4
EREDIENSTE 09:00 Oggenddiens Reef Botha Teks: 1 Tessalonisense 1 Tema: “Leidrade vir oorvloe- dige dankbaarheid” 18:00 Aanddiens Reef Botha Deurkollekte: Gemeenteprojekte (kyk ook die koevertjies in die bank) ______________________________ Volgende Sondag: 09:00 Bertie Haasbroek Kersmark na die erediens. 18:00 Kerssangdiens Retief Botha 19 November 2017 Groeigoggas 1 (2-5 jaar) in die Grot by Renché. Groeigoggas 2 (Gr. R en Gr. 1) in die Grot by Amanda. Unikids Gr. 2-5 in die Oppersaal tydens die erediens. Senior Kategese (Gr. 8-10) in die Oppersaal by Annel na die erediens. Finalejaars: by die kerk, Sondagaand 16:45 – 17:45 by Rikus. Gr. 6 - in die oppersaal na die erediens. Gr. 7 - in die komiteekamer na die erediens. JEUGBEDIENINGS

JEUGBEDIENINGS - Geloofsentrum Universitas · Kersmark 26 NOVEMBER 2017, NA AFLOOP VAN DIE OGGEND-EREDIENS Ons benodig asseblief die volgende vir die Kersmark: Meel, suiker, lekkers

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • EREDIENSTE

    09:00 Oggenddiens Retief Botha Teks: 1 Tessalonisense 1 Tema: “Leidrade vir oorvloe-dige dankbaarheid”

    18:00 Aanddiens Retief Botha

    Deurkollekte: Gemeenteprojekte (kyk ook die koevertjies in die bank) ______________________________

    Volgende Sondag:

    09:00 Bertie Haasbroek

    Kersmark na die erediens.

    18:00 Kerssangdiens Retief Botha

    19

    No

    ve

    mb

    er

    2

    01

    7

    Groeigoggas 1 (2-5 jaar) in die Grot by Renché. Groeigoggas 2 (Gr. R en Gr. 1) in die Grot by Amanda.

    Unikids Gr. 2-5 in die Oppersaal tydens die erediens.

    Senior Kategese (Gr. 8-10) in die Oppersaal by Annel na die erediens.

    Finalejaars: by die kerk, Sondagaand 16:45 – 17:45 by Rikus.

    Gr. 6 - in die oppersaal na die erediens.

    Gr. 7 - in die komiteekamer na die erediens.

    JEUGBEDIENINGS

  • Stel ons asb. in kennis, indien daar enige lidmate siek, of in die hospitaal is. Die hospitale stuur nie meer vir ons die naamlyste nie, omdat hulle kragtens die wetgewing op die beskerming van persoonlike inligting, dit nie mag beskikbaar stel nie.

    Siekes en Meelewing:

    Myra Steyn, Stellenryk 18, Tel 0823702729 Xamie Viljoen, Gerhard Beukesstraat 4, Tel 0732230036 Minette du Preez, Dennelaan 12, Bainsvlei, Tel 0829201907 Ds. André Oosthuizen, Henry Faganstraat 43, Heuwelsig, Tel 0823783081 Oorlede: Deon Martins, Beckstraat 6, Hilton. Issie se nommer is 0827070176.

    Mag die Here sy liefdevolle hand van sorg en heling oor jul hou.

    Gebedsgeleentheid:

    Dinsdae tussen 13:00 en 14:00 by die kerk.

    Tiendemaand-insameling.

    “Ons vertrou die Here om die kruike te vul tot by die 600-merkie.”

    Die Tiendemaand staan nou op R324 963

  • Huisbesoek:

    Die leraars doen graag huisbesoek op versoek.

    Skakel hulle gerus!

    Word deel van ‘n span wat in die geloofsvorm-

    ing van ons kinders belê!

    Ons benodig nog ’n graad 4 kategeet vir volgende

    jaar. As die Here dit op jou hart druk om hierby be-

    trokke te raak skakel asseblief vir ds. André of die

    kantoor.

    Kersmark

    26 NOVEMBER 2017, NA AFLOOP VAN DIE OGGEND-EREDIENS

    Ons benodig asseblief die volgende vir die Kersmark:

    Meel, suiker, lekkers (chomps, toffies, fizzers en suigstokkies

    of kontak Lettie du Plessis by 0790563473), kondensmelk, vla

    en idealmelk. Bruikbare en heel speelgoed vir die tombolatafel

    en kontant bydraes om maalvleis aan te koop.

    Bestanddele kan tot 20 November by die kerkkantoor afgegee word.

    Kontak asseblief een van die volgende persone as jy kan help.

    Pannekoek (Diana Joubert 0763900934)

    Bak van koeke en terte (Denise Nel 0829202670)

    Poeding (Annelize van der Merwe 0732764785)

    Die koeke gaan per skuif saam met ’n koppie koffie of tee by

    Innipot verkoop word.)

    Bring en braai: Daar gaan vure beskikbaar wees vir dié wat wil braai. Bring

    asseblief jou eie vleis, slaai, drinkgoed en eetgerei saam. As jy nie wil

    braai nie, sal daar kerrie-en-rys, koffie en koek, pannekoek en poeding

    wees om te eet.

    Daar sal ook ’n springkasteel wees vir die kinders.

    Baie dankie vir elkeen se hulp en bydraes!

  • www.universitasng.co.za

    Preke is op die webwerf beskikbaar.

    KANTOORINLIGTING

    Tel: 051 522 4911 E-pos [email protected]

    Web www.universitasng.co.za

    Telefoonnommers Leraars Retief Botha 082 564 0830

    André Oosthuizen 082 378 3081

    Bertie Haasbroek 083 440 4955

    Japie Marais 082 782 8834

    Jeugwerkers

    Elandré Swartz 079 023 9872

    Renaldo Meyer 072 033 6782

    Rikus Botha 073 106 9776

    Gesels ook saam

    op Facebook. NG

    Universitas.

    E-pos-adresse: As jy nie ’n weeklikse e-

    pos van die gemeentewebwerf ontvang

    ten opsigte van die jongste nuus en af-

    kondigings nie, en graag op hoogte wil

    bly, kontak die kerkkantoor of skryf jou

    e-pos-adres op ‘n geel kaartjie. Jy kan

    ook op die webwerf daarvoor registreer.

    Dankoffers Bankbesonderhede vir Internetbetalings:

    Absa Brandwag. Rek no.1570580066.

    Tak 632005

    Verwysing: Naam/ Dankoffer/ Feesbydrae

    Help

    mek

    aar

    Die beeldmateriaal van die preke is

    ook op Youtube onder Geloofsentrum

    Universitas Centre of Faith te sien.

    Totsiens

    Na 44 geseënde jare van wonderlike geestelike groei

    in dié gemeente, verhuis ons na Hartenbos. Ons wil

    graag elkeen wat ons pad oor al die jare gekruis het,

    bedank en groet. Ons sal die uitsonderlike woordbe-

    diening van ons vier leraars en die wonderlike

    musiekbediening waarmee ons elke Sondag bederf is,

    ontsettend baie mis. Ons bid vir die gemeente God’s

    rykste seën op die pad vorentoe.

    Groete Hennie en Marinda Snyman

    Lesotho-uitreik - 29 November 2017

    Soos elke jaar gaan ons vanjaar weer uitreik na die gemeenskap in Mahuu. Ons beoog om

    500 lekkergoedpakkies uit te deel. ’n Pakkie bestaan uit die volgende: 5 koekies, 7 toffies,

    1 suigstokkie en 1 pakkie chips. Die pakkies moet voor of op 26 November by die kerkkan-

    toor afgegee word. Baie dankie.

    Navrae: Wynand Viljoen 0822024276 of Amanda Fourie 0828222436

    Ons dank aan Wynand Viljoen en almal wat gehelp en bygedra het om

    die kerkgebou in Lesotho te hersel en uit te verf.

    Nico van Zyl, 51 jr. oud, het

    twee ekonomiese grade en

    goeie rekenaarvaardigheid.

    Hy het ervaring in

    besigheidsbestuur en

    bemarking, maar is

    afgelope jaar en ‘n half op

    soek na enige sinvolle werk.

    Skakel 051-4213318 of ds.

    Botha.