5
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 25 16 23 Augustus 2019 OUERS: REVUE: Baie dankie aan ouers wat hulle kinders na die Revue-vertoning in Bloemfontein geneem het. Dankie ook aan die onderwysers wat hulle vergesel het en vir julle harde werk om hierdie vertoning op die planke te bring. Ons is baie trots op ons Revue-groep wat ‘n pragtige vertoning gelewer het! WOW SPELKOMPETISIE: [AFSKEURSTROKIE] Baie geluk aan die volgende leerders wat in die tweede rondte presteer het en na die Vrystaat Provinsiale Wow-spelkompetisie deurdring wat op Donderdag, 22 Augustus by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein plaasvind: GRAAD 1: Rauch Burger 5de GRAAD 2: Claire Combrink 2de, Simon de Witt 3de GRAAD 3: Amber Rheeder 4de GRAAD 4: Marizel Swanepoel 1ste GRAAD 5: Wian Germishuys 1ste GRAAD 7: Marizanne Jacobs 3de Esna Marais 6de Ouers moet hulle kinders asseblief help met die volgende: Leerders moet nie tyd mors nie. Hulle 30 sekondes begin sodra die aankondiger die woord uitgespreek het. As n leerder vra dat woord herhaal word, of verduidelik word, is dit ook deel van die 30 sekondes. Leerders wat moeilik hoor moet van die begin af vorentoe skuif. Leerders moet eerder vinnig self besluit op n sin waarin die woord voorkom, of n verduideliking daarvan. Vra net as jy regtig nie weet nie. Tyd sal slegs gestop word as n aankondiger sukkel om die woord te verduidelik of dit iewers moet naslaan. Moenie dat die tyd jou vang nie! Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om hulle kinders se vervoer te bevestig. Leerders gaan om 10:15 verdaag en die bus vertrek om 10:30. Busgeld van R80 is vooraf betaalbaar. Baie sterkte vir julle! TROLLIETREK: Leerders het elkeen ‘n inligtingsbrief ontvang en ‘n boekie met 5 kaartjies. Alle inligting is op die brief. Pas asseblief die kaartjies mooi op. As dit wegraak moet dit deur ouers inbetaal word. Ons vra ons leerders en ouers se ondersteuning vir hierdie projek. GRAAD 7 ENTREPRENEURSDAG: Die graad 7-klas hou op Vrydag, 23 Augustus hulle Entrepreneursdag. Ouers en belangstellendes is welkom om vanaf 10:00 tot 12:30 die stalletjies te kom ondersteun. Leerders van graad 1 6 moet asseblief ook ‘n geldjie saambring om hulle maats te ondersteun. Ouers moet daarop let dat die graad 7’s se projekte geëvalueer word. Dit vorm deel van hulle EBW deurlopende punt vir hierdie kwartaal. HPV INENTINGS: Die Departement van Gesondheid kom op Maandag, 19 Augustus om die tweede rondte HPV inentings vir graad 4-dogters toe te dien. FARR DRAADKARKOMPETISIE: FARR bied op Vrydag, 6 September om 10:30 ‘n draadkarkompetisie aan waaraan ons leerders mag deelneem. Sien die advertensie wat by die nuusbrief ingesluit is. NOORDKAAP KUNSTEFEES: Baie geluk aan al ons leerders wat pragtig presteer het met die Noordkaap Kunstefees: LEERDER: AFDELING: PRESTASIE: Hervich Venter (Gr R) Voordrag A++ Mpilo Thuntsa (Gr R) Voordrag A+ Jake du Toit (Gr 1) Voordrag A+ Wynand du Plessis (Gr 1) Voordrag A++ Simon de Witt (Gr 2) Voordrag A+ Retana Swart (Gr 2) Voordrag A+ Elmi Brink (Gr 3) Voordrag A+ Ella du Toit (Gr 3) Voordrag A++ Megan Coetzee (Gr 4) Voordrag A+ Mariet du Plessis (Gr 5) Voordrag A++ Marizanne Jacobs (Gr 7) Voordrag A++ Anadia Coetzee (Gr 7) Voordrag A+ Ons is baie trots op julle!

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL no 25.pdfOuers moet hulle kinders asseblief help met die volgende: Leerders moet nie tyd mors nie. Hulle 30 sekondes begin sodra die aankondiger die woord

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL no 25.pdfOuers moet hulle kinders asseblief help met die volgende: Leerders moet nie tyd mors nie. Hulle 30 sekondes begin sodra die aankondiger die woord

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 25 16 – 23 Augustus 2019 OUERS: REVUE: Baie dankie aan ouers wat hulle kinders na die Revue-vertoning in Bloemfontein geneem het. Dankie ook aan die onderwysers wat hulle vergesel het en vir julle harde werk om hierdie vertoning op die planke te bring. Ons is baie trots op ons Revue-groep wat ‘n pragtige vertoning gelewer het!

WOW SPELKOMPETISIE: [AFSKEURSTROKIE] Baie geluk aan die volgende leerders wat in die tweede rondte presteer het en na die Vrystaat Provinsiale Wow-spelkompetisie deurdring wat op Donderdag, 22 Augustus by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein plaasvind: GRAAD 1: Rauch Burger 5de GRAAD 2: Claire Combrink 2de, Simon de Witt 3de GRAAD 3: Amber Rheeder 4de GRAAD 4: Marizel Swanepoel 1ste GRAAD 5: Wian Germishuys 1ste GRAAD 7: Marizanne Jacobs 3de Esna Marais 6de Ouers moet hulle kinders asseblief help met die volgende:

Leerders moet nie tyd mors nie.

Hulle 30 sekondes begin sodra die aankondiger die woord uitgespreek het.

As ‘n leerder vra dat woord herhaal word, of verduidelik word, is dit ook deel van die 30 sekondes.

Leerders wat moeilik hoor moet van die begin af vorentoe skuif.

Leerders moet eerder vinnig self besluit op ‘n sin waarin die woord voorkom, of ‘n verduideliking daarvan. Vra net as jy regtig nie weet nie.

Tyd sal slegs gestop word as ‘n aankondiger sukkel om die woord te verduidelik of dit iewers moet naslaan.

Moenie dat die tyd jou vang nie! Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om hulle kinders se vervoer te bevestig. Leerders gaan om 10:15 verdaag en die bus vertrek om 10:30. Busgeld van R80 is vooraf betaalbaar. Baie sterkte vir julle!

TROLLIETREK: Leerders het elkeen ‘n inligtingsbrief ontvang en ‘n boekie met 5 kaartjies. Alle inligting is op die brief. Pas asseblief die kaartjies mooi op. As dit wegraak moet dit deur ouers inbetaal word. Ons vra ons leerders en ouers se ondersteuning vir hierdie projek. GRAAD 7 ENTREPRENEURSDAG: Die graad 7-klas hou op Vrydag, 23 Augustus hulle Entrepreneursdag. Ouers en belangstellendes is welkom om vanaf 10:00 tot 12:30 die stalletjies te kom ondersteun. Leerders van graad 1 – 6 moet asseblief ook ‘n geldjie saambring om hulle maats te ondersteun. Ouers moet daarop let dat die graad 7’s se projekte geëvalueer word. Dit vorm deel van hulle EBW deurlopende punt vir hierdie kwartaal.

HPV INENTINGS: Die Departement van Gesondheid kom op Maandag, 19 Augustus om die tweede rondte HPV inentings vir graad 4-dogters toe te dien.

FARR DRAADKARKOMPETISIE: FARR bied op Vrydag, 6 September om 10:30 ‘n draadkarkompetisie aan waaraan ons leerders mag deelneem. Sien die advertensie wat by die nuusbrief ingesluit is. NOORDKAAP KUNSTEFEES: Baie geluk aan al ons leerders wat pragtig presteer het met die Noordkaap Kunstefees:

LEERDER: AFDELING: PRESTASIE: Hervich Venter (Gr R) Voordrag A++

Mpilo Thuntsa (Gr R) Voordrag A+

Jake du Toit (Gr 1) Voordrag A+

Wynand du Plessis (Gr 1) Voordrag A++

Simon de Witt (Gr 2) Voordrag A+

Retana Swart (Gr 2) Voordrag A+

Elmi Brink (Gr 3) Voordrag A+

Ella du Toit (Gr 3) Voordrag A++

Megan Coetzee (Gr 4) Voordrag A+

Mariet du Plessis (Gr 5) Voordrag A++

Marizanne Jacobs (Gr 7) Voordrag A++

Anadia Coetzee (Gr 7) Voordrag A+

Ons is baie trots op julle!

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL no 25.pdfOuers moet hulle kinders asseblief help met die volgende: Leerders moet nie tyd mors nie. Hulle 30 sekondes begin sodra die aankondiger die woord

LEERDERDEELNAME: KRIEKET: [AFSKEURSTROKIE] Die 0/11 en 0/13 krieketspanne speel op Dinsdag, 20 Augustus teen De Aar op hulle velde. Ouers moet asseblief die afskeurstokie invul om hulle vervoer te bevestig. Busgeld van R100 is vooraf betaalbaar. Leerders mag om 10:00 verdaag en die bus vertrek om 10:30. TENNIS: UITSLAE TEEN TROMPSBURG: 0/11 seuns (nr. 1 – 6) wen 6 – 3 0/11 dogters (nr. 1 – 6) wen 5 – 4 UITSLAE TEEN HARTSWATER: 0/9 seuns (nr. 1 – 8) verloor 11 – 0 0/11 seuns (nr. 1 – 9) verloor 13 – 1 0/13 seuns (nr. 1 – 10) verloor 9 – 6 WEDSTRYDE VOLGENDE WEEK: [AFSKEURSTROKIE] Seuns tennisligawedstryde teen Newton vind op Woensdag, 21 Augustus om 14:00 op hulle bane plaas: 0/13 (12 spelers), 0/11(8 spelers) en 0/9 (8 spelers) Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om hulle vervoer te bevestig. Busgeld van R30 is vooraf betaalbaar. Leerders mag om 12:40 verdaag en die bus vertrek om 13:00. TWEEKAMPKAMPIOENSKAPPE: Die Tweekampkampioenskappe vind op Dinsdag, 3 September plaas. Alle besonderhede en ‘n afskeurstrokie sal in nuusbrief 26 deurgegee word. Inskrywings moet op Maandag, 26 Augustus by die sportorganiseerder wees. Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie. NEWTON GR. 1 – 3 TENNISTOERNOOI – SATERDAG, 24 AUGUSTUS: Daar is 3 spannetjies vir die toernooi ingeskryf. Ouers van hierdie spelers het die nodige inligting ontvang. LANDLOOP: Baie sterkte aan die volgende atlete wat op Saterdag, 17 Augustus aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein deelneem: SW Engelbrecht, Roelfie Bekker, Lize-Mari Ferreira, Sumari Oosthuizen, Mariné Oosthuizen, Chané Fourie, Luné Fourie en Louis-Harm Fourie.

ATLETIEKKLINIEK: Daar vind ‘n atletiekkliniek vir alle worpe op Vrydag, 30 en Saterdag, 31 Augustus by Bobbiespark in Bloemfontein plaas. Ouers wat sal belangstel om dit by te woon, of hulle kinders daarheen wil neem, kan met Adéle kontak maak. Inligting oor die kliniek is by die nuusbrief ingesluit. BYBELVASVRA: Sterkte aan ons Bybelvasvraspan wat op Maandag, 19 Augustus om 14:30 die tweede rondte vraestel skryf. SKIET: Met die afgelope SA Sport en Jag Federasie se Kampioenskappe in Pietersburg het die volgende leerders presteer: Bekker Schutte: 0/14 seuns .22 kleingeweer – 4de plek. Hulle 0/14 Vrystaatspan behaal ‘n eerste plek. Sunelle Schutte: 0/14 dogters .22 kleingeweer – 6de plek. Hulle 0/14 Vrystaatspan behaal ‘n tweede plek. Baie geluk!

ALGEMEEN: PERSONEEL: Mevv Adri du Toit en Rehetta Schoeman is volgende week nie by die koshuis/skool nie, as gevolg van ‘n verpligte Departementele kursus. VERLORE KLERE: Ouers het volgende week geleentheid om hulle kinders se verlore skoolklere, kosblikke, skoene ens. by die skool te kom afhaal. Ná volgende week word dit in die tweedehandse klerebank geplaas. …………………. PW Tait SKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Johan Mostert (operasie gehad) Rina van Zyl (siek)

Deandri Coetzer (ouma operasie) Danique Jacobs (oupa oorlede)

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL no 25.pdfOuers moet hulle kinders asseblief help met die volgende: Leerders moet nie tyd mors nie. Hulle 30 sekondes begin sodra die aankondiger die woord

AFSKEURSTROKIE: TENNIS TEEN NEWTON (Woensdag, 21 Augustus) OUER: __________________________________ SPELER: _______________________________________________ EK NEEM MY EIE KIND/ERS NA KIMBERLEY:

MY KIND BENODIG VERVOER NA KIMBERLEY: HANDTEKENING: ________________________ DATUM: _____________

Busgeld: R30

AFSKEURSTROKIE: WOW SPELKOMPETISIE (Donderdag, 22 Augustus) NAAM: ________________________________________ LEERDER/S: ________________________________________ NEEM MY EIE KIND NA BLOEMFONTEIN:

BENODIG VERVOER NA BLOEMFONTEIN: HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Busgeld: R80

AFSKEURSTROKIE: 0/11 en 0/13 KRIEKET (Dinsdag, 20 Augustus)

OUER: _________________________________________ SPELER: ______________________________________

NEEM MY EIE KIND NA DE AAR:

BENODIG VERVOER NA DE AAR: HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Busgeld: R100

WOONSTEL IN JACOBSDAL TE HUUR

Twee slaapkamer woonstel R3000.00 per maand plus

Elektrisiteit

Beskikbaar vanaf 1 Oktober 2019 Kontak Leanne: 084 2088 976

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL no 25.pdfOuers moet hulle kinders asseblief help met die volgende: Leerders moet nie tyd mors nie. Hulle 30 sekondes begin sodra die aankondiger die woord
Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL no 25.pdfOuers moet hulle kinders asseblief help met die volgende: Leerders moet nie tyd mors nie. Hulle 30 sekondes begin sodra die aankondiger die woord