Upload
others
View
1
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
JAG, TEEL OF VLEIS – DIE WINSGEWENDHEIDHinterland Wapens & Hartland WRSA BedryfskamerBona Bona – 13 April 2016
Ramondé Odendaal
BESPREKING
• Prystendense• Winsgewendheid van vleis
Doel:Om te bepaal of vleisproduksie in die wildbedryf winsgewend is
GEMIDDELDE VEILINGSPRYSE VAN TOTALE WILDVERKOPE 2001 TOT 2015
Bron: Vleissentraal Bosveld
R ‐
R 200
R 400
R 600
R 800
R 1 000
R 1 200
R 1 400
R 1 600
R 1 800
2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 20150
5000
10000
15000
20000
25000
30000
RA
ND
TO
TALE
VE
RK
OP
E
MIL
LIO
NS
TOTA
LE D
IER
E V
ER
KO
OP
Aantal R-Waarde
Bedryf word ondersteun deur 4 pilare
PRODUK LEWENSIKLUS
Bekendstellings
fase
Groei fase Volwasse fase
Afname fase
Verkope
Wins
Inko
mst
e
Lewensduur van produk
Teel? Jag & Toerisme?
Vleis?
JAG & TOERISME INKOMSTE
• ± 200,000 plaaslike biltong jagters• Gemiddelde spandering per jagter
– Plaaslik: ± R31,000 op jag– Internasionale toerisme ± R138,000 per besoek
• ´n Bydrae in 2014 van ± R7.5 biljoen rand
Bron: Wildlife Ranching Uitgawe 4 2015
INTERNASIONALE JAG INKOMSTE 2009 - 2014
R 446 R 430
R 681
R 550
R 737
R 1 004
R -
R 200
R 400
R 600
R 800
R 1 000
R 1 200
2009 2010 2011 2012 2013 2014
Milli
ons
PHASA (Professional Hunters' Association of South Africa)
INTERNASIONALE JAG
Daily Rates2016/17 @ R/$ 14.70
1x1 One Hunter with One PH $ 395 R 5 807 Observer / Non Hunter $ 250 R 3 675
Trophy FeesBuffalo $ 13 250 R 194 775 Blesbok ‐ Common $ 420 R 6 174 Gemsbok $ 1 450 R 21 315 Kudu $ 2 650 R 38 955
Bron: African Sky
AANTAL DIERE GEJAG & INTERNASIONALE KLANTE
34243 30819 47929 39211 42993 47012
62925673
9138
8387
7638 7 405
0
10000
20000
30000
40000
50000
60000
2009 2010 2011 2012 2013 20140
1000
2000
3000
4000
5000
6000
7000
8000
9000
10000
AA
NTA
L D
IER
E G
EJA
GA
AN
TAL IN
TER
NA
TION
ALE
KLA
NTE
Aantal diere gejag Aantal klante
PHASA (Professional Hunters' Association of South Africa)
410 359
723392
790
314631
8091050
2734
12901443
3754
4361
6026
1075
1478
3074
1460
26632808
664
3615
845 793
0
1000
2000
3000
4000
5000
6000
7000
R -
R 50
R 100
R 150
R 200
R 250
Aantal diereInko
mst
e
Mill
ions
Inkomste Aantal diere gejag
TOP 25 SPESIES GEJAG & INKOMSTE GENEREER
PHASA (Professional Hunters' Association of South Africa)
INTERNASIONALE JAG – TOP 5 SPESIES GEJAG60
26
4361
3754
3615
3074
5697
3849
3354 35
19
2694
5103
3765
2869 29
99
2395
5836
4198
3907
3232
2723
3575
2148
2740
2017
1895
3860
2049
3261
2440
2293
R O O I B O K V L A K V A R K B L E S B O K K U D U B L O U W I L D E B E E S
2014 2013 2012 2011 2010 2009
PHASA (Professional Hunters' Association of South Africa)
KRITIESE SUKSES FAKTORE
• Liefde vir die bedryf en spesie waarmee geboer wil word
• Bepaal doel om in wild te investeer – Vertikale groei– Diversifikasie van bestaande boerdery
• Wildbedryf is kapitaalintensief – koop reg
• Vennootskappe – kry die regte vennoot
• Ekonomie van skaal (> eenhede meer ekonomies)
• Watter mark voorsien gaan word
RENDAMENT OP KAPITAAL BELÊ OOR 10JAAR2% 3% 2% 3% 2% 4% 4% 4% 4% 5%
-8%
0% 1%
3% 2% 1% 2% 1%
5%
2%
-22%
-4%
-3%
5%
7%
10% 12
%
23%
30% 39
%
JAAR 1 JAAR 2 JAAR 3 JAAR 4 JAAR 5 JAAR 6 JAAR 7 JAAR 8 JAAR 9 JAAR 10
Beeste - Tradisionele Boerdery Rooibokke - geen waardetoevoeging Nyala - Teelmark
TENDENSE VAN VLAKTEWILD
Bron: Vleissentraal Bosveld
Aannames: Vleisproduksie
• Senwes produksiekoste begrotings vir kostes• Alle inligting is omgeskakel na vergelyking per hektaar• Ekstensiewe produksie (minimum insetkoste)• Vir vergelykbaarheid Beeste = 18 maande os‐stelsel en skape
slag‐lam stelsel• Slaggewigte verkry vanaf dr Maretha van der Merwe• R/kg vanaf Adriaan Snyman Wildboere.com• Alle karkas gewigte is sonder vel, kop, pote & binnegoed en is
gemiddeld van minimum gewig
Beeste
Elan
d
Gem
sbok
Koed
oe
Wild
ebees
Skap
e
Blesbo
k
Rooibo
k
Sprin
gbok
Vleis produksie kg/ha 21.5 20.7 20.6 20.8 20.4 22.3 20.6 20.8 20.6
Gem karkas gewig 215 268 107 81 110 24 34 28 18
Hektaar per dier 10.0 13.0 5.2 3.9 5.4 1.1 1.6 1.3 0.9
Gem vleisproduksie met hulpbron = 21 kg
Om 215 kg beesvleis te produseer word 10 hektaar benodig
Om Koedoe met karkas gewig van 81 kg te produseer benodig 3.9 hektaar
Beeste
Elan
d
Gem
sbok
Koed
oe
Wild
ebees
Skap
e
Blesbo
k
Rooibo
k
Sprin
gbok
Vleis produksie kg/ha 21.5 20.7 20.6 20.8 20.4 22.3 20.6 20.8 20.6
Gem karkas gewig 215 268 107 81 110 24 34 28 18
Hektaar per dier 10.0 13.0 5.2 3.9 5.4 1.1 1.6 1.3 0.9
Winsgewendheid
R/kg vleis 17.50 18.00 18.00 18.00 18.00 34.00 18.00 18.00 18.00
Inkomste R/ha 376 372 371 375 368 758 372 374 370
Koste R/ha 195 117 118 149 112 261 121 227 128
Marge R/ha 182 255 253 226 256 497 250 147 242
Doeltreffendheid
Produksiekoste % 52% 32% 31% 40% 30% 34% 33% 61% 35%
Winsmarge % 48% 68% 69% 60% 70% 66% 67% 39% 65%
GELYKBREEK KG VLEIS & R/HA
R5.46 R5.64 R5.68 R5.88 R6.22
R11.71
R7.16
R9.06
R10.93
-
2.00
4.00
6.00
8.00
10.00
12.00
14.00
Wildebees Gemsbok Eland Blesbok Springbok Skape Koedoe Beeste Rooibok
kg/Vleis per hektaar R/kg vleis geproduseer
Beeste
Elan
d
Gem
sbok
Koed
oe
Wild
ebees
Skap
e
Blesbo
k
Rooibo
k
Sprin
gbok
Vleis produksie kg/ha 21.5 20.7 20.6 20.8 20.4 22.3 20.6 20.8 20.6
Gem karkas gewig 215 268 107 81 110 24 34 28 18
Hektaar per dier 10.0 13.0 5.2 3.9 5.4 1.1 1.6 1.3 0.9
Winsgewendheid
R/kg vleis 17.50 18.00 18.00 18.00 18.00 34.00 18.00 18.00 18.00
Inkomste R/ha 376 372 371 375 368 758 372 374 370
Koste R/ha 195 117 118 149 112 261 121 227 128
Marge R/ha 182 255 253 226 256 497 250 147 242
Doeltreffendheid
Produksiekoste % 52% 32% 31% 40% 30% 34% 33% 61% 35%
Winsmarge % 48% 68% 69% 60% 70% 66% 67% 39% 65%
Gelykbreek berekening
R/kg vleis geproduseer R 9.06 R 5.68 R 5.65 R 7.16 R 5.46 R 11.71 R 5.88 R 10.93 R 6.22
kg/Vleis per hektaar 11.13 6.52 6.48 8.29 6.20 7.67 6.75 12.63 7.11
SENSITIWITEITSANALISE – BLESBOK
Marge per hektaarR
and
/ kg
kg 34 36 37 38 40
R 16 209 228 238 248 267
R 17 230 250 260 271 291
R 18 250 272 283 294 316
R 19 271 294 305 317 340
R 20 291 316 328 340 364
PRODUKSIE OP 100 HEKTAAR VLEIS VS JAG
kg Vleis op 100 ha
Aantal diere
R‐lewendig (Jag)
Vleis@ R18/kg
Aantal diere om te verkoop
Beeste 21 500 10 R 4 500 R 387 000 86
Eland 26 800 8
Gemsbok 10 700 19
Koedoe 8 100 26 R 4 500 R 145 800 32
Wildebees 11 000 19 R 4 500 R 198 000 44
Skape 2 400 93 R 1 350 R 81 600 60
Blesbok 3 400 61 R 2 500 R 61 200 24
Rooibok 2 800 74 R 2 500 R 50 400 20
Springbok 1 800 114
Jagpryse: NWWT
Prys op die bord......
Bees Wild
Rump R 113 R 135
Fillet R 188 R 180
Topside R 81 R 110
Bron: Wildboere.com & RPO
Van die slagpale
R 60
R 100
R 55
GEVOLGTREKKING
• Die teelbedryf is nog winsgewend en die fokus moet wees op goeie kwaliteit vir waardetoevoeging in die jag (trofee) & vleisbedryf.
• Vleisproduksie vergelyk goed met tradisionele boerdery :– Weidingbestuur, voeding, goeie genetika en bemarking is van
kardinale belang
• Die waarde van toerisme in die wildbedryf moet nie onderskat word nie.
• Die hoeveelheid en kwaliteit vleis per hektaar bepaal die winsgrens en nie noodwendig die prys nie
OM SUKSESVOL IN WILDBEDRYF TE WEES : 1. Bepaal jou boerdery se doelwitte:
– dit bepaal waarmee geboer gaan word
– watter marksegment betree wil word
– Besigheidsplan & goeie beplanning is noodsaaklik
2. Doen goeie marknavorsing:– Die internet & veiling data is goeie bronne
– By wie & waar gekoop word
3. Doen berekeninge op realistiese waardes:– Skaal veilingspryse af vir verkope – klop die somme nog?
– Bepaal winsgewendheid deur jagsyfers & vleispryse te gebruik
4. Die bedryf gaan ook deur ekonomiese siklusse beweeg5. Moenie geleenthede in die waardeketting laat verlore gaan nie.
Ramondé OdendaalLandbou-Ekonoom: SenwesTel no 082 874 8824