Upload
others
View
1
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Funksies en verwantskappeOef 5.1 Vloeidiagramme
3
2
1
4
5
6
× 3 + 15
18
21
24
27
30
33
Invoerwaarde Reël Uitvoerwaarde
Voorbeeld 1
Bepaal die uitvoerwaardes in die gegewe vloeidiagram.
0
−1
−2
1
(𝑛 + 7) × 4
Invoerwaarde (n) Reël Uitvoerwaarde
Voorbeeld 2
Bepaal die uitvoerwaardes in die gegewe vloeidiagram.
(2 7) 4 =
(1 7) 4 =
(0 7) 4 =
(1 7) 4 =
20
24
28
32
Huiswerk: Oef 5.1 nr 1 – 6
Oef 21.7 nr 1 - 4
Gebruik tabelle om uitsetwaardes te bepaal
Oef 5.2
Indien die reël om y in die tabel hieronder te bepaal y 2x 5 is, bepaal die uitvoerwaardes (y) vir die gegee
invoerwaardes (x).
y 2x 5
Huiswerk: Oef 5.2 nr 1 - 6
Oef 21.6 nr 1 - 5
Gebruik formules om uitsetwaardes te bepaal
Oef 5.3
Die oppervlakte (A) van ‘n driehoek word gegee deur hierdie formule 𝐴 =1
2× 𝑏 × ℎ
As die basis (b) 134cm is en die loodregte hoogte (h) is 12cm, bepaal die oppervlakte (A) van die driehoek.
𝐴 =1
2× 𝑏 × ℎ (Vervang die gegewe waardes in die formule om A op te los)
𝐴 =1
2× 134 × 12
𝐴 = 804𝑐𝑚2
As die omtrek van ‘n reghoek gegee word deur 𝑃 = 2(𝑙 + 𝑏) en die lengte verteenwoordig deur 𝑙en die breedte verteenwoordig deur 𝑏, bepaal 𝑃 as 𝑙 = 12𝑐𝑚 en 𝑏 = 7,3𝑐𝑚.
𝑃 = 2(𝑙 + 𝑏)
𝑃 = 2 12 + 7,3
𝑃 = 38,6𝑐𝑚
Huiswerk: Oef 5.3 nr 1 ; 3 ; 4 ; 5
Oef 21.4 nr 1 - 4