11
1 Junie 2020 Begripstoets Maandag Oefening Leerders moet hul werk netjies in ‘n boek of op ‘n los papier voltooi. Werk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Ouers moet asb werk nasien wanneer memorandum beskikbaar is. 1

laerskoolbosveld.co.za Gr 6 … · Web viewWerk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Sinne moet asb uitgeskryf

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: laerskoolbosveld.co.za Gr 6 … · Web viewWerk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Sinne moet asb uitgeskryf

1 Junie 2020 Begripstoets

Maandag

Oefening

Leerders moet hul werk netjies in ‘n boek of op ‘n los papier voltooi. Werk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Ouers moet asb werk nasien wanneer memorandum beskikbaar is.

1

Page 2: laerskoolbosveld.co.za Gr 6 … · Web viewWerk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Sinne moet asb uitgeskryf

Vrae:

1. Wat is die titel van die storie?2. Noem 3 dinge waaroor mense graag langs ‘n braaivleisvuur gesels.3. Wie het ‘n paar jaar gelede besoek van die dominee ontvang?4. Wat was die dominee se probleem?5. Wat is die worshond se naam?6. Hoekom het die worshond aanvanklik nie geëet nie en net voor die kosbak gesit?7. Wat het Louna gedink was die rede dat die hond nie wou eet nie?8. Vir hoe lank het die worshond nie geëet nie?9. Wie het Louna later uit moedeloosheid geskakel oor die hond wat nie wou eet nie?10. Hoe het die persoon reageer toe hy die oproep ontvang oor die hond?11. Watter woord was goed genoeg vir Mavis?12. Is hierdie ‘n ware verhaal?

2

Page 3: laerskoolbosveld.co.za Gr 6 … · Web viewWerk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Sinne moet asb uitgeskryf

2 Junie 2020 Poësie

Dinsdag

Oefening

Leerders moet hul werk netjies in ‘n boek of op ‘n los papier voltooi. Werk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Ouers moet asb werk nasien wanneer memorandum beskikbaar is.

3

Page 4: laerskoolbosveld.co.za Gr 6 … · Web viewWerk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Sinne moet asb uitgeskryf

Vrae:

1. Die spreker in die gedig is (‘n seun / ‘n meisie / ‘n grootmens).

2. Waarom wil Mammie nie hê oom Fanie moet spookstories vertel nie?

3. Wanneer het oom Fanie met sy streke begin?

4. In watter reëls word die spookstorie vertel?

5. Watter leestekens sê dit vir ons?

6. Sê in jou eie woorde hoe die persoon voel nadat sy die storie gehoor het.(reëls 12–18)

7. Stokstyf is ‘n intensiewe vorm – dit sê dat die verteller se ledemate baie styf was. Wat is die intensiewe vorm van: oud

8. Wie is die skrywer van die gedig?

______________________________________________________________

3 Junie 2020 Visuele TeksWoensdag

Oefening

Leerders moet hul werk netjies in ‘n boek of op ‘n los papier voltooi. Werk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Sinne moet asb uitgeskryf word. Ouers moet asb werk nasien wanneer memorandum beskikbaar is.

4

Page 5: laerskoolbosveld.co.za Gr 6 … · Web viewWerk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Sinne moet asb uitgeskryf

Vrae:

1. Wie dink jy is die man in die eerste raampie?2. Kies die korrekte antwoord tussen hakies:

Die ruimte waarin die storie afspeel is (in die klas / by die huis / in sy kamer).3. Die woord SUKKEL in die titel sê vir ons dat die kinders in hierdie skool

(baie goed presteer / nie te goed presteer nie).4. Hoekom lyk die man so kwaai?5. Wat beteken dit om ‘n vak te druip?6. Dink jy die seun hou van Wiskunde? Verduidelik hoekom jy so dink.7. Wat dink jy sal die gevolg wees indien hierdie seun aanhou met die houding

wat hy tans inneem teenoor die vak?

4 Junie 2020 Begripslees

Donderdag

Oefening

Leerders moet hul werk netjies in ‘n boek of op ‘n los papier voltooi. Werk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Sinne moet asb uitgeskryf word. Ouers moet asb werk nasien wanneer memorandum beskikbaar is.

5

Page 6: laerskoolbosveld.co.za Gr 6 … · Web viewWerk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Sinne moet asb uitgeskryf

Lees oor die voordele van lees en beantwoord dan vrae 1-10.

1. Die antoniem vir “voordele” is …

a) agterdeleb) inligtingc) nuansesd) nadele

2. “n Sinoniem vir kennis in die frase:“oneindigende wêrelde van kennis en stories te betree”, is …

a) antwoordeb) verhalec) inligtingd) onbegrip

3. Kies die sin wat die homoniem van kennis in “wêrelde van kennis en stories betree”, is …

a) Die boelie slaan hom op sy ken.b) Hy is ‘n ou kennis van sy ma.c) Ek doen baie kennis in die skool op.d) Die plastiese snykundige verander kenne.

4. Die antoniem vir “verbeterde” konsentrasie, is …

a) besteb) nuwerc) verswakted) slegste

5. Sy persepsie is breed. Gee die trappe van vergelyking (vergrotende trap) van “breed” in: … persepsie as Jannie s’n.

a) breedsteb) breerc) breërd) breêr

6

Page 7: laerskoolbosveld.co.za Gr 6 … · Web viewWerk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Sinne moet asb uitgeskryf

6. Kies die korrekte voorsetsel in die sin:Jy het ‘n groter bewustheid _____ wat in die wêreld aangaan.

a) vanb) oorc) ind) teen

7. Kies die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord in: “Jy sal ‘n (vergroot) geheue ontwikkel.”

a) groterb) vergroottec) grootsted) vergrote

8. Kies die woord met die korrekte agtervoegsel om te sê dat jy “sonder ‘n geheue” is.

a) non-geheueb) geheueloosc) geheused) geheuevas

9. Kies die korrekte meervoud van “vermoё”.

a) vermoeёb) vermoёsc) vermoё’sd) vermoёns

10. As jy iets dekodeer, beteken dit jy _____ iets.

a) ontsyferb) memoriseerc) stoord) deel

7

Page 8: laerskoolbosveld.co.za Gr 6 … · Web viewWerk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Sinne moet asb uitgeskryf

5 Junie 2020 Begripslees

Vrydag

Oefening

Leerders moet hul werk netjies in ‘n boek of op ‘n los papier voltooi. Werk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Ouers moet asb werk nasien wanneer memorandum beskikbaar is.

8

Page 9: laerskoolbosveld.co.za Gr 6 … · Web viewWerk word ingehandig as skole weer begin. Maak asb seker jou naam, van en datum is op die papier of in die boek. Sinne moet asb uitgeskryf

Beantwoord die onderstaande vrae:

1. Skryf sinonieme vir die onderstaande woorde neer. Die sinoniem is almal in die leesstuk.

a) slegsb) sommigec) geraamted) partykeer

2. Skryf antonieme vir die onderstaande woorde neer. Die antonieme is almal in die leesstuk.

a) uitwendigeb) skerpc) bangd) lang

3. Die ondersreepte woorde in die volgende sinne is homonieme. Maak ‘n sin met die woord sodat nog ‘n betekenis na vore kom.

a) Gepantserde diere het uitwendige skelette, doppe of skulpe wat as beskerming dien teen hulle natuurlike vyande.

b) Skilpaaie kan tot 2 m lank word en is aktief in die dag.

4. Kies die regte homofoon en maak ‘n sin met die oorblywenede homofoon om ‘n verskil in betekenis te wys.

a) Hy rol homself in ‘n bondeltjie op wanneer hy bedreig voel en die skubbe vorm dan ‘n (skild / skuld) wat hom beskerm.

b) Hulle het egter glad nie tande nie, (maar / maer) gebruik hulle kloue om miershope oop te breek, waarna hulle die miere met hul lang, taai tonge bykom!

5. Skryf die onderstaande woorde en onderstreep die basisvorme:

a) aangepasteb) moeilikheid

9