27
GENAD ONREGVERDIGE, ONEINDIGE Matteus 20:1-16

GENADE

  • Upload
    tareq

  • View
    49

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

GENADE. ONREGVERDIGE, ONEINDIGE. Matteus 20:1-16. “Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met die eienaar van ’n wingerd wat vroeg in die môre uitgegaan het om arbeiders vir sy wingerd te huur. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: GENADE

GENADEONREGVERDIGE, ONEINDIGE

Matteus 20:1-16

Page 2: GENADE

“Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met die eienaar van ’n wingerd wat vroeg in die môre uitgegaan het om arbeiders vir sy wingerd te huur.2“Nadat hy met die arbeiders ooreengekom het om hulle die gewone dagloon te betaal, stuur hy hulle om in sy wingerd te gaan werk. 3Teen nege-uur gaan hy weer uit en sien ander werkloos op die mark rondstaan, 4en hy sê vir hulle: ‘Gaan werk julle ook in my wingerd, en wat billik is, sal ek julle betaal.’

Page 3: GENADE

5Hulle is toe soontoe. Teen twaalfuur en teen drie-uur het hy weer uitgegaan en dieselfde gedoen. 6Omtrent vyfuur gaan hy uit en kry ander wat daar rondstaan, en hy sê vir hulle: ‘Waarom staan julle heeldag werkloos hier rond?’7Hulle antwoord hom: ‘Omdat niemand ons gehuur het nie.’ ‘Gaan werk julle ook in my wingerd,’ sê hy toe vir hulle. 8“Toe dit aand word, sê die eienaar van die wingerd vir sy voorman: ‘Roep die arbeiders en betaal hulle hulle loon. Begin by die laastes en eindig by die eerstes.’

Page 4: GENADE

9“Dié wat teen vyfuur gehuur is, kom toe en kry elkeen die gewone dagloon. 10Die mense wat eerste gehuur is, het gedink hulle sou meer kry, maar toe hulle aan die beurt kom, kry hulle ook elkeen die gewone dagloon. 11Hulle vat toe die geld maar begin by die eienaar kla 12en sê: ‘Hierdie laastes het net een uur gewerk, en nou betaal u hulle dieselfde loon as vir ons wat die hele dag hard gewerk het in die warm son.’

Page 5: GENADE

13“Maar hy antwoord een van hulle: ‘Vriend, ek doen jou geen onreg aan nie. Het jy nie met my ooreengekom vir die gewone dagloon nie? 14Vat jou geld en gaan huis toe. Ek wil vir hierdie laaste een dieselfde gee as vir jou. 15Mag ek dan nie met my geld maak wat ek wil nie? Of is jy afgunstig omdat ek goed is?’16“So sal die laastes eerste wees, en die eerstes laaste.”

Page 6: GENADE
Page 7: GENADE
Page 8: GENADE

GENADEONREGVERDIGE, ONEINDIGE

Matteus 20:1-16

Page 9: GENADE
Page 10: GENADE

GENADEONREGVERDIGE, ONEINDIGE

Matteus 20:1-16

Page 11: GENADE

Look Joey, Mrs. Wilson gives us cookies not because we’re nice, but because

she’s nice.

Page 12: GENADE

• Ek het genade nodigGENADE IN MY LEWE

Page 13: GENADE

23Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie

ROMEINE 3:23

Page 14: GENADE

• Ek het genade nodig• Ek verdien nie genade nie

GENADE IN MY LEWE

Page 15: GENADE

23Die loon wat die sonde gee, is die dood;

ROMEINE 6:23

Page 16: GENADE

• Ek het genade nodig• Ek verdien nie genade nie• Ek kan nie genade verdien nie

GENADE IN MY LEWE

Page 17: GENADE

die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.

ROMEINE 6:23

Page 18: GENADE

24maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus.

ROMEINE 3:24

Page 19: GENADE

8Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is ’n gawe van God. 9Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie. 10Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het.

EFESIËRS 2:8-10

Page 20: GENADE

• Ek het genade nodig• Ek verdien nie genade nie• Ek kan nie genade verdien nie• Ek verdien dit nie meer as

ander nie

GENADE IN MY LEWE

Page 21: GENADE

Dit is die vryspraak wat nie verkry word deur die wet te onderhou nie, 22maar deur in Jesus Christus te glo. God gee dit sonder onderskeid aan almal wat glo.

ROMEINE 3:21-22

Page 22: GENADE

11Hier is dit nie van belang of iemand Griek of Jood is nie, besny of nie besny nie, andertalig, onbeskaaf, slaaf of vry nie. Hier is Christus alles en in almal.

GALASIËRS 3:11

Page 23: GENADE

• Ek het genade nodig• Ek verdien nie genade nie• Ek kan nie genade verdien nie• Ek verdien dit nie meer as

ander nie• Sy genade is vir my genoeg

GENADE IN MY LEWE

Page 24: GENADE

14Deur die één offer het Hy dié wat vir God afgesonder word, vir altyd volkome van sonde vrygemaak. 15Ook die Heilige Gees betuig dit aan ons. Eers sê Hy: 16“Dit is die verbond wat Ek met hulle na daardie dae sal sluit, sê die Here.Ek sal hulle my wette in die hart gee, in hulle verstand sal Ek dit skrywe.” 17Dan sê Hy verder:“Aan hulle sondes en hulle oortredings sal Ek nooit meer dink nie.” 18Waar die sondes vergewe is, is geen offer daarvoor meer nodig nie.

HEBREËRS 10:14-18

Page 25: GENADE

• Ek het genade nodig• Ek verdien nie genade nie• Ek kan nie genade verdien nie• Ek verdien dit nie meer as

ander nie• Sy genade is vir my genoeg• Ek moet sy genade uitdeel

aan ander

GENADE IN MY LEWE

Page 26: GENADE

32Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het.Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. 2Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as ’n offergawe gegee het, ja, ’n offer wat vir God aanneemlik was.

EFESIËRS 4:32-5:2

Page 27: GENADE

GENADEONREGVERDIGE, ONEINDIGE

Matteus 20:1-16