17
1 Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020 GELOOF BYBEL KOLLEGE Registrasie Nr: 2016/500857/07 STUDENTE HANDLEIDING Faith Bible College kurrikulum in Afrikaans Naam en Van Student Nr: SCH1125– 2 Timótheüs 2:15 Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ’n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.

G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

1

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

GELOOF BYBEL KOLLEGE Registrasie Nr: 2016/500857/07

STUDENTE HANDLEIDING

Faith Bible College kurrikulum in Afrikaans

Naam en Van

Student Nr: SCH1125– –

2 Timótheüs 2:15

Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel

as ’n werker wat hom nie hoef te skaam nie,

wat die woord van die waarheid reg sny.

Page 2: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

2

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

GELOOF BYBEL KOLLEGE Registrasie Nr: 2016/500857/07

ADRES Blackwoodstraat 287, Hennopspark, Centurion, Pretoria, Suid–Afrika

082 963 9270

E–pos: [email protected]

Webwerf: www.geloofbybelkollege.co.za

Beste student

Welkom by Geloof Bybel Kollege.

Ons visie is om die liggaam van Christus te bekragtig,

op te bou en te stig in die Woord van Waarheid,

sodat ons leiers van vandag en leermeesters van more kan wees.

2 Timótheüs 2:15

Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ’n werker

wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.

Leiers is diegene wie se aroma in die lug is, nadat hulle die taak voltooi het.

Ander wat dit ervaar, wil soos hulle wees.

Professor Ronnie Moodley

Page 3: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

3

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

Geloof Bybel Kollege

082 963 9270

[email protected] | www.geloofbybelkollege.co.za

Inhoudsopgawe

Beleid ....................................................................................................................................... 4

Kurrikulum ............................................................................................................................... 4

Registrasie ............................................................................................................................... 4

Finansies .................................................................................................................................. 4

Kommunikasie ........................................................................................................................ 4

Bybel lees Werkstuk ............................................................................................................... 5

Waar spring ek weg? ............................................................................................................. 5

Werkstukke vir Eksamen ........................................................................................................ 6

1. Voorbeeld van ’n Werkstuk .............................................................................................. 6

2. Waar vind ek die Werkstuk opdrag? .............................................................................. 7

3. Wat is belangrik rondom die Werkstukke? ..................................................................... 7

4. In watter formaat moet die Werkstuk gedoen word? ................................................. 7

5. Wat is die lengte van die Werkstuk? ............................................................................... 8

6. Addisionele Werkstuk inligting .......................................................................................... 8

7. Hoe maak ek seker die formaat van my Werkstuk is korrek voordat ek dit instuur

vir merk? .............................................................................................................................. 9

8. Plagiaat ............................................................................................................................... 9

9. Bibliografie formaat ........................................................................................................... 9

10. Wenke vir Werkstuk navorsing .......................................................................................... 9

11. Evaluering kriteria van Werkstukke ................................................................................ 10

12. As watter Dokument naam moet my Werkstuk ‘gesave’ word? ............................. 10

13. Indien van Werkstuk ........................................................................................................ 10

Kerkbywoning Register ........................................................................................................ 11

Kerkbywoning 1 (1 Februarie – 30 April) ............................................................................ 12

Kerkbywoning 2 (1 Mei – 30 Julie) ...................................................................................... 14

Kerkbywoning 3 (1 Augustus – 30 Oktober) ...................................................................... 16

Page 4: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

4

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

Geloof Bybel Kollege

082 963 9270

[email protected] | www.geloofbybelkollege.co.za

Beleid

Die Geloof Bybel Kollege Beleid moet deur elke student deurgelees word voor Registrasie.

Bevestiging van die lees van die Beleid word gedoen deur die

ondertekening van die Registrasie vorm.

Die Beleid dokument kan gelees word op die webwerf:

www.geloofbybelkollege.co.za | Dokumente | Beleid

Kurrikulum

Die Kurrikulum is ’n Afrikaanse vertaling van Faith Bible College.

Verdere inligting kan verky word op die webwerf:

www.geloofbybelkollege.co.za | Kurrikulum

Registrasie

Die Registrasievorm kan verkry word op die webwerf:

www.geloofbybelkollege.co.za | Registrasie

Die Registrasie proses word verduidelik in die Beleid.

Finansies

Die Kurrikulum fooie word aangedui in die Studente Kalender op die webwerf:

www.geloofbybelkollege.co.za | Dokumente | Studente Kalender

R50 heffing word addisioneel gehef vir enige kontantbetalings.

Student is verantwoordelik vir R100 kourier onkostes van Handleidings.

Bankbesonderhede

First National Bank

Tjek Rek nr: 6265 969 4717

Takkode: 250655

Registrasie verwysing is jou Naam en Van

Na Registrasie word ’n Studente nr toegeken.

Die Studente nr moet deel vorm van alle kommunikasie.

Kommunikasie

Alle kommunikasie moet die Studente Nr as verwysing bevat.

Page 5: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

5

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

Geloof Bybel Kollege

082 963 9270

[email protected] | www.geloofbybelkollege.co.za

Alle dokumentasie word op die Geloof Bybel Kollege webwerf (hierna verwys as: GBK web) gevind:

www.geloofbybelkollege.co.za | Dokumente

‘Template’ dokumente van die 10/20 Vrae en Werkstukke word aan studente gestuur deur middel van

epos. Studente moet hierdie dokumente ‘save’ op hul rekenaars.

Bybel lees Werkstuk

Psalm 19:8–11

8Die wet van die HERE is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis

van die HERE is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige. 9Die

bevele van die HERE is reg: hulle verbly die hart; die gebod van die

HERE is suiwer: dit verlig die oë. 10Die vrees van die HERE is rein: dit

bestaan tot in ewigheid; die verordeninge van die HERE is

waarheid—tesame is hulle regverdig. 11Hulle is begeerliker as goud,

ja, as baie fyn goud; en soeter as heuning en heuningstroop.

Jaar 1: Kerk Bediening studente lees die Bybel deur gedurende hierdie jaar. Die student kan kies uit die

volgende Bybellees planne om die Werkstuk te voltooi:

(a) Werkstuk 7A – Bybel Leesplan: Een Jaar

(b) Werkstuk 7B – Bybel Leesplan: Kronologies

(c) Werkstuk 7C – Bybel Leesplan: Audio

Die Bybellees planne kan verkry word op die GBK web | Dokumente | Bybellees plan.

Studente begin dadelik na Registrasie met die Werkstuk deur die Bybel deur te lees volgens die plan

gekies. Die indien datum van hierdie Werkstuk is deel van die laaste indienings in Oktober (sien Studente

Kalender).

Waar spring ek weg?

(a) Na Registrasie en betaling, sal die Handleidings aan die student

kourier word.

(b) Die titel van die eerste Handleiding is: Volume 1: Leerstelling en

Teologie. Die eerste handleiding bevat 8 kursusse.

(c) Die student moet homself verwittig van die STUDENTE KALENDER

op die GBK Web onder Dokumente. Die STUDENTE KALENDER het

3 kolomme wat gevolg moet word:

Hierdie kolom dui aan watter kursus in die

Handleiding vir die week behandel moet word.

Hierdie Werkstuk word gemerk vir

eksamen punt. Hierdie kolom dui aan op

watter datum die Werkstuk elektronies

ingehandig moet word by GBK.

Jaar 1 Kurrikulum Inhandiging van Werkstukke

30 Jan Woe GBK Registrasie Betaling: R500

31 Jan Don

1 Feb Vry GBK Betaling: R500

Page 6: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

6

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

(d) Die Student begin in Februarie met die eerste kursus in Volume 1: Onderrig van Jesus I te werk.

Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom.

(e) Nadat die kursus deurgewerk is,

moet die 10/20 Punt vrae voltooi

word. Hierdie vrae word NIE

ingehandig NIE en gee die

student ’n goeie riglyn van die

inhoud van die kursus.

Werkstukke vir Eksamen

1. Voorbeeld van ’n Werkstuk

Werkstuk moet in paragraaf formaat wees en nie puntsgewys nie. Paragrawe wat puntsgewys

beantwoord word, sal nie in aanmerking kom vir enige punt nie.

Page 7: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

7

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

(a) Geen uitstel vir indiening van Werkstukke word gegee nie – Die Studente Kalender word streng

gevolg met die indien van Werkstukke.

(b) Werkstukke word saamgestel deur middel van NAVORSING wat gedoen word in verband met die

spesifieke vraag. Navorsing wat voltooi is, moet dan verwerk word na die student se eie woorde

om plagiaat te voorkom.

(c) Alle bronne waar navorsing gebruik word, moet gelys word onder Bibliografie.

(d) Moenie wag tot aan die einde van die kursus voordat met die Werkstuk begin word nie. Begin

dadelik navorsing doen in verskillende bronne (internet, boeke, tydskrifte ens). Begin ’n raamwerk

saam te stel wat later afgerond kan word.

2. Waar vind ek die Werkstuk opdrag?

(a) Die Werkstuk vrae is op bladsy

5 in Volume 1: Werkstukke vir

Finale Eksamen.

(b) Die datums wat die Werkstukke

ingedien moet word, verskyn in

die STUDENTE KALENDER

(Inhandiging van Werkstukke

kolom).

3. Wat is belangrik rondom die Werkstukke?

(a) Navorsing moet gedoen word vir die inhoud van die Werkstuk. Gedurende die navorsing, bly op

die onderwerp van die vraag – moenie van die punt afdwaal nie.

(b) Maak seker die lengte van die Werkstuk voldoen aan voorgeskrewe vereistes.

(c) Wees verseker van die indien datum van die Werkstukke (aangedui in die Studente Kalender).

(d) Maak seker jy herhaal nr 7(a) VOORDAT jy die Werkstuk instuur na GBK.

4. In watter formaat moet die Werkstuk gedoen word?

(a) Die Werkstukke ‘template’ word in MS Word aan die student gestuur deur middel van e–pos aan

die begin van elke kwartaal.

Page 8: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

8

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

(b) Hierdie template is reeds in die regte formaat opgestel. Die student kan slegs die inligting invul in

hierdie template.

5. Wat is die lengte van die Werkstuk?

Bladsy 1 Voorblad

Bladsy 2 Inhoudsopgawe wat die bladsye ook aandui.

Bladsy 3 Begin met die Inleiding en gaan dan aan met die res van die Werkstuk.

Bladsy 4–einde Die res van die Werkstuk gaan voort tot by die Slot of Afsluiting.

Jaar 1: Vanaf die Inleiding tot by die Slot/Afsluiting moet die Werkstuk 4–5 bladsye in

enkelreël spasiëring wees.

Jaar 2: Vanaf die Inleiding tot by die Slot/Afsluiting moet die Werkstuk 5–6 bladsye in

enkelreël spasiëring wees.

Jaar 3: Elke Werkstuk lengte verskil, dus word elke vraag afsonderlik aangedui in die

Handleiding.

Laaste bladsy Die Bibliografie van die navorsing wat gedoen is.

(a) Maak seker die lengte van die Werkstuk is volgens die voorgeskrewe vereistes. Werkstukke buite

die riglyne soos genoem, moet nie ingestuur word nie. Werkstukke buite die riglyne word nie

aanvaar nie. Indien die Werkstuk wel ingestuur word en langer/korter as die voorgeskrewe riglyne

ingedien word, sal ’n punt van 45% toegeken.

(b) Die Opskrifte en Sub opskrifte word deur die student bepaal. Die paragrawe onder die opskrifte

begin teen die linker kantlyn – geen teks word ingekeep nie.

6. Addisionele Werkstuk inligting

Die Werkstuk template sal reeds in die volgende formaat opgestel wees:

(a) ‘Header/Footer’ kantlyn: 1.27 cm

(b) Dokument kantlyn (margins): 2 cm

(c) Inhoudsopgawe: Opskrifte en bladsynommers moet ooreenstem met die inhoud van die werkstuk:

(d) Slegs een grafiese voorstelling (prentjie) per werkstuk – grootte van prentjie word beperk tot 4cm

x 4cm. Hierdie grafiese voorstelling moet verband hou met die inligting (nie net ’n prentjie om die

bladsy vol te maak nie).

Page 9: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

9

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

(e) Met die gebruik van verse, haal die vers aan en verduidelik dan die vers. ’n Maksimum van 5 verse

per werkstuk word toegelaat.

7. Hoe maak ek seker die formaat van my Werkstuk is korrek voordat ek dit instuur vir merk?

Formaat van Werkstuk Hoe word die formaat gestel in Word?

(a) Enkel reël spasiëring

Hierdie stap is uiters belangrik

en MOET herhaal

word voordat die Werkstuk

ingestuur word na GBK.

Dit finaliseer die lengte

van die Werkstuk.

Druk Ctrl + A op die sleutelbord

Click op die pyltjie langs Paragraph

Op die tab, maak seker die settings is

soos volg:

Click OK

(b) Elke bladsy moet die

Student se naam en

Student nommer bevat.

Double–click op die Footer van die Werkstuk. Verander die

Studente nommer en Naam/Van.

Click Close Header and Footer

(c) Gebruik font: Century

Gothic 12 pt, enkel reël

spasiëring. Dit sluit ook die

opskrifte in. Opskrifte kan

gebold en onderlyn word. .

Druk Ctrl + A op die sleutelbord

(dit merk die hele dokument)

Stel die font soos aangedui:

Century Gothic – 12 pt

(d) ‘Justify’ die dokument .

Druk Ctrl + A op die sleutelbord

Click Justify button

8. Plagiaat

(a) 10% Plagiaat word toegelaat.

(b) Geen punte sal toegeken word vir die volle werkstuk, indien 10% plagiaat toelating oorskry is.

(c) Enige inligting/navorsing wat van ’n ander bron gebruik word, moet in “aanhalingstekens”

aangebring word.

(d) Hierdie inligting moet ook aangedui word as ’n voetnota op die spesifieke bladsy.

(e) Studente sal 20% van hul punt verloor indien hul ’n mede student se inligting by sy/haar werkstuk

insluit.

9. Bibliografie formaat

(a) Van, Voorletters (Jaar) Titel van boek bv Le Roux, P.D. (1993) Studies on Deliverance

(b) Internet adres:

URL (www address). Skryf (or artikel/item naam, indien dit genoem word), datum

Voorbeeld van Boston Globe’s www adres:

http://www.boston.com. Today's News, August 1, 1996

10. Wenke vir Werkstuk navorsing

(a) Navorsing moet gedoen word. Werkstukke kan nie gedoen word op slegs algemene kennis en

die Bybel nie.

(b) Begin dadelik werk aan werkstukke – moenie dit laat vir die laaste minuut nie.

(c) Verstaan die Titel van die werkstuk. Hou by die Titel en die vraag.

Page 10: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

10

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

(d) Tydens navorsing kan heelwat ‘sienings’ verkry word. Slegs die suiwer Woord van God moet

deurgegaan en gepen word. Vra leiding van die Heilige Gees vir dwaal lerings. Geen ander

geloof as die suiwer Woord van Christus moet in die Werkstuk ingesluit word nie.

(e) Maak seker dat die Webtuiste waar u navorsing doen, ‘n Woord gebaseerde webwerf is.

(f) Vermy dit om dieselfde standpunt te maak in verskillende maniere bv: Die bloed was; Die bloed

reinig; Die bloed suiwer.

(g) Elke student moet voldoende navorsing vir sy eie werkstuk doen. Studente word nie toegelaat om

saam aan werkstukke te werk nie aangesien dit dieselfde werkstukke produseer. Punte word by

beide studente afgetrek indien inligting dupliseer is in beide werkstukke.

11. Evaluering kriteria van Werkstukke

(a) Korrekte formaat van die

Werkstuk

Enkel reël spasiëring, 12 pt Century Gothic, kantlyne ens. As die

korrekte formaat nie gebruik word nie, beïnvloed dit die

hoeveelheid inligting wat gepen word.

(b) Inhoud Relevante inligting en lengte van werkstuk. Die resultaat van meer

navorsing is ’n Werkstuk met meer inligting. Dus het die hoeveelheid

relevante inligting ’n impak op die punte toekenning. Weer eens

word die klem geplaas dat punt 7a gedoen moet word VOORDAT

die werkstuk ingestuur word vir merk. Hierdie is die finale aksie om

die korrekte lengte van die Werkstuk te bepaal.

(c) Navorsing en Bibliografie Die navorsing word gelys in die Bibliografie.

Die Bybel word gebruik vir die aandui van Skrifte en word nie as ’n

verwysingsbron erken nie.

(d) Inleiding en Slot

/Afsluiting

Die inleiding beskryf waaroor die Werkstuk gaan handel.

Die Slot/Afsluiting is ’n samevatting/slotsom en rond die Werkstuk af.

(e) Spelfoute Werkstukke moet sonder spelfoute ingedien word. Punte word

afgetrek indien die werkstuk met spelfoute ingedien word. Versoek

’n familie lid/vriend om die Werkstuk na te gaan vir spelfoute.

(f) Plagiaat 10% toelating

12. As watter Dokument naam moet my Werkstuk ‘gesave’ word?

(a) Hierdie is baie belangrik: Maak seker jy herhaal nr 7(a) VOORDAT jy die Werkstuk instuur na GBK.

(b) Die Werkstuk moet ‘gesave’ word in Word en PDF formaat.

(c) Die naam van die Word en PDF wat die Volume nr, Werkstuk nr, Studente Nr en Naam en van

insluit:

Volume nr – Werkstuk nr – 1125–### – Naam en Van

13. Indien van Werkstuk

(a) E–pos die Werkstuk in Word en PDF formate na: [email protected]

(b) Die ‘Subject’ lyn moet die volgende inligting bevat:

Volume nr – Werkstuk nr – 1125–### – Naam en Van

Die werkstukke word die eiendom van die Bybel Kollege. Indien jy ’n werkstuk wil publiseer, moet

toestemming by die Kollege verkry word.

Page 11: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

11

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

10. Wat is die impak as ek my Werkstuk laat inhandig?

(a) Studente moet so gou moontlik begin met werkstukke om te verhoed dat laat inhandiging

plaasvind.

(b) Moet nooit moed opgee nie. Don’t quit, just do it.

(c) 10% van die punt word verbeur as die Werkstuk binne 7 dae na die indien datum ingedien word.

(d) Indien die Werkstuk na 7 dae van die indien datum ingehandig word, sal ’n punt van 45% toegeken

word.

(e) Indien laat inhandiging as gevolg van siekte ens, moet mediese sertifikaat die inhandiging

vergesel.

Kerkbywoning Register

(a) Die Kerkbywoning Register word ingevul deur die student met die bywoon van elke kerkdiens. Die

prediker teken die Kerkbywoning register met die afloop van die betrokke kerkdiens.

(b) Die Kerkbywoning Register word gevind in die Studente Handleiding.

(c) Die Kerkbywoning Register maak deel uit van die finale punt.

(d) Slegs 15 Kerk/Biduur bywonings is verpligtend – enige addisionele bywonings is opsioneel.

(e) Die Kerkbywoning Register bestaan uit 3 kwartale:

– Kerkbywoning Register 1: 1 Februarie – 30 April Verkry ‘template’ op bladsy 12

– Kerkbywoning Register 2: 1 Mei – 31 Julie Verkry ‘template’ op bladsy 14

– Kerkbywoning Register 3: 1 Augustus – 30 Oktober Verkry ‘template’ op bladsy 16

(f) Slegs oggend en aand Kerkdienste kan gelys word op die Kerkbywoning Registers. Televisie/media

dienste/selgroepe word nie erken as kerkdienste nie.

Page 12: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

12

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

Geloof Bybel Kollege

Posbus 54220 | Wierdapark X2 | 0149

084 583 3651

[email protected] | www.geloofbybelkollege.co.za

Kerkbywoning 1 (1 Februarie – 30 April)

Slegs 15 dienste is VERPLIGTEND

Lukas 4:16 Toe kom Hy in Násaret waar Hy opgevoed was; en soos Hy gewoond was,

gaan Hy op die sabbatdag in die sinagoge en staan op om te lees.

Naam: Van: Student Nr:

Nr Kerk diens Boodskap Handtekening

1 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

2 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

3 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

4 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

5 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

6 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

7 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

8 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

9 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

10 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

Page 13: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

13

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

Naam: Van: Student Nr:

Nr Kerk diens Boodskap Handtekening

:

11 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

12 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

13 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

14 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

15 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

16 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

17 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

18 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

19 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

20 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

21 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

22 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

Page 14: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

14

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

Geloof Bybel Kollege

Posbus 54220 | Wierdapark X2 | 0149

084 583 3651

[email protected] | www.geloofbybelkollege.co.za

Kerkbywoning 2 (1 Mei – 30 Julie)

Slegs 15 dienste is VERPLIGTEND

Lukas 4:16 Toe kom Hy in Násaret waar Hy opgevoed was; en soos Hy gewoond was,

gaan Hy op die sabbatdag in die sinagoge en staan op om te lees.

Naam: Van: Student Nr:

Nr Kerk diens Boodskap Handtekening

1 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

2 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

3 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

4 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

5 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

6 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

7 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

8 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

9 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

10 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

Page 15: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

15

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

Naam: Van: Student Nr:

Nr Kerk diens Boodskap Handtekening

:

11 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

12 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

13 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

14 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

15 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

16 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

17 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

18 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

19 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

20 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

21 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

22 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

Page 16: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

16

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

Geloof Bybel Kollege

Posbus 54220 | Wierdapark X2 | 0149

084 583 3651

[email protected] | www.geloofbybelkollege.co.za

Kerkbywoning 3 (1 Augustus – 30 Oktober)

Slegs 15 dienste is VERPLIGTEND

Lukas 4:16 Toe kom Hy in Násaret waar Hy opgevoed was; en soos Hy gewoond was,

gaan Hy op die sabbatdag in die sinagoge en staan op om te lees.

Naam: Van: Student Nr:

Nr Kerk diens Boodskap Handtekening

1 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

2 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

3 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

4 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

5 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

6 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

7 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

8 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

9 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

10 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

Page 17: G B ELOOF YBEL KOLLEGE...Elke Skrif moet nageslaan word om die volle omvang van die kursus te kan bekom. (e) Nadat die kursus deurgewerk is, moet die 10/20 Punt vrae voltooi word

17

Geloof Bybel Kollege Studente Handleiding 2020

Naam: Van: Student Nr:

Nr Kerk diens Boodskap Handtekening

:

11 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

12 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

13 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

14 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

15 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

16 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

17 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

18 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

19 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

20 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

21 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

:

22 2020 – – –

Naam van Prediker Leraar: Naam en

Tyd Titel van boodskap Handtekening

: