Click here to load reader

Gemeente fokus

Embed Size (px)

DESCRIPTION

nuusbrief, nuus, gebeure

Citation preview

  • 1

    7 Maart 2010 Vierde Lydensondag

    Vir Jesus Christus is n mens se heling mr as die heiligheid van n Sabbat!

    Toe Jesus haar sien, roep Hy haar nader en s vir haar: Mevrou, jy is van jou gebrek verlos!... Toe s die Here: ... hier is n vrou, n dogter van Abraham, wat

    werklik al agtien jaar lank deur Satan gebind is. Mag sy dan nie op die Sabbatdag van hierdie band losgemaak word nie?

    (Lukas 13:12 en 16)

    Ons is in die middel van Lydenstyd: n seisoen van selfondersoek opweg na Golgota se kruis en Getsmane se le graf. Meesterverteller wat hy is, is Lukas besig om ons o te open vir die bedoeling van Jesus Christus se koms na die mensdom. Tot hiertoe in sy evangelie, vertel dr. Lukas ons van die mag wat Jesus oor siektes gehad het koors (4:39), melaatsheid (5:13), verlamming (5:24) en ander gebreklikhede (6:8) oor dood (7:13-16); die natuur (8:25); die daaglikse, kleine nood van brood (9:16); en oor besetenhede deur bose magte (8:28, 39). Wonderwerke in Galilea in klein dorpies soos Nasaret, Kapernam en Nan, in die agterplaas van Israel. Maar ook in die heidenwreld oos van die Jordaanrivier, in die land van die Geraseners (8:26). En selfs in die streke van Joodse vyande die inwoners in n dorp van die Samaritane (wat) Jesus nie wou ontvang nie! (9:51-53). S, opweg na Jerusalem en sy kruis, word dit duidelik: Jesus is deur God gestuur na lmal toe, rals. Or alle grense heen.

    Selfs oor godsdiensgrense en religieuse rigiditeite heen. Droor bou spanning nou op: vroeg in die evangelie is Jesus uit Nasaret se sinagoge gedryf oor sy Skriflesing en toepassing daarvan op Homself (4:29). Dan volg die woordewisselings met Farisers en skrifgeleerdes: oor die genesing van n melaatse (5:21); oor of jy op n Sabbat mag koringoes en n siek persoon mag help (6:2 en 7); oor die rituele van reiniging (11:38). En nou nadat Jesus tw keer al ges het dat sy bestemming Jerusalem en die kruis is! bots hy met die godsdienshoof van n sinagoge (13:14). Want gaan godsdiens nie oor iets meer as rels nie? Is die heling van n mens nie mr as die heiligheid van n Sabbat nie?

    JL.

    Hartlik welkom by ons eredienste vanoggend. Agter in die kerk is Bybels en Liedboeke indien u een benodig. Ons orrelis is Johan Cromhout en Stephan Bezuidenhout begelei in die saal. Uit die binnehof is deure na die Moederskamer en toiletgeriewe. U word ook uitgenooi om n koppie tee n die

    diens in die binnehof te kom drink.

  • 2

    Ander eredienste Sothodiens: Vanmiddag om 15:00 in die Kerk. Aanddiens: Om 18:00 ds. Gert. Tema: Goeie werk: Wat en Waarom

    Jak. 2: 14-26. (bevestiging van kerkraadslede). Sondag, 14 Maart: Oggend om 09:30 ds. Gert (Gesamentlike diens); geen

    saaldiens. Aanddiens: 18:00 saam met Andrew Murray Gemeente (Aandnagmaal/Paassangdiens).

    DEURKOLLEKTE 28 Feb. Noodfonds vir rampgeteisterdes in Hati R 2 971,20 07 Mrt. Vrystaat Versorging (Sopkombuis) 14 Mrt. Bediening Andrew Murray

    MEELEWING EN VOORBIDDING

    Siekes tuis of in hospitaal: Oom Philip du Preez (Genl. Hertzogstr. 40); Oom Gert Olivier (Sista); Yvonne Olivier (Cachetstr. 16); Oom Vic Smit (Sista); Mike de Kock (Oliewenlaan 51 Noordebloem); Tannie Elize van Schalkwyk (Kiepersol 11); Oom Flippie Minnaar (Paul Rouxstr. 57) en Karla Havenga (Albrechtstr. 98). Ons bid steeds saam met Liz van Vuuren en familie vir die rehabilitasie van br. Koos van Vuuren (Winterstr. 27).

    Nuwe Intrekkers: Baie welkom aan Gerber Roux (Van Zylstr 19, Universitas), een van die teologiese studente wat by ons gemeente inskakel mag die Here jou hier sen en gebruik.

    Baie geluk! Hartlik geluk aan Danil en Marise Badenhorst (Koning Willemstraat 4, Bayswater), met die doop van hul baba vanoggend mag die Here jul as gesin saam sen.

    Verjaarsdae: Baie geluk aan almal wat hierdie week n nuwe lewensjaar gedenk mag julle ryklik genade en gesondheid van die Here ontvang!

    07 Mrt. Deser Kemp, Flippie Minnaar, Nelia Oosthuysen, Ilde Roos en Rudene van den Bergh.

    08 Mrt. Wiehan van Staden. 09 Mrt. Alta Fourie, Elda Heppell, Annette Kleynhans en Sakkie van Zyl. 10 Mrt. Charlotte Horak, Johan Lubbe, Louise Minnaar, Neels Neuhoff en

    Cobus Prinsloo. 11 Mrt. Mari Botha, Andries Miennie en Elsa Vorster. 12 Mrt. Mandi Korff en Alexa Nel. 13 Mrt. Anl-Mari Swart; Lizzie van Rooyen en Rita van Zyl.

    As u naam nie hier verskyn nie, mag dit wees dat ons nie u volledige besonderhede het nie kontak Rita van Zyl by die Kerkkantoor, nou n die

    erediens of weeksoggende (tel. 051 436 2750)

    BYBELSTUDIES EN BIDUUR: Woensdag,10 Maart om 19:00 Job 10 en 11. Donderdag 11 Maart om 09:00 Job 7 en 8. Donderdag 11 Maart om 11:00 Sista-biduur (ds. Gert).

  • 3

    KERKRAADSAKE Diensbeurte: Ouderlinge 07 Mrt. Kalie Strydom, Maryna Spies, Johan Cilliers. n lidmaat en Petro van

    Pletzen (saal). 14 Mrt. Willem Bosman, Jankie Botha, Jopie Botha en n lidmaat.

    Diakens 07 Mrt. Louis Kruger, Francois Ferreira, Jan Davel, Karin Jacobs, Claudine

    Engelbrecht, Wiehan van Staden, Nico Hefer, Johan le Roux, Rikus van Pletzen, Koos Pretorius en Hendrik Swart.

    14 Mrt. Jaco de Jager, Pieter Klindt, Alida Smith, Louis Lategan, DR Samuel, Ben Steyn, Charlotte Horak, Bennie Grov en Linda Raath.

    Bloemshelterbeurt hierdie week: die Camisards verskaf eerskomende Vrydag-aand se ete vir Bloemshelter.

    Bewyse van lidmaatskap ontvang: Vanaf Hennenman-Wes: Jacobus Marthinus Gerber (Van Zylstr. 19, Universitas) Vanaf Hospitaalpark: Albertus Johannes Claassens (Sentousa 11)

    BEDIENINGE

    GEMEENTEBEDIENING woord@bergendal (kwartaalblad): Ons kwartaalblad verskyn op die eerste Sondag van die nuwe kwartaal, 18 April dit gaan n Paasuitgawe wees. Lidmate wat bydraes wil lewer, is welkom om dit aan die kerkkantoor te besorg f dit per e-pos aan te stuur na [email protected]

    Kuieroggend vir almal 70 jaar en daarb...! Daar is nog geleentheid vir lidmate van 70 jaar en daarb, f wat Kuierklub-lede is, en die funksie van Woensdag wil bywoon, om hul name by die kerkkantoor op te gee nie later as mre, Maandag, 8 Maart, om 12:00.

    Vrouediens: Dankie aan almal wat Dankie s-koeverte ingehandig het as u koevertjie nog tuis is, bring dit gerus kerkkantoor toe of volgende Sondag na die erediens.

    JEUG Tekkiesklub: Vanmiddag om 15:30 by die Kerk. Tema: Die lewe van David

    Camisards: Ons kuier weer vanmiddag saam, vanaf 16:45 tot met die aanddiens. Sanri Erasmus, ons jeugwerker, gaan oor jul vraag gesels: Wanneer is n vloekwoord n vloekwoord en Wat is laster teen die Here se Naam? Ook iets lekkers te ete en te drinke sien jou graag daar.

    BARMHARTIGHEIDSBEDIENING Tyddeel te koop: Lidmate in ons gemeente het vakansie-tyddeel wat hulle te koop aanbied: enige belangstellendes kan vir Ignus Botha by 083-764-2227 kontak.

  • 4

    Kundiges om te help by alimentasie: Die kerkraad nooi graag nog kundige lidmate uit om by hulpverlening aan mense in ons midde wat materile nood ly, betrokke te raak. Indien daar maatskaplike werkers, finansile adviseurs en/of skuldberaders is wat bereid is om hiermee te help, gee asb. u name by die kerkkantoor op sodat daar op n ad hoc-basis van u professionele dienste gebruikgemaak kan word.

    Werksgeleentheid gesoek: Ons is steeds saam met een van ons broers op die uitkyk vir n werksgeleentheid: hy het wye ervaring in die finansile- en bestuurswreld; selfs n deeltydse pos sal van groot hulp wees. Indien u van iets weet kontak asb. vir ds. Jan (082-784-9362).

    GETUIENISBEDIENING Huishulpkamp 2010: Die huishulpe uit ons gemeente wat die kamp by Mooigenoeg bywoon, sal teen 14:30 vanmiddag terug wees, hier by die kerk.

    Bloemfontein: Mensehandel: Ons is dankbaar vir die nuus dat dit lyk of die handel in mense deur strenger polisie-optrede en ander betrokke instansies, ingeperk is. Kom ons bid saam dat die Vader self hierdie misdadigers permanent uit ons stad sal wegneem en dat Hy sy genade sal uitstort op elke vrou en meisie wat die moed het om te probeer wegbreek, veral hulle wat reeds van dwelms afhanklik gemaak is; ons bid ook vir elke wetstoepasser, maatskaplike werker, geneesheer en andere wat hulle help om 'n nuwe lewe te begin.

    Zambi Bernard en Christien Odendaal: Hulle is terug op Katete na 'n besoektyd aan gemeentes in Suid-Afrika. Kom ons bid dat hul in hierdie bedieningstydperk oop kanale vir die Here se 'lewe en oorvloed' sal wees. Bid dit asb. ook vir hul kollegas, ook by ander skole, en vir skoliere wat dissipels van Jesus geword het.

    Gebedsaksie: Die Gebedsnetwerk van Christelike Gemeentes, Bloemfontein, nooi gelowiges om in aanbidding, verootmoediging en lofprysing saam te kom, eerskomende Vrydagaand, 12 Maart om 18:00 by Hugenoot-gemeente: Ons wil graag Christene uit elke kerk in die noorde van die stad byeenbring om in te tree vir ons eie gemeentes en omgewing.

    NUUS VAN ELDERS

    Stemme gesoek: Jewel Voices is n sanggroep van 13 lede o.l.v. Deon de Jager, wat alreeds n CD opgeneem het en nasionale wenners van Radio Kansel se Jubilate-kompetisie was. Die groep is op soek na 4 mansstemme kontak Deon by 082 602 0297.

    Verblyf aangebied, woonstelmaat gesoek: Iemand gesoek om verblyf in meenthuis te deel veilige kompleks in Pentagonpark. Kontak Rikus van Pletzen by 083 462 0122 vir meer besonderhede.

    Op berge en in dale oral voor Gods aangesig.

    www.berg-en-dal.org NG Kerk Berg-en-Dal: ABSA rek. no. 470-580-011 (tjek)