17

Het ek maar nie daardie skuld aangegaan nie…

  • Upload
    daire

  • View
    48

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Het ek maar nie daardie skuld aangegaan nie…. Ek wens ek kon my huwelik oorbegin. Het ek tog nooit daardie eerste sigaret gevat nie. Van môre af gaan ek minder eet en meer oefen! (of dalk oormôre, of….). Ek is nou al so lank negatief oor my werk …. Tweede kanse. 7 April 2013. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…
Page 2: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Het ek maar nie daardie skuld aangegaan

nie…

Page 3: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Ek wens ek kon my huwelik oorbegin.

Page 4: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Het ek tog nooitdaardie eerste sigaret

gevat nie.

Page 5: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Van môre afgaan ek minder eeten meer oefen!

(of dalk oormôre, of….)

Page 6: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Ek is nou al so lanknegatief oor my werk…

Page 7: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

7 April 2013

Page 8: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Het ek tog nooit vir

daardie vrou gekyk nie!

Page 9: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Het ek liewer maar na Nineve

gegaan...

Page 10: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Waarom het ek gesê ek ken Hom

nie???

Ag, het ek tog saam met Hom gesterf...

Page 11: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Oeps! Ek het ernstig

drooggemaak...

Page 12: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Jona = duifseun van Amittai = waarheiduit Gat-Hefer = wynpers van die uitgrawing

Page 13: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Simon = gehoorPetrus/Cefas = rots seun van Jona

Matt 16:16 En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Gesalfde, die Seun van die lewende God. [17] Toe antwoord Jahsua en sê vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat in die hemele is.

Page 14: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Joh 21:15 […] Jahsua [vra] vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief, meer as hulle hier? Hy antwoord Hom: Ja, Heer, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Laat my lammers wei. [16] Hy vra hom weer die tweede maal: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief? Hy antwoord Hom: Ja, Heer, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Pas my skape op. [17] Hy vra hom die derde maal: Simon, seun van Jona, het jy My lief? Petrus het bedroef geword, omdat Hy hom die derde maal vra: Het jy My lief? En hy antwoord Hom: Heer, U weet alles, U weet dat ek U liefhet. Jahsua sê vir hom: Laat my skape wei.

Page 15: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Esau = grof/harig ’n Onheilige

Heb 12:16 Laat niemand [...] ’n onheilige [wees] soos Esau, wat vir één spysgereg sy eersgeboortereg verkoop het.[17] Want julle weet dat hy, toe hy ook later die seën wou beërwe, verwerp is, want hy het geen geleentheid vir berou gevind nie, al het hy dit met trane vurig begeer.

Page 16: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Wat help ’n tweede kansas mens net op

dieselfde ou trant voortgaan?

Page 17: Het ek maar nie  daardie  skuld aangegaan nie…

Moet Vader ons op ’n Jona-langnaweek

trakteer voordat ons’n nuwe kopkoers

sal inslaan?