7
JERSEY SA Nuusbrief Okt/Nov - 2015

JERSEY SA. kennis dat die Jersey SA kantoor vir die jaar 2015 sal sluit op 15 Desember en weer heropen op 4 Januarie 2016. Parmalat Top Melk Produseerders Baie geluk aan die volgende

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JERSEY SA. kennis dat die Jersey SA kantoor vir die jaar 2015 sal sluit op 15 Desember en weer heropen op 4 Januarie 2016. Parmalat Top Melk Produseerders Baie geluk aan die volgende

JERSEY SA Nuusbrief

Okt/Nov - 2015

Page 2: JERSEY SA. kennis dat die Jersey SA kantoor vir die jaar 2015 sal sluit op 15 Desember en weer heropen op 4 Januarie 2016. Parmalat Top Melk Produseerders Baie geluk aan die volgende

ALGEMEEN

Geboortes 2015

Graag wil ons versoek dat telers asb. hulle geboortes

uitstaande vir 2015 asb. instuur, asook enige

geboortes van vorige jare. Enige geboortes ingedien

vanaf 1 Sept – 30 November sal nie onderhewe wees

aan laat geboorte fooie. Die is ‘n eenmalige

vergunning om so ons lede aan te moedig om hulle

data op datum te kry.

Dit is baie belangrik om die inligting gereeld op die

stelsel te plaas sodat Jersey SA se genetiese

ontledings so korrek en volledig as moontlik is.

Jersey SA Kontak besonderhede: Tel: 051 430 8020

Faks: 051 430 7719 Epos: [email protected]

Raadslede Kontak Besonderhede

Area 1 – Gielie de Kock – 0836284946 - [email protected]

Area 2 – Grant Puttergill (Gekoöpteer) – 0836518775 - [email protected]

Area 3 – Cobus Behrens – 0824938809 - [email protected]

Area 4 – Leon Thom – 0768565017 - [email protected]

Area 5 – Arno Theron – 0824440362 - [email protected]

Raadslid sonder area – Rikus v Wyk – 0844222111 - [email protected]

Per Kapitalyste 2015

Die per kapitalyste sal gedurende die tweede week

van Desember 2015 aan u ge-epos word. Die lyste

moet asb. aan ons terug gestuur word teen einde Feb

2016.

Hou dus u epos dop vir die korrespondensie.

VERSE TE KOOP

5 x Dragtige verse te koop. Molteno distrik.

R 8 000 elk.

Kontak Henk de Wet by 082 826 2307

Kantoor Sluiting

Neem asb. kennis dat die Jersey SA kantoor vir die

jaar 2015 sal sluit op 15 Desember en weer heropen

op 4 Januarie 2016.

Parmalat Top Melk Produseerders Baie geluk aan die volgende Jerseytelers wat

aangewys is deur Parmalat as die telers wat in 2014

kuddes was wat die top kwaliteit melk gelewer het

aan Parmalat:

Trevor Carter – Algehele Wenner

Gerhard v. Rensburg

Alfie Louw

Jan Schoonwinkel

Die nuwe Hanleding vir Stoettelers is beskikbaar. Kontak

Elsa v.d. Berg by 051 4100 970 of [email protected]

om ‘n kopie te bestel.

Page 3: JERSEY SA. kennis dat die Jersey SA kantoor vir die jaar 2015 sal sluit op 15 Desember en weer heropen op 4 Januarie 2016. Parmalat Top Melk Produseerders Baie geluk aan die volgende

Klassifikasies 2015

Suid-Afrika is huidiglik in 8 klassifikasie streke opgedeel. Elke

streek word 2 keer per jaar besoek deur ‘n Jersey SA

klassifiseerder.

Die streke oorblywend is:

Streek Besoekmaand 1 Besoekmaand 2

Natal en dele van

Mpumalanga

Maart November

Oos - Kaap Mei November

Noord- en Wes Vrystaat Junie Desember

TEGNIES

SAINET Sept 2015

Besoek gerus die Jersey SA webwerf om die

nuutste SAINET lyste te besigtig.

www.jerseysa.co.za

Geskiedenis van Jersey SA

Onthou om u kopie te bestel by die Jersey SA kantoor. Ons is tans in proses om die wat reeds ‘n kopie bestel het aan te stuur en vra dat u asb. sal geduldig wees. Kostes R400 per boek.

Page 4: JERSEY SA. kennis dat die Jersey SA kantoor vir die jaar 2015 sal sluit op 15 Desember en weer heropen op 4 Januarie 2016. Parmalat Top Melk Produseerders Baie geluk aan die volgende

LNR Meester Suiwelboer Toekennings

Baie geluk aan die volgende telers wat vir die 2015 LNR Meester Suiwelboer Toekennings plekke behaal het:

LNR Kudde met beste Interkalf periode – H.J. de Wet (Diepekloof Bdy) 384 dae

KZN Meester Suiwelboer – Glenfern Estates (Pty) Ltd

Finaliste vir Meester Suiwelboer Toekenning: ** A.C. Webster ** H.J. de Wet (Diepekloof Bdy)

Page 5: JERSEY SA. kennis dat die Jersey SA kantoor vir die jaar 2015 sal sluit op 15 Desember en weer heropen op 4 Januarie 2016. Parmalat Top Melk Produseerders Baie geluk aan die volgende

Jersey SA wil graag hulle dank uitspreek

teenoor die volgende Semen Maatskappye vir

hulle bydraes tot Rasverbetering:

Overberg Kampioenskappe 2015

Hiermee die uitslae van die Overberg Kampioenskappe wat gehou is tydens die Megaweek te Bredasdorp:

Groot Kampioen Koei; Senior Kampioen Koei ; Reserwe Senior Kampioen Uier - Doornvlei T-Bone Marina

Reserwe Groot Kampioen Koei; Kampioen Oukoei ; Kampioen Senior Uier; Kampioen Hoë Produseerder - Avonrood Ace Manda

Reserwe Kampien Oukoei; Reserwe Kampioen Hoë Produseerder - Napkei Nathan’s Mariaan

Reserwe Senior Kampioen Koei - Kluitjieskraal XF1 1131

Kampioen Jongkoei; Kampioen Jongkoei Uier – Kluitjieskraal 12116

Reserwe Kampioen Jongkoei - Katlou Mills 2018

Reserwe Kampioen Jongkoei Uier - Napkei Headline’s Corlia

Junior Kampioen Koei; Junior Kampioen Uier - Napkei T-Bone’s Nina

Reserwe Junior Kampioen; Reserwe Kampioen Junior Uier - Kluitjieskraal 130180

Kampioen Vers - Katlou Ipod 4034

Reserwe Kampioen Vers - Katlou Carl 3092

Page 6: JERSEY SA. kennis dat die Jersey SA kantoor vir die jaar 2015 sal sluit op 15 Desember en weer heropen op 4 Januarie 2016. Parmalat Top Melk Produseerders Baie geluk aan die volgende

1. Reserwe Kampioen Vers

Katlou Carl 3092

De Heus Jersey Kuddekompetisie 2015 – Dr Johan Jooste

De Heus veevoermaatskappy het al die reëlings behartig. Jersey kuddes in Noord Wes en Oos Vrystaat het aan die kuddekompetisie deelgeneem. Holstein kuddes is dieselfde tyd beoordeel wat samewerking tussen die suiwelrasse bevestig het. Pryse is toegeken binne ras. Die kompetisie was sterk met uitstekende Jerseys in al die kuddes. Dit was goed om wenners van beide die ouer asook die nuwe generasie bulle te sien presteer. Die koeie se produksie vermoë en funksionele bouvorm bewys dat dit goed gaan in die ras t.o.v die kuddes se teling. Die goeie gesindheid tussen almal het dit ‘n plesier gemaak om te beoordeel. Die borge het uitstekende pryse aan die wenners geskenk wat uit verskeie kuddes gekom het. Uitslae: 2-3 jr Coen Steenkamp en Seuns met ‘n David dogter Beste Kuddes: 3-4 jr MD Foundation met ‘n Sultan dogter 1e Pieter Bdy 4-6 jr Driedoring Jerseys met ‘n Headline dogter 2e MD Foundation >6 jr Pieters Bdy met ‘n Sultan dogter ook wenner van die beste uier 3e Hernanja Jerseys

Nasionale Jersey

Kampioenskappe 2016

26 – 28 April

Bloemfontein

Tel: 012 6667342 www.genimex.ca.za

Top drie kuddes nl Jaco Pieters, Jacques Möll en Japie Nel asook die

borge van links na regs Albert Burger van Biomin, Schalk Greyling van

Stamboek en Charl de Jager van Nutrochem sittend voor saam met

Pieter du Toit van De Heus

Suid-Kaap Klub Kuddekompetisie

Algehele beste Kuddes:

Kluitjieskraal Jerseys

Doornvlei Jerseys

Klipperivier Jerseys

Bakenskop Jerseys Algehele Beste Koei:

Doornvlei Jerseys

Algehele Beste Uier:

Kluitjieskraal Jerseys Kudde met beste vordering: Sonneskyn Jerseys

Page 7: JERSEY SA. kennis dat die Jersey SA kantoor vir die jaar 2015 sal sluit op 15 Desember en weer heropen op 4 Januarie 2016. Parmalat Top Melk Produseerders Baie geluk aan die volgende

Elite Suiwelboer Toekennings

Baie geluk aan die volgende telers met hulle toekennings tydens Logix Elite Suiwelboer toekennings in Wes-

Kaap:

Platinum Toekennings ** AJ Schoonwinkel – Wes- Kaap Streeks Wenner ** CE Walker & Seun

Goue Toekennings ** Wydgelegen Boerdery

Silwer Toekennings **Nonna Trust ** Quarrie Jerseys ** Baden Trust

Brons Toekennings ** Doornvlei Jerseys ** Solderskraal Jerseys ** Jumari Jerseys ** The Lismore Trust ** RE Visser

Die Vrystaat toekennings sal in die Desember nuusbrief geplaas word.

Spesiale Pryse

Beste SST – AJ Schoonwinkel

Beste Vastestowwe – AJ Schoonwinkel

Beste TKP – AJ Schoonwinkel

Beste genetiese Funksionele kuddelewe – Baden Trust

Geneties best SST – Numon Jerseys

Geneties kalf interval – JG Uys

Beste genetiese vordering – A Wessels

Geneties Beste Tipe – RE Visser

Hoogste genetiese vlak – AJ Schoonwinkel