21
GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die leerders wel die werksboekie voltooi het, want dit het die eerste twee weke se werk gedek. Die volgende paar aktiwiteite en voorbeelde is werk vir die derde en vierde week van die kwartaal. Die leerders moet die oefeninge in hul Afrikaans Boek 1 voltooi of in die DBE boeke doen. Die Engelse werk wat in week een tot week 4 gedek moet word het ek reeds in die werksboekie vir die leerders gegee. Die volgende oefenige sal slegs in die DBE boek gedoen moet word. Ons sal wel die werk weer saam behandel. Ons moedig die leerders aan om soveel as moontlik van die werk te voltooi en ons sal weer die werk hersien as ons terug keer skool toe. Voel vry om my enige tyd gedurende die week tussen 10 en 12 te e- pos op die volgende adres: [email protected] vir enige vrae. Bly veilig en ek mis my leerders so baie en ek sien daarna uit om weer die pad verder met hulle te stap. Groete Juffrou Jolene Ajam

GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

GEAGTE OUERS / VOOGDE

Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene

inperkings.

Maak asseblief seker dat die leerders wel die werksboekie voltooi

het, want dit het die eerste twee weke se werk gedek.

Die volgende paar aktiwiteite en voorbeelde is werk vir die derde en

vierde week van die kwartaal. Die leerders moet die oefeninge in

hul Afrikaans Boek 1 voltooi of in die DBE boeke doen.

Die Engelse werk wat in week een tot week 4 gedek moet word het

ek reeds in die werksboekie vir die leerders gegee. Die volgende

oefenige sal slegs in die DBE boek gedoen moet word. Ons sal wel

die werk weer saam behandel.

Ons moedig die leerders aan om soveel as moontlik van die werk te

voltooi en ons sal weer die werk hersien as ons terug keer skool toe.

Voel vry om my enige tyd gedurende die week tussen 10 en 12 te e-

pos op die volgende adres: [email protected] vir enige vrae.

Bly veilig en ek mis my leerders so baie en ek sien daarna uit om

weer die pad verder met hulle te stap.

Groete

Juffrou Jolene Ajam

Page 2: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

AFRIKAANS AS

HUISTAAL

KWARTAAL 2

Page 3: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

1. HOMEOFONE EN HOMONIEME

Voltooi die oefening in die DBE werkboek op bladsye 78 en 79.

Voltooi die oefening op bl. 185 (Platinum Afrikaans Huistaal handboek)

Page 4: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

2. ALFABETIESE VOLGORDE

Rangskik die volgende woorde in alfabetiese volgorde en skryf dit agter in die DBE

boek by die woordeboek afdeling.

aktiewe, element, inhoud, voedsel, bestanddeel, pakkie, aanvulling, doeltreffend

Page 5: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

3. SINONIEME

Voltooi nommer 2 op bladsy 66 en die oefening op bl. 189 (nommer 2) (Platinum

Afrikaans Huistaal handboek)

Voltooi die Deurlopende assessering op bladsy 70 (Platinum Afrikaans Huistaal

handboek)

Page 6: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

4. ANTONIEME

‘n Antoniem is ‘n woord met die teenoorgestelde betekenis.

Voltooi die oefening op bl. 66 nommer 1. (Platinum Afrikaans Huistaal handboek)

Voltooi die oefening op bl.182 en 183 (nommers 1 en 2) (Platinum Afrikaans Huistaal

handboek)

Page 7: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

5. WOORDVORMINGS

basis – die kleinste betekenisvolle eenheid van ‘n woord

afleidings – is woorde met ‘n voorvoegsel of ‘n agtervoegsel of dalk beide

samestellings – is woorde wat meer as een stamwoord het bv. tafeldoek, meisieskool

Voltooi die aktiwiteit in die DBE boek op bladsy 83, 86, 87

Voltooi die oefening op bl. 181 en bl. 182 (slegs 1 tot 5) (Platinum Afrikaans Huistaal

handboek)

6. SAMESTELLINGS

VOORBEELDE:

slaap = kamer =slaapkamer

dier + tuin = dieretuin

man + hemp = manshemp

kind + dokter = kinderdokter

eet + tyd = etenstyd

druif + sap = druiwesap

dans + skool = dansskool

Voltooi die volgende:

1. held = daad = __________

2. oos = wind = _________

3. toegang = kaartjie = ____________

4. stad = lewe = ________

5. kind + dae = ___________

Page 8: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

7. DEELWOORDE (HERSIENING OP BL. 57)

Voltooi die oefening oor deelwoorde op bl. 183 (Platinum Afrikaans Huistaal

handboek)

8. HOOFWERKWOORDE EN HULPWERKWOORDE

Voltooi die hersieningsoefening op bl. 38 (nommers 5,6) (Platinum Afrikaans Huistaal

handboek)

Page 9: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

9. IDIOME

Skryf die 4 idiome op bl.52 en bl.62 in jou werkboek. (Platinum Afrikaans Huistaal

handboek)

Voltooi die oefening op bl. 185 en 186. (Platinum Afrikaans Huistaal handboek)

Page 10: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

10. PUNKTUASIE

Vul die nodige leestekens in (komma, punt, vraagteken, uitroepteken,

aanhalingsteken, ens.)

Voltooi die oefening op bl. 187. (Platinum Afrikaans Huistaal handboek)

Page 11: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

11. SINSUITBREIDING: Die Enkelvoudige en Saamgestelde sin

(HERSIENING OP BL. 67) (Platinum Afrikaans Huistaal handboek)

Voltooi die oefening op bl.184. (Platinum Afrikaans Huistaal handboek)

Page 12: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

VASLEGGINGSOEFENING

Page 13: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die
Page 14: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die
Page 15: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die
Page 16: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die
Page 17: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die
Page 18: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die
Page 19: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

ENGLISH AS FIRST

ADDITIONAL

LANGUAGE

TERM 2

Page 20: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

DBE ACTIVITIES

1. READ: Nelson Mandela page 70,71

Complete the questions and dictionary activity at the bottom of the page.

2. Arrange the following words in alphabetical order.

edible, twine, transformed, unruly, humiliate, battles, dishonouring, ritual, comical

Page 72: Number the words in the blocks in alphabetical order.

Write the words at the back in your Dictionary section.

3. Read: More about Mandela on page 72.

Complete the questions and the activity on page 73.

Degrees of comparisons: example - big - bigger – biggest

glad – gladder – gladdest

thin – thinner – thinnest

4. Read: Some humorous writing on page 74 and 75.

Complete the questions and the activity about: Working with words

5. Proper nouns

Proper nouns are always written with acapital letter. It can be the names of people,

places, rivers, days of the week, months of the year, etc.

Find five proper nouns in the writings on page 74 and underline it in colour.

6. Writing about a book – page 76

Complete the book review and ignore the last section on page 77.

Page 21: GEAGTE OUERS / VOOGDE Hoop dat u en die familie gesond en ...€¦ · Hoop dat u en die familie gesond en veilig is tydens die onvoorsiene inperkings. Maak asseblief seker dat die

7. Read: Tell a tale on page 78 and answer the questions on page 79.

8. Writing about a fable on page 84.

Complete the Dictionary work and underline the adjective in the sentences.

9. Look at “The weather forecast” on page 86 and complete the questions and the

activities about verbs and prepositions on page 87.

10. More about the universe on pages 92 and 93.

Only complete the activity on page 93.

11. Read: Spinning a web on pages 98 and 99.

Complete the questions and the activity about the Dictionary work, antonyms and

suffixes.

1.