1
Inleiding: Het jy ‘n spasie in jou lewe waar alles om jou weg raak? Dink bietjie aan daai plek waar jy net op een ding gefokus is en van alles om jou vergeet. Ons het gister bietjie gesels oor gebed en hoe ons aanbid deur om te bid. Vandag kyk ons bietjie na hierdie idee van “contemplation”. Ons sukkel in die moderne kultuur baie om te fokus op een ding, daar is baie dinge wat ons aandag vra: games, social media, nuus en natuurlik werk/skool/prioriteite. Ons vind dit moeilik om van die geraas ontslae te raak en net op een ding te fokus al is dit net vir 10 min. Simbool: Vis bak Dit is “scary” om te dink dat kenners sê na aanleiding van ekstensiewe navorsing dat ons aandag span in die jaar 2000, 12 sekondes was. In 2013 het dieselfde navorsing getoon dat die mens se algemene aandag span 8 sekondes was, die algemene aandagspan van ‘n goudvis is 9 sekondes... In watse spasie kan jy die beste fokus op een ding? Het jy so “space”? maak een? Konteks: Jesus word gedoop en voordat sy bediening begin is Hy gevul met die Heilige Gees en in die woestyn in gestuur om versoek te word. Snaaks genoeg word hy deur die Duiwel versoek met drie “distractions” 1) “Jy het my eerder nodig” 2) “Bewys jouself” 3) “Ek weet wat jou gelukkig sal maak” Christus se belewenis en aanbidding gebeur in hierdie oomblik waar hy die “distractions” laat gaan en fokus op dit waarmee God besig is in die hier en nou. Dink daaroor: Ons is geneig om dit moeilik te vind om die Gees te beleef, juis omdat ons teveel goed het waarop ons fokus. Het jy al ooit ‘n week gevat waar jy 20 min ‘n dag spandeer aan om God net te sien in die natuur, in jou denke, in jou belewenis. Dit is wat hierdie versoeking in die woestyn vir ons weer kom wys: In ‘n moderne konteks sou ons kon sê dat Jesus het laat gaan van al die “distractions” en so het Hy die Gees se leiding en teenwoordigheid beleef. *Wat in jou lewe skree dat jy dit nodig het 24/7? *Wat in jou lewe vra dat jy jouself heeltyd moet bewys? *Wat in jou lewe bepaal jou geluk? Make dit deel van jou dag: Saam met jou elke dag kniel moment, gaan skep vir jouself ‘n spasie waar al jou geraas uitgekanselleer word. Gaan sit, staan, wees net in hierdie spasie vir 20 min elke dag en dink aan hoe die Gees met jou werk in die hier en nou?

Inleiding: Simbool: Vis bak€¦ · op een ding, daar is baie dinge wat ons aandag vra: games, social media, nuus en natuurlik werk/skool/prioriteite. Ons vind dit moeilik om van

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Inleiding: Simbool: Vis bak€¦ · op een ding, daar is baie dinge wat ons aandag vra: games, social media, nuus en natuurlik werk/skool/prioriteite. Ons vind dit moeilik om van

Inleiding: Het jy ‘n spasie in jou lewe waar alles om jou weg raak? Dink bietjie aan daai plek waar jy net op een ding gefokus is en van alles om jou vergeet.

Ons het gister bietjie gesels oor gebed en hoe ons aanbid deur om te bid. Vandag kyk ons bietjie na hierdie idee van “contemplation”.

Ons sukkel in die moderne kultuur baie om te fokus op een ding, daar is baie dinge wat ons aandag vra: games, social media, nuus en natuurlik werk/skool/prioriteite. Ons vind dit moeilik om van die geraas ontslae te raak en net op een ding te fokus al is dit net vir 10 min.

Simbool: Vis bak Dit is “scary” om te dink dat kenners sê na aanleiding van ekstensiewe navorsing dat ons aandag span in die jaar 2000, 12 sekondes was. In 2013 het dieselfde navorsing getoon dat die mens se algemene aandag span 8 sekondes was, die algemene aandagspan van ‘n goudvis is 9 sekondes...

•In watse spasie kan jy die beste fokus op een ding? Het jy so “space”? maak een?

Konteks: Jesus word gedoop en voordat sy bediening begin is Hy gevul met die Heilige Gees en in die woestyn in gestuur om versoek te word. Snaaks genoeg word hy deur die Duiwel versoek met drie “distractions” 1) “Jy het my eerder nodig”

2) “Bewys jouself” 3) “Ek weet wat jou gelukkig sal maak” Christus se belewenis en aanbidding gebeur in hierdie oomblik waar hy die “distractions” laat gaan en fokus op dit waarmee God besig is in die hier en nou.

Dink daaroor: Ons is geneig om dit moeilik te vind om die Gees te beleef, juis omdat ons teveel goed het waarop ons fokus. Het jy al ooit ‘n week gevat waar jy 20 min ‘n dag spandeer aan om God net te sien in die natuur, in jou denke, in jou belewenis. Dit is wat hierdie versoeking in die woestyn vir ons weer kom wys: In ‘n moderne konteks sou ons kon sê dat Jesus het laat gaan van al die “distractions” en so het Hy die Gees se leiding en teenwoordigheid beleef.

*Wat in jou lewe skree dat jy dit nodig het 24/7?

*Wat in jou lewe vra dat jy jouself heeltyd moet bewys?

*Wat in jou lewe bepaal jou geluk?

Make dit deel van jou dag:

Saam met jou elke dag kniel moment, gaan skep vir jouself ‘n spasie waar al jou geraas uitgekanselleer word. Gaan sit, staan, wees net in hierdie spasie vir 20 min elke dag

en dink aan hoe die Gees met jou werk in die hier en nou?