4
Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hangh Jeugwerker: Charné Mathewson Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 917 / 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected] Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE 08:15 & 10:00 Rikus Hangh Deurkollekte: Sin. Kol. Vrouelidmate 18:30 Jong Erediens SONDAG, 13 Mei 2018 Gemeente-kuier 13 Mei 2018 Ons beplan ‘n potjiekos-ete by die kerk Sondag 13 Mei op Moedersdag. Die idee is om almal lekker saam te kuier! Dankie vir almal wat alreeds aangedui het hulle gaan help - ons het alreeds 15 potte! As jy ook ‘n pot wil maak, kan jy vir Rikus Hattingh skakel by 084 620 6000. Aangesien daar slegs ‘n beperkte aantal potte is, is jy ook welkom om jou piekniek- mandjie te bring en saam te kuier. 08:15 & 10:00 Danie van Tonder (DOOP) Tema: Dieper: Sien alles Skriflesing: Joh. 1: 43—51 Deurkollekte: Sin. Kol. Teologiese Studente Onder- steuningsfonds 08:15 & 10:00 KFC: Charné Mathewson Graad 1 - 5 by Pres. Brand Skool 10:00 Pienkvoetjies: (0 - 3 jaar) in die kelder- saal 16:00 Fxit: Charné Mathewson (Graad 6 en 7) in die keldersaal 17:00 Jeug Omgeegroepe: Graad 8 - 11 18:30 Jong Erediens Tema: Foto’s—Is sien glo ? Skriflesing: Joh. 20: 24—29 SONDAG, 6 Mei 2018 Tydens die Gemeenteraadsvergadering van 23 April 2018 is Carolien Moll verkies om op die Gemeenteraad te dien. Baie geluk! BOU-PROJEK Baie dankie vir die bydraes wat reeds ontvang is. Hiermee wil ons net almal vriendelik herinner wat ‘n verbintenis op die groenvormpie gemaak het om dit asb. nie te vergeet nie. Bydraes kan per aftrekorder, per EFT of in ‘n dankoffer-koevert gemaak word. Dui asb. net aan dat dit vir die bou-projek is. Daar is ook een maal per maand ‘n deurkollekte spesifiek vir die boufonds. HEMELVAART-10 Mei 2018 Erediens om 18:30 in die Ouditorium. Gebedsweek 11—24 Mei Bloemfontein Gemeentes in samewerking met Jerigo Mure hou ‘n 24/7 Gebedswaak tydens Pinkster. Pellissier gemeente bid op Vrydag 11 Mei saam vir 24 uur. Jy kan deelneem deur by jou eie huis, op die tyd van jou eie keuse, vir een uur te bid op die 11de Mei. Gebedsriglyne sal aan jou verskaf word. As jy wil deelneem, gee asb. jou naam deur aan Tommie Blay, na die erediens in die tuin. PINKSTER 2018 27—30 Mei PREDIKER: Frederik Marais

HEMELVAART-10 Mei 2018 - ngkerkpellissier.co.zangkerkpellissier.co.za/wp-content/uploads/2012/09/14-NG-Pellissier... · SONDAG, 6 Mei 2018 Tydens die Gemeenteraadsvergadering van

Embed Size (px)

Citation preview

Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hattingh Jeugwerker: Charné Mathewson

Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 917 / 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected] Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE

08:15 & 10:00 Rikus Hattingh

Deurkollekte: Sin. Kol. Vrouelidmate

18:30 Jong Erediens

SONDAG, 13 Mei 2018

Gemeente-kuier 13 Mei 2018

Ons beplan ‘n potjiekos-ete by die kerk Sondag 13 Mei op Moedersdag. Die idee is om almal lekker

saam te kuier! Dankie vir almal wat alreeds aangedui het hulle gaan

help - ons het alreeds 15 potte!

As jy ook ‘n pot wil maak, kan jy vir Rikus Hattingh skakel by 084 620 6000.

Aangesien daar slegs ‘n beperkte aantal

potte is, is jy ook welkom om jou piekniek-mandjie te bring en saam te kuier.

08:15 & 10:00 Danie van Tonder (DOOP)

Tema: Dieper: Sien alles

Skriflesing: Joh. 1: 43—51

Deurkollekte: Sin. Kol. Teologiese Studente Onder-steuningsfonds

08:15 & 10:00 KFC: Charné Mathewson Graad 1 - 5 by Pres. Brand Skool

10:00 Pienkvoetjies: (0 - 3 jaar) in die kelder-saal

16:00 Fxit: Charné Mathewson (Graad 6 en 7) in die keldersaal

17:00 Jeug Omgeegroepe: Graad 8 - 11

18:30 Jong Erediens Tema: Foto’s—Is sien glo ? Skriflesing: Joh. 20: 24—29

SONDAG, 6 Mei 2018 Tydens die Gemeenteraadsvergadering van 23 April 2018 is Carolien Moll verkies om op die Gemeenteraad te dien. Baie geluk!

BOU-PROJEK Baie dankie vir die bydraes wat reeds

ontvang is.

Hiermee wil ons net almal vriendelik herinner wat ‘n verbintenis op die groenvormpie gemaak het om dit asb. nie te vergeet nie.

Bydraes kan per aftrekorder, per EFT of in ‘n

dankoffer-koevert gemaak word.

Dui asb. net aan dat dit vir die bou-projek is.

Daar is ook een maal per maand ‘n deurkollekte

spesifiek vir die boufonds.

HEMELVAART-10 Mei 2018 Erediens om 18:30 in die Ouditorium.

Gebedsweek 11—24 Mei

Bloemfontein Gemeentes in samewerking met Jerigo Mure hou ‘n 24/7 Gebedswaak tydens Pinkster.

Pellissier gemeente bid op Vrydag 11 Mei saam vir 24 uur. Jy kan deelneem deur by jou eie huis, op die tyd van jou eie keuse, vir een uur te bid op die 11de Mei. Gebedsriglyne sal aan jou verskaf word.

As jy wil deelneem, gee asb. jou naam deur aan Tommie Blay, na die erediens in die tuin.

PINKSTER 2018

27—30 Mei

PREDIKER:

Frederik Marais

DVD van EREDIENSTE @ R30 Bestel jou DVD van die eredienste / doop by die

DVD-kamer in die voorportaal of alternatiewelik SMS/ WhatsApp jou naam, kontaknommer en die erediens

datum na Basie Botha by 082 777 2211. DVD’s word die daaropvolgende Sondag by die

DVD-kamer afgehaal.

Nuwe Lidmate en besoekers

As jy meer wil weet oor ons gemeente, of as lidmaat wil inskakel, kan jy gerus na die erediens die

INLIGTINGS-TOONBANK in die voorportaal besoek. Alternatiewelik kan jy gedurende die week die

kerkkantoor skakel of besoek.

Volgende geleentheid vir Belydenisaflegging vir

Jongmense

Afleggingsdatum: 20 Mei 2018 om

18:30

Belydenis-oriëntasie: 11 Mei om

14:30 by die kapel.

Belydenis-ete: 17 Mei om 18:30 in

die kapel.

Stel jou mentor asb in kennis, want hy/sy moet vir jou ‘n getuigskrif skryf. Handig asb. jou vorm in by die kerkkantoor nie later as 7 Mei.

DOOP Doopgeleenthede vind elke eerste Sondag van ’n maand plaas.

Indien jy graag jou baba wil laat doop op Sondag, 3 Junie word jy versoek om die doopregistrasievorm te voltooi en nie later as Maandag, 7 Mei by die kerkkantoor in te

handig nie. Doopgesprek met ouers Maandag, 14 Mei om 18:00 by kerkkantoor.

UITREIK-PROJEK

OOSHOEK GEMEENTE

Baie gesinne moet een handdoek deel. Ons wil 120 nuwe badhanddoeke vir hulle insamel. Ons wil ook wintersklere, veral vir kinders insamel

(ons ruil mos juis nou klerekaste vir die winter). Hoor ook asb. by julle omgeegroepe of hulle be-

trokke wil raak. Gee gerus die items by die kerkkantoor af.

Ons word geseën, sodat ons vir ander tot seën kan wees.

Vir meer inliging, skakel Frikkie van Wyk by 083 441 3907 of Rikus by 084 620 6000.

KOSMANDJIE POEDINGVERKOPE SE JAARLIKSE WINTERPROJEK SKOP EERDAAGS AF

Ons het bakkers en donateurs nodig! Belangstellendes wat betrokke wil raak word hartlik uitgenooi om deel van ons Kosmandjiespan te word!

Die projek word oor 15 Sondae aangebied.

Elke bakker kry slegs drie geleentheide om vir ons te bak (resep word voorsien).

Stuur asb jou besonderhede aan André 082 200 4461

(Whatsapp of Sms) of skakel Zandra by die kerkkantoor 051 422 4917.

DAGBOEK DIE KUNSTEFEES !

10—14 Julie 2018

Ons gemeente het vanjaar weer ‘n kosstalletjie by die kunstefees. Ons gaan heerlik saamkuier en nuwe vriende maak tot Sy eer!

Ons benodig nog drie persone vir die leierskapspan, asook baie mense wat weer in verskillende skofte sal werk.

Kontak vir Marie Malherbe by 082 763 4525

Wanneer: Vrydag 18 Mei om 18:00-20:00

Saterdag 19 Mei om 08:00-12:00

Waar: By die kerk

Koste: R50 per kind

Sluitingsdatum: Sondag 13 Mei

Inskrywingsvorm beskikbaar by KFC, Fxit en die kerk-kantoor. Vir meer inligting, kontak Mariette Erwee by 071 898 0351. Kursus word herhaal op die volgende datums:

24 en 25 Augustus; 26 en 27 Oktober

"U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou." Ps 91:2

KAN ONS VIR JOU BID? Indien jy ‘n behoefte het aan voorbidding sal daar ‘n persoon / persone in die voorportaal wees met ’n groen knoop op hul klere.

Jy kan ook jou gebedsversoek in die houtposbus in die voorportaal plaas. Gebedsversoeke kan anoniem hanteer word as jy dit so verkies. Kontak Sammy Holliday by 082 554 7264.

Gebedsversoeke vir die week: 1. Bid vir ons leraars. Bid vir hulle vir krag en wysheid vir hulle

werk in ons gemeente.

2. Bid vir al die leiers in ons gemeente. Dra ook die Gemeen-

teraad se werk en besluitnemings aan die Here op.

3. Daar is baie lidmate wat ernstig siek is in ons

gemeente. Bid vir hulle behandeling en genesing.

Lesotho uitreik

Die naweek van 2 en 3 Junie gaan ons weer Lesotho toe. Enige persoon met ‘n paspoort is welkom om saam te gaan.

Reëlings:

1. Ons vertrek Saterdag-oggend om 03:00 vanaf die kerk. 2. Almal maak van hulle eie vervoer gebruik. 3. Ons slaap by Butha Buthi Gemeente in Rondawels - met basiese geriewe - koue water - ons sal oorleef. Koste: R100 per persoon. (Die geld gaan ons vir die kerk skenk). 4. Elkeen neem sy eie kos, padkos, beddegoed ens. saam. 5. Saterdag ry ons diep in Lesotho in waar ons die veewagters gaan bedien en vir hulle warm komberse en kos gee. 6. Sondag woon ons die erediens saam met Lukas en sy gemeente by. Dit behoort teen 13:00 klaar te wees waarna ons terug ry.

Ons benodig warm klere vir die mense in Lesotho, asook goeie komberse en skenkings van mieliemeel, samp, suiker, tee ens.

Indien jy belangstel, kontak Gideon van Zyl by [email protected] of by 0722897717.

Wakkerbly-aand

25-26 Mei 2018

Die leiers van die FXit-bediening bied ‘n aand propvol pret en speletjies aan vir alle FXit leerders (graad 6 & 7). Die speletjies word noukeurig deur die leiers beplan, wat sal sorg vir hope pret regdeur die aand.

Kostes: R50 p/p (sluit kos en koeldrank in)

Plek: Keldersaal

Tyd: Vrydag 18:00 tot Saterdag 07:00

Benodigdhede: Slaapsak en kussing, warm klere, blikkie(s) kos

Vir meer inligting skakel

Charné Mathewson

083 294 6640

Wynproe Belangegroep

Ons nooi almal uit om saam met ons te kom proe en kuier. Jy het nie nodig om ‘n wynkenner te wees nie!

Kontak, Gerda 083 4513 979

Hengel Belangegroep

Indien jy belangstel om aan te sluit: Jy hoef nie te kan Hengel nie - ons

leer jou. Wil jy graag jou kinders leer visvang? Dan is jy by die regte plek! Hele gesin is welkom: Mans, dames, kinders… Kontak, Frikkie 083 441 3907 of Quintus 079 678 5935

Kreatiwiteit

Belangegroep

Bring jou stokperdjie en kom kuier saam terwyl jy afskakel van die week se

gejaag. Ons kom elke tweede Saterdag by die kerkkantoor bymekaar tussen

09:00 en 12:00. Bring net asb. jou eie beker vir tee/

Paintball Belangegroep

Kom word deel van ons groep!

Kontak, Bennie Botha by 078 406 7206.

Gholf BelangegroepGholf Belangegroep

Almal wat ‘n stok kan swaai is welkom!

Kontak, Willie Paulsen by 083 231 0466

Hardloop Belangegroep

Ons hardloop Maandae - Donderdae om 04:50 in die oggend, kom hardloop gerus

saam! Ons begin op die hoek van Rushby en Taitonstraat Fichardtpark.

Vir meer inligting kontak: J.D. - 082 475 8231 of Rika - 083 561 6659

Manne en vroue Belangegroep

Kom geniet jou 4x4 saam met medegelowiges!

Kontak: Koos van Rensburg 0825560446

Motorfietsry

Belangegroep

Kom word deel van hierdie

opwindende groep!

Vir meer inligting, kontak AD Schutte by

079 505 1699 of Charles van Schalkwyk by 082 893 4210.

Kampeer Belangegroep

Kontak, vir PS of Marié by 081 428

6772; 082 950 0975 of

[email protected]

Bergfiets

Belangegroep Jannie de Wet wil graag Woensdae 18:15 ‘n bergfiets be-langegroep begin wat vanaf die parkeerterrein oorkant PBS vertrek en ongeveer 1 uur (15 km) saam sal spandeer in die bewarea. Jy moet oor ‘n bergfiets, valhelm en lig (vir die wintermaande) beskik en net redelik fietsry fiks wees.

Kontak gerus vir Jannie de Wet 083 445 3108.

BLY GESOND STAPGROEP

Kom stap saam Maandae tot Donder-

dae, elke aand om 17:30 vanaf die Kerk

en BLY GESOND. Kies jou kilometers

wat jy wil stap - 2,5km ; 3,5km ; 4,5km of 5,5km. Daar is

altyd ‘’n vriend/in wat jou pas gaan stap. Skakel Sandra 072

705 3339 vir meer inligting.