35
En ek het gehoop die Koninkryk sou in 2011 kom … 1

En ek het gehoop die Koninkryk sou in 2011 kom …

  • Upload
    prue

  • View
    70

  • Download
    24

Embed Size (px)

DESCRIPTION

En ek het gehoop die Koninkryk sou in 2011 kom …. Ongemaklike geselskap saam met die Fariseërs. Luk 17:20 En toe Hy deur die Fariseërs gevra is wanneer die koninkryk van God sal kom, het Hy hulle geantwoord en gesê: Die koninkryk van God kom nie met sigbare tekens nie. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

En ek het gehoop die Koninkryk sou in 2011 kom …

1

Page 2: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Ongemaklike geselskap saam met die Fariseërs

• Luk 17:20 En toe Hy deur die Fariseërs gevra is wanneer die koninkryk van God sal kom, het Hy hulle geantwoord en gesê: Die koninkryk van God kom nie met sigbare tekens nie.

• Luk 17:21 En hulle sal nie sê: Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van God is binne-in julle.

2

Page 3: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Hoe sal ons weet die Koninkryk het gekom?

• 1. Koning

• 2. Burgers

• 3. Gesag

• 4. Koninkryk

3

Page 4: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Het ons ‘n Koning?

• Mat_21:5 Sê vir die dogter van Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe, sagmoedig, en Hy sit op ‘n esel, ja, ‘n jong esel, die vul van ‘n pakdier.

• 1Tim1:17 Aan die Koning van die eeue, die onverderflike, onsienlike, alleenwyse God, kom toe die eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen.

• Mat_27:11 En Jesus het voor die goewerneur gestaan, en die goewerneur het Hom die vraag gestel en gesê: Is U die Koning van die Jode? En Jesus antwoord hom: U sê dit.

4

Page 5: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Is daar Burgers?

• Eph_2:12 dat julle in dié tyd sonder Christus was, vervreemd van die burgerskap van Israel en vreemdelinge ten aansien van die verbonde van die belofte, sonder hoop en sonder God in die wêreld.

5

Page 6: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Is daar Gesag?• Mat_21:23 En toe Hy in die tempel gegaan het, kom

die owerpriesters en die ouderlinge van die volk na Hom terwyl Hy besig was om te leer, en hulle sê: Deur watter gesag doen U hierdie dinge, en wie het U hierdie gesag gegee?

• Mat_21:24 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Ek sal julle ook een ding vra, en as julle dit vir My sê, sal Ek julle ook vertel deur watter gesag Ek hierdie dinge doen.

• Mat_21:27 Toe antwoord hulle Jesus en sê: Ons weet nie. Hy sê toe ook vir hulle: Dan vertel Ek julle ook nie deur watter gesag Ek hierdie dinge doen nie.

6

Page 7: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Gesag

• Mar_1:27 En almal was verbaas, sodat hulle onder mekaar vra en sê: Wat is dit? Watter nuwe leer is dit, dat Hy met gesag ook aan die onreine geeste bevel gee en hulle Hom gehoorsaam is?

• 1Co_15:24 Daarna kom die einde, wanneer Hy die koninkryk aan God die Vader oorgee, as Hy alle heerskappy en alle gesag en mag vernietig het.

• 2Co_13:10 Daarom skryf ek dit in my afwesigheid om nie, as ek teenwoordig is, strengheid te gebruik nie, volgens die gesag wat die Here my gegee het om op te bou en nie om af te breek nie.

7

Page 8: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Is daar ‘n Koninkryk?• Luk 17:20 En toe Hy deur die Fariseërs gevra is

wanneer die koninkryk van God sal kom, het Hy hulle geantwoord en gesê: Die koninkryk van God kom nie met sigbare tekens nie.

• Luk 17:21 En hulle sal nie sê: Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van God is binne-in julle.

• Luk 17:23 En hulle sal vir julle sê: Kyk hier! of: Kyk daar! Moenie gaan nie en moenie agterna loop nie.

8

Page 9: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Wedergeboorte

• Joh_3:3 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.

9

Page 10: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Uitstorting van die Heilige Gees• Act 2:1 En toe die dag van die pinksterfees aangebreek het,

was hulle almal eendragtig bymekaar. • Act 2:2 En daar kom skielik uit die hemel ‘n geluid soos van

‘n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het.

• Act 2:3 Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit.

• Act 2:4 En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.

• Heb_10:20 op die nuwe en lewende weg wat Hy vir ons ingewy het deur die voorhangsel heen, dit is sy vlees

10

Page 11: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

WAT KOM DOEN JASHUA DAN MET SY WEDERKOMS AS DIE

KONINKRYK KLAAR GEVESTIG IS?

11

Page 12: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Fisies• Act 1:6 Die wat bymekaargekom het, vra Hom toe en sê: Here,

gaan U in hierdie tyd die koninkryk vir Israel weer oprig? • Act 1:7 En Hy antwoord hulle: Dit kom julle nie toe om die tye of

geleenthede te weet wat die Vader deur sy eie mag bepaal het nie; • Act 1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor

julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.

• Act 1:9 En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en ‘n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem.

• Act 1:10 En toe hulle nog stip na die hemel kyk terwyl Hy weggaan, staan daar twee manne in wit klere by hulle,

• Act 1:11 wat sê: Galilése manne, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het. (Fisies)

12

Page 13: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Hoe sal ons weet die Koninkryk het gekom?

• 1. Koning

• 2. Burgers

• 3. Koninkryk

• 4. Gesag

13

Page 14: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

GOEIE NUUS EN NOG GOEIE NUUS!

• ONS HET ‘N KONINKRYK – GEESTELIK

• ONS WAG VIR ‘N KONINKRYK -FISIES

14

Page 15: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Koning?

• Rev_6:2 En ek het gesien, en kyk, daar was ‘n wit perd. En hy wat daarop sit, het ‘n boog; en aan hom is ‘n kroon gegee, en hy het uitgegaan as ‘n oorwinnaar en om te oorwin.

15

Page 16: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Burgers?

• Php_3:20 Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus,

16

Page 17: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Koninkryk?

• Isa_66:22 Want soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek maak, voor my aangesig sal bestaan, spreek die HERE, so sal julle nageslag en julle naam bestendig wees.

• Rev_21:1 En ek het ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie.

17

Page 18: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Gesag?

• Rom_14:11 Want daar is geskrywe: So waaragtig as Ek leef, sê die Here, voor My sal elke knie buig, en elke tong sal God bely.

18

Page 19: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Koerantberigte 1

19

Page 20: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Koerantberigte 2

20

Page 21: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Koerantberigte 3

21

Page 22: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Koerantberigte 4

22

Page 23: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Begeerlikhede

• Gal_3:3 Is julle so onverstandig? Nadat julle met die Gees begin het, eindig julle nou met die vlees?

• Gal_5:16 Maar ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie;

• Gal_5:19 En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid; (Geestelik)

• Gal_5:24 Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig.

23

Page 24: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Ons kwel ons oor aardse dinge• Mat 6:31 Daarom moet julle jul nie kwel en sê: Wat sal

ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie?

• Mat 6:32 Want na al hierdie dinge soek die heidene; want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het.

• Mat 6:33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

• Mat 6:34 Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.

24

Page 25: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Petrus sink in die see• Mat 14:23 En nadat Hy die skare weggestuur het, klim Hy op die berg om in die eensaamheid te

bid. En toe dit aand geword het, was Hy daar alleen. • Mat 14:24 En die skuit was al in die middel van die see, geteister deur die golwe; want die wind

was teen hulle. • Mat 14:25 Maar in die vierde nagwaak het Jesus na hulle gekom, al wandelende op die see. • Mat 14:26 En toe die dissipels Hom op die see sien loop, word hulle ontsteld en sê: Dit is ‘n spook!

En hulle het geskreeu van vrees. • Mat 14:27 Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie

vrees nie. • Mat 14:28 En Petrus antwoord Hom en sê: Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te

kom. • Mat 14:29 En Hy sê: Kom! Petrus klim toe van die skuit af en loop op die water om na Jesus te

gaan. • Mat 14:30 Maar toe hy die sterk wind sien, het hy bang geword; en toe hy begin sink, roep hy uit

en sê: Here, red my! • Mat 14:31 En Jesus het dadelik sy hand uitgesteek en hom gegryp en vir hom gesê: Kleingelowige,

waarom het jy getwyfel? • Mat 14:32 Daarop klim hulle in die skuit, en die wind het gaan lê.

25

Page 26: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Nuwe weg

• Eph_2:3 onder wie ons almal ook vroeër gewandel het in die begeerlikhede van ons vlees toe ons die wil van die vlees en van die sinne gedoen het; en ons was van nature kinders van die toorn net soos ook die ander.

• Mat_6:19 Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie;

26

Page 27: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Soek die Koninkryk • Luk 12:30 want al hierdie dinge soek die nasies van die

wêreld, en julle Vader weet dat julle hierdie dinge nodig het.

• Luk 12:31 Maar soek die koninkryk van God, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

• Luk 12:32 Moenie vrees nie, klein kuddetjie, want julle Vader het ‘n welbehae daarin gehad om aan julle die koninkryk te gee.

• Luk 12:34 Want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.

• Luk 12:35 Laat julle heupe omgord wees en julle lampe aan die brand.

27

Page 28: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Moet ‘n “mind shift” maak

• Php_3:14 Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.

• Php 3:14 I pressG1377 towardG2596 the markG4649 forG1909 theG3588 prizeG1017 of theG3588 highG507 callingG2821 of GodG2316 inG1722 ChristG5547 Jesus.G2424 (continue)

28

Page 29: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Beoefen jou gedagtes• Php 3:15 Let us therefore,G3767 as many asG3745 be perfect,G5046 be

thus minded:G5426 G5124 andG2532 if in any thingG1536 ye be otherwise minded,G5426 G2088 GodG2316 shall revealG601 evenG2532 thisG5124 unto you.G5213

• G5426• φρονεω• phroneo• fron-eh'-o• From G5424; to exercise the mind, that is, entertain or have a

sentiment or opinion; by implication to be (mentally) disposed (more or less earnestly in a certain direction); intensively to interest oneself in (with concern or obedience): - set the affection on, (be) care (-ful), (be like-, + be of one, + be of the same, + let this) mind (-ed, regard, savour, think.

29

Page 30: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Hoe gaan jy daardie “state of mind” kry?

• Mat_7:7 Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.

• Mat_7:8 Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.

• Luk_11:9 En Ek sê vir julle: Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.

• Luk_11:10 Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.

30

Page 31: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Sonder jou van die wereld af

• 1Pe 1:16 omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig.

• Mat 6:6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.

• Mat 6:8 Moet dan nie soos hulle word nie, want jul Vader weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra.

31

Page 32: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Wat is die koninkryk?• Rom 14:17 Want die koninkryk van God is nie

spys en drank nie, maar geregtigheid en vrede en blydskap in die Heilige Gees.

• Vrug van die Gees• Gal_5:22 Maar die vrug van die Gees is liefde,

blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.

• Eph_5:9 Want die vrug van die Gees bestaan in alle goedheid en geregtigheid en waarheid.

32

Page 33: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Samevatting

• Die Koninkryk het al Geestelik gekom• Ons wag op die Fisiese koms van die Koninkryk• Skud jou menslike begeertes af.• Moet jou nie kwel op die aardse nie.• Fokus op Jahweh en Sy Koninkryk.• Sonder jou van die wereld en sy begeerlikhede af.• Die Koninkryk = Vrug van die Gees.• Gaan oefen hierdie vakansie jou Geloof.

33

Page 34: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

Opsomming

• Koninkryk, Geestelik – Reeds gekom

• Koninkryk, Fisies – Ons wag daarop

• Gaan soek/geoefen die Koninkryk in die tyd wat voorlê.

34

Page 35: En  ek  het  gehoop  die  Koninkryk sou  in 2011  kom  …

35