2
Welkom by die aanddiens! Ons glo jy gaan dit saam met ons geniet en dat Jesus iets nuuts van Homself aan jou gaan kom wys! Indien jy nuut is, en graag op ons databasis wil kom om emails en smse van die kerk te kry met inligting, vul asseblief die Wit Bladjies tussen die stoele in en gooi dit in die hout posbusse by die deure soos jy uitstap na die diens. Impacting people to follow Jesus 1. Beheer jou Tong “The proof that God’s Spirit is in your life is not that you speak in an unknown tongue, but that you control the tongue you do know” Sidlow Baxter Jakobus 3:1-12 Wanneer ons Jesus volg, moet ons meer en meer soos Hy word in hoe ons dink en hoe ons optree Woorde het ʼn groot invloed op ons en die mense rondom ons se lewens. 1. Woorde het ʼn invloed op die ____________________ van my lewe 2. Woorde kan ____________________ wat ek het 3. Woorde wys wie ek ____________________ is 4. __________ het die laaste woord Hoe jy praat is maar net ʼn simptoom van wat in jou hart aangaan. Sommige van ons loop al vir jare met wat ander mense oor ons gesê het en ons bou wie ons is op dit. God het ook ʼn sê oor ons lewe en dit is by verre groter. Spreuke 10:11, 19; 11:12; 12:18; 13:3; 15:1, 28 21:23; Psalm 141:3 Notas:_______________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ Die Raamwerk is ook Elektronies beskikbaar op die YouVersion Bible App onder Events op die Menu. Laai gerus die App af by www.youversion.com of in jou App of Play Store Jy is welkom om na die diens na een van die glas gebedskamers te gaan voor in die kerk indien jy saam met iemand wil bid of wil hê iemand moet vir jou bid.

Jy is super welkom by T - Bloemfontein Baptiste Kerkkerk.co.za/wp-content/uploads/2016/09/20160925-Beheer-jou-tong.pdfSep 25, 2016  · Donderdae tussen 12h-13h op die UV kampus is,

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Welkom by die aanddiens! Ons glo jy gaan dit saam met ons geniet en dat Jesus iets nuuts

van Homself aan jou gaan kom wys!

Indien jy nuut is, en graag op ons databasis wil kom om emails en smse van die kerk te kry

met inligting, vul asseblief die Wit Bladjies tussen die stoele in en gooi dit in die hout

posbusse by die deure soos jy uitstap na die diens.

Impacting people to follow Jesus

1. Beheer jou Tong

“The proof that God’s Spirit is in your life is not that you speak in an unknown tongue, but that you control the tongue you do know”

Sidlow Baxter

Jakobus 3:1-12

Wanneer ons Jesus volg, moet ons meer en meer soos Hy word in hoe ons dink en hoe ons optree

Woorde het ʼn groot invloed op ons en die mense rondom ons se lewens. 1. Woorde het ʼn invloed op die ____________________ van my lewe 2. Woorde kan ____________________ wat ek het 3. Woorde wys wie ek ____________________ is 4. __________ het die laaste woord

Hoe jy praat is maar net ʼn simptoom van wat in jou hart aangaan.

Sommige van ons loop al vir jare met wat ander mense oor ons gesê het en ons bou wie ons is op dit.

God het ook ʼn sê oor ons lewe en dit is by verre groter.

Spreuke 10:11, 19; 11:12; 12:18; 13:3; 15:1, 28 21:23; Psalm 141:3

Notas:___________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________

Die Raamwerk is ook Elektronies beskikbaar op die YouVersion Bible App onder Events op die Menu. Laai gerus die App af by www.youversion.com of in jou App of Play Store

Jy is welkom om na die diens na een van die glas gebedskamers te gaan voor in die kerk indien jy saam met iemand wil bid of wil hê iemand moet vir jou bid.

Jy is welkom om na die diens nog inligting te kry in die Klein Kerkie buite

by die koffie en Tee -– Kyk uit vir iConnect! Hulle sal jou kan help

om in te skakel in die kerk en al jou vrae beantwoord!

News Flash

T.i.C.

T.i.C. begin volgende kwartaal met ʼn kamp Vrydag aand 14 Oktober. Kry jou inskrywingsvorm by Willie of email Willie by [email protected]

KLEIN GROEPE

Indien jy graag ʼn kleingroep wil begin of alreeds ʼn groep lei en beter wil weet hoe om dit te doen, nooi is jou graag uit na ʼn opleiding vir groepleiers, Woensdag 28 September om 18h30 in die Klein Kerkie. Gee asb jou naam op by [email protected] indien jy gaan kom.

HULP MET KOS EN KINDERKLERE

Ons gemeente is in verskillende streke gedeel soos waar mense bly in die stad. Van volgende kwartaal gaan ons elke week vir verskillende streke geleentheid gee om ons te help met nie bederfbare kos en kinderklere sodat ons ʼn klomp mense kan help in Bloemfontein.

FACEBOOK

Gaan like ons op Facebook! Ons gee verskeie inligting deur op Facebook en ook links na musiek wat ons sing in die kerk en inligting wat jy nodig het om meer in te skakel by die kerk.

KAMPUS CONNECT Daar is ʼn klomp studente in ons kerk, maar julle weet dalk nie van mekaar nie. Indien jy

Donderdae tussen 12h-13h op die UV kampus is, kom eet saam met ons middagete op die gras voor die hoofgebou en leer ken van die ander studente in die kerk.

TOUCHIES Kom speel saam touchies Vrydae middae tussen 16h-18h op die UV sportgronde.

VOORBIDDING Kom bid saam met ons elke Donderdag om 18h00 in die Jabes-huis skuins agter die kerk.

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za