3
Ingenieursinformatika 244 en 314 Java sagteware Die sagteware wat in die kursusse gebruik word is op die Firga bediener beskikbaar en kan daar gebruik word. Dit is egter noodsaaklik dat studente die sagteware ook op hulle persoonlike rekenaars sal installeer. Die nodige installasie-leêrs word beskikbaar gestel op die Firga bediener en wel onder: > Data \ Siviel \ Inf244 \ JavaSagteware Studente moet dit na enige draagbare medium kopieër en oordra na hulle persoonlike rekenaars. Die volgende sagteware en elektroniese media word verskaf: 1. Java Development Kit: JDK 7 (jdk1.7.0_xxx). 2. Java dokumentasie (vir ontwikkelaars) 3. Geïntegreerde ontwikkelingsomgewing vir Java: Eclipse. 4. Java tutoriaal. Installasie: 1. Java Development Kit: Installeer eerstens die JDK, jdk-7u##-windows-***.exe, waar ## die huidige “update”-nommer is en ***=i586 vir 32-bit bedryfstelsels en ***=x64 vir 64-bit bedryfstelsels. Dit installeer soos ’n gewone Windows program. Gebruik die versuimwaardes (defaults), dan installeer dit onder C:\Program Files\Java\jdk1.7.0_##. Die Java Runtime Environment installeer terselfdertyd na ...\jre7. 2. Java dokumentasie: Die dokumentasie (jdk-7u25-apidocs.zip) is in .zip formaat en moet “extract” word na: C:\Program Files\Java\, dan sal dit in C:\Program Files\Java\docs geplaas word.

Java Sagteware Installasie

Embed Size (px)

DESCRIPTION

java

Citation preview

  • Ingenieursinformatika 244 en 314

    Java sagteware

    Die sagteware wat in die kursusse gebruik word is op die Firga bediener beskikbaar en kan daar

    gebruik word. Dit is egter noodsaaklik dat studente die sagteware ook op hulle persoonlike

    rekenaars sal installeer. Die nodige installasie-lers word beskikbaar gestel op die Firga bediener en

    wel onder:

    > Data \ Siviel \ Inf244 \ JavaSagteware

    Studente moet dit na enige draagbare medium kopier en oordra na hulle persoonlike rekenaars.

    Die volgende sagteware en elektroniese media word verskaf:

    1. Java Development Kit: JDK 7 (jdk1.7.0_xxx).

    2. Java dokumentasie (vir ontwikkelaars)

    3. Gentegreerde ontwikkelingsomgewing vir Java: Eclipse.

    4. Java tutoriaal.

    Installasie:

    1. Java Development Kit: Installeer eerstens die JDK, jdk-7u##-windows-***.exe, waar ## die

    huidige update-nommer is en ***=i586 vir 32-bit bedryfstelsels en ***=x64 vir 64-bit

    bedryfstelsels. Dit installeer soos n gewone Windows program. Gebruik die versuimwaardes

    (defaults), dan installeer dit onder C:\Program Files\Java\jdk1.7.0_##. Die Java Runtime

    Environment installeer terselfdertyd na ...\jre7.

    2. Java dokumentasie: Die dokumentasie (jdk-7u25-apidocs.zip) is in .zip formaat en moet

    extract word na:

    C:\Program Files\Java\, dan sal dit in

    C:\Program Files\Java\docs geplaas word.

  • Plaas dan n link in u browser na: file:///C:/Program%20Files/Java/docs/api/index.html .

    Dit vertoon as volg:

    3. Eclipse: Die gentegreerde ontwikkelingsomgewing (Integrated Development Environment IDE)

    Eclipse installeer nie soos n gewone Windows program nie. Dit is in .zip formaat en moet extract

    word na C:\Program Files, dan sal dit onder Program Files in die eclipse gids wees. Kies die een

    van toepassing op u bedryfstelsel: vir 32-bit gebruik eclipse-java-kepler-R-win32.zip en vir 64-bit

    gebruik eclipse-java-kepler-R-win32-x86_64.zip.

    Plaas n shortcut op die Desktop na C:\Program Files\eclipse\eclipse.exe waarmee die program

    uitgevoer kan word. Eclipse sal in al die tutoriale en in die toetse en eksamens gebruik word.

  • Vertroudheid met die gebruik van Eclipse is van kardinale belang.

    Die gebruikerskoppelvlak van Eclipse word hieronder vertoon:

    4. Java tutoriaal: Ontsluit (unzip) die ler JavaTutorial.zip na enige gerieflike plek in u

    lersisteem. Die tutoriaal is in html formaat (i.e. leesbaar met n browser) en die toegangspunt is

    index.html of reallybigindex.html.