12
LINETTE RETIEF H ierdie lieflike gesinshuis in Rietondale is ideaal geleë na- by onder meer Hatfield en Clapham High School, met maklike toegang tot die stad en snelweë. Benewens die puik ligging en sjar- mante voorkoms, pronk die eien- dom met drie slaapkamers, twee badkamers (een en suite) en ruim instapkaste. Verder is daar twee oopplanleefareas met ’n kaggel en ’n groot kombuis met ’n deur wat op die patio uitloop. Buite is ’n gevestigde tuin met ’n boorgat en ’n swembad, asook ’n tuinhuisie. Nog ’n groot pluspunt is ’n afson- derlike woonstel met twee slaapka- mers, twee badkamers, ’n netjiese kombuis en ruim leefarea met deu- re wat na die voorste patio lei. Die woonstel het boonop sy eie tuin en ingang, asook ’n motorafdak met dubbele outomatiese deure. Troetel- diere is welkom. Hierdie wenwoning is via Century 21 Eiendomme te koop. Vir meer in- ligting kontak Leandra Bester by 082 809 7017 of leandra.bester@ century21.co.za of vir Chantal Burgess by 071 889 3213 of [email protected]. Huisgids Adverteer: Nicolette Erasmus | 012 485 9042; [email protected] Redaksionele inhoud: Linette Retief | 011 713 9269; [email protected] Gebied: Rietondale, Moot, Pretoria Prys: R2,8 miljoen Erfgrootte: 1 000 m² Agentskap: Century 21 Verwysingsnommer: 21JA-1708 KORTLIKS Beeld Hierdie sjarmante, dog praktiese huis spog met die ideale ligging. Op die inlasfoto is die stoep en die swembad - ’n wenkombinasie vir kuier. Een van die stylvolle, gesellige leefareas. Roer jou riete vir sjarmante huis Die ruim, moderne kombuis. Die watervriendelike pragtuin. BINNE: . Wat wag in Silverton, Silverton Ridge en Weavind Park? . Waarom ’n batebestuurder vir verhurings? . Watter impak het die ekonomie op middelklas-kopers?

Huisgids 12 september 2015

  • Upload
    beeld

  • View
    250

  • Download
    7

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Beeld: Huisgids 12 September 2015

Citation preview

Page 1: Huisgids 12 september 2015

LINETTE  RETIEF

Hierdie lieflike gesinshuis inRietondale is ideaal geleë na-by onder meer Hatfield en

Clapham High School, met maklike toegang tot die stad en snelweë.

Benewens die puik ligging en sjar-mante voorkoms, pronk die eien-dom met drie slaapkamers, twee badkamers (een en suite) en ruim instapkaste. Verder is daar twee oopplanleefareas met ’n kaggel en ’n groot kombuis met ’n deur wat op die patio uitloop.

Buite is ’n gevestigde tuin met ’n boorgat en ’n swembad, asook ’n tuinhuisie.

Nog ’n groot pluspunt is ’n afson-derlike woonstel met twee slaapka-mers, twee badkamers, ’n netjiese kombuis en ruim leefarea met deu-re wat na die voorste patio lei. Die woonstel het boonop sy eie tuin en ingang, asook ’n motorafdak met dubbele outomatiese deure. Troetel-diere is welkom.

Hierdie wenwoning is via Century21 Eiendomme te koop. Vir meer in-ligting kontak Leandra Bester by 082 809 7017 of [email protected] of vir Chantal Burgess by 071 889 3213 of [email protected].

HuisgidsAdverteer:  Nicolette  Erasmus  |  012  485  9042;  [email protected] Redaksionele  inhoud:  Linette  Retief  |  011  713  9269;  [email protected]

Gebied: Rietondale, Moot, Pretoria

Prys: R2,8 miljoen

Erfgrootte:  1 000 m²

Agentskap:  Century 21

Verwysingsnommer: 21JA­1708

KORTLIKS

Beeld

Hierdie sjarmante, dog praktiese huis spog met die  ideale  ligging.  Op die  inlasfoto  is die stoep en die swembad ­  ’n wenkombinasie vir kuier.

Een van die stylvolle, gesellige  leefareas. 

Roer jou riete vir sjarmante huis 

Die ruim, moderne kombuis.  Die watervriendelike pragtuin. 

BINNE:. Wat  wag  in  Silverton,  Silverton Ridge  en  Weavind  Park?

. Waarom  ’n  batebestuurder  vir verhurings?

. Watter  impak  het  die  ekonomie  op middelklas­kopers?

Page 2: Huisgids 12 september 2015

2 Huisgids/Property Guide Saterdag 12 September 2015

LINETTE  RETIEF

Die hoofrede waarom beleggers eien-dom kies, is die daadwerklike moontlikheid van opbrengs en nog-

maals opbrengs. Juis daarom is dit deur-slaggewend belangrik dat eiendomsfondse van betroubare verhuringsbatebestuurs-maatskappye gebruik maak om te verse-ker dat geen onnodige risiko geneem word nie. So sê Chris Renecle, besturende direkteur van Renprop.

Renecle wys daarop dat die inspan van ’n verhuringsbatebestuursmaatskappy

die potensiaal en batewaarde van enige eiendom kan verhoog – mits dit die regte maatskappy is.

“Terwyl dit belangrik is dat eiendoms-fondse met kundigheid in die regte soort eiendomme belê, is dit ewe belangrik dat die bates behoorlik bestuur word ten ein-de die belegging te beskerm. Dit is alles belangrike aspekte van eiendomseienaar-skap, hoewel baie eiendomsfondse dit be-skou as ’n sekondêre funksie wat uitge-kontrakteer kan word na deskundiges,” sê Renecle.

Die kernfunksies van verhuringsbatebe-stuursmaatskappye sluit in die bemar-king van beskikbare eiendomme, die han-tering van huuraansoeke, keuringsproses-se (waaronder kredietwaardigheid), die administrasie van huurooreenkomste en voor-intrek- en ná-uittrek-inspeksies.

Renecle beklemtoon dat nie alle verhu-ringsbatebestuursmaatskappye ewe goed is nie, en dat die kaliber van ’n spesifieke maatskappy die verskil tussen ’n beleg-ging se sukses of mislukking kan beteken.

“Beleggingsbestuursmaatskappye gaan nie net oor bakstene en sement en die in-sameling van huur nie – ’n maatskappy wat sy sout werd is, behoort ook na die groter prentjie te kyk,” sê hy.

“Renprop is ’n saaklike, professionele onderneming waarop beleggers kan staat-maak. Ons prioriteit is die groei van die batewaarde van die eiendomme waarna ons omsien met behulp van sterk beheer- en begrotingsmaatreëls en administrasie, geen toleransie vir swak skuld nie en ’n onberispelike raadgewende diens.”

Vir meer inligting besoek www.renprop.co.za, kontak [email protected] of ska-kel 011 463 6161.

Kies die regte bewakers vir jou bates

iSTOCK  AMITVS

Ons prioriteit is die groei van die batewaarde van eiendom. 

VERKOPE

IRENE ODENDAAL (verkope):[email protected] (w) 082 620 7763

INA DANEEL (verhurings):[email protected] (w) 083 344 2545

NOORD VAN MAGALIESBERG

VERHURINGS

KAMEELFONTEINR10 900: 4-slaapkamer-huis, 2 badkamers,gastetoilet, ruim oopplankombuis, waskamer,stoorkamer, 2 motorhuise, huishulpgeriewe metelektriese omheining. Water en ligte uitgesluit.

KAMEELDRIFT-OOSVerskeie volledig gemeubileerde eenhede metwasgoed- en skoonmaakdienste ingesluit. VanafR5 100 pm. Beskikbaar vanaf 1/10/2015.

R7 900: Ruim 3-slaapkamer-huis met 2 badkamers.Eie tuin met motorafdakke, water en ligte ingesluit.Okkupasie 1/10/2015

ZEEKOEGATR5 200: 2-slaapkamer-huis op hoewe, 1 kamer mete i e b a d k a m e r a s o o k a p a r t e b a d k a m e r .Oopplankombuis met leefvertrek. Toesluitmotorhuis,elektriese omheining en voorafbetaalde krag.Okkupasie 1/11/2015

MONTANA TUINER499 000 onderhandelbaar: 1-slaapkamer-solder, 1 badkamer, oopplankombuis/-leefarea op 1evloer in kompleks. Dringende verkoop. Nabytoegangsroetes N1, N4 en Sefako Makgatho.

HUISE EN WOONSTELLE GESOEKNOORD VAN MAGALIESBERG,

KAMEELDRIFT-OOS EN OMGEWING

TE KOOP

X1QHU8F9-B1120915

WWW.NATIONALLETTING.CO.ZA

X1QJCP8H-B1120915

Rietfontein: R1 295 000Moderne d/verdieping3 slk, 2 badk,2 motorhuise.

Montana: R895 0003 Bedroom, 2 bathr,double garage.

Magalieskruin:R1 995 000 Full titlesecurity complex with4 bedr, 2 bathr, study,2 garages, swimmingpool.

Doornpoort: R750 000Winskoop! 3 slk- metdubbelgeriewe, eieonthaalarea. R970 000Nooit weer nie! 3 slk huismet dubbelgeriewe –nuut opgeknap.

WonderboomR850 000 3 slk dupleksin die berg!!! , 2 badk,3 m/huise

KontakHanlie 076 608 2557 ofElaine 082 301 5840

X1QJEWFD-B1120915

Page 3: Huisgids 12 september 2015

Saterdag 12 September 2015 Huisgids/Property Guide 3

LINETTE  RETIEF

‘Kopers op soek na luukse eien-domme sal dol wees oor die leef-styl wat wag by die Waterfall

Country Estate and Village, want dié landgoed is spesifiek ontwerp om aan in-woners ’n gevoel van persoonlike vry-heid en veiligheid te gee,” sê Phiwe Myeza, mede-eienaar van die Chas Eve-ritt International-franchise in Midrand.

“Een van die grootste trekpleisters is die gevorderde sekuriteitstelsel bestaan-de uit onder meer kringtelevisie en toe-gangsbeheer,” sê Myeza.

“Die ontwikkeling het ook ’n groot klubhuis met ’n restaurant en gimnasi-um, asook stap- en fietsrypaaie. Die Wa-terfall Corner-winkelsentrum is langsaan

en ’n Netcare- private hospitaal is naby in die groter Waterfall-ontwikkeling.”

Myeza wys daarop dat die eerste beleg-gers reeds die waarde van hul eiendom-me met sowat 200% sien groei het.

Die landgoed word ontwikkel in ooreen-stemming met die beginsels van ekologie-se volhoubaarheid en ’n groen leefwyse.

Pryse vir residensiële eiendomme beginby sowat R2,5 miljoen vir ’n leë erf van 1 000 m², R2,85 miljoen vir ’n tweeslaap-kamer-tweebadkamerhuis in ’n aftree-oord en sowat R4 miljoen vir ’n drie-slaapkamergesinshuis. ’n Nuwe bekostig-baarder ontwikkeling, Waterfall View, word tans ontwikkel, met een- tot vier-slaapkamerhuise vanaf R600 000.

Vir meer inligting kontak Phiwe Myezaby 082 710 3463 of [email protected] of besoek www.chaseveritt.co.za.

Hier smelt gerief en veiligheid saam

Hierdie wenwoning met vier slaapkamers en vier badkamers  in Waterfall Village  in Midrand  is vir R5,7 miljoen te koop deur Chas Everitt International. 

R 6 900 000WEB ID 91344192394

ALLEENMANDAATAAN DIE HANGE VAN BRONBERG

Ideaal vir Natuur lie ebbers. Verruklike Nature's ValleyEstate. Onthaal huis met s lte en privaatheid. Veilige

omgewing. Luukse afwerking. Erf ±10371m², Huis ±570m²

OLIVE CRESCENT AFTREE OORD

R 2 650 000WEB ID 91344196708

DEEL MANDAAT24H SEKURITEITS KOMPLEKS

Prentjieboek mooi. Vol tel huis. Ontwerpers tuin. Uitersnetjies. Uitstekende kombuis. 3 Slaapkamers, 2.5 badkamers.

Braaipa o met swembad. Studeerkamer, dubbelmotorhuis

R 1 990 000WEB ID 91344195128

ALLEENMANDAAT24H SEKURITEITS KOMPLEKS (MET WAGTE)Ruim vol tel huis. Oopplan areas met studeerkamer op

onderste vlak. 2 Moderne badkamers. 3 Ruim slaapkamers.Jacuzziswembad, klein tuin. Dubbelmotorhuis met deurgang

vir nog 'n motor. Onthaal geriewe in kompleks

FAERIE GLEN

R 2 495 000WEB ID 91344195982

ALLEENMANDAATOPGEGRADEERDE HUIS!

Oopplan met deure wat oopmaak na die lae onderhoud tuin.Boorgat. 3 Leefareas (braai kamer). Studeerkamer, 3 slaapkamers,

2 badkamers. Uitstekende modern kombuis. Solar swembad. 3Motorhuise. Uitstekende sekuriteit. Huis ± 320m². Erf ± 1263m²

FAERIE GLEN FAERIE GLEN FAERIE GLEN

NATURES VALLEYNATURES VALLEY

PRETORIA-OOS

FAERIE GLEN

INA ADAMS 082 749 3406

X1QJ0D75-BS120915

86 Jean Ave, Doringkloof

CENTURION

Tel: 012 667 1754Fax: 012 667 2374

E-mail:[email protected]

[email protected]

Ria Viljoen@ 082 568 7570

HIGHVELD R 1 2 0 000 OHB0Gawe wegspring vir eerste kopers!!!!

Oopplanleefarea, 3 slk, 2 badk,dubbelmotorhuis en dubble motorafdak!!Skakel nou om teleurstelling te voorkom.

Stylvolle ! Moderne afwerkings en 'ngesinsgenotkombuis geskik vir 'n meestersjef!! 4 slaapkamers,3 badkamers (2 en suite). Braaipa o met uitsig oor

geves gde tuin. 38 m²‐kantoor,BONUS:apart van die hoo uis! Dubbelmotorhuis, 3 motorafdakke

met skadune e en swembad. Goeie sekuriteit.

GESOGTE VOLTITELKOMPLEKS:DRINGENDE VERKOPING, PRYS ONDERHANDELBAAR.

3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 storte, 3 leefareas,dubbelmotorhuis, swembad en troeteldiervriendelik.

3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 storte, 1

gastetoilet. Prag ge oopplankombuis en 3

leefareas. Aparte opwasarea, dubbellinnekas

en ingeboude kaste. 1 Motorhuis,

2 motorafdakke, tuin en swembad.

R1 0 00058R1 0 00058

EENMALIGE GELEENTHEID@ BEKOSTIGBARE PRYS!

Duethuis in 'n pypsteelerf met 3 slaapkamers,dubbel‐ motorhuis en dubbelafdak!

'n Gesellige kuierstoep by die swembad.Skakel asb vir 'n afspraak

R 1 3 0 000 OHB0OKK 1 OKTOBER 2015

R 1 3 0 000 OHB0OKK 1 OKTOBER 2015

3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 storte, 3 leefareas,dubbelmotorhuis, 2 x 2 motorafdakke. Tuin met swembad

en braaikamer met Jetmaster‐braai.BONUS: 2‐slaapkamer‐woonstel met oopplanleefareas.

Inkomste van R5 500 per maand.

R1 930 000R1 930 000

R 0 0002 05R 0 0002 05

R 0001 480R 0001 480

VERKOOP

R 0003 700R 0003 700

Prag ge kothuisstyl B & B!! 7 en‐suit slaapkamers,

prag ge tuin en swembad area. SKAKEL NOU VIR

EKSKLUSIEWE BESIGTIGING!

X1QHCCRD-B1050915

Page 4: Huisgids 12 september 2015

4 Huisgids/Property Guide Saterdag 12 September 2015

Page 5: Huisgids 12 september 2015

Saterdag 12 September 2015 Huisgids/Property Guide 5

Page 6: Huisgids 12 september 2015

6 Huisgids/Property Guide Saterdag 12 September 2015

Page 7: Huisgids 12 september 2015

Saterdag 12 September 2015 Huisgids/Property Guide 7

Page 8: Huisgids 12 september 2015

8 Huisgids/Property Guide Saterdag 12 September 2015

Die beste wat die lewe kan bied - The Ridge het n grensmuur met elektriese heinings, sy eie waghuis en 24-uur-beheerde toegangskontrole.Om aan te sluit by jou leefstyl word daar ook beplan om tennisbane, ’n swembad en ‘n gimnasium te bou in toekomstige fases.Oor Hazeldean - The Ridge is sentraal geleë in Hazeldean, die nuwe 900 hektaar-gemeenskapsontwikkeling in Pretoria-Oos. Hazeldean bestaanuit skole, parke, ’n kliniek, winkelsentrums en kantore, ideaal geleë in ‘n eko-vriendelike parkagtige omgewing.

1 000 m² - 2 000 m² erwe vanaf

R865 000Die beste tuiskoms - The Ridge gaan oor individualiteit, en die boukundige riglyne bied jou genoegsame vryheid om jou droomhuis te ontwerp.Die beste wat die lewe kan bied The Ridge het ‘n grensmuur met elektriese heinings sy eie waghuis en 24 uur beheerde toegangskontrole

Liza084 548 2830

Slegs 19 erwe steedsbeskikbaar!

Page 9: Huisgids 12 september 2015

Saterdag 12 September 2015 Huisgids/Property Guide 9

Houghton 011 728 7013 Olivedale 010 020 0273 Randburg 011 792 7357 Centurion 012 030 0209 Let’s meet at WWW.AHPROP.CO.ZA

Let’s meet atWWW.AHPROP.CO.ZA

MEYERSPARK R2 399 000Brand spanking new! And calling you to sign!

Lovingly restored 3 bedroom family home! Large fittedstudy. Situated just 500m from Meyerspark Primary

School. Follow AHP pointers from Watermeyer St.

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2682

FAERIE GLEN R4 780 000This home offers endless possibilities!Multiple living areas offer breathtaking views of Pretoria!6 En-suite beds. This mansion in a boomed area alsoboasts a solid oak bar and entertainment area to die for!

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2182

BELA BELA, LIMPOPO R1 400 000SA’s 1st residential theme park- Aruba!Phase 1 includes 44 freehold units in this exciting new,residential development. Enjoy year-round access tothis amazing theme park, ± 90 mins from Joburg.

MARIE 082 468 2604 WEB: ADHS-1986

MONTANA PARK R2 685 000Versatile home for extended families!3 Beds plus 2 baths upstairs plus study. Entertainmentroom with a bar, kitchen with gas stove. Granny flatwith its bed, lounge, kitchen and bath. Patio and pool.

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2384

ELDORAIGNE R2 350 000A place to call your home and more!!

3 Beds & 2 full baths with a 2 bed flat for extra income,garden with entertainment areas. Study room & o/plounge & dining area. Storage in kitchen with scullery.

MICHELLE KRUGER 079 590 1391 WEB: ADHS-2456

DIE HOEWES R990 000Calling Investors! Secure estateCorner unit with 3 beds, 2 baths (mes). Kitchen, familyroom, patio and private garden. 2 Garages, 24-hrsecurity, and walking distance to the Gautrain station!

MICHELLE KRUGER 079 590 1391 WEB: ADHS-2627

MNANDI AH R1 000 000Vacant land for sale in lovely country side.This ±1.2ha stand is on a pan handle in Mnandi AH(Centurion) and within close proximity to the highwaysleading to Krugersdorp, Sandton and Johannesburg.

DIRESHNEE 082 784 6380 WEB: ADHS-2541

APARTMENTSWaterkloof ridge R12 6001 Bed, 1 bath apartment in secure complex. Unit isserviced.

Waterkloof ridge R17 8501 Bed, 1 bath ±119sqm apartment in secure complex.F/F. Unit is serviced.

HOUSESFaerie Glen R20 5003 Beds, 2 baths, lapa, Jacuzzi, pool. Very comfortablehome!

Montana Park R22 000Versatile 3 bed, 2 bath free-standing S/T home withprivate garden and pool. Additional granny flat!

STOCK NEEDED URGENTLY!!

CALL TO VIEW THESE AND OTHER RENTALSISABEL 082 377 0571

AMAZING RENTALS

ON SHOW2PM - 5PM

LINETTE  RETIEF

Slegs 35% van die mensewat daarna streef om huis-eienaars te word, sal binne

die volgende tien jaar hul ideaal verwesenlik.

Hierdie dilemma is onlangs on-der die loep geneem deur Tony Clarke, besturende direkteur van die Rawson-eiendomsgroep.

“Mense wat Suid-Afrikaners kritiseer omdat hulle te min spaar en te veel op impuls koop, ignoreer dikwels die ernstige fi-nansiële penarie waarin nie net die arm en agtergeblewe mark hulself sedert die 2008-insinking bevind nie, maar ook baie mid-delklas-Suid-Afrikaners,” sê hy.

Kyk ’n mens terug op Suid-Afrika se ekonomiese vordering sedert 2000, sê Clarke, blyk dit dat $1 in daardie stadium R6,94

gekos het. Vandag staan die wis-selkoers op byna R14,00 en dit gaan waarskynlik binnekort meer as R14 wees. “Die rand se status met betrekking tot die eu-ro en die pond is ewe swak.”

In dieselfde tydperk het Eskomse jaarlikse tariefverhoging van 5,5% tot 25,8% gestyg, terwyl brandstofkoste vervierdubbel het.

Clarke wys daarop dat dit in hierdie omstandighede skaars verrassend is dat Suid-Afrika se huishoudelike skuld steeds ge-

lykstaande is aan 70% van die bruto binnelandse produk (BBP) en dat meer as die helfte van Suid-Afrikaners wat om ver-bandlenings aansoek doen, outo-maties weens verswakte krediet-rekords afgekeur word.

Hy meen egter dat die Suid-Afrikaanse residensiële mark desnieteenstaande ontwikkel het

in ’n soort alternatiewe ekono-mie met hoofsaaklik positiewe vooruitsigte en die veerkragtig-heid en vermoë om nie noodge-dwonge neigings te volg nie.

“Kyk ’n mens na die huidige ekonomie, is dit moeilik om ’n beduidende opswaai binne die volgende drie tot vier jaar te voorspel,” sê Clarke. “Maar ten-

Eiendomme vorm skans teen ergste insinking

              Foto:  iStock

sy dinge radikaal verander, sal eiendomseienaarskap bly toe-neem en almal sal daaruit voor-deel trek. Ons kan net bly hoop dat dit binne die afsienbare eer-der as in die verre toekoms ge-beur.”

Vir meer inligting kontak die Rawson-eiendomsgroep by 021 658 7100.

Meer as die helfte van Suid­Afrikaners wat om verbandlenings aansoek doen, word outomaties afgekeur.

Page 10: Huisgids 12 september 2015

10 Huisgids/Property Guide Saterdag 12 September 2015

NEW DEVELOPMENTS

Waterkloof R5 200 000 – Classic charm.Tucked away in the heart of Waterkloof this home offers eleganceand style… a home dis nguished by refinement. Double‐volumespace throughout the living areas and beau ful kitchen with lots ofair and light. It has a state‐of‐the‐art security system and is truly forthe discerning buyer. 4 bedr, 3 bathr, 3 living areas, study, staffquarters, 2 garages. House ±465 m². Erf 1 176 m². View byappointment only.

Itala Tanzino 083 260 6994

MAROELANA R3 950 000 or rental R23 ‐25 000 pm.

LOCATION! LOCATION! LOCATION! Ready to move in. This new development is perfectly

located close to the new THE CLUB shopping centre, and walking distance to Pro‐Arte school.

A few minutes from the N1 highway to JHB, 5 minutes to the Menlyn Shopping Centre and 10

minutes to the University of Pretoria. It offers only 4 units, 3‐4 bedr, 2‐3 bathr, separate

bachelor apartment and double garage with built‐in braai and splash pool! Come and have a

look or find out about our other new developments.

Thea Botha 073 192 1086

‐ NEW DEVLOPMENT OPPORTUNITY! R6 995 000 ‐

20 Beau fully designed units in prime loca on, zoning almostcomplete. One and 2 Bedroom 2bathroom units with ample parkingand roof top terraces! Call us for more informa on about thisopportunity.

Wynand Jonker 083 923 6152

WATERKLOOF RIDGE R4 950 000Timeless, las ng quality… good taste! On top of the world. Sophis cated,

clean lines with natural tones, organic textures and fine elegant finishes

exemplify the spirit of this modern home. Masterfully designed with special

emphasis on space, expansive accommoda on, ideal living and

entertaining, without the upkeep of a large garden. A classy lock‐up and go,

in a guarded estate. 4 bedr, 2,5 bathr, 4 living areas, pool, 3 garages, staff

accommoda on, excellent security.

IOLA HEIM 082 297 9182

WATERKLOOF RIDGE R8 750 000 or R60 000

pm rental.On top of the world. An illustrious design set against a backdrop of sky, thiscombina on of extraordinary architecture is a masterpiece of design andultra‐modern flair. The home boasts expansive propor ons, an ul matelifestyle and special emphasis on light and the amazing views. 4 bedr ensuite, cinema room, snooker room, family room, dining, 2 lounges, pool, 3garages, staff quarters, excellent security.

IOLA HEIM 082 297 9182

WATERKLOOF R7 485 000Understated elegance…Spacious family home all on one level. This home has beenrented to the director of the World Bank – perfect flow from the entrance through theliving areas to the lush garden outside. Modern kitchen and outside studio for thestudent or home office! Situated in one of the TOP streets in Waterkloof, close to allthe schools. 4 bedr, 3 bathr, study, family room, dining, lounge, pool, covered pa o,pool. House ±560 m². Full erf 2 552 m².

Itala Tanzino 083 260 6994

Muckleneuk R8 500 000 or rental R50 000 per

month.Immaculate home with splendid views. Newly renovated with state‐of‐the‐art finishes

from top to bo om, this home offers spacious living areas that lead to the balcony

overlooking the spectacular garden and pool area. Fully equipped with wine cellar,

formal and informal dining areas and poolside gazebo. 4 bedr, 3 bathr, 3 living areas,

study, pool, staff quarters, 4 garages. House ± 700m². Full erf 1 978 m².

ANNAMARIA GROBBELAAR 082 847 9579

Muckleneuk R1 600 000 SECURE LIVING!Great for students! Loca on is ideal for living or inves ng! Three‐bedroom,

two‐bathroom unit in the popular San Marino complex behind the Brooklyn

Mall. This complex has excellent security and also has a communal pool

area. Situated close to all the schools, shopping areas, University of

Pretoria and other ameni es.

ANNAMARIA GROBBELAAR 082 847 9579

Groenkloof – R4 900 000A haven for the soul... Tucked away in a panhandle this beau ful house has luxurious finishings,

with a movie theatre and lovely entertainment area where you can relax and enjoy the exquisite

views. 4 bedrooms, 3 bathr, living area, study, guest suite/teen pad, undercover pa o and braai,

swimming pool, computerised irriga on, 3 garages and staff quarters.

ANNAMARIA GROBBELAAR 082 847 9579

Baileys Muckleneuk R4 500 000Tranquil bush veld feel. This family home with kiaat flooring offers a beau fully renovatedkitchen with space for table and chairs, oversized bedrooms with ample closet space. Allwindows and doors are burglar proofed for peace of mind. It has a low maintenance establishedgarden area. In a secure area this home is near prominent schools and university. 4BR 3BA, 2LA,Double Garage, Double domes c quarters. 19 MaraisON SHOW SAT 11‐2PM and SUN 2‐5PM,

Street, Baileys Muckleneuk.

Wynand Jonker 083 923 6152

RENTALSMENLO PARK – R14 500

2 BEDR, 2 BATHR, fully furnished, security

complex. Avail. 1 DEC

BROOKLYN – R27 000

4 bedr, 3 bathr, open‐plan POOL, secure

complex, very neat!

MUCKLENEUK – R23 500

4 bedr, 2,5 bathr, 4 living areas, pool, stunning

views, 3 garages.

MUCKLENEUK – R15 000

3 bedr, 2 bathr, double garage, close to

schools and Brooklyn Mall, perfect for offices!

ANNAMARIA 082 847 9579

X1QJ9B89-BS120915

Page 11: Huisgids 12 september 2015

Saterdag 12 September 2015 Huisgids/Property Guide 11

JUMANJ I EQUESTR IAN & ECO ESTATE

Digby Bronkhorstspruitdam – slegs 25 minute van Pretora-Oos

GPS-koördinate : S25°52.599’, E028°42.164’

Sekuriteit • Moderne dienste & fasiliteite • Asemrowende natuurskoonVerskeidenheid wild- en voëlspesies • Perdry- en staproetes

Belê in ‘n unieke plattelandse leefstyl

www.jumanji.co.za

Equestrian & Eco Estate

UN I E K E ON TW I KK E L I NGOp skou elke Saterdag en Sondag

1 hektaar erwevanaf R690 000Finansiering beskikbaar

WOON OP ‘N WILDPLAAS - NET ‘N KLIPGOOI VAN DIE STAD AF!

Vir meer inligting skakel:Andre 082 879 8514 • Sas 083 274 1628 • Francois 082 495 7513

Page 12: Huisgids 12 september 2015

12 Huisgids/Property Guide Saterdag 12 September 2015

Voordele ingesluit:

- Veilige sekuriteitsomgewing

- Etes

- Skoonmaak van woonstel

- Wasgoeddiens

- Alle eenhede stap uit op tuine

- Mediese monitering

- Mediese sorg (indien verkies)

- Sekere uitgawes kan van mediese fonds verhaal word

- Deeltitel, lewensreg of eenhede te huur

1-slaapkamer-simplekswoonstellenou beskikbaar

Zambezi Aftree-oord, Montana

Vir besigtiging

Kontak Veronica 083 530 5021

sommer nou!X1QF7C9H-B1220815

LINETTE  RETIEF

Kopers wat nie hul droom-eiendomme in die veilige,boomryke voorstede van

Meyerspark of Murrayfield kan kry nie, kan gerus ’n bietjie verder kyk na opsies in Silver-ton, Silvertonrif en Weavind-park, wat puik waarde vir geld bied.So sê dr. Willie van der Mer-

we, eienaar van die RealNet WaterMeyer-franchise wat dié gebiede bedien. “Eienaars in Meyerspark en

Murrayfield hou aan hul eien-domme vas omdat hulle besef hoe waardevol hul huise met gevestigde tuine is.“Hulle weet dat nuwe huise

tans sowat 30% meer as be-staande huise kos. Die gevolg is dat hulle slegs sal verkoop om na ’n aftreeoord toe te trek of omdat hulle weens finansiële redes moet afskaal.”

Hy wys daarop dat huise wat wel in hierdie gebiede verkoop word, opgeraap word deur beleggers met die oog op onderverdeling en herontwik-keling. “Ons praat hier van gevestig-

de, veilige voorstede naby snel-weë, openbare vervoer, skole, winkelsentrums en mediese geriewe.“Beleggers weet daar is ’n

groot vraag onder nuwe, jong kopers wat op soek is na ’n mo-derne huis met ’n klein tuin, wat maklik is om in stand te hou,” sê hy.Van der Merwe stel voor dat

kopers wat steeds na groter, meer tradisionele gesinshuise soek, oorweging skenk aan Silverton, Silvertonrif en Weavindpark. Dié voorstede is uitstekend geleë en ook bekos-tigbaarder.“Silverton se nywerheidsge-

bied is die vervaardigingsmid-delpunt van Pretoria-Oos en die

aangrensende residensiële ge-biede is ideaal vir voornemen-de kopers wat nabygeleë onder-nemings besit of wat daar naby werk. Vir diegene wat per Gau-trein Johannesburg toe moet pendel, is die voorstede slegs 15

minute vanaf die Hatfieldstasie af,” sê Van der Merwe.Hierdie voorstede is ook naby

aan die N1- en N4-snelweë en baie van Pretoria se topskole.Huispryse in Silverton begin

by sowat R330 000 vir ’n een-slaapkamerwoonstel en sowat R400 000 vir ’n tweeslaapkamer-woonstel. Twee- en drieslaapkamer-

meenthuise in sekuriteitskom-plekse kos tussen R530 000 en R700 000 in Silverton en tussen R600 000 en R1,5 miljoen in Weavindpark.Pryse vir vrystaande gesins-

huise met groot tuine en tot ses

Silverton en omgewing is ook veilig en boomryk

Hierdie moderne huis  in Silvertonrif het vier slaapkamers, twee badkamers, drie  leefruimtes en  ’n swembad. Dit  is by RealNet te koop vir R2,15 miljoen.   

slaapkamers in Silverton en Silvertonrif wissel vanaf net onder R900 000 tot net meer as R2 miljoen. Daar is steeds erwe in Silver-

tonrif beskikbaar. In Weavindpark is gesinshuise

naby die kantore van die nasio-nale vervolgingsgesag beskik-baar vanaf sowat R1 miljoen.Die koste van groter, moder-

ner huise met uitsigte wissel van sowat R2,3 miljoen tot R3 miljoen. Vir meer inligting, kontak

dr. Willie van der Merwe by 083 263 7262 of williev@realnet. co.za of besoek realnet.co.za.

Dié voorstede is uitstekend geleë en ook bekostigbaarder.