12
LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE: 1. Bewys van adres 2. ID van albei ouers/voogde 3. Betaling eerste paaiement: R_______________ 4. Nuutste rapport 5. Geboortesertifikaat 6. Datum van aansoekvorm ingehandig _________________________________________________ Hoërskool Eldoraigne inskrywingsboek Jaar van toelating _______________ Graad van toelating _____________ Van ____________________________________ Naam __________________________________ Skool behartig aanlynproses: JA / NEE Verwysings nr: _____________________________ Username: ________________________________ Password: _________________________________ Boek nr: Departmentele Aanlyn Aansoekbesonderhede: Persoonlike besonderhede

Hoërskool inskrywingsboek...LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE: 1. Bewys van adres 2. ID van albei ouers/voogde 3. Betaling eerste paaiement: R_____ 4. Nuutste rapport 5. Geboortesertifikaat

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Hoërskool inskrywingsboek...LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE: 1. Bewys van adres 2. ID van albei ouers/voogde 3. Betaling eerste paaiement: R_____ 4. Nuutste rapport 5. Geboortesertifikaat

LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE:

1. Bewys van adres

2. ID van albei ouers/voogde

3. Betaling eerste paaiement:

R_______________

4. Nuutste rapport

5. Geboortesertifikaat

6. Datum van aansoekvorm ingehandig

_________________________________________________

Hoërskool Eldoraigne

inskrywingsboekJaar van toelating _______________

Graad van toelating _____________

Van ____________________________________

Naam __________________________________

Skool behartig aanlynproses: JA / NEE

Verwysings nr: _____________________________

Username: ________________________________

Password: _________________________________

Boek nr:

Departmentele Aanlyn Aansoekbesonderhede: Persoonlike besonderhede

Page 2: Hoërskool inskrywingsboek...LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE: 1. Bewys van adres 2. ID van albei ouers/voogde 3. Betaling eerste paaiement: R_____ 4. Nuutste rapport 5. Geboortesertifikaat

Dit is vir die Hoof, personeel en leerlinge baie aangenaam om jou as ‘n moontlike nuwe leerling by ons pragtige skool te verwelkom.

Jy word uitgenooi om ten volle in te skakel by die groot verskeidenheid aktiwiteite wat by ons skool aangebied word. Ons strewe daarna om ‘n gesonde balans te handhaaf tussen akademie, sport en kultuur en wil dus die skool van keuse vir alle leerlinge wees.

Ons is bewus daarvan dat verhuising en/of verandering van skool dikwels vir kinders ontwrigtend en selfs traumaties kan wees. Wees egter verseker daarvan dat alle personeel en leerlinge jou met raad en daad sal bystaan. Die hoof, bestuurs-, fase- en graafhoofde se deure staan ook altyd oop om enige leerling te woord te staan en hulp te verleen waar nodig.

Hoërskool Eldoraigne is ‘n skool wat gekenmerk word deur gelukkige kinders en onderwysers en jy word ook uitgenooi om deel te word van hierdie dinamiese skoolgemeenskap wat álles met entoesiasme aanpak.

Ons vertrou dat indien jy Hoërskool Eldoraigne kies, jy sommer gou deel sal word van die skool en ‘n volwaardige ELDO sal wees! Hartlik welkom!

Dr Anton PrinslooHoof

Hoërskool EldoraignePosbus 52224, Wierdapark, 0149 Tel 012 660 2066/7 Faks 012 654 2350E-pos [email protected] Webblad www.hseldo.co.za

Vervul jou roeping

baie welkom

Prosedure vir aansoek om toelatingGraad 8Hierdie volledig voltooide inskrywingsboek met die voorgeskrewe ondersteuningsdokumentasie moet by die skool ingehandig word of per epos na [email protected] gestuur word. Alle amptelike toelatingsprosedures van die Gauteng se Onderwysdepartement geld volgens www.gdeadmissions.gov.za/U sal deur die GDO in kennis gestel word van toelating waarna die skool u sal kontak. Ons kan ook die aanlynregistrasie van die GDO namens u behartig - gee asseblief u toestemming op die omslag.

Graad 9-12Volledige voltooide inskrywingsboek met voorgeskrewe ondersteuningsdokumentasie. ‘n Afspraak moet met die graadhoofde/voog en skoolhoof gemaak word vir ‘n toelatingsonderhoud ten einde dat die proses so glad as moontlik sal verloop.

Page 3: Hoërskool inskrywingsboek...LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE: 1. Bewys van adres 2. ID van albei ouers/voogde 3. Betaling eerste paaiement: R_____ 4. Nuutste rapport 5. Geboortesertifikaat

1aansoek

Aansoek om toelating vir 20__LET WEL: Voltooi asseblief in drukskrif. Sien bladsy 4 en 7 vir dokumente wat vereis word. Waar van toepassing, merk met X.

SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK TOELATINGSNOMMER

A. BESONDERHEDE VAN LEERDER

GRAAD EN JAAR WAARVOOR AANSOEK GEDOEN WORD: GRAAD JAAR J J J J

VAN

VOLLE DOOPNAAM/E

NOEMNAAM

ID GEBOORTEDATUM J J J J M M D D

GESLAG M V HUISTAAL AFR. ENG. Spesifiseer ander: RAS Blank Bruin Swart Ander

IMMIGRANT JA NEE LAND RSA BURGERSKAP JA NEE

NAAM VAN VORIGE SKOOL GRAAD WANNEER VERLAAT

TYDPERK IN VORIGE SKOOL

REDES VIR SKOOLVERLATING Graad 7 Bekostigbaarheid Dissiplinêre / Gedragsprobleme/ Uitsetting/ Skorsing Herhaling van graad Verhuising Ander:

HUIDIGE GRAAD GRAAD GESLAAG JAAR

ADRES / DORP / STAD VAN VORIGE SKOOL

TEL. NO VAN VORIGE SKOOL E-POS VAN SKOOL

HUISTELEFOONNOMMER GELOOF

KERKVERBAND E-POS VAN LEERLING

SELFOONNOMMER (Leerder)

WOONADRES VAN LEERDER

KODE

POSADRES VAN LEERDER

KODE

Page 4: Hoërskool inskrywingsboek...LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE: 1. Bewys van adres 2. ID van albei ouers/voogde 3. Betaling eerste paaiement: R_____ 4. Nuutste rapport 5. Geboortesertifikaat

2

B. BESONDERHEDE VAN OUERS / VOOGDE

LEEF VADER JA NEE LEEF MOEDER JA NEE OUER TIPE BIOLOGIES AANGENEEM VOOG STIEFOUER ANDER

INDIEN GESKEI, WOON BY VADER MOEDER VERANTWOORDELIKE OUER VADER MOEDER

BESONDERHEDE: VADERIs vader ‘n oudleerling van Hoërskool Eldoraigne JAARTAL:

TITEL VAN

VOLLE DOOPNAAM

ID GEBOORTEDATUM J J J J M M D D

TEL (HUIS) TEL (WERK)

TEL (SELNR.)

E-POS

BEROEP WERKGEWER

ADRES WAAR WERKSAAM

POSADRES

POSKODE

BESONDERHEDE: MOEDERIs moeder ‘n oudleerling van Hoërskool Eldoraigne? JAARTAL:

LEEF VADER JA NEE LEEF MOEDER JA NEE OUER TIPE BIOLOGIES AANGENEEM VOOG STIEFOUER ANDER

TITEL VAN

VOLLE DOOPNAAM

ID GEBOORTEDATUM J J J J M M D D

TEL (HUIS) TEL (WERK)

TEL (SELNR.)

E-POS

BEROEP WERKGEWER

ADRES WAAR WERKSAAM

POSADRES

POSKODE

J N

J N REKENINGPLITIGE J N

REKENINGPLITIGE J N

Page 5: Hoërskool inskrywingsboek...LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE: 1. Bewys van adres 2. ID van albei ouers/voogde 3. Betaling eerste paaiement: R_____ 4. Nuutste rapport 5. Geboortesertifikaat

3

C. BESONDERHEDE VAN ANDER LEERDERS (gesinslede) IN HOËRSKOOL ELDORAIGNE

VAN DOOPNAAM

NOEMNAAM GRAAD (tans)

VAN DOOPNAAM

NOEMNAAM GRAAD (tans)

VAN DOOPNAAM

NOEMNAAM GRAAD (tans)

D. MEDIESE GEGEWENS

HOOFLID SE NAAM LIDNOMMER

NAAM EN PLAN VAN MEDIESE SKEMA

HUISDOKTER TEL. NO.

ALLERGIEË GESTREMDHEID

E. ADDISIONELE KONTAKPERSOON IN GEVAL VAN NOOD (wat nie by dieselfde adres woon nie):

VAN NAAM

VERWANTSKAP

WOONADRES VAN KONTAK

KODE

TEL (HUIS) TEL (WERK)

SELFOONNOMMER (kontak persoon)

F. DIE GAUTENGSE ONDERWYSDEPARTEMENT VEREIS DAT DAAR BY 3 SKOLE AANSOEK GEDOEN WORD EN IN VOLGORDE AANGEDUI WORD:

KEUSE 1 KEUSE 2 KEUSE 3

Neem kennis: Leerlinge wat by meer as een (1) skool aanvaar word en die ouer dan nie ‘n finale besluit neem en bevestig teen die sperdatum soos bepaal deur die Gautengse Onderwysdepartement op hul webblad nie, sal die eerste skool in dié rangorde van die ouers, waarby die aansoek suksesvol was, outomaties geaktivieer word. Die ander aansoeke sal gekanselleer word om ander leerders plek te gee vir die skole.

G. ONDERNEMING DEUR OUER / VOOG

1. Ek verklaar dat ek die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is.

2. Ek onderneem om die skool te verwittig van enige verandering van bogenoemde. ONDERTEKEN ___________________________________ OP HIERDIE __________________DAG VAN __________________ 20 ______

_____________________________________________________ ____________________________________________________

HANDTEKENING VAN OUER / VOOG IDENTITEITSNOMMER

Page 6: Hoërskool inskrywingsboek...LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE: 1. Bewys van adres 2. ID van albei ouers/voogde 3. Betaling eerste paaiement: R_____ 4. Nuutste rapport 5. Geboortesertifikaat

4

VOLTOOI ASSEBLIEFVERSLAG VAN AKTIWITEITE

Hoofaktiwiteite in Laerskool (gr 8-leerlinge) / huidige skool (Gr 9 tot 12-leerlinge) * VOLTOOI ASSEBLIEF VOLLEDIG

AKADEMIE: Gemiddelde persentasie

Toekennings Prestasies

SPORT: Aktiwiteite Span Prestasies

LEIERSKAP:

Hoofseun/dogter

Onderhoofleier

Leier

Spankaptein (Spesifiseer) Ander

KULTUUR: Aktiwiteite Toekennings Prestasies

ANDER: (meld enige ander besondere prestasie, deelname, betrokkenheid)

afskrif & verslag

BESONDERHEDE VAN ANDER GESINSLEDE IN ANDER SKOLE

NAAM & VAN GRAAD

SKOOL

NAAM & VAN GRAAD

SKOOL

Page 7: Hoërskool inskrywingsboek...LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE: 1. Bewys van adres 2. ID van albei ouers/voogde 3. Betaling eerste paaiement: R_____ 4. Nuutste rapport 5. Geboortesertifikaat

5toelating

Toelating van nuwe leerlingeDie volgende toelatingsvereistes is goedgekeur deur die Beheerliggaam van Hoërskool Eldoraigne:

Ouers/voogde en leerlinge moet hulle vereenselwig met die Christelike etos en kultuur van die skool soos vergestalt in die gemeenskap met inaggenome die diversiteit van die breë gemeenskap.

Die amptelike onderrigtaal is Afrikaans.

‘n Afskrif van die leerling se geboortesertifikaat/identiteitsdokument sowel as ‘n oorplasingskaart vanaf die vorige skool, en ander nodige dokumentasie soos vereis, moet by die inskrywing beskikbaar wees.

Leerlinge moet hulle onderwerp aan die gedragskode van die skool.

Gedragskode en skoolreëls, soos goedgekeur deur die Beheerliggaam en gereeld hersien en aangepas, moet stiptelik nagekom word.

Verpligte skoolgeld soos bepaal deur die Beheerliggaam en goedgekeur by ‘n algemene ouervergadering, moet gereeld en stiptelik betaal word.

Betaling van die eerste paaiement stiptelik af te handel..

As deel van die opvoedkundige verantwoordelikheid om gebalanseerde jong mense voor te berei, word sterk aanbeveel dat elke leerling aan ten minste per kwartaal aan een sport- en/of kultuuraktiwiteit deelneem, of by ‘n ander aktiwiteit betrokke raak.

Die volgende inligting word met inskrywing aan leerlinge beskikbaar gestel:- Verpligte skoolgeld inligting- Dagboek- Handboeke & eerste stel skrifte

Toelating van leerlinge val onder die jurisdiksie van die Beheerliggaam.

Vrywaring - (PoPI Wetgewing - Protection of Personal Information Act, 2013)

Hiermee gee ek _____________________________ toestemming dat die skool foto’s en video’s

mag neem van my kind _____________________________ , vir plasing op sosiale media en ander

media (insluitend bemarkingsmateriaal), asook kommunikasiekanale van die skool. Asook inligting

van hul prestasies.

_____________________________________________________ ____________________________________________________

HANDTEKENING VAN OUER / VOOG DATUM

Page 8: Hoërskool inskrywingsboek...LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE: 1. Bewys van adres 2. ID van albei ouers/voogde 3. Betaling eerste paaiement: R_____ 4. Nuutste rapport 5. Geboortesertifikaat

6skoolgeld

Inligting benodig vir Finansiële Administrasie* Heg gewaarmerkte afskrif van beide ouers se identiteitsdokumente agter hierdie bladsy aan.* Heg bewys van woonadres aan (nie ouer as 3 maande) bv. Munisipale rekening of Telefoonrekening

TITEL

VERANTWOORDELIKE OUER/VOOG SE VAN EN VOORLETTERS

IDENTITEITSNOMMER

POSADRES

POSKODE

STRAATADRES

TELEFOON

TUIS

WERK

SEL

E-POS

BESONDERHEDE VAN LEERDER WAT U INSKRYF

ID NOMMER VAN LEERLING

VOLLE NAAM EN VAN

NOEMNAAM

GRAAD KLAS

SKOOLFONDSNOMMER

. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .ANDER LEERDERS IN DIE SKOOL

NOEMNAAM

GRAAD KLAS

NOEMNAAM

GRAAD KLAS

NOEMNAAM

GRAAD KLAS

(SIEN KEERSY VIR NOTAS RAKENDE SKOOLGELD)

Page 9: Hoërskool inskrywingsboek...LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE: 1. Bewys van adres 2. ID van albei ouers/voogde 3. Betaling eerste paaiement: R_____ 4. Nuutste rapport 5. Geboortesertifikaat

7

Skoolgeld1. Die skoolgeld word jaarliks deur die Beheerliggaam vasgestel en op ‘n algemene ouervergadering goedgekeur.

Dit sal op ‘n afsonderlike brief deurgegee word na afloop van die jaarlikse ouervergadering. 2. Dit word sterk aanbeveel dat betalings per debietorder of internet geskied. - Debietorderreëlings en/of deur u bank of die skool

(Kontak die finanskantoor in die verband by [email protected]) - Internet: Hoërskool Eldoraigne ABSA Rek nr: 3260170944 Takkode: 632 0053. Ouers wat nie oor die finansiële vermoë beskik om dié verpligting na te kom nie, moet vrystellingsvorms voor

einde Februarie van die betrokke jaar by die skool voltooi.4. Indien u nie ‘n paaiement betaal nie en geen reëling met die finanskantoor getref is nie, is die volle uitstaande

bedrag onmiddellik betaalbaar. 5. Neem asseblief kennis van die finansiële beleid insake kampe en toere. Aangesien toere vrywillig is, sal geen leerling toegelaat word om toerfondse te betaal in plaas van skoolfonds

nie. Die beginsel in die normale handelsverkeer van “oudste skuld eerste” geld waar skoolfonds agterstallig is. Enige betaling op ‘n leerder se rekening sal afgaan teen die oudste skuld op die mees onlangse rekeningstaat.

Waar ‘n bevredigende skriftelike skulderkenning vir uitstaande skoolfonds bestaan; of ‘n behoorlik gefundeerde aansoek (wat voldoen aan die vormvereistes van sodanige aansoek) om vrystelling van skoolfonds bestaan, wat prima facie behoort te slaag, kan toelating tot ‘n toer alleenlik verleen word deur die toerorganiseerder, wat dit skriftelik met redes moet boekstaaf, terwyl hy/sy in besit is van die bogenoemde dokumente en dit met die tersaaklike departement(e) bevestig het.

6. Ouers is aanspreeklik vir die stiptelike betaling van skoolgelde. Indien u rekening nie vereffen word nie , sal u rekening aan ons skuldinvorderaars/prokureurs oorhandig word vir invordering. Alle regskostes, rente en invorderingskostes is betaalbaar deur die ouer.

7. Indien nodig, sal die skool gemagtig word om persoonlike besonderhede by die kredietburo te kontroleer.8. Ek onderneem vir die stiptelike betaling van skoolgeld as volg (Merk asb al die opsies van toepassing):

Verpligte eerste paaiement van R3 200 voor of op 30 November van die betrokke jaar vir die daaropvolgende jaar te betaal. Paaiemente word aangewend vir aankope van leerling se handboeke, werkboeke, skrifte en dagboek. Verwysing: 830/000 + kind se naam en van

Maandelikse paaiemente vanaf Januarie tot Oktober van die betrokke jaar vir 10 maande, betaalbaar voor die einde van elke maand.

Eenmalig voor 28 Februarie, van die betrokke jaar, vir korting.

Ek wil my skoolrekening elektronies ontvang.

Epos adres: _____________________________________________________

Ek gaan aansoek doen om vrystelling van skoolgeld. Ek verstaan en bevestig dit is onderhewig aan ‘n aansoekproses. Dit sluit die eerste paaiement uit.

Rede: __________________________________________________________

____________________________________________________ __________________________________________HANDTEKENING VAN OUER / VOOG HANDTEKENING VAN ANDER OUER / VOOG

VERANTWOORDELIK VIR BETALING VAN SKOOLGELD __________________________________________DATUM

skoolgeld

Page 10: Hoërskool inskrywingsboek...LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE: 1. Bewys van adres 2. ID van albei ouers/voogde 3. Betaling eerste paaiement: R_____ 4. Nuutste rapport 5. Geboortesertifikaat

8toestemming

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYSTSHWANE SUID [D4]

Toestemming vir opvoedkundige aktiwiteiteEk, __________________________________________________ (volle naam), die ouer/wettige voog

van ___________________________________________________ (kind se naam) gee toestemmingdat my kind sport-, kultuur- en ander aktiwiteite mag meemaak.

Ek is bewus daarvan dat die bywoning van hierdie aktiwiteite, die moontlikheid van fisiese beserings kan inhou. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorgmaatreëls getref sal word om die veiligheid en welsyn van my kind te verseker.

Ek verstaan dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese en/of hospitaalrekeninge soos van toepassing, sou ‘n besering opgedoen word wat nie aan nalatigheid aan die kant van die opvoeder/personeel verantwoordelik tydens die uitstappie, toegeskryf kan word nie.

Ek dra my magte as ouer/wettige voog aan die Hoof van die skool of sy/haar verteenwoordiger op indien enige mediese behandeling vir my kind nodig geag word.

MEDIESE INLIGTING

My kind ly aan die volgende siekte(s) (kwale): (bv. diabetes, floutes):

_____________________________________________________________________________________

My kind is allergies vir: (bv. sekere voedselsoorte, penisillien, bysteek):

_____________________________________________________________________________________

MEDIESE FONDS: __________________________ FONDSNOMMER: __________________________

NAAM VAN HOOFLID: __________________________________________________________________

TELEFOONNOMMERS VIR NOODGEVALLE:

HUIS: _____________________________________ SEL: _____________________________________

WERK: ____________________________________ ANDER: __________________________________

__________________________________________ _________________________________________ OUER/VOOG DATUM

E 29

Page 11: Hoërskool inskrywingsboek...LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE: 1. Bewys van adres 2. ID van albei ouers/voogde 3. Betaling eerste paaiement: R_____ 4. Nuutste rapport 5. Geboortesertifikaat

9 vakkeuses

VAKKEUSES

Graad 10 tot 12VERPLIGTE VAKKE:Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal en LewensoriënteringKies tussen Wiskunde en Wiskundige GeletterdheidKies nog 3 ander keusevakke

Wiskunde Wiskundige Geletterdheid

Keusevakke (kies slegs DRIE) Addisionele Vakke (8ste vakke)

Fisiese Wetenskappe* Geografie Geografie RTT

Lewenswetenskappe Dramatiese Kunste Geskiedenis IGO

Rekeningkunde Visuele Kunste Lewenswetenskap Ekonomie

Ekonomie Ontwerp Besigheidstudies Toerisme

Besigheidstudies Gasvryheidstudies (Hotelhouding)*Indien Fisiese Wetenskap gekies word, moet Wiskunde ook geneem word.*Indien Elektronika gekies word, moet Wiskunde, Fisiese Wetenskap en IGO geneem word.

Inligtingstegnologie Toerisme

Rekenaartoepassingstegnologie Ingenieursgrafika- en Ontwerp

Geskiedenis Elektronika*

Tegniese Tekene

Gasvryheidstudies

Elektronika en Tegniese Tekene (2 kwartale elk)

Kunste *

Dans Drama

Motivering om drama as vak te neem:

Vliegakademie Robotics Alpha Wiskunde Frans TurboCad

Rugby Akademie Krieket Akademie Hokkie Akademie Skaak

Dans Studio Sang Akademie Drama Studio Kuns Akademie Musiek Studio Fotografie

As deel van Hoërskool Eldoraigne se visie om leerders toe te rus om hul roeping te vervul, is ‘n Sentrum vir Uitnemendheid ontwikkel. Onderrig en opleiding vind na-ure by die skool plaas in lokale daarvoor ingerig. Elke aktiwiteit het sy eie kostes waarvoor ouers self verantwoordelik is. Leerders wat enige van die programme suksesvol deurloop, is verseker van ‘n mededingende naskoolse voordeel - ‘n nuwe generasie moet onbeperkte toegang tot kennis kry, sodat hulle met vertroue kan inspireer en ontdek.

Dui keuse duidelik met X aan:

Graad 8 en 9 DUI SLEGS EEN KEUSEVAK MET X AANIndien drama gekies word, moet keuse gemotiveer word (bv. prestasie behaal, ens.)

_____________________________________________________ ____________________________________________________

HANDTEKENING VAN OUER / VOOG DATUM

Addisonele vakke word na-skool aangebied en daar is ekstra kostes aan verbonde

Page 12: Hoërskool inskrywingsboek...LYS VAN INLIGTING/DOKUMENTASIE: 1. Bewys van adres 2. ID van albei ouers/voogde 3. Betaling eerste paaiement: R_____ 4. Nuutste rapport 5. Geboortesertifikaat

Die 10 Sterre waarna ons ReikE EERLIKHEID

In alles wat jy dink en doen en sê

LLIEFDE

Vir jou God, jou medemens, jou skool

DDISSIPLINE

Tree altyd ordelik en opgevoed op; wees betyds

O ORDENTLIKHEIDGoeie maniere in alle opsigte

R RESPEKVir alle mense, jouself en die omgewing

AAANVAARDING

Van jou menswees en jou verantwoordelikhede

I INTEGRITEITWees opreg; jou woord is jou eer

N NETHEIDWees altyd netjies op jouself en jou omgewing

EEERBAARHEID

Teenoor jou skool - die beste skool: Hoërskool Eldoraigne

GGESINDHEID

Kies die regte gesindheid om jou roeping te vervul