde van hulle reis na Suid-Afrika. Bereken die bedrag wat hulle in VSA dollar sal ontvang met hulle vertrek vanaf Suid-Afrika. (Gebruik die tabel in Vraag 3.1)

(4)

3.2.4 Skryf ‘n kort verklarende paragraaf van omtrent 50 woorde om die invloed van die volgende op ‘n inkomende toeris na Suid-Afrika te verduidelik. Maak gebruik van die hulperwoorde in die blok hieronder.

Hulp Woorde

omdat danksy as gevolg daarvan is dit danksy

dus gevolglik volg dit dus

a) ‘n Sterk rand (3)

b) ‘n Swak rand (3)

[18]

TOTAAL AFDELING B [80]

VRAAG 3

Bestudeer die wisselkoerstabel hieronder en beantwoord die vrae.

GELDEENHEID BANKVERKOOPKOERS BANKAANKOOPKOERS

GBP 22.70 21.37

EURO 17.62 16.46

USD 15.99 15.13

Die Archer familie besluit om Kaapstad te besoek voordat hulle na die Kruger Nasionale Park reis.

Die uitgawes vir hierdie been van die toer is soos volg:

o Akkommodasie R5440.00

o Vervoer 2300.00

o Etes en drinkgoed 2573.00

o Aktiwiteite en geskenke 3800.00

3.1.1 Bereken die totale koste vir die Kaapstad been van die toer in VSA dollar.

(4)

Page 13: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

13

AFDELING C: TOERISME ATTRAKSIES

VRAAG 4

4.1 Verwys na die ikone in die prent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

4.1.1 Verduidelik die verskil tussen ‘n ikoon en ‘n attraksie. (2)

4.1.2 Identifiseer die ikone genommer A – H. (8)

4.2 Verwys na die ikone genommer A tot E in vraag 4.1.2. Teken die tabel hieronder in jou antwoordskrif oor en voltooi dit soos aangedui.

IKOON LAND STAD EEN rede waarom dit as ‘n ikoon gesien word.

Voorbeeld X Duitsland Berlin Simboliseer hoe Duitsland kan verenig en saam werk.

4.2.1 A

4.2.2 B

4.2.3 C

4.2.4 D

4.2.5 E (15)

A

B

C

D

H

E

G

F

Page 14: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

14

4.3 Lees die volgende artikel en beantwoord die vrae wat volg.

Eiffeltoring gaan verseël word agter vuurvaste GLAS na die onlangse terreur-aanvalle

TERRORISTE AANVALLE in Parys het daartoe gelei dat owerhede ‘n

plan bekend gemaak het om ‘n muur van vuurvaste glas rondom die

ikoniese Eiffeltoring op te rig.

Deur HELEN COFFEY

12:12, Don, 9 Feb. 2017 | OPGEDATEER: 12:39, Don, 9 Feb. 2017

Die Eiffeltoring: Die geliefde monument sal binnekort agter vuurvaste glas

afgeseël word. Parys se bekendste monument, die Eiffeltoring, sal

binnekort ‘n nuwe kenmerk kry wat baie meer kontroversioneel is as die

roterende soeklig – ‘n vuurvaste glasmuur.

Die planne, waarvan verslag gelewer is in Le Parisien op Donderdag 8

Februarie, was bekend gemaak deur die owerhede na die bewuswording

van vyf terroriste-aanvalle in Frankryk gedurende 2016. Daar is vrese

dat die stad se monumente teikens van terroriste-aanvalle mag wees –

veral na die mislukte aanval op die Notre Dame in September 2016 deur

‘n groep vroulike jihadiste.

‘n Glasmuur word voorgestel sodat toeriste ‘n mate van beskerming het sonder om die Eiffeltoring se ikoniese voorkoms te ruïneer. Hierdie muur sal 2.5m hoog wees, vanaf Quai Branly en Gustave-Eiffellaan, en sal strek deur die middel van die klein parkies aan beide kante van die Eiffeltoring.

www.express.co.uk

4.3.1 Verwys na die artikel:

Brei uit oor die impak wat die nuwe koeëlvaste glas gaan hê op die sukses van die Eiffeltoring as ‘n toeriste attraksie. Fokus op die volgende faktore.

a) Volhoubare en verantwoordelike bestuur van die attraksie. (2)

b) Positiewe ervaring deur die besoekers. (2)

c) Universele toegang. (2)

d) Veiligheid- en misdaadvoorkoming. (2)

e) Algemene voorkoms en onderhoud van die attraksies. (2)

4.3.2 Gee TWEE maniere hoe die bestuur van die Eiffeltoring die sukses van die attraksie kan meet.

(4)

Page 15: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

15

4.4 Miljoene toeriste besoek ikone wêreldwyd. Hierdie ikone het die potensiaal om die ekonomie te laat groei en die publisiteit van die land te verbeter. Skryf ‘n beskrywende paragraaf om die volgende te verduidelik. Maak gebruik van die hulperwoorde in die blok hieronder.

Want omdat as gevolg van daarom

Gevolglik van nou af hiervandaan as... dan

a) Die impak van besoekers op die ekonomie van die land. (2)

b) Hoe die vermenigvuldigereffek in werking sal kom omdat toeriste

ikone besoek.

(4)

TOTAAL AFDELING C: [45]

AFDELING D: TOERISME SEKTORE

VRAAG 5

‘n Gedragskode is ‘n baie belangrike komponent van ‘n susesvolle besigheid.

5.1 Verwys na die stelling en verduidelik hoe ‘n gedragskode bydra tot die sukses en vlot verloop van ‘n besigheid.

(2)

5.2

Die werknemer in die prent hierbo voldoen nie aan die gedragskode van die Palms Hotel nie.

Identifiseer DRIE voorbeelde van onprofessionele voorkoms/optrede deur die werknemer in die prent.

(6)

5.3 Verduidelik die volgende soos saamgevat in ‘n dienskontrak:

a) Werksure (2)

b) Byvoordele (2)

Page 16: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

16

5.4 Bestudeer die foto hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Verduidelik die betekenis van die konsep “om versorg te word.” (2)

5.5 Verwys na die foto’s hieronder van maatskappye.

A B

5.5.1 Bestudeer prente A en B wat verwys na die professionele beeld wat ‘n

maatskappy moet uitbeeld.

a) Watter prent, A of B, stuur nie ‘n professionele beeld uit nie? (2)

b) Motiveer jou antwoord in vraag 5.5.1 (a). (2)

c) Stel TWEE maniere voor hoe die maatskappy die probleem in vraag 5.5.1 (b) kan regstel.

(2)

TOTAAL AFDELING D: [20]

V

E

R S

O

R

G

I

N

G

Page 17: EKURHULENI NORTH GRAAD 12 · gaan die Kruger Nasionale Park besoek vir hulle jaarlikse vakansie. Hierdie gebied is bekend vir die vroulike muskiet wat ‘n parasiet dra wat ‘n siekte

TOERISME JUNIE 2018 GRAAD 12

17

AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME

VRAAG 6:

6.1 Bestudeer die prente hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

6.1.1 Stel die foto’s ‘n politieke situasie of onvoorsiene gebeurtenis voor? (1)

6.1.2 Motiveer jou keuse in vraag 6.1.1. (2)

6.1.3 Verduidelik hoe bogenoemde gebeurtenis ‘n impak het op ‘n land se ekonomie.

(3)

6.2 Lees die gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg.

DIE IMPAK VAN GLOBALE GEBEURTENISSE OP TOERISME:

Globale gebeurtenisse voorsien ‘n geleentheid aan ‘n land om die wêreld se fokuspunt te wees deur nuus, televisie of radio. Indien die gebeurtenis suksesvol aangebied word, is daar die potensiaal dat mense wat dit gesien het en daarvan gehoor het, gemotiveer sal wees om hierdie land te besoek. Onthou jy die FIFA SOKKER WÊRELDBEKER 2010? Suid-Afrika was die fokuspunt van die wêreld tydens die maand van die gebeurtenis, asook gedurende die weke voor die gebeurtenis.

6.2.1 Noem EEN ander voorbeeld van ‘n wêreld sportgebeurtenis (behalwe

die FIFA Sokker Wêreldbeker) wat jaarliks in KwaZulu-Natal aangebied word.

(1)

6.2.2 Gebruik die opskifte hieronder en bespreek die negatiewe impak van ‘n wêreldgebeurtenis op die volgende:

a) Mense (Sosiale impak) (2)

b) Omgewing (2)

c) Ekonomie (2)

6.3 Verduidelik wat ‘n natuurlike ramp is en gee EEN voorbeeld van so ‘n ramp. (2)

Onderskei tussen ‘n wêreld sportgebeurtenis en ‘n “hallmark” gebeurtenis.

TOTAAL AFDELING E: [15]

GROOT TOTAAL 200