8
OLIVE CRESCENT AFTREE OORD SUNRISE VIEW AFTREE OORD OLIVE CRESCENT AFTREE OORD FEATHERWOORD AFTREE OORD R2 395 000 ‐ PRENTJIEMOOI MET UITSIG! Die beste ligging in dié gewilde a3reeoord met uitsig na alle kante. 185 m², 3 slaapkamers met 2 moderne badkamers. Granietafwerking in die kombuis met aparte opwaskamer. 2 motorhuise met elektroniese deure. Besproeiïng. Uitsig ook vanaf ruim pa4o met braaiplek. R1 095 000 WEB ID 91344194002 PRYS VERLAAG! Prentjiemooi 2‐slaapkamer‐woonstel op eerste vloer. Granietblaaie in kombuis en badkamers. Motorhuis het elektroniese deur. Leefarea lei na groot balkon met braaiplek. R1 595 000 ‐ 91344195309 WEB ID LUUKS EN VEILIG Simpleks met 2 slaapkamers en 2 badkamers in Featherwood a3reeoord. Groot oopplankombuis. Granietafwerking. Dubbelmotorhuis met elektroniese deur. Ek benodig DRINGEND EIENDOMME in AFTREEOORDE vir gekwalifiseerde kopers. X1QLCR5D-BS031015 Huisgids Adverteer: Nicolette Erasmus | 012 485 9042; [email protected] Redaksionele inhoud: Linette Retief | 011 713 9269; [email protected] Adres: Verresig Estate 59, Eland- straat, Rietfontein Grootte: erf: 3 212 m² Prys: R4,8 miljoen Webverwysing: ADHS-2102 Agent: Elsabé Henrico van Adrienne Hersch Eiendomme 083 845 3432 KORTLIKS Beeld LINETTE RETIEF H ierdie prageiendom in die Verresig-landgoed in die oostelike deel van Preto- ria is gerieflik naby Woodhill College, die Presda-laerskool en Mooikloof-winkelsentrum geleë, met maklike toegang tot die snelweg vanaf Garsfonteinweg. Die stylvolle huis word deur lieflike, skoon lyne gekenmerk. Die huis pronk met ’n moderne kombuis en spens op die grond- verdieping sowel as drie leef- areas. Die leefareas het alumi- niumskuifdeure wat oopmaak op ’n pragtige, bedekte patio wat na die netjiese tuin en onthaal- gedeelte lei. Ook op die grondverdieping is ’n ruim slaapkamer met ’n en suite-badkamer, ’n kroegver- trek en studeerkamer, asook die ingang na drie motorhuise. Van voor tot agter word die huis deur pragtige vloerteëls en ’n puik verhittingstelsel geken- merk. Op die eerste verdieping wag nog drie ruim slaapkamers met en suite-badkamers, almal ook met balkonne. Die eiendom is teen ’n heuwel geleë met ’n asemrowende uitsig. Die tuin word deur ’n waterfa- siliteit op die perseel bedien wat gratis tuinwater aan al die in- woners van die landgoed ver- skaf. Nog pluspunte is die land- goed se 80 A-enkelfase-elektrisi- teitsverbindings, puik veiligheid en veilige wandelgebiede. Bel Elsabé Henrico van Adrienne Hersch Eiendomme by 083 845 3432 vir besonderhede. Die netjiese tuin en swembad. Elegansie skitter in skoon lyne Die moderne, gesellige ontwerperskombuis. ’n Moderne en ruim badkamer. Die vooraansig van hierdie stylvolle wenwoning. 

Huisgids 2 oktober 2015

  • Upload
    beeld

  • View
    239

  • Download
    14

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Beeld: Huisgids - 2 Oktober 2015

Citation preview

Page 1: Huisgids 2 oktober 2015

OLIVE CRESCENT AFTREE OORDSUNRISE VIEW AFTREE OORD OLIVE CRESCENT AFTREE OORD FEATHERWOORD AFTREE OORD

R2 395 000 ‐ PRENTJIEMOOI MET UITSIG!Die beste ligging in dié gewilde a reeoord met uitsig na

alle kante. 185 m², 3 slaapkamers met 2 moderne

badkamers. Granietafwerking in die kombuis met aparte

opwaskamer. 2 motorhuise met elektroniese deure.

Besproeiïng. Uitsig ook vanaf ruim pa o met braaiplek.

R1 095 000 WEB ID 91344194002‐

PRYS VERLAAG!

Prentjiemooi 2‐slaapkamer‐woonstel op eerste vloer.

Granietblaaie in kombuis en badkamers. Motorhuis

het elektroniese deur. Leefarea lei na groot balkon

met braaiplek.

R1 595 000 ‐ 91344195309WEB ID

LUUKS EN VEILIG

Simpleks met 2 slaapkamers en 2 badkamers in

Featherwood a reeoord. Groot oopplankombuis.

Granietafwerking. Dubbelmotorhuis met

elektroniese deur.

Ek benodig

DRINGEND

EIENDOMME in

AFTREEOORDE vir

gekwalifiseerde

kopers.

X1QLCR5D-BS031015

HuisgidsAdverteer:  Nicolette  Erasmus  |  012  485  9042;  [email protected] Redaksionele  inhoud:  Linette  Retief  |  011  713  9269;  [email protected]

Adres: Verresig Estate 59, Eland­straat, Rietfontein 

Grootte: erf: 3 212 m² 

Prys: R4,8 miljoen

Webverwysing: ADHS­2102 

Agent: Elsabé Henrico van Adrienne Hersch Eiendomme 083 845 3432 

KORTLIKS

Beeld

LINETTE  RETIEF

Hierdie prageiendom in dieVerresig-landgoed in dieoostelike deel van Preto-

ria is gerieflik naby Woodhill College, die Presda-laerskool en Mooikloof-winkelsentrum geleë, met maklike toegang tot die snelweg vanaf Garsfonteinweg.

Die stylvolle huis word deur lieflike, skoon lyne gekenmerk. Die huis pronk met ’n moderne kombuis en spens op die grond-verdieping sowel as drie leef-areas.

Die leefareas het alumi-niumskuifdeure wat oopmaak op ’n pragtige, bedekte patio wat na die netjiese tuin en onthaal-gedeelte lei.

Ook op die grondverdieping is ’n ruim slaapkamer met ’n en suite-badkamer, ’n kroegver-trek en studeerkamer, asook die ingang na drie motorhuise.

Van voor tot agter word die huis deur pragtige vloerteëls en ’n puik verhittingstelsel geken-merk.

Op die eerste verdieping wag nog drie ruim slaapkamers met

en suite-badkamers, almal ook met balkonne. Die eiendom is teen ’n heuwel geleë met ’n asemrowende uitsig.

Die tuin word deur ’n waterfa-siliteit op die perseel bedien wat gratis tuinwater aan al die in-woners van die landgoed ver-skaf. Nog pluspunte is die land-goed se 80 A-enkelfase-elektrisi-teitsverbindings, puik veiligheid en veilige wandelgebiede.

Bel Elsabé Henrico van Adrienne Hersch Eiendomme by 083 845 3432 vir besonderhede.

Die netjiese tuin en swembad. 

Elegansie skitter in skoon lyne 

Die moderne, gesellige ontwerperskombuis. ’n Moderne en ruim badkamer.

Die vooraansig van hierdie stylvolle wenwoning. 

Page 2: Huisgids 2 oktober 2015

2 Huisgids/Property Guide Saterdag 3 Oktober 2015

EIENAAR TE DOEN LYSIE:

..Neem kennis van die

wetlike aspekte van

eiendom verhuring om

tronkstraf te vermy.

..sorg vir baie vryetyd gedurende nawekeom huurders dieeiendom te gaan Wysen laataandoproepete neem... 2

..maak seker u lysievan goeie vakmanneis 24 uur byderhandvir die geiser watbars en toilet watlek...

3

..sorg vir registrasie by

instansies om die huurder

se betaalrekord asook

verhuringsrekord na

te gaan.

..sorg dat u aansoekvorms,inspeksieverslae enhuurkontrakte volgens wetlikevoorskrifte is...

NOTA:

... nie seker of u reg is hiervoor?...

kontak ons...www.nationalletting.co.za

1

4

X1QLXDP1-B1031015

LINETTE  RETIEF

Wanneer ’n mens jouhuis verkoop, bly dieprys een van die top-

prioriteite. Daarom is dit belangrik om

die eiendom in te rig in ’n styl en met ’n atmosfeer waarin voornemende kopers graag sou wou bly.

Hoewel huis-inkleding (“homestaging”) nog nie ’n groot nei-ging in Suid-Afrika is nie, word mense toenemend bewus van die waarde van ’n vertoonbare woning.

Daar is al hoe meer navrae oor hierdie diens.

Charles Vining, Seeff se bestu-rende direkteur in Sandton, sê huis-inkleding in Sandton is by uitstek gewild onder ontwikke-laars of spekulasiebouers wat ’n eiendom teen ’n hoë prys wil verkoop of ’n spesifieke “leef-styl” wil bemark.

“Hulle besef hoe belangrik ditis om die eiendom aanloklik te laat lyk.

“Ons het byvoorbeeld ’n ruk-kie gelede ’n eksklusiewe meenthuis op die mark gesit waar die verkoper in topgehalte meubels en dekor belê het om

’n puik prys te behaal.“Voornemende verkopers

moet egter in gedagte hou dat hierdie soort inkleding in die meeste gevalle ’n aansienlike kontantbelegging behels.”

Hy wys daarop dat baie “inge-leefde” eiendomme eweneens goeie aantrekkingskrag inhou omdat kopers hulle met die spe-sifieke leefstyl kan vereensel-wig.

Suid-Afrikaanse kopers is skerp, en hulle kan verby die inhoud van ’n eiendom kyk om die potensiaal daarvan te ver-staan. ’n Eiendom teen ’n goeie prys in ’n goeie buurt, met die potensiaal vir verbetering of ’n goeie opbrengs, sal verkoop, selfs al het dit nie die duurste dekor nie.

Aan die ander kant, wanneer twee soortgelyke eiendomme teen soortgelyke pryse terself-dertyd op die mark kom, en die een is beter ingeklee as die an-der, sal laasgenoemde beslis voor die “slordige” eiendom verkoop word.

“Uiteindelik is dit die verant-woordelikheid van die verkoper om die koste van die inkleding te betaal omdat sy of hy die voordeel van die beter prys sal trek,” sê Vining.

Mooi dekor kan help om beter prys te kry 

Keurige  inkleding kan  ’n eiendom se prys aansienlik verhoog.

Die verslag het ook daarop gewys dat die nywerheidsektor se basishuur volgehoue groei getoon het teen ’n koers wat gesond bo inflasie is – verdere bewys dat die vraag besig is om die aanbod te oorskry.

Nywerheidsruimte het die laas-te paar jaar kantoor- sowel as kleinhandelruimte oortref in aanvraag sowel as vakante spa-sie. Dit is ondanks die feit dat

voornemende beleggers oor die algemeen ’n wag-en-sien-hou-ding ingeneem het, onder meer weens die onstabiele rand, ar-beidskwessies, swak ekonomie-se vooruitsigte en politieke on-stabiliteit in die land, sê Chris Renecle, besturende direkteur van Renprop.Die nasionale vakantesyfer vir

nywerheidseiendom is sowat 3,5%, volgens die South African Property Owners Association (Sapoa) se Industrial Vacancy Report oor die eerste kwartaal van 2015. Na verwagting sal 2014 se tendense van redelike huuropbrengste en billike kapi-taalgroei vir die voorsienbare toekoms voortduur. Die verslag het ook daarop ge-

wys dat die nywerheidsektor se basishuur volgehoue groei ge-toon het teen ’n koers wat ge-sond bo inflasie is – verdere be-wys dat die vraag besig is om die aanbod te oorskry. Renecle wys daarop dat die

kwynende ekonomie verdere druk op die kommersiële eien-domsmark geplaas het, wat ge-lei het tot ’n vermindering van

plaaslik vervaardigde produkte. Desnieteenstaande, sê Renecle,

bly die aanbod van nywerheid-spasie aansienlik laer as die vlakke wat tydens die eien-domsoplewing in 2007 en 2008 gesien is. Teen hierdie agtergrond is lae

vakantesyfers en sterk huur-groei volgehou.“Die nywerheidseiendoms-

mark sal huurdergedrewe bly. Dit is tans invoerders en logis-tieke maatskappye wat die vraag na nywerheidspasie dryf,” sê hy.“Terwyl vervaardigers weens

’n vermindering in produksie nie soveel van nywerheidsber-gings- of pakhuisgeriewe ge-

bruik maak nie, vergoed in-voerders daarvoor namate die vlak van ingevoerde produkte styg om aan verbruikersbehoef-tes te voldoen,” verduidelik Re-necle. Logistieke maatskappye is ook

op die uitkyk vir goeie nywer-heidspasie naby lughawens en belangrike vervoerroetes. Renecle sê die huidige vraag

na nywerheidsruimte in Gau-teng val hoofsaaklik binne die Oos-Rand – veral in die Isando- en Midrand-gebied – en by uit-stek nywerheidsparke soos Longmeadowpark en Linbro-park. Volgens Sapoa se verslag het

hierdie gebiede uitsonderlik lae vakantesyfers en die huursyfer in Isando, Linbropark, Jetpark en Midrand toon ’n volgehoue groeitempo.Die grootte van nywerheids-

ruimtes wissel van 5 000 m² tot 30 000 m² en maandelikse huur van sowat R50 tot R70/m². Kyk ’n mens na die tendense

in hierdie sektor, sê Renecle, toon statistieke dat die laagste vakantesyfers in 2014 aangete-ken is in die 5 000 m²-kategorie. Nywerheidsruimts van tussen 10 000 m² en 25 000 m² het op hu-le beurt in Desember 2014 die hoogste jaarlikse basis huur-groei van 8,6% behaal.

Foto:    ISTOCK 

Verhuring van ruimte in nywerhede groei steeds, ondanks talle uitdagings

Page 3: Huisgids 2 oktober 2015

Saterdag 3 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 3

Voordele ingesluit:

- Veilige sekuriteitsomgewing

- Etes

- Skoonmaak van woonstel

- Wasgoeddiens

- Alle eenhede stap uit op tuine

- Mediese monitering

- Mediese sorg (indien verkies)

- Sekere uitgawes kan van mediese fonds verhaal word

- Deeltitel, lewensreg of eenhede te huur

1-slaapkamer-simplekswoonstellenou beskikbaar

Zambezi Aftree-oord, Montana

Vir besigtiging

Kontak Veronica 083 530 5021

sommer nou!X1QF7C9H-B1220815

86 Jean Ave, Doringkloof

CENTURION

Tel: 012 667 1754Fax: 012 667 2374

E-mail:[email protected]

[email protected]

Ria Viljoen@ 082 568 7570

Gawe wegspring vir eerste kopers!!!!

Oopplanleefarea, 3 slk, 2 badk, dubbelmotorhuis en dubble

motorafdak!! Skakel nou om teleurstelling te voorkom.

Stylvolle ! Moderne afwerkings en 'n kombuis geskik virgesinsgenot'n meestersjef!! 4 slaapkamers, 3 badkamers (2 en suite). Braaipa o

met uitsig oor geves gde tuin. 38 m²‐kantoor, apart van dieBONUS:hoo uis! Dubbelmotorhuis, 3 motorafdakke met skadune e en

swembad. Goeie sekuriteit.

Baie modern, dupleks in gesogte kompleks. Oopplan leefarea

met kaggel, gaste badkamer, 3 slk en 2 badk, dubbel motorhuis

Prag ge gerestoureerde gesinshuis.4 slpk, studeerkamer, swembad en

tuinarea. Dubbel motorhuis.Skakel gou!

R1 0 00088R1 0 00088

EENMALIGE GELEENTHEID @ BEKOSTIGBARE PRYS!

Duethuis in 'n pypsteelerf met 3 slaapkamers, dubbel‐motorhuis en dubbelafdak! 'n Gesellige kuierstoep by die

swembad. Skakel asb vir 'n afspraak

R 1 3 0 000 OHB0

OKK 1 OKTOBER 2015R 1 3 0 000 OHB0

OKK 1 OKTOBER 2015

Baie mooi gesinshuis, 4 slaapk, studeerkamer,

Dubbel Motorhuis, bediende kwar ere, groot

stoep en lekker kuier kombuis.

R1 9, MILR1 9, MIL

R 0 0002 05R 0 0002 05

R 58 0001 0R 58 0001 0

R 0003 700R 0003 700

Prag ge kothuisstyl B & B!! 7 en‐suit slaapkamers, prag ge tuineen swembad area. SKAKEL NOU VIR

EKSKLUSIEWE BESIGTIGING!

ALLEENMANDAATALLEENMANDAAT

HIGHVELD R1 200 000 OHB

AANBOD HANGEND

AANBOD HANGEND

AANBOD HANGENDAANBOD HANGEND

Deelmandaat

ALLEENMANDAATALLEENMANDAAT

Goeie Waarde! Uiters Netjies!

X1QLLL7R-B1031015

Terwyl dit goed is om uit joueie foute te leer, is dit nogbeter om uit ander s’n te

leer, veral wanneer dit by die verkoop van ’n huis kom.

Adrian Goslett, streeksbestuur-der en uitvoerende hoof van Re/Max in Suider-Afrika, het ’n klompie riglyne om onnodige probleme en die gepaardgaande stres te vermy.

Moenie  privaat  verkoop  nieTerwyl die vooruitsig van die besparing van kommissie aanlok-lik kan wees, is die verkoop van ’n eiendom ’n komplekse proses. Juis daarom het jy ’n goeie eien-

domsagent nodig wat jou kundige raad kan gee en die eiendom aan die regte tipe koper kan bemark, gegrond op die agentskap se data-basis van potensiële kopers.

Kies  die  regte  eiendomsagentDit is belangrik om ’n agent te kies met die nodige ervaring in die buurt waarin die eiendom ge-leë is.

Die agent moet dieptekennis van die eiendomsmark hê, spesi-fiek die mikromark in die verko-per se buurt.

Hou  die  prys  billik Hoewel baie verkopers graag ’n

té hoë prys vir hul eiendom wil vra, kan die taktiek kopers af-skrik.

Dit kan ook daartoe lei dat die

prys dan herhaaldelik verlaag moet word. Op grond van onlang-se verkope en plaaslike marknei-gings kan ’n kundige agent jou help om die beste, mede-dingendste prys vir jou eiendom te bepaal.

Moenie  oor  klein  goedjies  tobDit is belangrik om dinge in per-spektief te sien. Die verkoop van ’n huis is waarskynlik een van die grootste finansiële transak-sies wat jy as verkoper ooit sal aangaan.

Moet jou nie onnodig laat ver-war of ontstel deur, byvoorbeeld, die koste van herstel- en opgrade-

ringswerk voordat die huis op die mark geplaas word nie. Sodra die huis verkoop is, kan jy fokus op die bevredigende resultaat en die kleiner frustrasies vergeet.

Moenie  te  emosioneel  raak  nieHoewel verkopers ’n emosionele band met en herinneringe aan die huis het, kyk potensiële ko-pers net na die huis self.

Die verkoper se persoonlike ge-skiedenis met die huis kan soms ’n koper se oordeel negatief beïn-vloed.

Dis ’n dilemma waarmee ’n ob-jektiewe eiendomsagent van on-skatbare waarde kan wees.

Om privaat te verkoop kan duur wees ’n Kundige agent    kan jou help                     om die beste, mededingendste    prys vir jou eiendom te bepaal.

Page 4: Huisgids 2 oktober 2015

4 Huisgids/Property Guide Saterdag 3 Oktober 2015

Page 5: Huisgids 2 oktober 2015

Saterdag 3 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 5

Houghton 011 728 7013 Olivedale 010 020 0273 Randburg 011 792 7357 Centurion 012 030 0209 Let’s meet at www.aHpROp.CO.za

Let’s meet atwww.ahprop.co.za

Die Hoewes R990 000Calling investors! Secure estateCorner unit with 3 beds, 2 baths (mes). Kitchen, familyroom, patio and private garden. 2 Garages, 24-hrsecurity, and walking distance to the Gautrain station!

MiChelle Kruger 079 590 1391 WEB: ADhS-2627

MnanDi R2 700 000Country-styled business / function venue!Bordered by equestrian estates on ±1.1ha of primeproperty, situated close to major access routes forMidrand, Sandton, Centurion, Lanseria Airport.

DireShNee 082 784 6380 WEB: ADhS-1936

FaeRie GLen R4 725 000This home offers endless possibilities!Multiple living areas over breathtaking views of Pretoria!6 En-suite beds. This mansion in a boomed area alsoboasts a solid oak bar and entertainment area to die for!

iSABel 082 377 0571 WEB: ADhS-2182

RietFontein R1 800 000New release! A lovely family home!Spacious reception leading to a large kitchen withpantry and separate laundry. Maintainable garden, poolpatio and entertainment area. 4 Beds and 2 baths.

elSABe 083 845 3432 WEB: ADhS-2843

wonDeRbooM R1 890 000if it’s space you need, this is for you!Lovely 5 bed, 5 bath family home. Walking distanceto Wonderboom Primary School and Overkruin HighSchool. Enough parking for a big family.

elSABe 083 845 3432 WEB: ADhS-2064

RasLouw R4 450 000New release! entertainer’s dream.Spacious 5 bed home offering entertainment optionsgalore! Mod kitchen forms part of a large entertainmentroom which flows onto patio and indoor pool.

ANeT 083 276 2167 WEB: ADhS-2812

apaRtMentsMoreleTA PArK r6 500 iSABel 082 377 05711 Bed, 1 bath apartment.

WATerKloof riDge r12 650 iSABel 082 377 05711 Bed, 1 bath ±43.5sqm apartment in secure complex.

HousesfAerie gleN r20 500 iSABel 082 377 0571

3 beds, 2 baths, lapa, pool, Jacuzzi and air con.

MoNTANA PArK r20 000 iSABel 082 377 0571

Sectional title. Free-standing 3 bed, 2 bath unit with

private garden, sep flat and SQ.

WATerKloof riDge r22 000 iSABel 082 377 0571

4 Beds, 3 Baths, double garage, pool, garden and SQ.

LooKinG FoR RentaL stoCK FoRpRe-QuaLiFieD tenants! CaLL ustoDaY FoR eXCeLLent RentaL ResuLts!

AMAZING RENTALS

MeYeRspaRK R2 399 000Brand spanking new! And calling you to sign!

Lovingly restored 3 bedroom family home! Large fittedstudy. Situated just 500m from Meyerspark PrimarySchool.

iSABel 082 377 0571 WEB: ADhS-2682

ON SHOW2pM - 5pM

LINETTE  RETIEF

Anton and Amandie Schee-pers het ’n franchise vanJawitz Eiendomme in Sil-

ver Lakes geopen. Die egpaar se gesamentlike ken-

nis en ervaring beteken voorne-mende kliënte kan uitsien na hoogs professionele, etiese diens. Anton het 25 jaar ervaring van projekbestuur en Amandie is ’n vaardige sakevrou.

“Ons het voorheen ’n klein, on-afhanklike agentskap gehad,” sê Anton.

“Kort voor lank het ons besef dat ons deel van ’n bekende en gevestigde groep moet wees wat met die hoofspelers in die mark kan meeding as ons sou wou uit-brei. Om in die Jawitz Eiendom-me-franchise te belê is vir ons ’n

positiewe stap. Jawitz het ’n in-drukwekkende sakemodel en ’n uitmuntende reputasie van inte-griteit.

“Die voordele van ’n vennoot-skap met ’n professionele, geves-tigde nasionale handelsmerk en hul omvattende netwerk is voor die hand liggend. Dit beteken on-der meer dat eiendomme land-wyd sowel as internasionaal blootstelling kry.”

Die Jawitz Eiendomme-kantooris in die Silver Lakes-gholfland-goed.

“Ons gebied sluit die meeste van die groot residensiële land-goedere in met ’n wye keuse van verblyfopsies wat aan ’n wye ver-skeidenheid begrotingsbehoeftes voldoen,” sê Amandie.

“Die vraag na eiendomme in die middelste tot laer pryskate-gorieë was tot dusver vanjaar

standhoudend. Terwyl eksterne faktore soos die stand van die ekonomie en sakevertroue altyd ’n impak op die vraag, aanbod en pryse het, is daar steeds goeie

waarde te kry in gebiede soos Equestria, Six Fountains en New-mark.”

Pryse vir ’n gemiddelde drie-slaapkamerhuis in die meer wel-

Jawitz in Silver Lakes bied ’n wye keuse

Anton en Amandie Scheepers van Jawitz Eiendomme in Silver Lakes.

varende markkategorieë strek van R3,6 miljoen tot R4 miljoen.

Die eksklusiewe en gesogte Sil-ver Lakes-gholflandgoed lok gholfentoesiaste en gesinne wat ’n veilige, geborge leefstyl wil hê. Die pryse van eiendomme is van R3 miljoen tot R15 miljoen en maandelikse huur in die weelde-kategorie begin by R24 000. Huureiendomme in Silver Lakes is gewild by personeel van am-bassades, groot maatskappye en die Kusile-kragstasie in Witbank.

Danksy hul twee jaar se erva-ring in die eiendomsbedryf in Pretoria-Oos het Anton en Aman-die ’n puik reputasie van kundi-ge diens.

“Om die regte kopers en verko-pers by mekaar te bring en huur-ders en verhuurders is altyd be-vredigend. Dit gaan daaroor om verhoudings te bou, nie net oor die verkoop en verhuur van eien-domme nie.

“Ons geesdriftige verkoopspan is toegerus en gereed om op alle vlakke ons diensbelofte gestand te doen,” sê Anton.

Dit gaan daaroor om verhoudings te bou, nie net oor die verkoop en verhuur van eiendomme nie. 

Page 6: Huisgids 2 oktober 2015

6 Huisgids/Property Guide Saterdag 3 Oktober 2015

Page 7: Huisgids 2 oktober 2015

Saterdag 3 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 7

Page 8: Huisgids 2 oktober 2015

8 Huisgids/Property Guide Saterdag 3 Oktober 2015

LINETTE  RETIEF

Een van die belangrikste as-pekte wat voornemendeverhuurders in ag behoort

te neem, is huurders se regte en die implikasies wat dit kan in-hou indien dinge tydens die duur van die kontrak verkeerd loop, sê Adrian Goslett, streek-bestuurder en uitvoerende hoof van Re/Max Suider-Afrika.

“Baie faktore in die huurmarkhet die afgelope klompie jare verander en om deesdae ’n huurder van ’n eiendom af te verwyder, is baie moeiliker as wat dit was, selfs al het die huurder nie met die maandelik-se betaling bygehou nie. Ver-huurders wat huurders se regte misken en onwettige of onreg-verdige metodes gebruik om hulle van die eiendom af te ver-wyder, sal deur die howe voor stok gekry word.

“Dit beklemtoon die belang daarvan om navorsing oor huurders se wettige regte te doen, asook die sifting van voor-nemende huurders,” sê Goslett.

Hy wys daarop dat enigiemand

wat dit oorweeg om ’n residen-siële eiendom te verhuur, hul-self met die Wet op die Voorko-ming van Onwettige Uitsettings vertroud moet maak. Terwyl die Wet reeds ’n geruime tyd van krag is, is huurders dees-dae baie meer bewus van hul regte en verhuurders moet weet wat hulle mag en nie mag doen nie. Hoewel die stelsel ontwik-kel is om albei partye te be-skerm, is die Wet geneig om in huurders se guns te wees, sê Goslett.

“ ’n Verhuurder mag hom on-der geen omstandighede wend tot uitsettingstaktieke soos om slotte te verander, water en elektrisiteit af te sny of om met geweld ontslae te raak van ’n huurder wat nie huur betaal het nie. Magtiging van die howe is vir hierdie optredes nodig.”

“Terwyl huurders regte het wat beskerm behoort te word, is dit eweneens hul verantwoorde-likheid om te verseker dat hul kant van die ooreenkoms gehou word en dat hulle na die eien-dom omsien,” is sy slotsom.

Volgens Goslett moet die ver-houding tussen die huurder en

die verhuurder op wedersydse respek gegrond wees met albei partye wat uit die reëling voor-deel trek. Die huurder moet se-ker maak dat die huur elke maand betyds betaal word en die verhuurder moet die eien-dom in stand hou en ’n bevredi-gende toestand verseker.

Hy wys daarop dat die Huur-

behuisingstribunaal die Wet op Huurbehuising, Wet Nr. 50 van 1999, administreer. Die Tribu-naal is, onder meer, daarvoor verantwoordelik om huurders en verhuurders van hul regte in te lig en dispute op te los. Die Tribunaal het mediasiefasiliteite en indien die dispuut nie rond-om ’n tafel opgelos kan word nie, sal ’n verhoor byeengeroep word. ’n Beslissing van die Tri-bunaal word as ’n bevel van ’n landdroshof beskou ooreenkom-stig die Wet op Landdroshowe (Wet Nr. 3 van 1944).

Die algemeenste dispute wat deur die Tribunaal besleg word, sluit in:

. Versuim om deposito’s terug

Leer ken die wet voordat jy verhuur

Foto:  ISTOCK 

te betaal;. Onwettige kennisgewing om

te ontruim;. Buitensporige verhogings in

huurgeld;. Versuim om huurgeld te be-

taal;. Onwettige beslaglegging op

besittings.Dit is belangrik dat verhuur-

ders hul navorsing doen en hul huurportefeulje professioneel en met omsigtigheid hanteer.

“Verhuurders het sekere ver-pligtinge en prosedures waarby hulle moet bly. Die verhuurder moet hierdie prosedures ken, terwyl dit ewe belangrik is dat huurders met hul regte ver-troud is,” is Goslett se slotsom.

Die verhouding tussen die huurder en die verhuurder moet op wedersydse respek gegrond wees.