12
Oggenddiens 9h30 Aa 25 Februarie 2018 (Kleuterbediening tydens o DOELWIT: Om God te ve boodskap van die Bybel Christu KERKWAARDES: Diepga Hartlik welkom aan by ons o Ons nooi almal vriendelik afloop van die diens sa ’n koppie tee/ koffie i Kom kuier le Bybelstudie in die Kerksaa Maandae 19h00 Tema – Wond Woensdae 8h30 Tema – Vreug Donderdae 9h00 Vroue Bybelstudie aan huis Lu Bybelstudie by Ons Huis: D Bybelstudie vir jong volwa Kontakpersone: Evert of Cher Redaksie Ligdraer: Kerkkantoor: info@ontdek 1 anddiens 18h00 oggenddiens: kleuters 3 7 jaar) erheerlik deur as bruid van Chr l in die wêreld te verkondig en d us in Roodepoort te maak! aande kennis van Skrif en belyd leer en onderrig. n elkeen vanoggend ontmoeting met die Here k uit om na aam met ons in die saal te geniet. ekker saam en leer mekaar ken. al: dergenesing gdevol Vry ucia Erasmus:Dinsdae 9h00 Donderdae 15h00 assenes: rése Kleynhans -0847991709 [email protected] kkers.org.za (011) 672 Alle plasings in die Ligdraer per epos asseblief. Spertyd vir inhandiging: Donderdae voor 12h00 ) ristus die blye dissipels vir denis. Bybelse 23810

Hartlik welkom aan elkeen vanoggen d by ons ontmoeting met ... · by ons ontmoeting met die Here Ons nooi almal vriendelik uit om na afloop van die diens saam met ons ’n koppie

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Hartlik welkom aan elkeen vanoggen d by ons ontmoeting met ... · by ons ontmoeting met die Here Ons nooi almal vriendelik uit om na afloop van die diens saam met ons ’n koppie

Oggenddiens 9h30 Aanddiens 18h00

25 Februarie 2018

(Kleuterbediening tydens oggenddiens: kleuters 3

DOELWIT: Om God te verheerlik deur as bruid van Christus die blye

boodskap van die Bybel in die wêreld te verkondig en dissipels vir

Christus in Roodepoort te maak!

KERKWAARDES: Diepgaande kennis van Skrif en belydenis. Bybelse

Hartlik welkom aan elkeen vanoggen

by ons ontmoeting met die Here

Ons nooi almal vriendelik uit om na

afloop van die diens saam met ons

’n koppie tee/ koffie in die saal te geniet.

Kom kuier lekker saam en leer mekaar ken.

Bybelstudie in die Kerksaal:

Maandae 19h00 Tema – Wondergenesin

Woensdae 8h30 Tema – Vreugdevol Vry

Donderdae 9h00

Vroue Bybelstudie aan huis Lu

Bybelstudie by Ons Huis: Donderdae 15h00

Bybelstudie vir jong volwassenes:

Kontakpersone: Evert of Cherése Kleynhans

Redaksie Ligdraer:

Kerkkantoor: [email protected]

1

Aanddiens 18h00

(Kleuterbediening tydens oggenddiens: kleuters 3 – 7 jaar)

DOELWIT: Om God te verheerlik deur as bruid van Christus die blye

Bybel in die wêreld te verkondig en dissipels vir

Christus in Roodepoort te maak!

KERKWAARDES: Diepgaande kennis van Skrif en belydenis. Bybelse

leer en onderrig.

Hartlik welkom aan elkeen vanoggend

by ons ontmoeting met die Here

Ons nooi almal vriendelik uit om na

afloop van die diens saam met ons

’n koppie tee/ koffie in die saal te geniet.

Kom kuier lekker saam en leer mekaar ken.

Bybelstudie in die Kerksaal:

Wondergenesing

Vreugdevol Vry

ucia Erasmus:Dinsdae 9h00

Donderdae 15h00

Bybelstudie vir jong volwassenes:

Evert of Cherése Kleynhans -0847991709

[email protected]

[email protected] (011) 6723810

Alle plasings

in die

Ligdraer

per epos

asseblief.

Spertyd vir

inhandiging:

Donderdae

voor 12h00

7 jaar)

DOELWIT: Om God te verheerlik deur as bruid van Christus die blye

Bybel in die wêreld te verkondig en dissipels vir

KERKWAARDES: Diepgaande kennis van Skrif en belydenis. Bybelse

(011) 6723810

Page 2: Hartlik welkom aan elkeen vanoggen d by ons ontmoeting met ... · by ons ontmoeting met die Here Ons nooi almal vriendelik uit om na afloop van die diens saam met ons ’n koppie

25 Februarie 2018

OGGENDDIENS 9H30

TEMA: Christus vra: Het jy my lief?

Stemmingsliedere:

Kategese:

ONTMOETINGSDIENSVotum/Seën

Lofsang: Sb.5-3:1+5Geloofsbelydenis:

Apostolicum

VERSOENINGSDIENSFormulier: Selfondersoek

Sing: Ps.38:1+17

WOORDDIENS Gebed

Skriflesing: Johannes 21:15-19Fokus: Joh.21:17

NAGMAAL

Formulier: NagmaalSing: Ps.23:3

Sing: Lb.387:1+4

ANTWOORDDIENSGebed

Sing: Lb.232:1+2 Wegstuurseën

2

Jaar

OGGENDDIENS 9H30

Christus vra:

ONTMOETINGSDIENS

3:1+5 Geloofsbelydenis:

VERSOENINGSDIENS Formulier: Selfondersoek

19

Formulier: Nagmaal

ANTWOORDDIENS

AANDDIENS 18H00

TEMA: God se Naam is nogsteeds heilig

Stemmingsliedere:

ONTMOETINGSDIENSVotum/Seën

Lofsang: Ps.145:1+2Sing: Lb.164:1+2

WOORDDIENS

GebedSkriflesing: Levitikus 24:10

Fokus: Lev.24:16H.K. Sondag 36

ANTWOORDDIENS

GebedSing: Ps.48:105:1+2

WegstuurseënAandgebed

Jaargang 50 Nr. 6

AANDDIENS 18H00

God se Naam is nog steeds heilig!

Stemmingsliedere:

ONTMOETINGSDIENS Votum/Seën

Lofsang: Ps.145:1+2 Sing: Lb.164:1+2

WOORDDIENS Gebed

Skriflesing: Levitikus 24:10-16 Fokus: Lev.24:16 H.K. Sondag 36

ANTWOORDDIENS Gebed

Sing: Ps.48:105:1+2 Wegstuurseën

Aandgebed

Page 3: Hartlik welkom aan elkeen vanoggen d by ons ontmoeting met ... · by ons ontmoeting met die Here Ons nooi almal vriendelik uit om na afloop van die diens saam met ons ’n koppie

3

25 Februarie 2018 Jaargang 50 Nr. 6

PREEKSKETS: JOHANNES 21:15-19

Deur sy Woord en Gees stel Jesus ons ook voor die diespste vraag denkbaar: “Het jy my lief?” Ons almal ken vir Petrus die voortvarende. Hy is altyd die een wat eerder vinnig praat en impulsief optree, in plaas van ‘n bietjie wag en seker maak hy verstaan alles. Dit is juis sy veloëning van Jesus, wat die opgestaande Here se gesprek met Petrus so nodig gemaak het. Van alles wat Jesus vir Petrus kon vra, vra Hy ‘n vraag so heeltemal anderste as wat enige mens verwag. Jesus vra: “SIMON SEUN VAN JOHANNES, HET JY MY BAIE LIEF, MEER AS HULLE HIER?” Geen “Petrus hoekom het jy?... Petrus hoe kon jy?” vra nie. Petrus se sonde het Jesus nie onverwags gevang nie. Ons weet dat Hy vir Petrus al voor die tyd gesê het dit gaan gebeur. Daarom kon Petrus sê: “Here, U weet alles”. Die allerbelangrikste vraag wat Christus aan elke mens vra is: “HET JY MY BAIE LIEF”. Dis ‘n vraag uit die diepste van sy hart gerig tot die diepste van my hart. Dis daar waar ons besluite maak wat ons dring en dryf en niks anders maak meer saak nie. Vir ons Here was dit baie belangrik dat Petrus in die diepste kamer van sy hart... nie net sy volmaakte liefde moes ken en ervaar nie... maar dat die Gees ook sy hart daartoe moes bring om Christus se liefde met liefde te beantwoord. God bereik sy doel wanneer sy volmaakte liefde met liefde beantwoord word deur sy kind. Net ‘n hart wat brand van liefde vir Christus, kan sy opdragte uitvoer. Drie keer het Petrus die opdrag gekry om Jesus se skape op te pas en te versorg. Eers na die derde keer kon Petrus leeg van homself, maar vol van sy liefde vir Christus, bruikbaar word in Christus se koninkryk. “HET JY MY BAIE LIEF?” As ek met alles in my, aangevuur deur die Gees, kan antwoord “Here, U weet alles. U weet dat ek U liefhet”, dan eers kan ek ‘n dissipel wees wat bruikbaar is in die kudde van Christus... sy gemeente. Dan sal ek gehoorsaam kan wees aan my Here se opdrag: “Volg my!” Ons Here het geweet dat die skapies in sy kudde baie van ons gaan vra. Ook dat daar nog wolwe in skaapsklere tussen ons gaan wees. Daar is geen manier om ‘n navolger van Jesus te wees en gehoorsaam aan sy opdrag te wees, as ek deur die eie ek gedryf word nie. Eers as die Heilige

Page 4: Hartlik welkom aan elkeen vanoggen d by ons ontmoeting met ... · by ons ontmoeting met die Here Ons nooi almal vriendelik uit om na afloop van die diens saam met ons ’n koppie

4

25 Februarie 2018 Jaargang 50 Nr. 6

Gees ons aanspoor om te bely: “Die liefde van Christus dring ons...” (2 Kor.5:14-15), kan ons ons kruis opneem en Christus se liefde in ons harte UITLEEF in sy kudde! God word eers verheerlik wanneer die Heilige Gees sy volmaakte liefde... soos ons dit sien en leer ken in Christus die gekruisigde... gebruik om ons klipharte te vervang met hart wat Jesus wil liefhê, EN wat OOK sy kudde wil liefhê... DAN EERS WORD GOD VERHEERLIK.

VIR VERDERE OORDENKING

1. Dink bietjie na, roep bietjie op, oomblikke waar jy ‘n hartsbesluit moes maak

EN waar dit alles in jou lewe verander het? Deel dit met iemand wat jy

vertrou.

2. Lees 2 Kor.5:14-15 en bespreek:

a. Die liefde van Christus dring ons... (Die woordjie “dring” beteken in die

oorspronklike Grieks dat gelowiges is vasgebind aan die liefdesdaad van

Christus, veral dan soos ons dit beleef aan die kruis. Ons kan dus sê: Omdat

ek aan die volmaakte kruisliefde van Christus vasgebind is, lewe ek vir Hom!)

vgl. Gal.2:20.

b. omdat ons tot die insig gekom het dat een vir almal gesterwe het, en dit

beteken dat almal gesterwe het. En Hy het vir almal gesterwe sodat dié wat

lewe, nie meer vir hulleself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle

gesterf het en uit die dood opgewek is. (die oorsprong van ons liefde waar

ons volmaakte liefde die duidelikste ervaar).

3. In die 4 Evangelies gebruik Christus die uitdrukking “Volg my!” (Mat.9:9;

Luk.5:27), of “Kom dan terug en volg my” (Luk.18:22), of “julle moet julle

kruis opneem en my volg” (Mrk.8:34), meer as 20 keer. Bespreek die

stelling: Een van die belangrikste dinge vir Jesus is dat ons HOM moet

navolg!

4. Bespreek: My hartstogtelike liefde vir Christus en my navolging van Hom,

gaan hand aan hand!

5.

6. Watter besluite moet jy NOU maak wat jou lewe/dagprogram/gewoontes

gaan verander sodat jy Jesus met meer liefde en toewyding kan navolg?

Page 5: Hartlik welkom aan elkeen vanoggen d by ons ontmoeting met ... · by ons ontmoeting met die Here Ons nooi almal vriendelik uit om na afloop van die diens saam met ons ’n koppie

25 Februarie 2018

LIEF EN LEEDLIEF EN LEEDLIEF EN LEEDLIEF EN LEED

25 FEBRUARIE 2018

KERKNUUSBEROEPE

Ds C Jooste (Christiaan) van Waterberg na Brits.Ds FJ van Rensburg (Frikkie) van RustenburgNoordoos na Komatipoort.BEROEPE AANVAAR

Proponent JAG Henning (Kosie) na Harrismith.

Proponent JPL van Jaarsveld (Vickus) na Krugersdorp

Wes/Magaliesburg

OPLAAIBEURTE

Ons Huis (1,2,3)

Koos Richards (1) 078 883 2186

Petra Prozesky (2) 083 226 8824

D McDonald

Koos Richards (1) 082 633 1200

Rita vd Merwe

Highway 9

011 472 0365

Klein Helderkruin:

Elize Coetsee

072 490 5402

Middagdiens

Ons Huis 16:30

Olga Venter

Rein Coetzee

0845870101

0721551690

5

Jaar

LIEF EN LEEDLIEF EN LEEDLIEF EN LEEDLIEF EN LEED

Weet jy van iemand wat siek is en ‘n besoek sal

waardeer, jyself dalk?

Bel asseblief vir Sonia Richards 082633

Martie Diederichs 084 011 6288. Hulle is die

bereidwillige voete vir die maand Februarie 2018

DIAKONIEDIENSLYS

FEBRUARIE 2018 4 MAART 2018

KERKNUUS BEROEPE BEDANK:

Ds C Jooste (Christiaan) van Waterberg na Brits.Ds FJ van Rensburg (Frikkie) van RustenburgNoordoos na Komatipoort. BEROEPE AANVAAR:

Proponent JAG Henning (Kosie) na Harrismith.

Proponent JPL van Jaarsveld (Vickus) na Krugersdorp

Wes/Magaliesburg-kombinasie.

OPLAAIBEURTE

Ons Huis (1,2,3)

078 883 2186 Bettie Voges (2) 072 424 5942

083 226 8824 Nardus vd Walt (1) 082 453 3600

D McDonald

082 633 1200 Nardus vd Walt (1) 082 453 3600

011 472 0365 Rita vd Merwe

Highway 9

011 472 0365

072 490 5402 Klein Helderkruin:

Elize Coetsee

072 490 5402

0845870101

0721551690

Middagdiens

Ons Huis 16:30

Ankie Kruger

082

Jaargang 50 Nr. 6

Weet jy van iemand wat siek is en ‘n besoek sal

Sonia Richards 0826331200 of

011 6288. Hulle is die

bereidwillige voete vir die maand Februarie 2018.

2018

Ds C Jooste (Christiaan) van Waterberg na Brits. Ds FJ van Rensburg (Frikkie) van Rustenburg-

Proponent JAG Henning (Kosie) na Harrismith.

Proponent JPL van Jaarsveld (Vickus) na Krugersdorp-

072 424 5942

082 453 3600

082 453 3600

011 472 0365

072 490 5402

082 460 6485

Page 6: Hartlik welkom aan elkeen vanoggen d by ons ontmoeting met ... · by ons ontmoeting met die Here Ons nooi almal vriendelik uit om na afloop van die diens saam met ons ’n koppie

25 Februarie 2018

Kerkraadsvergadering

1 Maart – Ouderlinge en Diakens vergadering 19:00

Daar is nog 10 eksemplare van GKSA se Almanak 2018 beskikbaar teen R80-00. Lidmate wat belangstel kan die kerkkantoor kontak

verjaarsdag.

Residentia Ons Huis hou

kermis. Baie stalletjies en

Lekkernye te koop. Stalletjie te

huur teen R150 eie tafel en

stoele R200 1 tafel en 2 stoele

ingesluit.3 Maart 2018. 110

Madeline Straat, Florida Vir

meer inligting of om stalletjies

te bespreek kontak Ronel/

Marita by 0116725018 of

epos [email protected]

6

Jaar

Ouderlinge en Diakens vergadering 19:00

Daar is nog 10 eksemplare van GKSA se Almanak 2018 beskikbaar teen 00. Lidmate wat belangstel kan die kerkkantoor kontak

Op die 28ste vier ons suster

Sophie WILLEMSE haar 86

verjaarsdag.

Residentia Ons Huis hou

Lekkernye te koop. Stalletjie te

huur teen R150 eie tafel en

tafel en 2 stoele

110

Vir

meer inligting of om stalletjies

[email protected].

Jeug uitstappie 10 Maart

2018.

Ons gaan lekker swem en braai vir die dag by Lost Horizon Resort Almal welkom. Bring jou pieniek mandjie of vleisie. Ouers betaal self maar daar is n groep afslag. RSPV asb voor 28 Feb. Ons moet bespreek voor die tyd. Kom en geniet die dag saam met ons jeug.

JC en Heleen

Jaargang 50 Nr. 6

Daar is nog 10 eksemplare van GKSA se Almanak 2018 beskikbaar teen 00. Lidmate wat belangstel kan die kerkkantoor kontak

vier ons suster

86ste

Jeug uitstappie 10 Maart

Ons gaan lekker swem en braai vir die dag by Lost Horizon Resort Almal welkom. Bring jou pieniek mandjie of vleisie. Ouers betaal self maar daar is n groep afslag. RSPV asb voor 28 Feb. Ons moet bespreek voor die tyd. Kom en geniet die dag saam met ons

JC 0720870932

Heleen 0833044812

Page 7: Hartlik welkom aan elkeen vanoggen d by ons ontmoeting met ... · by ons ontmoeting met die Here Ons nooi almal vriendelik uit om na afloop van die diens saam met ons ’n koppie

25 Februarie 2018

Dit is weer tyd om die Begroting vir die 2018/2019 Finansiële Boekjaar

saam te stel Beloftevorms DG Finansies versoek lidmate om

asseblief die meegaande Beloftevorm te voltooi ten einde hulle in

staat te stel om die inkomste begroting saam te s

is ook in die kerkkantoor beskikbaar.

kerkkantoor ofgooi dit in die kollektesakkie voor Sondag 1 April 2018.

Diensgroepe DG Finansies versoek al die diensgroepe om hulle

begrotings vir 2018/2019 saam te stel en aan die kerkkantoor te besorg voor

Sondag 1 April 2018.

Die Spieëlbeeld deurMarietjie Brandon

Drie beelde inmekaar gevleg,Die een net soos die ander

Dit is die driedimensionele beeldWat na my terugstaar in ñ raam

van skuld - Judas Iskariot,

Die owerspelige vrouEn ek.....

Heer Jesus, oor dié donker beeldwaarin my eie gesig weerkaats

7

Jaar

Dit is weer tyd om die Begroting vir die 2018/2019 Finansiële Boekjaar

DG Finansies versoek lidmate om

Beloftevorm te voltooi ten einde hulle in

inkomste begroting saam te stel. Beloftevorms

erkkantoor beskikbaar. Handig die vorm in by die

gooi dit in die kollektesakkie voor Sondag 1 April 2018.

DG Finansies versoek al die diensgroepe om hulle

begrotings vir 2018/2019 saam te stel en aan die kerkkantoor te besorg voor

deur

Drie beelde inmekaar gevleg, Die een net soos die ander -

Dit is die driedimensionele beeld Wat na my terugstaar in ñ raam

Die owerspelige vrou

Heer Jesus, oor dié donker beeld waarin my eie gesig weerkaats

loop die bloedspoor van U wondedruppend oor dié beeld van sonde;

Oor Judas Iskariot,die owerspelige vrou,

oor my!

Dis nie net ander wat verraai, verloën,

bedrieg en lieg, versmoor, vermoor...Maar as ek Heer, my skuld Is daar dan selfs genade, vir

Judas Iskariot,die owerspelige vrou,

en ook vir my?

Jaargang 50 Nr. 6

Dit is weer tyd om die Begroting vir die 2018/2019 Finansiële Boekjaar

Beloftevorm te voltooi ten einde hulle in

Beloftevorms

Handig die vorm in by die

gooi dit in die kollektesakkie voor Sondag 1 April 2018.

DG Finansies versoek al die diensgroepe om hulle

begrotings vir 2018/2019 saam te stel en aan die kerkkantoor te besorg voor

loop die bloedspoor van U wonde druppend oor dié beeld van sonde;

Oor Judas Iskariot, die owerspelige vrou,

oor my!

Dis nie net ander wat verraai, verloën,

bedrieg en lieg, versmoor, vermoor... Maar as ek Heer, my skuld bely - Is daar dan selfs genade, vir

Judas Iskariot, die owerspelige vrou,

en ook vir my?

Page 8: Hartlik welkom aan elkeen vanoggen d by ons ontmoeting met ... · by ons ontmoeting met die Here Ons nooi almal vriendelik uit om na afloop van die diens saam met ons ’n koppie

8

25 Februarie 2018 Jaargang 50 Nr. 6

Wysheid het hande en voete Deur Stephan Joubert

Wysheid is eintlik ’n werkwoord. Dit is nie lippetaal nie. Of mooi aanhalings, of

versies wat ons per SMS of Facebook vir mekaar aanstuur nie. Wysheid begin met

vrees vir die Here, soos wat Spreuke 1:7 sê. Maar dit vat altyd grond in die regte

lewe. Dit word gedink, gedoen, gepraat, geleef. Spreuke ken net een lewe. Daar’s

nie ’n aparte godsdienstige terrein wat afgegrens is van die res van die lewe nie.

Wysheid moet volgens Spreuke in hierdie een enigste lewe gebeur. So nie, wen

dwaasheid. Wysheid is daardie daaglikse keuse om in eerbied en nederigheid voor

God te leef en vir ander mense tot ’n lewende seën te wees. Dit gebeur op ’n

klompie praktiese maniere.

Die ABC van wysheid - Wysheid is om elke dag die Here se woorde in jou hart te

bêre (Spreuke 7:13). Wyse mense se hart is ’n brandkluis waar hulle al die skatte

bewaar wat die Here met hulle deel. Hulle oordink daardie waarhed gereeld en

leef ook van daaruit. Hulle weet ware wysheid kom net van God af en soek dit

elke dag op (Spreuke 2:5-7). Lees verder op Bladsy 9

Dit is weer tyd vir ‘n lekker gemeente braai! *ALMAL*

word hartlik uitgenooi na ‘n bring en braai by die kerk

op Sondag, 4 MAART 2018, direk na katkisasie. Bring

jou vleis, drinkgoed, eetgerei & glase en kom geniet ‘n

heerlike dag saam. Die vuur & braaigeriewe sal voorsien

word . . . en selfs ‘n braaier of twee, indien jy

_regtig_ nie self wil of kan braai nie. Toegangsgelde

is slegs ‘n slaai OF ‘n nagereg vir jou en ‘n ander

gesin. Kom ons geniet die dag saamKom ons geniet die dag saamKom ons geniet die dag saamKom ons geniet die dag saam!!!!

Gebedsversoek- afskeurstrokie. Plaas in kollektesak. Ek sal as

gebedskoördineerder dit na die diens insamel. Ja, jy kan anoniem bly of die

versoek onderteken

Page 9: Hartlik welkom aan elkeen vanoggen d by ons ontmoeting met ... · by ons ontmoeting met die Here Ons nooi almal vriendelik uit om na afloop van die diens saam met ons ’n koppie

9

25 Februarie 2018 Jaargang 50 Nr. 6

Wysheid het hande en voete Vervolg

- Wyse mense systap versoeking. Hulle weet sonde is nie mens se speelmaat nie.

Daarom dat wyse mense by die Here skuil en uit sonde se pad bly.

- Wyse mense het respek vir mense. Ander voel veilig in hulle omgewing.

- Wyse mense beheer hulle humeur (Jakobus 1:19-20). ’n Vinnige humeur rig

groot skade aan, soos wat Spreuke 14:29 sê. Woede is ’n vuurspuwende berg wat

almal in die omgewing brand. Die skade is onherroeplik. Daarom dink wyses voor

hulle praat.

- Wyse mense doen eerlike besigheid. Diegene wat op oneerlike maniere

besigheid doen, is vir die Here ’n gruwel (Spreuke 11:1). Daarom verwag Hy van

wyses om altyd eerlik te wees en om nooit ander mense in te doen nie.

-Wyse mense hou hulle tong in beheer. Hulle dink na oor hulle woorde voordat

hulle dit loslaat. Hulle storm nie blindelings in elke situasie in en sê net wat hulle

wil nie. Wyses se woorde is opbouend. Met hulle woorde bemoedig hulle ander

mense en bou hulle op (Spreuke 18:3). Wyses weet hoe om die regte woord op

die regte tyd te sê (Spreuke 15:23). Hulle woorde skep lewensruimte vir ander.

Hulle sagte woorde laat ook woede bedaar (Spreuke 15:1).

- Wyse mense leef selfbeheersd. Hulle beheer hulle emosies en wys nie as hulle

kwaad is, soos wat dwase gedurig doen nie (Spreuke 12:16).

- Wyse mense hou ander mense se naam hoog. Hulle loop nie en skinder oor

ander nie. Hulle bewaar geheime en praat graag mooi oor mense (Spreuke 11:12-

13). - Die waarheid wen altyd in die omgewing van wyses. Hulle haat leuens;

daarom is hulle onder alle omstandighede betroubaar wat hul eie woorde betref

(Spreuke 13:5; 14:5). - Wyses se gesinsbande is gesond en sterk. Hulle huwelik is

heilig en hulle kinders is kosbare gawes van die Here wat in Sy vrees opgroei. -

Wyses sorg vir die armes (Spreuke 22:9). Hulle kan dit nie vat dat mense swaar kry

nie en deel graag hulle eie lewensmiddele met diegene in nood.

- Wyse mense het altyd genoeg om van te leef omdat hulle so mededeelsaam is.

God sorg immers vir hulle (Spreuke 3:10 en 16; 13:25). Al gee hulle weg, het hulle

altyd oorgenoeg om van te leef.

- Wyse mense is nie lui nie. Luiheid is dwase se gebied (Spreuke 10:4). - Wysheid

is die pad tot ware geluk. Om reg te leef; om reg te praat, en reg te doen is

volgens Spreuke 3:21-22 die pad tot ware geluk. Dit versier ’n mens se lewe met

ware rykdom. Beproef dit en leef.

Page 10: Hartlik welkom aan elkeen vanoggen d by ons ontmoeting met ... · by ons ontmoeting met die Here Ons nooi almal vriendelik uit om na afloop van die diens saam met ons ’n koppie

10

25 Februarie 2018 Jaargang 50 Nr. 6

Hoekom is die lug blou?

Die is een van die baie vrae wat kinders vra. Hoekom blaf ’n hond? Elke dag kan ’n

mens die skeppingswonder van die Here sien en hoor. In die begin was daar nie

blou lugte nie, ook nie honde wat blaf nie.

Daar was heeltemal niks nie. Toe kom God met Sy Woord en hulle het die aarde

en alles geskep. Gemaak waar daar niks was nie. God het niks gevat en die son,

die maan, die berge, plant en diere gemaak. Die liefdevolle hand van God het alles

wat ons sien en hoor gemaak.

Die Here sê in Genesis 1: 31 “en dit was baie goed”.

Ja, julle is reg. Die Here het dit gesê nadat Hy die mens gemaak het. Die mens is

na God se beeld gemaak. Wat het die Here nog meer gedoen vir ons? Hy het ons

geseën. Hier kry die mens, wat ons insluit – die opdrag om vir die aarde te sorg.

Die diere, die see en die grond.

Alles is so haarfyn beplan, is dit nie wonderlik dat hierdie God ons s’n is nie? Ons

mag vir Hom Abba Vader sê. Elke dag met Hom praat. Sien julle die verhouding

wat die Here met ons het, van die begin af bestaan dit. Ons is nie meer so gelukkig

soos Adam en Eva om saam met die Here te wandel nie. Tog kan ons altyd en

oralste met Hom praat. Natuurlik moet dit respekvol en eerbiedig wees, want Hy

is in beheer van alles. Baie van ons bid net as ons iets nodig het. Die Here is nie ‘n

“back-up” plannetjie nie. Hy is die Koning oor ons lewens.

Hier gee ek weer vir julle die goeie gewoontes. ‘n Goeie gewoonte is nooit sleg

nie. Probeer om te doen wat hier staan, sodat dit ‘n gewoonte word. Klink dit te

ingewikkeld om te doen? Knip die bladsy uit en plak dit waar jy dit elke oggend

kan sien.

1 Wakker word

2 Bid Wy jouself en jou dag aan God.

3 Bad Dank God dat Hy my van al my sondes gereinig het.

4 Aantrek Trek die wapenrusting van God aan en beklee my met die

geregtigheid van Christus.

5 Eet Bestudeer die Woord van God om daarmee gevoed te word.

Page 11: Hartlik welkom aan elkeen vanoggen d by ons ontmoeting met ... · by ons ontmoeting met die Here Ons nooi almal vriendelik uit om na afloop van die diens saam met ons ’n koppie

25 Februarie 2018

Watter van die goeie

gewoontes kort hierbo?

Teken jou eie prentjie van die goeie gewoonte wat nie hier is nie.

11

Jaar

Watter van die goeie

gewoontes kort hierbo?

Teken jou eie prentjie van die goeie gewoonte wat nie hier is nie.

Jaargang 50 Nr. 6

Teken jou eie prentjie van die goeie gewoonte wat nie hier is nie.

Page 12: Hartlik welkom aan elkeen vanoggen d by ons ontmoeting met ... · by ons ontmoeting met die Here Ons nooi almal vriendelik uit om na afloop van die diens saam met ons ’n koppie

25 Februarie 2018

GEBEDSLEIDING

Elke mens dra swaar aan sy pakkie sondeskuld

Daar is nie een van ons wat sonder skuld is nie. Ook ek is ‘in sonde ontvang en

gebore’. Om hierdie rede leer Jesus ons in sy modelgebed dat ons vergifnis vir ons

oortredinge moet vra. Niemand is regverdig nie, skryf Paulus

Rome. “Daar is nie een wat regverdig is nie, selfs nie een nie; daar is nie een wat

na die wil van God vra nie. Almal het afgedwaal, almal het ontaard. Daar is nie een

wat goed doen nie, selfs nie een nie”

Die Here my God help my, ek sal nie teleurgestel staan nie; ek sal my nie ontstel

nie, ek weet ek sal nie in verleentheid kom nie. Hy wat my onskuldig sal verklaar,

is naby; wie wil ‘n aanklag teen my inbring? Laat ons elkeen sy saak stel. Wie wil

my aankla? Laat hom vorentoe kom. Die Here my God help my; wie sal my dan

skuldig verklaar? Dit is verby met almal wat my

motte gevreet word.

Halleluja! Loof God in sy heiligdom, loof Hom in sy sterk uitspansel!

Loof Hom oor sy magtige dade, loof Hom na die volheid van sy grootheid!

Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter;

loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel en fluit;

loof Hom met helder simbale, loof Hom met klinkende simb

Laat alles wat asem het, die HERE loof! Halleluja!

Here Jesus, elkeen wat die Vader vir U gee, sal na U toekom en elkeen wat na U

toe gaan, sal U nooit verwerp nie. Want U het uit die hemel gekom, nie om U eie

wil te doen nie, maar die wil van U Vader wat U gestuur het. Dit

wat U gestuur het, dat U nie een wat U gekry het, verlore sal laat gaan nie. Hulle

sal almal op die laaste dag uit die dood opstaan. Dit is die wil van U Vader: dat

elkeen wat U sien en in U glo, d

Dankie u Here dat U beloftes vir ons geld. Dat ons nie

ons swaar laste hoef saam te tors nie. Ons kan elke las,

siekte, beproewing en selfs twyfel by U voete los. Leer

ons om nie weer ons pakkie op te tel en daarmee

verder te reis nie. Maak ons gewillige diensknegte in U

koninkryk, sodat ons standvastig

wees. Trek ons aan met die waarheid as gordel om ons heupe, die vryspraak deur

God as borsharnas. Gee ons die skoene van bereidheid

verkondig. Dat ons die brandende pyle van die bose kan afweer met die skild van

geloof wat ons van U ontvang. Gee ons die helm van verlossing en U Woord as die

swaard van die Heilige Gees. Here laat ons dit

smekend doen.

12

Jaar

Elke mens dra swaar aan sy pakkie sondeskuld wat hy by Adam en Eva geërf het.

Daar is nie een van ons wat sonder skuld is nie. Ook ek is ‘in sonde ontvang en

Om hierdie rede leer Jesus ons in sy modelgebed dat ons vergifnis vir ons

oortredinge moet vra. Niemand is regverdig nie, skryf Paulus aan die gemeente in

Rome. “Daar is nie een wat regverdig is nie, selfs nie een nie; daar is nie een wat

na die wil van God vra nie. Almal het afgedwaal, almal het ontaard. Daar is nie een

wat goed doen nie, selfs nie een nie” (Romeine 3: 10

re my God help my, ek sal nie teleurgestel staan nie; ek sal my nie ontstel

nie, ek weet ek sal nie in verleentheid kom nie. Hy wat my onskuldig sal verklaar,

is naby; wie wil ‘n aanklag teen my inbring? Laat ons elkeen sy saak stel. Wie wil

t hom vorentoe kom. Die Here my God help my; wie sal my dan

skuldig verklaar? Dit is verby met almal wat my beskuldig, soos met ‘n wat d

Halleluja! Loof God in sy heiligdom, loof Hom in sy sterk uitspansel!

Loof Hom oor sy magtige dade, loof Hom na die volheid van sy grootheid!

Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter;

loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel en fluit;

loof Hom met helder simbale, loof Hom met klinkende simbale!

Laat alles wat asem het, die HERE loof! Halleluja!

Here Jesus, elkeen wat die Vader vir U gee, sal na U toekom en elkeen wat na U

toe gaan, sal U nooit verwerp nie. Want U het uit die hemel gekom, nie om U eie

wil van U Vader wat U gestuur het. Dit is

wat U gestuur het, dat U nie een wat U gekry het, verlore sal laat gaan nie. Hulle

sal almal op die laaste dag uit die dood opstaan. Dit is die wil van U Vader: dat

elkeen wat U sien en in U glo, die ewige lewe sal hê. (vgl. Joh. 6: 37

Dankie u Here dat U beloftes vir ons geld. Dat ons nie

hoef saam te tors nie. Ons kan elke las,

siekte, beproewing en selfs twyfel by U voete los. Leer

ons om nie weer ons pakkie op te tel en daarmee

Maak ons gewillige diensknegte in U

vastig en waaksaa, kan

Trek ons aan met die waarheid as gordel om ons heupe, die vryspraak deur

ons die skoene van bereidheid om U Blye Boodskap te

verkondig. Dat ons die brandende pyle van die bose kan afweer met die skild van

geloof wat ons van U ontvang. Gee ons die helm van verlossing en U Woord as die

swaard van die Heilige Gees. Here laat ons dit by elke geleentheid,

Jaargang 50 Nr. 6

wat hy by Adam en Eva geërf het.

Daar is nie een van ons wat sonder skuld is nie. Ook ek is ‘in sonde ontvang en

Om hierdie rede leer Jesus ons in sy modelgebed dat ons vergifnis vir ons

aan die gemeente in

Rome. “Daar is nie een wat regverdig is nie, selfs nie een nie; daar is nie een wat

na die wil van God vra nie. Almal het afgedwaal, almal het ontaard. Daar is nie een

(Romeine 3: 10-12)

re my God help my, ek sal nie teleurgestel staan nie; ek sal my nie ontstel

nie, ek weet ek sal nie in verleentheid kom nie. Hy wat my onskuldig sal verklaar,

is naby; wie wil ‘n aanklag teen my inbring? Laat ons elkeen sy saak stel. Wie wil

t hom vorentoe kom. Die Here my God help my; wie sal my dan

beskuldig, soos met ‘n wat deur

(Jesaja 50: 7-9)

Halleluja! Loof God in sy heiligdom, loof Hom in sy sterk uitspansel!

Loof Hom oor sy magtige dade, loof Hom na die volheid van sy grootheid!

loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel en fluit;

(Psalm 150)

Here Jesus, elkeen wat die Vader vir U gee, sal na U toekom en elkeen wat na U

toe gaan, sal U nooit verwerp nie. Want U het uit die hemel gekom, nie om U eie

is die wil van Hom

wat U gestuur het, dat U nie een wat U gekry het, verlore sal laat gaan nie. Hulle

sal almal op die laaste dag uit die dood opstaan. Dit is die wil van U Vader: dat

(vgl. Joh. 6: 37-40)

Trek ons aan met die waarheid as gordel om ons heupe, die vryspraak deur

om U Blye Boodskap te

verkondig. Dat ons die brandende pyle van die bose kan afweer met die skild van

geloof wat ons van U ontvang. Gee ons die helm van verlossing en U Woord as die

by elke geleentheid, biddend en