18
Lewenswetenskappe Graad 12 2 Julie 2016 EVOLUSIE 1. EVOLUSIE TEORIEË 1.1 Beskryf hoe Lamarck en Darwin evolusie verduidelik het, en vergelyk Darwin se idees met die idees van Gepunte Ewewig. Inhoud: Sintese: NOTA: GEEN punte sal vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme, diagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-Mrt 2015) (17 ) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant, Phiomia, het ’n lang neusagtige struktuur gehad wat ’n proboskis genoem word en wat tot die slurp van die olifant geëvolueer het. Die proboskis is gebruik om blare as voedsel bymekaar te maak. Die proboskis van Phiomia en die slurp van die olifant word hieronder getoon. Die diagramme is volgens skaal geteken. Kopiereg voorbehou Please turn over Evolusie is ‘n teorie. Evolusie is verandering oor tyd. Diversiteit is die GEVOLG (RESULTAAT) van hierdie verandering oor tyd. Indien ‘n kenmerk/eienskap voordelig (goed) is, sal die organisme oorleef en in staat wees om voort te plant en dus hierdie voordelige eienskap aan sy nageslag oor te dra. As die

hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 2 Julie 2016

EVOLUSIE

1. EVOLUSIE TEORIEË

1.1 Beskryf hoe Lamarck en Darwin evolusie verduidelik het, en vergelyk Darwin se idees met die idees van Gepunte Ewewig.

Inhoud:Sintese:

NOTA: GEEN punte sal vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme, diagramme of tabelle toegeken word NIE.

(DBE Feb-Mrt 2015)

(17)(3)

1.2 ’n Voorouer van die olifant, Phiomia, het ’n lang neusagtige struktuur gehad wat ’n proboskis genoem word en wat tot die slurp van die olifant geëvolueer het. Die proboskis is gebruik om blare as voedsel bymekaar te maak. Die proboskis van Phiomia en die slurp van die olifant word hieronder getoon. Die diagramme is volgens skaal geteken.

Verduidelik die evolusie van die olifant se slurp ten opsigte van Lamarckisme en Darwinisme, asook die manier waarop ’n verlenging van die slurp van die olifante deur kunsmatige seleksie gedoen kan word.

Inhoud:Sintese:

(17)(3)

(20)(DBE Feb-Mrt 2016)

Kopiereg voorbehou Please turn over

Evolusie is ‘n teorie. Evolusie is verandering oor tyd. Diversiteit is die GEVOLG (RESULTAAT) van hierdie verandering oor tyd. Indien ‘n kenmerk/eienskap voordelig (goed) is, sal die organisme oorleef en in staat wees om voort te plant en dus hierdie voordelige eienskap aan sy nageslag oor te dra. As die kenmerk nadelig is, sal die organisme uitsterf en dus nie kan voortplant nie.

Page 2: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 3 Julie 2016

2. SPESIASIE (VORMING VAN NUWE SPESIES)

Onthou: ’n spesie is ’n groep organismes met dieselfde voorkoms, wat dieselfde DNA volgorde deel, dieselfde paringsrituele het en onderling kan teel om vrugbare nakomelinge te lewer.

’n Bevolking is ’n groep organismes van verskillende ouderdomme wat aan dieselfde spesie behoort, in dieselfde area woon en kan teel.

Spesiasie is die evolusionêre proses wat lei tot die ontwikkeling van nuwe spesies a.g.v. die verdeling van die stamboom.

Jy moet die algemene beskrywing van spesiasie a.g.v. geografiese versperring ken soos in die eksamenriglyne op bl. 16 beskryf is. Jy moet egter ook in staat wees om hierdie kennis op ‘n spesifieke situasie te kan toepas, soos in die vrae hieronder, of enige nuwe scenario.

2.1 Bestudeer onderstaaande diagram en antwoord die vrae.

2.1.1 Definieer ’n bevolking. (4)

2.1.2 Beskryf hoe die sub-bevolking B, ’n nuwe spesie kon vorm. (6)

2.1.3 Tabuleer DRIE verskille tussen natuurlike- en kunsmatige seleksie. (7)(17)

(DBE Voorbereidende Eksamen 2008)

Kopiereg voorbehou Please turn over

Page 3: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 4 Julie 2016

2.2 Die diagram hieronder toon vyf nabyverwante vinkspesies wat op die vasteland en vier nabygeleë eilande gevind word.

Beskryf hoe die verskillende spesies op die vier eilande oor verskeie generasies geëvolueer het uit die oorspronklike voorouer op die vasteland. (8)(DBE Feb-Mar 2013)

Kopiereg voorbehou Please turn over

Page 4: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 5 Julie 2016

2.3 Talle cichlid-visspesies word in die Malawi-meer in Afrika aangetref. Al hierdie spesies het uit ’n enkele voorouerspesie ontwikkel. Die diagramme hieronder toon die monde van drie verskillende cichlid-visspesies wat deur simpatriese spesievorming in dieselfde meer in Malawi ontwikkel het. Dit gee ook inligting oor hul voedingsmetodes.

(DBE Feb-Mar 2014)

2.3.1 Noem EEN voordeel daarvan dat die drie cichlid-visspesies gespe-sialiseerde voeders is wat verskillende voedsel eet. (2)

2.3.2 Beskryf die proses wat tot die vorming van die drie spesies soos hierbo getoon, gelei het. (6)

(8)

2.4 Die vorming van nuwe spesies dra tot ’n verhoging in biodiversiteit by.

Beskryf hoe spesievorming deur geografiese isolering plaasvind, en beskryf VIER isoleringsmeganismes van voortplanting wat spesies van mekaar geskei hou.

Inhoud: (17)(DBE Nov 2015)

Kopiereg voorbehou Please turn over

Page 5: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 6 Julie 2016

2.5 Drie vlinderbevolkings, A, B en C, leef apart op drie eilande in die oseaan. Die vlinders op Eiland 2 en Eiland 3 het op Eiland 1 ontstaan.

Die eilande ervaar dwarsdeur die jaar sterk oorheersende winde uit die noordweste.

Bevolking A en B kan kruisteel en vrugbare nakomelinge lewer. Bevolking B kan met Bevolking C paar, maar die nakomelinge is onvrugbaar. Paring vind glad nie tussen Bevolking A en C plaas nie.

2.5.1 Hoeveel spesies word deur die drie bevolkings verteenwoordig? (1)

2.5.2 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 2.5.1. (2)

2.5.3 Gebruik die inligting wat verskaf is om te verduidelik hoe spesievorming moontlik in die voorbeeld hierbo kon plaasgeving het.

(5)(8)

(DBE Nov 2014)

Kopiereg voorbehou Please turn over

Page 6: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 7 Julie 2016

2.6 Die diagramme hieronder stel die proses van spesievorming in skilpaaie voor.

Met verloop van tyd het spesie A en C uit spesie A ontwikkel.

(DBE Nov 2015)2.6.1 Verduidelik waarom spesie A op eiland 1 bly voortbestaan het. (2)

2.6.2 Beskryf hoe spesie B en C uit spesie A ontwikkel het. (6)(8)

3. Darwin se teorie van evolusie deur NATUURLIKE SELEKSIE

Jy moet die algemene beskrywing van die proses van natuurlike seleksie ken soos dit in die eksamenriglyne op bl.15 beskryf word. Dan moet jy hierdie kennis kan toepas op ’n spesifieke situasie soos in die vrae hieronder.

3.1 Die foto’s van twee vlinders word hieronder verskaf. Beide vlinders woon in dieselfde habitat en word deur predatore geëet. Alhoewel hierdie vlinders baie eenders lyk, is hulle twee verskillende biologiese spesies.

Amauris ochlea het ’n onaangename smaak terwyl Hypolimnas deceptor nie onaangenaam proe nie.

Kopiereg voorbehou Please turn over

Page 7: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 8 Julie 2016

(DBE/SCE/2015)3.1.1 Verduidelik waarom die meeste predatore waarskynlik minder op

Hypolimnas deceptor sal voed. (3)

3.1.2 Gebruik Darwin se teorie van evolusie deur natuurlike seleksie om die evolusie van die Hypolimnas deceptor vlinder te verduidelik. (6)

3.1.3 Noem EEN wyse waarop natuurlike seleksie van kunsmatige seleksie verskil. (2)

(11)

3.2 Die uittreksel en die diagram hieronder verskaf inligting oor ’n tipe wildsbok wat ’n Bongo (bos-eland) genome word.

(DBE Nov 2015)3.2.1 Noem TWEE kenmerke wat die Bongo help om hulleself in die digte

woud te kamoefleer. (2)

3.2.2 Gebruik jou kennis van natuurlike seleksie en verduidelik hoe die Bongo se vermoë om hulle horings plat op hulle rûe te laat lê deur

Kopiereg voorbehou Please turn over

Page 8: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 9 Julie 2016

die jare kon ontwikkel het. (5)(7)

4. MENSLIKE EVOLUSIE

4.1 Die diagram hieronder toon die gefossileerde skedels van drie verskillende primaatspesies voor. Hulle was óf tweevoetig óf viervoetig (organismes wat gewoonlik op al vier ledemate loop).

4.1.1 Benoem deel X en die tipe tande by Y. (2)

4.1.2 Verduidelik die belangrikheid van die ligging van struktuur X in organisme C. (3)

4.1.3 Watter van die skedels (A, B of C) behoort aan:

(a) ’n Australopithecine (1)

Kopiereg voorbehou Please turn over

Die term “Homo” verwys na die genus en beteken “mens” studies van menslike evolusie sluit homoniede soos Australopithecines in aangesien volgens die teorie, die Homo genus ongeveer vier miljoen jaar gelede in Afrika weggebreek het van Australopithecines. Wetenskaplikes beraam dat die mens ongeveer vyf tot ses miljoen jaar gelede weggebreek het van die gemeenskaplike voorouer met die sjimpanjee. Ander spesies van Homo, soos Homo erectus en Homo neanderthalus het almal uitgesterf.

Page 9: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 10 Julie 2016

(b) ’n Viervoetige primaat (1)

4.1.4 Verduidelik hoe die verandering in die skedel van B na C ’n verandering in intelligensie kan aandui. (3)

4.1.5 Tabuleer TWEE waarneembare verskille, behalwe dié genoem in VRAAG 3.4.2 en 3.4.4, tussen skedel B en C wat tendense in menslike evolusie aandui. (5)

(15)

4.2 Die diagramme hieronder verteenwoordig dele van die skelette van ’n Afrika-aap en ’n mens. Diagram A en B is volgens skaal geteken.

(DBE/SCE/2015)4.2.1 Skryf slegs die LETTERS neer van die diagramme (A–D) wat

tweevoetige organismes verteenwoordig. (2)

4.2.2 Verduidelik hoe die vorm van die pelvis tot tweevoetigheid/ bipedalisme bydra. (2)

4.2.3 Verduidelik die belangrikheid van die posisie van die foramen magnum in die skedels in diagram A en diagram B. (4)

4.2.4 Tabuleer DRIE sigbare verskillie tussen die tande/kake van die skedels gemerk A en B wat patrone in menlike evolusie aandui. (7)

4.2.5 Noem DRIE fisiese kenmerke van die voorarm/boonste ledemaat

Kopiereg voorbehou Please turn over

Page 10: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 11 Julie 2016

wat die mens met Afrika-ape gemeen het. (3)(18)[40]

5. FILOGENETIESE BOME

5.1 Bestudeer die filogenetiese stamboom hieronder wat ’n moontlike voorstel-ling van die evolusie van die mens toon en beantwoord die vrae wat volg.

(DBE/Nov 2014)5.1.1 Watter organisme, Paranthropus boisei of Homo habilis, het volgens

die filogenetiese stamboom eerste op Aarde verskyn? (1)

5.1.2 Noem TWEE spesies wie se bestaan op Aarde met dié van Homo erectus oorvleuel het. (2)

5.1.3 Watter organisme was die direkte voorouer van Homo habilis? (1)

5.1.4 Noem VYF kenmerke wat deur al die organismes in die filogenetiese stamboom hierbo gedeel word. (5)

Kopiereg voorbehou Please turn over

‘n Filogenetiese boom is ‘n skematiese vorm wat die evolusionêre verwantskappe binne ‘n stel organismes of groep organismes toon. Filo = organisme se filum groep en geneties = vanaf die gene/verwantskap tussen die gene.

(Kyk na die wenke oor die interpretering van filologenetiese bome in Mind the Gap bl 78.)

Page 11: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 12 Julie 2016

5.1.5 Hoe lank het Australopthecus africanus op Aarde bestaan? (1)(10)

5.2 Die diagram hieronder toon moontlike verwantskappe tussen lede van die familie Hominidae.

5.2.1 Wat word die tipe diagram hierbo genoem? (1)

5.2.2 Hoeveel van elk van die volgende word in die diagram verteeen-woordig?

(a) Genusse

(b) Spesies

(1)

(1)

5.2.3 Verduidelik waarom A. robustus en A. boisei nader verwant is as A. boisei en A. afarensis. (2)

5.2.4 Watter van die hominiede in die diagram hierbo word beskou as die eerste gebruikers van gereedskap? (1)

5.2.5 Noem TWEE Australopithecus-fossiele wat in Suid-Afrika gevind is. (2)

5.2.6 Verduidelik hoe die plek en ouderdom van Homo-fossiele as ’n bewys vir die ‘Uit Afrika’- hipotese gebruik word. (3)

(11)

Kopiereg voorbehou Please turn over

Page 12: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 13 Julie 2016

(DBE/SCE/2015)

Kopiereg voorbehou Please turn over

Page 13: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 14 Julie 2016

5.3 Wetenskaplikes het die grootte van die brein van Australopithecus, Homo habilis, Homo erectus en Homo sapiens beraam deur die skedelgrootte/-kapasiteit van fossielvoorbeelde te gebruik. Daarna het hulle die resultate vergelyk met wanneer elke hominied op die aarde bestaan het.

Die grafiek hieronder verteenwoordig die omvang van die breingrootte en die tydperk wanneer die hominied volgens fossielgetuienis bestaan het.

Die resultate van die ondersoek word in die grafiek hieronder getoon.

5.3.1 Volgens die grafiek:

(a) Wanneer het die eerste Australopithecus voorgekom?

(b) Watter van die spesies toon die grootste variasie in breingrootte?

(2)

(1)

5.3.1 Gee die grootte (in cm3) van die:

(a) Grootste brein van Australopithecus

(b) Kleinste brein van Homo sapiens

(1)

(1)

5.3.3 Noem TWEE tipes getuienis/bewyse, behalwe fossiele, wat die idee dat alle hominiede uit ’n gemeenskaplike voorouer ontwikkel het, ondersteun. (2)

(7)

Kopiereg voorbehou Please turn over

Page 14: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 15 Julie 2016

(DBE/Nov 2015)5.4 Die diagram hieronder verteenwoordig die moontlke evolusie van die mens,

die tydperk vir die ontwikkeling van bipedalisme, die gebruik van vuur en die gebruik van gereedskap.

(DBE/Feb-Mar 2015)

5.4.1 Gebruik die diagram hierbo en identifiseer TWEE bipedale organismes wat nie steengereedskap of vuur gebruik het nie. (2)

5.4.2 Hoe lank nadat hulle die vermoë om op twee voete te loop ontwikkel het, het oermense die vermoë om steengereedskap te gebruik, ontwikkel? Toon ALLE bewerkings. (3)

5.4.3 Verduidelik die belangrikheid van die kenmerk van die skedel wat toegelaat het dat die Homo-spesies die vermoë om steengereed-skap te gebruik, ontwikkel het. (2)

5.4.4 Verduidelik die verwantskap tussen die gebruik van vuur en veranderinge in die gebit in die Homo-spesie. (2)

(9)

Kopiereg voorbehou Please turn over

Page 15: hnk.co.zahnk.co.za/.../uploads/2020/05/EVOLUSIE-VRAE-GR-12.docx  · Web viewdiagramme of tabelle toegeken word NIE. (DBE Feb-M. r. t. 2015) (17) (3) 1.2 ’n Voorouer van die olifant,

Lewenswetenskappe Graad 12 16 Julie 2016

Kopiereg voorbehou Please turn over