19

Gesondologie

  • Upload
    ekerk

  • View
    229

  • Download
    11

Embed Size (px)

DESCRIPTION

'n Ekerk tendens verslag

Citation preview

Page 1: Gesondologie
Page 2: Gesondologie
Page 3: Gesondologie

Verbruikerstegnologiehet diewêreld sooswat onsdit kenopsykopkom keer. Die selfoon rewolusie, tesame met die internetfenomeen, het gesorg dat onsmeer dinge vinniger kan doen aswatons ooit kon droom.Onshet ontslae geraak vanmeeste instansies,en onnodige middelman interaksies, omdat hulle eenvoudig netoorbodig geraak het in 'n wêreld waarbinne ons in 'n oogwink metenigiemand kon praat of enigiets kon uitvind.

Die groot vraag is dus, watter areas van ons lewens gaantegnologie volgende omkeer?

Een van die vinnigste ontluikende areas waar nuwe uitvindsels entegnologiese toepassings teen rasse skrede ontwikkel word, is diefiksheids- en gesondheidsindustrie. Ons het behep geraakmet diemonitering en diagnosering van ons eie fisiese welstand, en netsoos enige ander sosiale media verskynsel, is ons te genee om ditmet die wêreld te deel.

Van die onskuldige GPS funksie in jou selfoon wat wys waar, hoevinnig en hoe vêr jy gehardloop het, tot die skrikwekkende digitalemonitering van jou suurstof opname ratios deur elektroniesebiometriese implantings op sellulêre vlak - die nuwe area waartegnologie die vinnigste groei, is nie meer buite ons nie, maar noureeds binne-in ons eie liggame.

Welkom by die nuwe wêreld van gesondheidstegnologie.INLEIDING

Page 4: Gesondologie

TENDENSESelf-diagnose

Net soos reisagentskappe en gedrukte media, is die geneeskunde besig om dieknie te buig voor die allemagtige tegnologie. Die tradisionele besigheidsmodelvan doktors en ander geneeskundige instansiesmaak net niemeer sin, gegewedie moontlikhede van moderne tegnologie nie.

Waar self-diagnose via verbruikerstegnologie aanvanklik 'n gevaarlike speletjiewas, is die nuutste toepassings en sagteware verbasend in die kol - keer op keer.

Meer en meer professionele medici is ook besig om geloofwaardigheid aantegnologiese self- diagnose toe te ken, deur die gebruik van hulle eie sagtewareen toestelle in die spreekkamer.Weereensgeld die goue reël: in die nuwewêreldgaan dit nie soseer oor wat jy weet, as dat jy weet waar om dit uit te vind nie.

Elektroniese en digitale self-diagnose is die groot gelykmaker tussen doktors enpasiënte, op dieselfde manier as wat Wikipedia en Google die speelveld komdeurmekaar krap het tussen lektore en studente.

Hier is 'n paar voorbeelde:

AliveCor versprei 'n doelgemaakte kassie vir jou iPhone, wat die meegaandesagteware in staat stel om 'n hoë-kwaliteit EKG van die eienaar te neem en tevertoon.Die app gee jou ook die geleentheid omdie data op te laai vir die gebruikvan jou eie doktor of hospitaal. "Imagine the cost savings impact technology canhave for health care— and a patient’s life. If, for example, a patient with diabetesis able to track changes or patterns in blood sugar levels and correlate themwithparticular behaviors, a phone call or electronic communication with his or herphysician may prevent a hospital admission or clinic visit."

http://www.foxnews.com/health/2014/06/25/real-time-ecg-from-your-fingertips/

Tydens die mees onlangse Apple konferensie het die tegnologie reus hulle eieweergawe van gesondheidstegnologie bekend gestel, onder die naam

Page 5: Gesondologie

HealthKit. Basies bestaan dit uit 'n versameling programme en apps wat op joumobiele toestelle leef, en te enige tyd vir jou kan vertel hoe gesond, fiks en aandie gang jy nou eintlik is. Deur middel van 'n megaande drabare toestel [horlosieof armband] kan jy op aanvraag hê tot die nuutste statistieke rakende joubloeddruk, suurstofopname, hartklop, cholesterol en meer.

http://asia.nikkei.com/Business/Trends/Apple-flexes-healthcare-muscles-with-new-wearable-device

"Intel joins the likes of Samsung, Sony and Google in pioneering “ wearabletechnology” that can monitor health and be used to control other devices. Takeup of products such as Samsung’s Galaxy Gear watch has so far been subduedbut analysts predict the field could be a growth area. Juniper Research forecaststhat shipments of devices such as smart watches could reach 130 million by2018, 10 times more than last year." Dis asof die tegnologiese maatskappyeenige tipe hardeware sal omskakel in 'n self-diagnoserende toestel. Van Intel seoorfone wat jou hartklop meer effektief as enige stetoskoop kanmeet, tot Memese brille wat uitputting, konsentrasie vlakke en kalorie verbranding dophou, wildit voorkom asof ons verveel gaan word deur ons eie mediese data. "Until now,glasses have only been used to see the outside," said Jin's president HitoshiTanaka at a press conference in Tokyo earlier this month. "But now we can seewhat's going on inside the user."

http://www.details.com/blogs/daily-details/2014/05/these-genius-glasses-will-track-everything-from-your-mood-to-your-energy-level.htmlhttp: / /www.independent.co.uk/news/business/news/ intel-unvei ls-pulsemonitoring-headphones-9044142.html

Page 6: Gesondologie
Page 7: Gesondologie

Die rol van die geneesheer verander

Net soos reisagente, dosente, onderwysers en anderinligtingskundiges, sal medici moet besef dat die inligtingwat hulle pasiënte voorheen duisende rande voor betaalhet, nou meer bekombaar en bekostigbaar is as ooit. Omdie mediese beroep van uitwissing te red, sal hulle hullenuwe rol moet verstaan, en 'n vars besigheidsmodel moetontwerp om steeds relevant te bly in pasiënte se lewens.

Daar is reeds heelwat ontwikkeling in hierdie area, entegnologies gestremdemedici kan net inskakel op enige ofalle platvorms wat reeds hierdie probleem ondervang.Soos byvoorbeeld:

Dokters sal moet aanvaar dat gesondheidstegnologiepasiënte aansienlik meet ingelig, krities en bewus gaanmaak. Ten einde steeds 'n waardevolle diens te lewer, salhulle 'n manier moet vind om sin te maak van die data watpasiënte reeds besit, en dit om te skakel in relevante enhiper- persoonlike behandelings wat ook vir die pasiëntesin maak. Die tyd dat slegs die dokter gekwalifiseerd is ommediese raad te gee, is vir eens en vir altyd verby. "Whatdata can tell us about how to treat patients is about toexplode. Combine that revolution with the human intuitionof doctors, and treatment is going to get better, morepersonalized, and more effective."

http://www.fastcoexist.com/3031136/data-and-your-doctor-are-coming-together-to-revolutionize-healthcare

Dokters besef dat die voordele wat tegnologieseontwikkelingvir kommunikasie inhou, isnie teversmaainie.In plaas van om hulle praktyke in isolasie te bedryf, isdokters al hoe meer geneig om aanlyn netwerke te skepwaar hulle oor enweer raad kan kry, advies kangee, en kanleer. Dr Josh Landy se app, Figure 1, is spesifiek ontwerpvir hierdie doel. "Realizing the potential, Landy decided tocreate an app called Figure 1, the Instagram for Doctors.The app lets users upload medical photos, explore others,and discuss them with the network of medicalprofessionals. In medicine in particular, you will often waitfor a consultant to come and see the patient in personbecause they need to see some specific aspect with theirown eyes," Landy said. "This is no substitute for caring fora patient, but now instead of saying there is a red rash, youcan say this is what it looks like. Now everybody has thatcapability in their pocket all day long."

http://www.businessinsider.com/figure-1-instagram-for-doctors-2014-6

Page 8: Gesondologie

Ongelooflike mediese prosedures

Die persepsies van wat moontlik is in die mediese industrie isbesig om vinnig te skuif. Grense word toenemend oorgesteektussen mens, masjien en tegnologie. Die wetenskap maak ditvir ons toenemend moontlik om vinniger te herstel, beter tefunksioneer en oor die algemeen gesonder te leef as wat onsooit kon droom.

Het jy ooit gedink dat jy hierdie dinge sou kon beleef:

Google se nuutste ontwikkeling, Smart Connect, laatgebruikers toe om 'n kontaklens te dra wat nie net joudiabetiese vlakke meet nie, maar ook dit na buite kankommunikeer via 'n mikro stroombaan wat op die kontaklensingebou is. "The two companies said they will create a smartcontact lens that containsa lowpowermicrochipandanalmostinvisible, hair-thin electronic circuit. The lens can measurediabetics’ blood sugar levels directly from tear fluid on thesurface of the eyeball. The system sends data to a mobiledevice to keep the individual informed."

http://www.forbes.com/sites/leoking/2014/07/15/google-smart-contact-lens-focuses-on-healthcare-billions/

Biobots isdie interessante tegnologieseontwikkelingvanmini-robotte - vervaardig van kunsmatige weefsel, en aangedryfdeur die ligaaam se eie elektriese velde. Hierdie biobots kangebruik word om enige inwendige prosedures te verrig, of kanas 'n deurlopendediagnostiese stelsel aangewendword. "Youcan imagine biobots reaching someplace inside the body toremove a small bit of tissue for minimally invasive surgery,"says study coauthor Taher Saif, a mechanical engineer at theUniversity of Illinois at Urbana-Champaign. Also, "instead ofhaving drugs going all over the body, maybe designed tospecifically go after some chemical targets, you can have abiobot with neurons and sensors to more intelligently go afterspecific targets."

http://www.popularmechanics.com/science/health/med-tech/these-tiny-robots-are-powered-by-living-tissue-16951028

Page 9: Gesondologie

Ligaamlike verbetering en vervanging

Mediese tegnologiese vooruitgang hoef nie slegskomplimenterend te wees tot ons eie liggamlikheid nie. Diemees onlangse ontwikkelings vervang selfs van die meeskardinale dele van ons fisiese bestaan, waaronder bloedselle,ledemate en meer.

3Ddrukwerkhet in dieafgelopepaar jaar orals posgevat.Nooithet ons gedink dat 'bioprinting' ook aan die orde van die dagsou wees nie. Met gevorderde bioprinting tegnieke kan enigeliggaamsdeel tot opmikro-biologiesevlakgedupliseerword. Inpraktyk, as jy die bloedselle van 'n individu kan herproduseer,kan jy enige organe, ledemate of ander ligaamlike partenamaak. "Imagine being able to walk into a hospital and havea full organ printed -- or bioprinted, as we call it -- with all thecells, proteins and blood vessels in the right place, simply bypushing the 'print' button in your computer screen," saysUniversity of Sydney researcher, Luiz Bertassoni. "We are stillfar away from that, but our research is addressing exactly that.Our finding is an important new step towards achieving thesegoals."

http://www.wired.co.uk/news/archive/2014-07/03/3d-printing-blood-vessels

Die nuutste studies het dit onlangsmoontlik gemaak vir 'n paaruitgesoekte pasiënte om die eerste gebruikers te wees van 'nbioniese pankreas. As jy hierdie spesifieke orgaan mettegnologie beter kan instel en beheer, beteken dit dat enigediabetes leier, sonder inspuitings hulle insulien vlakke kanmonitor en verander. "It is like a dream for a diabetic. It takesaway the responsibility. It takes away the high blood sugar andthe low blood sugar. It prevents damage to the body and itmakes you feel better all the time.” What made the wearable,bionic device possible was the invention of the smartphone,. Itwas specifically the iPhone 4, with a low-energy Bluetoothsignal that could beused to help the various components of thedevice communicate."

http://www.nbcnews.com/health/diabetes/bionic-pancreas-astonishes-diabetes-researchers-n130956

Page 10: Gesondologie
Page 11: Gesondologie

GEESTELIKE ERVARINGS

Natuurlik het al hierdie nuutste tegnologieseontwikkelings, wat uiteindelik die biosfeer oorsteek,'n geweldige impak op hoe gewone gelowiges dinken voel oor hulle liggame, en die geestelikeimplikasies daarvan.

Ook daaroor word wyd en syd bespiegel en geskryf,soos die volgende artikel...

"There is probably a way to worship God throughweb browsing, but the less our body is tied to ourdaily life, the less we’re able to use it as a way toworship God with our lives. We can’t ignore thebody’s importance in Scripture.We shouldn’t ignoreits importance to our spiritual life. Because ourbodies—knucklesandnoses,hipbonesandheels—were knit together. Fearfully and wonderfully made.“Weare hismasterpiece. He has created us anew inChrist Jesus, so we can do the good things heplanned for us long ago” (Ephesians 2:10)."

http://www.relevantmagazine.com/god/practical-f a i t h / p h y s i c a l - h e a l t h - s p i r i t u a l -issue#ijEXEVDzjqmgEGL6.99

Page 12: Gesondologie

TOEPASSING

S AFWEN OF OPWEN

Met die tendens van gesondheidstegnologie, bring dit na vore datmense ouer gaan word en dus langer gaan leef. Die dae is verbyvan aftree op 65 en wag om nie meer impak te maak nie.

Len Sweet help ons in sy boek A Well Played Life. Hy verduidelikdat ons in drie ouderdomsgroepe leef: First Agers (0-30 jaar),Second Agers (30-60 jaar), Third Agers (60-90 jaar). Hy gaanverder deur aan te dui dat in elke ouderdomsgroep, is daar ’nspesifieke doel en strewe: First Agers streef na hoe om in God sevreugde te leef. So soek hulle na wie hulle is. Die Second Agersfokus op hoe hulle die uitkyk en vreugde in hulle verhouding metGod behou binne die gejaagde lewe van werk, familie en kerk. Hoekan my verhouding met God my vreugde gee in my familie, kerk,gemeenskap, en die skepping. Die Third Agers is dan nie wanneerdie lewe afwend en stadig aan die stop raak nie, maar opgewenword en vorentoe momentum begin kry. Dit is die ouderdom waar“The older I get, the more complex my theology becomes, but themore simple my faith is.” Hierdie mense in die gemeente is dan diewysheidsleraars [sages] om hulle pad van geloof te deel met dievorige twee generasies.

Hierdie realiteit beteken twee goed vir ons as gemeente: ons saleerstens met die lidmate moet sit en hulle help om hulle identiteitnuut te ontdek nadat hulle nie meer voltyds werk nie. Om die ThirdAgers te help om nie die res van hulle lewe te sien as ’n afwendingen wag totdat hulle niks meer werd is vir die samelewing nie, maarom eerder te sien dat die res van die tyd wat God hulle gee, is dietyd wanneer hulle diemeeste impak kan hê. Hulle gaan die langsteen beste tyd nog hê wat voorlê. Indien hulle hulle identiteit enbetekenis as mens in hulle voltydse werk gekry het (as SecondAgers), dan gaan daar ’n baie lang tyd van frustrasie voorlê.

Moontlike vrae:

Hoe help die kerk senior lidmate om nogsteeds impak te maakmet hulle lewens na ‘aftrede’?Word daar gepraat van die ‘seniors’/‘bejaardes’/‘afgetredes’? Isdaar dalk nie beter name vir die ouderdomsindeling nie?Gee ons geleentheid vir die senior lidmate omhulle wysheid, wathulle deur die jare opgebou het, te deel en terug te ploeg in diegemeente en jonger generasie?

Page 13: Gesondologie

Sien ons die seniors, of die mense wat ‘afgetree’ het, as ou mense wat onsslegs moet bedien tot hulle nie meer hier is nie? Of sien ons hulle as ’nkardinale deel van die gemeente se opbou en geestelike grooi?

Die tweede aspek wat hierdie langer oud wees vir ons gemeente behels, is omdie First Agers te help om hulle identiteit te ontdek in God. Om hierdie ouderdommense te help om hulle verhoudingmet God as lekker en vreugdevol te sien. Soook om die Second Agers toe te rus om hulle identiteit en verhouding wat invreugde gevind is te behou binne die druk en gejaag van die wêreld.

Moontlike vrae:

Hoeveel van julle mense wat katkisasie of kleingroepleiers is, is Third Agers?Hoe kan ons meer Third Agers betrokke kry in die geestelike opbou van diegemeente?

Page 14: Gesondologie

IS ONS REG OM LANGER TE LEEF?

Verder moet ons as kerk ook vrae hoe ons die mense kan help om finansieelvoor te berei vir die feit dat hulle langer gaan leef. Is daar genoegvoorbereiding gemaak om ’n pensioen te hê van 65 tot 90? Hoe kan ons dieSecond Agers al begin help en toe rus om goeie finansiële voorbereiding temaak.

Moontlike vrae:

Bied jou gemeente kursusse aan wat fokus op finansiële beplanning?

DIE ROL VAN DIE KENNER VAL WEG

Ons sien in hierdie tendens dat mense hulle eie mediese kenners raak. Diekrag en moontlikheid om jouself te diagnoseer is in die verbruiker se hande.Dit beteken ook natuurlik dat die idee van ’n kenner herdefinieër moet word.Elke persoon wat die nodige hardeware, slimfoon of apps het, kan hulselfdiagnoseer. Dus hoef hulle nie die kennis van ’n mediese dokter te soek nie.

Wat is die rol wat spesialis kenners dan nou speel in die kerk? Die tendensvan gesondehiedstegnologie laat ons besef die mense se siening van kennersverander en die rol van kenners en spesialiste in die sameweling is aan dieverander. Die mag en krag wat as kennis gesien word, verskuif nou na diegebruiker toe, na die alledaagse, elkedaagse gebruiker vangesondheidstegnologie.

Die vraag is dan nou wat die rol van die kenner, spesialis en leraar in dieplaaslike gemeente? Moet die rol dalk nie eerder iets word van ’n fasiliteerdernie? Hoe kan die geestelike leier die gelowiges help om vreugdevollebetekenis in hulle verhouding met God, hulle familie, vriende en kennissevind?

Moontlike vrae:

Hoe kan ons die gelowiges help om verantwoordelik met die mag vankennis om te gaan?Daar is ’n groot verskil tussen kennis en wysheid. Hoe lyk ’n wyseomganger van kennis?Hoe word die leraar se rol as kenner of spesialis in die plaaslike gemeentegesien?Hoe kan die leraar of geestelike leier se rol lyk as geestelike fassiliteerder?

Page 15: Gesondologie

Hoe word die gelowiges se rol as geestelike spesialis gesien in diegemeente?

ONDERSTEUN OF ONDERBREEK DIE KERK GESONDHEID?

Met hierdie tendens van gesondheidstegnologie is dit direk eweredig die impakvan sport en geleenthede om ’n gesonde lewe te leef. So sien ons meer enmeer mense wat op bergfietste ry, of mense wat draf. Met hierdie moontlikheidom die krag en meting van ons gesondheid in ons eie hande te hê, maak datdaar meer en meer mense is wat hulle gesonde lewe wil uitleef deur fiets te ryen te draf. So sien ons die lyn tussen gesondheid en ontspanning wat verdwyn.Mense sal ontspan deur iets te doen wat hulle gesondheid verbeter.

Hoekom dit belangrik is vir die plaaslike gemeente, is dat die rol van dieplaaslike gemeente in sy/ haar lewe van fiksheid en sport kan ondersteun ofonderdruk. Word daar skuldgevoelens gepreek indien die mense Sondagoggend fiets ry in plaas van by die erediens is?

Moontlike vrae:

Hoe lyk ons plaaslike gemeente se sportliefhebbers? Ry hulle fiets, draf hulleof wat doen hulle vir gesondheid en ontspanning?Hoe kan ons as plaaslike gemeente die groepe en mense ondersteun?Skep dalk fietsry of draf klubs.

Page 16: Gesondologie

Ons kan duidelik sien dat die wêreld van mediese ontwikkeling, tegnologie ensielkunde ’n interessante teëlaarde skep vir ’n nuwe verstaan van veroudering,ongeskiktheid, gesondheid en dies meer.

Die verantwoordelikheid van die kerk is om gelowiges te help om ’n gesondeperspektief te kweekoponseiemenslike sterflikheid, en opwat dit iswat onsmensmaak. ’n Behoorlike verstaan van ons eie identiteit, en die interaksie tussenliggaam, siel en gees, is kardinaal ten einde die storie van Jesus eerlik enbetekenisvol te kan uitleef ten aansigte van ’n honger en desperate wêreld.

TENSLOTTE

Page 17: Gesondologie
Page 18: Gesondologie
Page 19: Gesondologie