12
1 GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting Vraestelle word in die registerklasse geskryf. Die fleksieperiode sal aan die begin van die dag ingeruim word op die dae waarop vraestelle geskryf word. Die normale dagprogram sal na die toets sessie gevolg word. Leerlinge word alfabeties in lokale gerangskik en antwoordstelle word so ingeneem. Wanneer die vraestelle uitgedeel word, moet al die handboeke, skrifte en opsommings weggepak wees. Vraestelle word onderstebo uitgedeel en op bevel van die onderwyser word dit omgedraai sodat almal gelyktydig kan begin skryf. Maak seker dat jy jou naam en graad bo-aan die antwoordstel skryf. Lees die vrae goed deur sodat jy presies doen wat gevra word. Gebruik die tyd wat toegeken is en moenie probeer om eerste in die klas klaar te wees nie. Geen leerling word toegelaat om te praat gedurende die toets sessie nie. Indien iets onduidelik is, steek jou hand op en wag vir die onderwyser om dit vir jou te kom verduidelik. Gaan weer deur jou antwoordstel indien jy die vraestel voltooi het en maak seker dat jy al die vrae voltooi het. Al die antwoordstelle word saam aan die einde van die sessie ingeneem. Sterkte met die toetsreeks ! ! PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: http://www.docudesk.com

GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS · 1 GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS · 1 GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf

1

GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting

• Vraestelle word in die registerklasse geskryf.

• Die fleksieperiode sal aan die begin van die dag ingeruim word op die dae

waarop vraestelle geskryf word.

• Die normale dagprogram sal na die toets sessie gevolg word.

• Leerlinge word alfabeties in lokale gerangskik en antwoordstelle word so

ingeneem.

• Wanneer die vraestelle uitgedeel word, moet al die handboeke, skrifte en

opsommings weggepak wees.

• Vraestelle word onderstebo uitgedeel en op bevel van die onderwyser

word dit omgedraai sodat almal gelyktydig kan begin skryf.

• Maak seker dat jy jou naam en graad bo-aan die antwoordstel skryf.

• Lees die vrae goed deur sodat jy presies doen wat gevra word.

• Gebruik die tyd wat toegeken is en moenie probeer om eerste in die klas

klaar te wees nie.

• Geen leerling word toegelaat om te praat gedurende die toets sessie nie.

Indien iets onduidelik is, steek jou hand op en wag vir die onderwyser om

dit vir jou te kom verduidelik.

• Gaan weer deur jou antwoordstel indien jy die vraestel voltooi het en

maak seker dat jy al die vrae voltooi het.

• Al die antwoordstelle word saam aan die einde van die sessie ingeneem.

Sterkte met die toetsreeks ! !

PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: http://www.docudesk.com

Page 2: GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS · 1 GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf

2

GRADE 4 SECOND TERM TEST CYCLE TUESDAY, 28 MAY - WEDNESDAY 12 JUNE 2013 General information

• The tests will be written in your register class.

• The tests will be written during flexi period which will be the first period on

test days.

• The normal day program will be followed thereafter.

• Learners will be seated in alphabetical order and answer sheets will be

taken in, in alphabetical order as well.

• All textbooks, scripts and summaries must be packed away when question

papers are handed out.

• Question papers will be handed out up side down and only on the

instruction of the teachers you may turn it over to make sure all the

learners start on the same time.

• Remember to write your name and grade on your answer sheet.

• Read well before attempting to answer.

• Use the time allocated and don’t try to finish first in class.

• No learner may talk during the test session. When you don’t understand a

question, raise your hand so that the facilitator can explain at your desk.

• After completing the question paper, go through your answers to make

sure you have answered correctly.

• All the answer sheets will be taken in at the end of the test session.

Good luck with the test cycle ! !

PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: http://www.docudesk.com

Page 3: GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS · 1 GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf

3

Emosies Hoofstuk 7

Bl. 50 - 55 (Asook alle afgerolde papiere in skrif)

Werk in ‘n groep Hoofstuk 8

Bl. 56 - 59 (Asook alle afgerolde papiere in skrif)

Afknouery Hoofstuk 9

Bl. 60 - 63 (Asook alle afgerolde papiere in skrif)

Emotions Chapter 7

p. 50 - 55 (And photocopied papers in book)

Working in a group Chapter 8

p. 56 - 59 (And photocopied papers in book)

Bullying Chapter 9

p. 60 - 63 (And photocopied papers in book)

PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: http://www.docudesk.com

Page 4: GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS · 1 GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf

4

Sinne: Stelsin

Vraagsin Bevelsin Uitroepsinne BL 5

Homonieme en homofone BL 74

Werkwoorde: Verlede tyd Teenswoordige tyd Toekomende tyd BL 8

Woordvorming BL 75

Alfabetiese volgorde BL 9 Voorsetsels BL 77

Antonieme en Sinonieme BL 11 Enkelvoudige sinne: Byvoeglike en Bywoordelike bepalings BL 80

Selfstandige naamwoorde BL 19 Saamgestelde sinne: Bysinne BL 80

Meervoud en Verkleining BL 19 Voegwoorde BL 81

Lettergrepe BL 25 Vokale en konsonante BL 35

Telwoorde BL 82

Byvoeglike naamwoorde BL 39

Afleidings: Voor / agtervoegsels, basis en stam BL 87

Trappe van vergelyking BL 39 Samestellings BL 100

Intensiewe vorme BL 39

Sinne: Onderwerp Voorwerp

Gesegde BL 40

Bywoorde:Tyd Plek Wyse BL 62

Ontkenning BL 68, 91

PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: http://www.docudesk.com

Page 5: GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS · 1 GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf

5

Vokale en konsonante BL 4 Byvoeglike naamwoorde BL 25,65

Alfabetiese volgorde BL 4/5 Sinonieme en Antonieme BL 63

Leestekens en hoofletters BL 10 Vraende voornaamwoorde BL 56

Selfstandige naamwoorde, meervoud en verkleining BL 12

Idiome BL 13,23,61

Voornaamwoorde BL 16 Trappe van vergelyking BL 51,65

Lettergrepe BL 18 Homofone BL 71

Voegwoorde BL 19 Manlik en vroulik BL 12

Werkwoorde: Toekomende tyd Verlede tyd Teenwoordige tyd BL 20,29

Samestellings BL 33,78

Bywoorde BL 20,66 Intensiewe vorme BL 48

Telwoorde BL 21 Woordorde: onderwerp Werkwoord BL 50

Voorsetsels BL 23 Direkte en indirekte rede BL 73

PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: http://www.docudesk.com

Page 6: GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS · 1 GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf

6

Study everything from your Study Guide!

Comprehension (read a text and answer questions)

Synonyms

Opposites

Singular and plural

Conjunctions

Compound words

Subject and object

Parts of speech: - Nouns (countable and uncountable) - Verbs - Adjectives - Adverbs - Pronouns - Prepositions

Tenses: - Present Indefinite Tense - Past Indefinite Tense - Future Indefinite Tense

PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: http://www.docudesk.com

Page 7: GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS · 1 GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf

7

Study everything from your Study Guide!

Comprehension (read a text and answer questions)

Opposites

Proverbs and Idioms

Compound words

Subject and object

Degrees of comparison

Statements, questions and exclamations

Capital letters and full stops

Roots, prefixes and suffixes

Parts of speech - Nouns (proper, common, concrete, abstract, countable and uncountable) - Verbs (regular and irregular) - Auxiliary verbs - Pronouns

Tenses: - Present Indefinite Tense - Future Indefinite Tense

PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: http://www.docudesk.com

Page 8: GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS · 1 GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf

8

GEOGRAFIE

1. Eenheid 2 Simbole en sleutels Bladsy 27 – 29

2. Eenheid 3 Roosterverwysings Bladsy 30 – 32

3. Eenheid 4 Kompasrigtings Bladsy 33 – 35

4. Eenheid 5 Kaart van Suid-Afrika Bladsy 36 – 39

5. Eenheid 6 Aardbol en kaart van die wêreld Bladsy 40 – 42

GESKIEDENIS

1. Eenheid 2 Nelson Mandela Bladsy 100 – 107

2. Eenheid 3 Mahatma Gandhi Bladsy 108 - 111

GEOGRAPHY

1. Unit 2 Symbols and keys Page 27 – 29

2. Unit 3 Grid references Page 30 – 32

3. Unit 4 Compass directions Page 33 – 35

4. Unit 5 Map of South Africa Page 36 – 39

5. Unit 6 A globe and map of the world Page 40 – 42

HISTORY

1. Unit 2 Nelson Mandela Page 100 – 107

2. Unit 3 Mahatma Gandhi Page 108 - 111

PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: http://www.docudesk.com

Page 9: GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS · 1 GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf

9

Onderwerp Bladsy Onderwerp Bladsy Sewe lewensprosesse 6 - 10 Eienskappe van stowwe 120 Rustende toestand 13 – 14 Toestandsveranderinge 134 Sleutelbegrippe 23 Die watersiklus 136 -

138

Strukture van plante 28 – 30,

32 Sleutelbegrippe 141

Strukture van diere 42, 44, 45, 47, 50

Rou en vervaardigde materiale

146 – 147

Sleutelbegrippe 54 Sleutelbegrippe 178 Habitatte 74 – 77 Sleutelbegrippe 190 Sleutelbegrippe 87 Sleutelbegrippe 214 Sleutelbegrippe 106

Topic Page Topic Page

Seven life processes 6 - 10 Characteristics of materials

120

Dormant state 13 – 14 Change of state 134 Key concepts 23 The water cycle 136 -

138

Structure of plants 28 – 30, 32

Key concepts 141

Structure of animals 43, 45, 46, 48, 51, 52

Raw and manufactured materials

146 – 148

Key concepts 55 Key concepts 179 Habitats 74 – 77 Key concepts 190 Key concepts 87 Key concepts 216 Key concepts 106

PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: http://www.docudesk.com

Page 10: GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS · 1 GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf

10

Onderwerp Eenheid in Handboek

Datum en werkstukke in werkboek

Bladsy nommer in studiegids

TYD Kwartaal 1: Eenheid 5 Bl. 38 - 48

Werkboek: Kwartaal 1, Week 7 (2013-02-26) • 12-uur-tyd informasieblad • 24-uur-tyd informasieblad • Eenheid 5 Antwoordblad

Studiegids: Bladsy 5 en 6

2D VORMS

Kwartaal 1: Eenheid 8 Bl. 64 - 71

Werkboek: Kwartaal 1, Week 8 (2013-03-04) • 2D vorms informasieblad • 2D vorms werkkaart • Eenheid 8 Antwoordblad

Studiegids: Bladsy 7

3D VOORWERPE Kwartaal 2: Eenheid 5

Bl. 128 - 136

Werkboek: Kwartaal 2, Week 5 • 3D voorwerpe en nette informasie • 3D voorwerpe werkkaart 1 & 2 • Eenheid 5 Antwoordblad

Studiegids: Bladsy 8

PATRONE EN SIMMETRIE

Kwartaal 2: Eenheid 6

Bl. 137 - 145

Werkboek: Kwartaal 2, Week 6 • Simmetrie werkkaart • Vorms met simmetrielyne • Eenheid 6 Antwoordblad

Studiegids: Patrone Bl. 4 – 5 Simmetrie Bl. 9

DELING

Kwartaal 2: Eenheid 8

Bl. 155 – 156

Werkboek: Kwartaal 2, Week 8 • Deel: Veelvoude van 10 metode

Studiegids: Bladsy 3

VERMENIGVUL-DIGING

Kwartaal 2: Week 4

Werkboek: Kwartaal 2, Week 4 • Lang maal informasieblad,

werkkaart en antwoordblad

Studiegids: Bladsy 4

LENGTE

Kwartaal 2: Eenheid 3

Bl. 107 - 116

Werkboek: Kwartaal 2, Week 2 & 3 (2013-04-22) • Lengte informasieblad en wiskunde

wurm. • Eenheid 3 Antwoordblad

Studiegids: Bladsy 6

GEWONE BREUKE

Kwartaal 2: Eenheid 2 Bl. 98 - 106

Werkboek: Kwartaal 2, Week 2 (2013-04-15) • Breuke informasieblad • Eenheid 2 Antwoordblad

Studiegids: Bladsy 3

DATAHANTERING

Kwartaal 1: Eenheid 6 & 7

Bl. 49 - 63

Werkboek: Kwartaal 1, Week 5 & 6 (2013-02-11) • Data-, Piktogram-, Staafgrafiek

informasieblad • Eenheid 6 en 7 Antwoordblaaie

Studiegids: Bladsy 9 en 10

OPTEL EN AFTREK

Kwartaal 2: Eenheid 1 Bl. 93 - 94

Werkboek: Kwartaal 2, Week 1 (2013-04-09) • Optelling en aftrekking van groter

getalle informasieblad • Eenheid 1 Antwoordblad

Studiegids: Bladsy 2

VIR EKSTRA OEFENING KAN J Y OOK JOU ‘KYK WAT JY WEET’ BINDBOEKIE SE VRAGIES DEURWERK. KEN JOU MAAL TAFELS!

PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: http://www.docudesk.com

Page 11: GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS · 1 GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf

11

Section Unit in Text book

Date and worksheets in work book

Page number in Study guide

TIME Term 1: Unit 5

P. 38 - 48

Work book: Term 1, Week 7 (2013-02-26) • 12-hour-time information page • 24- hour - time information page • Unit 5 Answer sheet

Study guide: Page 5 and 6

2D SHAPES

Term 1: Unit 8

P. 64 - 71

Work book: Term 1, Week 8 (2013-03-04) • 2D shapes information page • 2D shapes worksheet • Unit 8 Answer sheet

Study guide: Page 7

3D OBJECTS Term 2: Unit 5

P. 128 - 136

Work book: Term 2, Week 5 • 3D objects and nets information • 3D objects worksheet 1 & 2 • Unit 5 Answer sheet

Study guide: Page 8

PATTERNS AND SYMMETRY

Term 2: Unit 6

P. 137 - 145

Work book: Term 2, Week 6 • Symmetry worksheet • Shapes with symmetry lines • Unit 6 Answer sheet

Study guide: Patterns P. 4 – 5 Symmetry P. 9

DIVISION

Term 2: Unit 8

P. 155 – 156

Work book: Term 2, Week 8 • Division: Multiples of 10 method

Study guide: Page 3

MULTIPLICATION Term 2: Week 4

Work book: Term 2, Week 4 • Long multiplication information,

worksheet and answer sheet

Study guide: Page 4

LENGTH

Term 2: Unit 3

P. 107 - 116

Work book: Term 2, Week 2 & 3 (2013-04-22) • Length information page and maths

worm • Unit 3 Answer sheet

Study guide: Page 6

COMMON FRACTIONS

Term 2: Unit 2

P. 98 - 106

Work book: Term 2, Week 2 (2013-04-15) • Fractions information page • Unit 2 Answer sheet

Study guide: Page 3

DATA HANDLING

Term 1: Unit 6 & 7 P. 49 - 63

Work book: Term 1, Week 5 & 6 (2013-02-11) • Data-, Pictogram-, Bar graph

information page • Unit 6 and 7 Answer sheets

Study guide: Page 9 and 10

ADDING AND SUBTRACTING

Term 2: Unit 1

P. 93 - 94

Work book: Term 2, Week 1 (2013-04-09) • Adding and subtracting with bigger

numbers information page • Unit 1 Answer sheet

Study guide: Page 2

USE YOUR ‘CHECK WHAT YOU KNOW’ BOOKLET FOR EXTRA QUESTIONS AND EXERCISES . STUDY YOUR TIMES TABLES!

PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: http://www.docudesk.com

Page 12: GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS · 1 GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf

12

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: http://www.docudesk.com