Upload
kalaharibulletin
View
275
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Kalahari bulletin 14 aug 2013
Citation preview
Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Danilskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
15 AUGUSTUS 2013 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS
Upington
Tussen die pale!
Duineveld kraai koning op die Groot Interjol
Francois Slabber
DIE Groot Interjol op Upington
tussen dieHorskool Upington en
dieHorskoolDuineveldhetweer
groot vermaakaandie toeskouers
verskaf en die twee skole het die
geleentheid om hul talent op die
sportveld ten toon te stel uitste-
kend gebruik.
Die twee eerste rugbyspanne
het sake in n klipharde wed-
stryd uitgespook en dit was Vel-
ties wat hier koning gekraai
het.
Dit was vroeg al duidelik dat
Uppies swaar gaan leef in die vas-
te fasette van die spel met n Vel-
tie-pak wat hulle in di deel van
die spel laat kreun het.
eerste punte, n strafskop deur
die Velties, het eers n die eerste
kwart van die wedstryd ge-
kom.
Hierna het die Velties beheer
begin neem en van die afskop af
met n ho skop en goeie opvolg-
werk tot in die Uppie-gebied ge-
vorder en n strafskop afgedwing.
Die daaropvolgende lynstaan
het dieVelties gewen, die bal deur
die fases gevat en toe die haker
oorval vir die drie, was die skrif
aan die muur.
Met die telling 10-0 is n periode
ingelui waar die Uppies kort-kort
op die Velties se doellyn was net
om elke keer in die losskrums ge-
straf te word.
Die Velties het egter die druk
laaste kwart van die wedstryd
moes vir albei spanne se toe-
skouers n frustrasie gewees
het.
Diemiddag se rugby is nbietjie
versuur deur n skeidsregter wat
soms die kluts kwyt was.
Die Velties is gestraf vir n
hoogvat en hul speler is tereg n
geelkaart vir die oortreding ge-
gee.
Tog kan hulle te na gekom voel
aangesien twee soortgelyke hoog-
vatte deur dieUppies in die eerste
helfte net met strafskoppe gestraf
is.
Die Velties het nog n drie ge-
druk om die telling 22-0 te maak
voordat die Uppies op die aanval
nie kon deurkom nie en hul sen-
doellyn gekampeer.
Die Uppies het egter bygedra
Dit was selfmoord.
Die Velties kon weens swakdie spel laat kreun het.
Uppies het eg-
ter geklou vir
al wat hul
werd was
en die
Die Velties het egter die druk
verwerk en het kort voor rustyd
nog n drie gedruk om die rustyd-
telling 15-0 te maak.
Die tweede helfte het goed be-
gin, maar het uitgerafel en die
nie kon deurkom nie en hul sen-
ter uit radeloosheid n skepskop
deur die pale gestuur het om die
telling 22-3 te maak.
Die Velties het die laaste kwart
van die wedstryd op die Uppies se
Die Uppies het egter bygedra
tot die druk wat hul ervaar het
deur nie verligting te neem nie,
maar eerder te probeer
hardloop van hul eie
doellyn.
Die Velties kon weens swak
hanteerwerk nie hierdie onbe-
sonne spel uitbuit nie.
Die Velties het egter genoeg
gedoen om welverdiend te
wen.
THEUNIS VISSER van die Horskool Duineveld druk die derde drie van die dag tussen die pale tydens die Groot Interjol wat Vrydag tussen die Horskool Duineveld en die Horskool Upington
plaasgevind het. Duineveld het die o.19wedstryd met 223 gewen. Foto: Lizette Slabber
2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
0/18
WNW-5
2/22
WNW-10
1/18
SSO-5
DIE NCRVOOkollege se Upingtonkampus het op 2 Augustus
sy Mej. Kampus 2013 gekroon. Die gewilde Ymmarencia Kubas
(middel) is as Mej. Kampus aangewys met Aloise Olyn (links) as
haar eerste prinses en Shirlene Strauss (regs) as die tweede prin
ses. Foto: Verskaf
DIE vrywilligers van Kansa op Upington het tydens Kankerweek twee susters
in die Gordoniahospitaal se onkologieafdeling met geskenkies verras. Vol
gens Chrisna Roos van Kansa doen sr. Naomi du Plessis en sr. Anna Lacelot
besonder baie vir die kankerpasinte en twee ouliker susters kry jy nie som
mer nie. Van links is Du Plessis, Janine Ruzaan Babu (Kansavrywilliger)
en Lacelot. Foto: Verskaf
Verras oulike susters met geskenke
Horskool
vier sewe
dekades
DIE Horskool Carlton van Heerden hou
op 30 en 31 Augustus n renie om die
skool se 70ste bestaansjaar te vier.
Op Vrydag 30 Augustus kan oudleer-
linge hulle van 16:00 af vir die renie
registreer. Die registrasie kos R70 per
persoon en vind by die River City Lodge
in Extension plaas.
Op Saterdag 31 Augustus word die
feesviering van 10:00 af by Reitzpark
voortgesit. Die hekgeld is R15 per
persoon.
Die skool sal roosterbrood met sous,
hout vir die vure en musiek verskaf.
Aandenkings, skyfies en ys sal te koop
aangebied word.
Mense wat die verrigtinge by Reitz-
park wil bywoon, moet hul eie vleis,
ekstra bykosse, stoele en kampeertoe-
rusting saambring.
Die gala-aand vind ook die Saterdag
plaas. Kaartjies hiervoor kos R250 en
die drag is streng formeel. Die geleent-
heid begin om 18:30 en sal in die
VGK-saal in Davidstraat, Extension,
plaasvind.
Die renie word op Sondag 1 Septem-
ber met n dankseggingsdiens afgesluit.
Die diens begin om 09:00 in die VGK in
Davidstraat. Rig navrae aan 073-006-1984
of bel die skool by 054-339-0817.
Sessie was hroor
IN Grondeise op sessie bekyk (Kalahari
Bulletin, 8 Augustus) is verkeerdelik be-
rig dat die inligtingsessie gehou is oor on-
tevredenheid oor die manier waarop
grondsake en inheemse regte deur die re-
gering gehanteer word. Die Bulletin is
daaropgewysdat ditwel gehou isuit kom-
mer oor die uitbuiting deur verskillende
komitees wat die gemeenskap benadeel.
Die Bulletin vra om verskoning.
Wys mooistes aan
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013 3
BELINDA ROSSOUW, n gr. 8-leerling
aan die Horskool Duineveld, het op 27
Julie op Buffelspoort baie goed in die
Modelcup July 2013-kompetisie presteer.
In haar ouderdomsgroep, 13 tot 15
jaar, was sy algeheel vierde.
Sy was vierde in die afdeling vir die
besgeklede uitrusting van die dag in die
kategorie vir alle ouderdomme en
geslagte.
Die deelnemers aan die afdeling moes
n uitrusting van papier of plastiek dra
wat op die Durban July gegrond is.
Vir Freeze Modelling eindig sy tiende
onder al die ouderdomsgroepe en
geslagte wat di dag deelgeneem het.
Spogmet
anderste
vere
NATASHA ROSSOUW in die rok van papier
of plastiek wat op die Durban July geskoei
moes wees en aan haar n vierde plek be
sorg het. Foto: Verskaf
PETRA SNYMAN, skrywer van
die boek Wegsteekliefde, tree op 17
Augustus as gasspreker by Naba
Lodge op.
Snyman, wat bekend is om haar
boek en praatjies oor geheime ver-
houdinge in die huwelik, gaan om
09:30 oor Wow-liefde praat en hoe
mense hul huwelik kan sterker
maak.MethierdiepraatjiewilSny-
man mense se harte met n kwas
van omgee, liefde en verstaan verf.
Sy s om suksesvol in enige ver-
houding te wees moet mense be-
tyds die duwweltjies en duiweltjies
herken en bestraf.
Metdiepraatjiewil syaanmense
n paarwenke gee om n wow- lief-
de in hul huwelik te vestig enmet
di liefde enige kans op n weg-
steekliefde te vermy.
Snyman is n boervrou van
Keimoes wat jare gelede as maat-
skaplike werker gewerk het en n
passie het om mense met veral
emosionele probleme te help.
Jare gelede al wou sy n boek
skryf wat baie mense se harte sal
raak. Die boek moes gaan oor weg-
steekliefde en die hartseer en geva-
re van buite-egtelike verhoudings,
maar die boek moes n Christelike
inslag h.
In 1998 het sy in n bekende tyd-
skrif gevra dat mense haar moes
vertel van hul wegsteekliefde en
hoe hulle beplan om daar uit te
kom. Die briewe het ingekom, par-
ty met die hand geskryf en ander netjies getik.
Uit die briewehet sy baie ooreenkomste raakge-
sien vir die redes waarom mense di verhou-
dings begin, die vrae rondom skei of bly en kon-
frontasie van die derde party. So het die boek
Wegsteekliefde ontwikkel.
Die praatjiewat Snyman op 17Augustus gaan
lewer, gaan gedeeltelik fokus opwegsteekliefde,
maar ook op dt wat vroue kan doen om hul hu-
welike sterker te maak en hoe om wow-liefde
in die huwelik te vestig.
KaartjieskosR100en isbydieUpington-boek-
winkel by 054-332-3252 of by Naba Lodge by 084-
517-0732 beskikbaar. Die geselligheid vind ten
bate van Jogbed plaas en daar sal ook Miglio-
juwele uitgestal word.
Krywenke vir
spesiale liefde
PETRA SNYMAN Foto: Verskaf
Besoek gerus die
Kalahari Bulletin se
webwerf by
www.kalaharibulle-
tin.co.za
4 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
Paaie kry nou
ook gradering
n STERGRADERING vir paaie gaan
binnekort n werklikheid in Suid-
Afrika word.
En met die hoof- en deurpaaie wat
vragmotors op Kathu en Kuruman
gebruik, word di nuus beslis ver-
welkom.
n Eenster-pad beteken n motoris
loop gevaar om in n padongeluk te
sterf of ernstig beseer teword, terwyl
n vyfster-pad die minste risiko in-
hou.
Noord-Kapenaars sal verskoon
word as hulle met sinisme op di
projek van die Padverkeerbestuurs-
korporasie reageer.
Wetstoepassers en die land se pad-
en vervoerowerhede kon immers die
afgelope dekade nie n noemens-
waardige duik in die land se duise-
lingwekkende ho padsterftesyfer
maak nie, ondanks verskeie duur
veldtogte wat met fanfare begin is.
n Stergradering werk goed vir ho-
telle omdathotellemeestal inprivate
besit is en die eienaars gewoonlik
hard werk om die standaarde in hul
hotelle hoog te hou.
Openbare paaie is n ander saak
omdat die regering se belasting-
inkomste nie verband hou met die
standaard van dienslewering nie.
Verbruikers kan ook kies watter
hotelle hulle wil gebruik, maar het
nie n keuse om swak paaie te ge-
bruik waar geen alternatief bestaan
nie. Dit is met die deurpad op Kuru-
man wat daagliks deur swaar voer-
tuie en vragmotors gebruik word
wat n groot frustrasie vir motoriste
is, want daar is nog nie voorsiening
gemaakvir n ompadnie. Die jongste
veldtog het meriete, mits die uitslag
van die padevaluering nie net n do-
kument word wat op regeringsamp-
tenaar-rakke stof vergader nie.
Om te kan vergewe,
ook ons eie foute
Philip van Vuuren
VERHOUDINGE en vriendskappe is
dit waarom die hele lewe draai.
Dit is wat mense aan mekaar ver-
bind. Huwelik- en gesinsverhoudin-
ge, die verhoudinge tussen pa-en-
seun, ma-en-dogter. Verhoudinge is
onderlinge betrekkinge vennoot-
skappe.
Verhoudinge is n proses om me-
kaar te leer ken, mekaar te vertrou.
Waar goeie verhoudinge en gesonde
verhoudinge is, is daar groei. Ons
groei in die liefde. Ons geestelike le-
we groei. Ons geluk hang daarvan af.
En so kan ek aangaan.
Bedreigings
n Goeie persoonlike verhouding
met die Here staan altyd onder be-
dreiging.
n Gesonde huwelik is altyd onder
bedreiging. n Goeie gesinsverhou-
ding, waar ouers gesondmet hul kin-
ders leef, is altyd onder bedreiging.
n Eerlike, gesonde venootskap is
altyd onder bedreiging.
n Gemeente met goeie onderlinge
verhoudinge, waar liefde invloei en
uitvloei, is altyd onder bedreiging.
Daar gebeur altydnet iets omhierdie
verhoudinge te ontspoor.
Kwaliteite van n verhouding
Vriendelikheid, hartlikheid, be-
sorgdheid, omgee, ontferming, eer-
likheid, opbouing, bemoediging, gas-
vryheid en liefde is die eienskappe
van n gesonde verhouding.
Maar seerkry en teleurstelling is
onvermydelik inhierdie gebrokew-
reld met al die sonde, seerkry en te-
leurstellings.
Om seer te kry is niks, maar om
seer te bly is n ander ding. Ek sou
wat gee om mense wat ek in die hu-
welik bevestig, te kon verseker daar
gaan nie teleurstellings wees nie. Of
dat die dood hulle nooit sal skei nie.
Ek sounuwebekeerlinge en lidma-
te wou verseker hulle gaan nie seer-
kry of teleurgesteld raak in die ge-
meente nie. Of as ek n baba toewy,
die ouers wou verseker geen ellende
gaan hulle tref met die kind nie.
Dis die droom dat geen huwelik in
die egskeidingshof sou beland nie.
En dat geen kind vanGod ooit teleur-
gesteld sal wees in die kerk nie.
Vergifnis
Dit is die rede waarom Jesus aan
die kruis kom sterf het en opgestaan
het uit die dood:Omvir ons vergifnis
te bied. Sodat ons dan weer ander
kan vergewe. En meer nog: Onsself
mag vergewe.
Hierdie vergifnis stel n nuwekrag
en nuwe energie in ons lewe vry. Dit
gee aan ons n nuwe begin. Dit is net
moontlik deur Jesus Christus wat
ons die krag gee.
. Philip van Vuuren is n leraar van
die Oasis-gemeente (AGS) op Kuru-
man.
Die groot vreugde van interjol
INTERJOL is beslis die twee dae van
die jaar waarop ek die hardste werk.
Op 38 is ek nie meer so fluks, fiks
of viets soos ek was op die sportdae
wat ek as netbalspeler bygewoon het
nie.
Toe het soortgelyke dae in n waas
van sportkrete, harde spel op die
baan en klipharde ondersteuning
van die ander spanne verbygevlieg
enal beseringwat ekoorgehouhet,
was n hees keel van al die skreeu en
dalk n verstuite vinger.
Deesdae woon ek sportdae as foto-
graaf by. Ek staan net langs die baan
endrukdie regte knoppie omhopelik
rens n goeie voorbladfoto te neem.
Net my hande werk: Die linker-
hand om die lens te draai en die reg-
terhand omdie knoppies te druk. Tog
is ek pootuit en lam vanmoegheid as
ek by die huis kom.
As my fiksheidsvlakke hor was,
sou ek dalk die lang dag op my voete
beter kon hanteer.
Maar dit voel ook vir my asof die
son hier in my laat 30s erger brand
as wat dit in my tienerjare gebrand
het.
Want interjol laat my altyd n die
tyd soos n tamatie lyk, maak nie
saak hoeveel sonskerm ek aansmeer
nie.
Tog bly sportdae soos interjol sui-
wer genot.
Die 1 400 fotos wat ek geneem het,
wys hoe vreeslik baie elke kind die
wedstryde geniet het. Hart en siel is
in elke plettervat, doel of hoekie inge-
sit en tussen die grynslag, trane en
seerkry, was daar loutere vreugde op
almal se gesigte.
Want of jou span gewen of verloor
het, daardie spelers gaan op hul 38ste
verjaardag steeds oor di sportdae
praat al is hul ookniemeer so fluks,
fiks of viets nie.
EEN van die bekendste gesigte en so eie aan die Kalahari: Rooi duine waarop n mens kan speel of rustig
kan wees in die natuur. Hierdie foto is op n plaas naby Hotazel geneem. Foto: Ilse Watson
Briewe mag nie langer as 400 woorde wees nie. Voorkeur word
aan kort briewe gegee waarin standpunte bondig gestel word.
Laster en beledigings is nie aanvaarbaar nie. Briewe moet die
skrywer se naam, van en adres bevat asook n telefoonnommer
waar die briefskrywer bedags gekontak kan word. Dit geld selfs
al skryf u onder n skuilnaam. As die brief na n berig verwys
wat verskyn het, verskaf asseblief die opskrif van die berig asook
die datum waarop dit verskyn het. Die Bulletin behou hom die
reg voor om briewe te keur, te verkort of te redigeer vir
publikasie. Briewe wat per e-pos ontvang word, sal voorkeur
geniet.
Lesers bendrukmet verfraaiing vanKuruman; kla oor duur kos
SOOS gewoonlik gons dit op die Ka-
lahari Bulletin se Facebook-blad
soos wat lesers kommentaar lewer
en hul s s.
Die vraag Wat dink jy van die
inwoners van Kuruman wat besluit
het om elke ingang van die dorp
mooi en skoon temaak? lok die vol-
gende reaksie uit:
Dis regtig waar iets mooi. Mar-
lon Norton
As ek nie reeds betrokke en super
besig was by die DBV nie, sou ek
hulle gehelp het, ons dorp het dit no-
dig. Dis deesdae nmooi prentjie om
te sien wanneer ek dorp toe gaan!
Well done, inwoners! Sheldene
van der Walt
Op die vraag Hoe voel jy oor die
feit dat Hansie Cronje 13 jaar later
weer aangekla word van wedstryd-
knoeiery? s lesers:
Dis nou nonsens. Waarom? Net
om die familie te ontstel! Retha-
Jane Duvenhage Buys
Laat hom in vrede rus. My hart
gaan uit na sy ouers. Om n kind te
verloor is nie ietswaaroor jymaklik
kom nie. Elize Botha
Askies? Toppunt van onnossel-
heid. Regtig! Cassie en Anette
Kruger
Op die vraag Hoeveel bestee jy
per maand nt aan kos? s lesers:
Ons is n gesin van vier en ons ge-
bruik meer as R5 000 net vir kos.
Dis belaglik duur! Emma Jor-
daan
Too little! Jolene ProMassage
DROOM jy daarvan om n joernalis
te word? Nou is jou kans.
Met Kalahari Bulletin se nuwe
webontwerp bied dit jou die kans om
n burgerjoernalis (citizen journa-
list) te word. Met die nuwe ontwerp
kan lesers hulle gratis registreer om
fotos, videos, geleenthede, nuus-
wenke, misdaadvoorvalle, enso-
voorts, te laai.
Jy het o en ore waar ons nie altyd
kan wees nie. Jy weet wat lesers se
harte vinniger sal laat klop.
Ons het nie genoeg plek in die ge-
drukte koerant om elke week alles te
plaas wat in die gemeenskap gebeur
nie. En ons weet ook nie van alles
wat daarbuite gebeur nie.
Aan die web is daar egter geen ein-
de nie. Al jou gemeenskapsnuus is
steeds beskikbaarmet fotos, videos,
meningspeilings, ensomeer.
Met die nuwe ontwerp verskyn die
storie wat laaste gelaai is eerste.
Jy sal nie hoef te soek vir die nuut-
ste nuus uit jou kontrei nie.
Soek jy eiendom? Wil jy huur of
koop?Dienuwewebontwerpbevat n
eiendomsafdelingwaarin jy nwoon-
plekkie in jou gebied kan soek.
Onthou Kalahari Bulletin se mobi
site gee jou toegang tot jou koerant
op jou selfoon.
Besoek die webwerf by www.kala-
haribulletin.co.za of op jou selfoon
by kalaharibulletin.mobi.
Jy is koerant se o en ore
MEESTER: n Strokiesprent deur Danie Cronj
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013 5
Kuierfees sien rooi
oor gevare van rook
VANJAAR is die Kalahari-
kuierfees 21 jaar oud en
oudergewoonte vat die
kuierfees hande met Kansa
op Upington om aan
feesgangers n verantwoor-
delike fees te bied.
In sy 21ste bestaansjaar
is die kuierfees in rooi
getooi om feesgangers
bewus te maak van die
gevare van rook en die
gebruik van tabak.
Alle vorms van tabak
hou n gesondheidsrisiko in
en tabakverwante siektes is
verantwoordelik vir een uit
elke tien sterftes wreld-
wyd.
Daarom moedig Kansa en
die kuierfees mense aan
om onmiddellik op te hou
rook, want tabakgebruik is
die enkele mees voorkom-
bare oorsaak van n groot
verskeidenheid gesond-
heidsprobleme.
Deur op te hou rook of
nooit te begin nie kan jy
jou kans op gesondheids-
probleme soos hartaanval-
le, beroerte, bloedvatsiek-
te, emfiseem, chroniese
brongitis, maagsere,
impotensie, boonste-lugweg-
siekte en kanker van
die longe, keel, mond,
tong, blaas, serviks, niere
en maag aansienlik
verklein.
Selfs om die waterpyp
(hookah of hubbly bubbly)
te gebruik is nie n veiliger
alternatief vir tabakgebruik
nie.
Die rook wat in n tipiese
waterpypsessie ingeasem
word, bevat 36 keer meer
teer en agt keer meer
koolstofmonoksied as
gewone rook.
Bel Kansa by 0800-226-622
of besoek www.cansa.org.za
vir meer inligting oor
Kanse se Kick Butt-pro-
gram.
Rig enige ander navrae
oor die kuierfees aan
054-332-1100 of besoek die
webwerf by www.kuier-
fees.co.za of gaan like
hulle op Facebook.
DIE Kalaharikuierfees wat van 26 tot 28 September plaasvind,
vier vanjaar sy 21ste jaar en is in rooi getooi om saammet Kansa
feesgangers van die gevare van rook bewus te maak.
6 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
Besoek gerus die Kalahari Bulletin se webwerf
by www.kalaharibulletin.co.za en op facebook
by www.facebook.com/kbulletin
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013 7
GROOT INTERJOL
Duineveld sevier
DIE uitslae van die Groot Interjol-
seunshokkiewedstryde tussen die
Horskool Upington en die Hor-
skool Duineveld is:
o.16: Duineveld 2 Upington 0
o.19B: Duineveld 1 Upington-
uitnodigingspan 0
o.19A: Duineveld 2 Upington 1
DUNCAN SILWANA van die
Horskool Upington in aksie op
die hokkieveld. Fotos: Lizette Slabber
GERHARD JACOBS van die
Horskool Duineveld kyk vir watter
spanmaat hy die bal kan moker.
WIE gaan eerste by die bal wees? Jaco Visser (links) van Duineveld
en Julio Jantjies van Upington hardloop om eerste by die bal te wees.
RIAAN BADENHORST (links) van Duineveld veg hard om die bal van
Franko Swart van Upington weg te hou.
8 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
GROOT INTERJOL
DIEHorskool Duineveld het dieGroot Interjolredenaarskompetisiemet
punte gewen. Die Horskool Upington en Duineveld het gelykop met
33 geindig, waarna die wenspan deur die gesamentlike punte bepaal
is. Die redenaars van Duineveld is van links Anine Hanekom, Andr Nel,
Jon Visser, Pieter Scholtz, Carla Kruger en Jan Hendrik Opperman.
Foto: Megan Loots
DIE Horskool Duineveld het die Groot Interjolvasvraekompetisie teen
die Horskool Upington gewen. Die lede van die wenspan is van links
Abrie Visagie, Jan Hendrik Opperman en Nicholas McGregor.
Foto: Megan Loots
DIE Horskool Duineveld het die Groot Interjolgholftoernooi teen die Horskool Upington gewen. Die eerste nege
putjies is volgens die Amerikaanse kiesspelrels gespeel waarna die tweede helfte volgens die vierbalrels ge
speel is. Duineveld se gholfspan is van links Nashwill Mazima, Tiaan Fourie, Pierr Nel, JayD van Zyl, Danus
Kruger, Rieckert Harber, Hanro Viviers, Venco Kruger, Rossville Mazima en CJ Conradie. Foto: Verskaf
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013 9
GROOT INTERJOL
DIE uitslae van die Groot Interjol-meisieshokkiewed-
stryde tussen die Horskool Upington en die Horskool
Duineveld is:
o.14-Duineveld 2 Upington 3
o.16-Duineveld 2 Upington-uitnodigingspan 1
o.19B-Duineveld 0 Upington 1
o.19A-Duineveld 1 Upington 0
Puntestand
van hokkie
VERONIQUE VORSTER van die Horskool
Upington beheer die bal mooi.
Fotos: Lizette Slabber
ELANDIE HANEKOM (links) van die Horskool Upington
strek om die bal by Deanke van Zyl van die Horskool Dui
neveld weg te neem.
MADELEINE SWARTZ (links) van Duineveld probeer die bal weghou van Lindsey
Loots van Upington.
10 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
GROOT INTERJOL
Netbaluitslae van jol bekend
DIE uitslae van die Groot Interjol-
netbalwedstryde wat Vrydag
tussen die Horskool Duineveld
en die Horskool Upington
plaasgevind het, is:
o.14B: Duineveld 14 Upington 7
o.14A: Duineveld 22 Upington 17
o.16C: Duineveld 27 o.15B-
Upington 0
o.16B: Duineveld 24 o.15A-
Upington 24
o.16A: Duineveld 13 Upington 26
o.19C: Duineveld 27 Upington 6
o.19B: Duineveld 20 Upington 8
o.19A: Duineveld 30 Upington 24
ELMON BOTHA van die Horskool Duine
veld. Fotos: Lizette Slabber
ELMARIE CARSTENS van die Horskool
Upington.
ESMARIE FERREIRA van die Horskool
Upington.
CORLIA VILJOEN van die Horskool Duine
veld.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013 11
AANDAG: ALLE GROOT
MANS! Groot nommers in
winkel beskikbaar.
Kontantafslag gewaarborg.
Specials vir die week!
Uitgesoek vir die somer.
Kortmouhemde - R100
Kortbroeke - R150
The Nu-Shop, Palm Gate-
sentrum, Hoofstraat, Kuru-
man.
Tel. 053 712 1264.
C
O
L
U
M
B
I
A
-
9
-1
0
-
0
8
-
K
B
-
L
H
Columbia
Carpets/
Blinds
053 712 1961
053 712 2068
DIE NUTSMAN
Vir alle loodgieterswerk,
verf, daklekke, staalwerk,
e l e k t r i e s , t e l s , s t owe ,
wasmasjiene, herstelwerk in
en om die huis. Skakel
082 752 1600.
VERBLYF beskikbaar in
Kuruman vir
kontrakteursfirma. 11
kamers met DStv, selfsorg.
Skoonmaak en wasgoed
word gedoen. R60 000 p.m.
Skakel Dirk 079 877 7134.
CONDOR 2004 2.4 - R75 000;
Isuzu 2.5 - R59 500. Skakel(
072 472 8686
ISUZU 1996 - R29 500,
Isuzu met kappie - R48 500.
Skakel( 072 472 8686
FORD CORTINA -
R11 500, Ford Laser -
R15 500. Skakel(
072 472 8686
NISSAN SENTRA -
R19 500, Opel Kadette -
R16 500. Skakel(
072 472 8686
SENTRA 2001 1600 -
R33 500, Golf 1600 - R38 500.
Skakel( 072 472 8686
WIT POLO 2009 - 1.4
Trendline - R105 000
onderhandelbaar. R96 000.
Skakel( 083 383 8370/1/2
CASH FOR YOUR car or
bakkie below R40 000. SMS
to (072 472 8686
V-TEC TRAILERS
KURUMAN
Verkoop nuwe sleepwaens,
onderdele en tweedehandse
sleepwaens. Dryf ook handel
in nuwe en tweedehandse
Challenger- en Karet-
sleepwaens. Skakel Louw-
rens 083 310 0272/
053 712 1072, Hobsonstr 20,
Kuruman.
2 X GEMEUBILEERDE
huise te huur in Kuruman.
DSTV Ingesluit. Skakel(
073 273 1762
2 SLKP WOONSTEL met
koopkrag - water ingesluit
by huur. Geen troeteldiere.
R5000 p.m vooruit betaal-
baar. Geen dep. 073 811 0654
Veritas Eiendomme
Te koop: Skakel Elize Linde
by 083 383 8372
of Estelle Pieterse by
072 359 0781.
E-pos:
of
257 3-slk-huis met
woonstel asook le erf
met besigheidsregte -
baie potensiaal vir
uitbreiding, R2 210 000.
327 - Pragtige 3-slk,
2 badk, oopplan, d/m/h,
groot erf agter vir nog
Ontwikkeling,
R1 360 000.
329 - Netjiese 3-slk,
2 badk, 2 sitkamers,
eetkamer, TV-kamer,
aparte opwas,
besproeiing, goeie waarde
vir geld. R1 575 000.
Verskeidenheid erwe te
koop
Te huur: Skakel Juanita
Koortzen - 078 159 7426
E-pos: veritaskuruman
@gmail.com
H84 - 3 slk, 2 badk, e/m/h.
R12 000 p.m.
H93 - 3 slk, 2 badk, e/m/h.
R12 000 p.m.
H96 - Groot kantoor te
huur, R33 000 p.m.
H110 Industrile
werkswinkel te huur,
R33 000 p.m.
H112 - 5 slk, 2 badk,
sitkamer, e/m/h,
R11 000 p.m.
H44 - Kantore te huur,
R9 900 p.m.
Skakel ons gerus,
ons help graag.
Webtuiste:
www.veritaseiendomme
.co.za
AIDA KURUMAN
Huis te huur - 4 Slpk, 2 badk,
kantoor, 2 m/huise @
R15 000 p.m.
Huis te koop - 5 Slpk, 1
aantrekkamer, 21/2 badk, 2
m/h, swembad R2 080 000.
Besigheidsperseel en gebou
te koop R2 000 000.
Besigheidsperseel, gebou &
toerusting R2 250 000.
Skakel Annatjie 076 395
9422 of 053-712 0487.
Rita's
Eiendomme Properties
Te koop: Kuruman
Huis met 3 slk, 2 badk en
enkelgarage, in
veiligheidskompleks.
R1 130 000.
Huis: baie modern
opgeknap, 3 garages,
swembad, woonstel.
R1 650 000.
Oopplanhuis met 3 slk, 2
badk, enkelgarage, groot
erf.
R1 100 000.
Ruim 3-slk-huis, met 2
badk, dubbelgarage.
R1 330 000.
Skakel 083 226 1483
www.ritaseiendomme.co.za
SOEK INSLAAP
HUISWERKER. Vorige
verwysings 'n moet. Moet
kan lekker kos maak. Sala-
ris R3000. Skakel
(071 659 3812
D.J.G. Poolman
Duvenhage &
Van Der Merwe Ing.
In die boedel van wyle
Daniel Johannes George
Poolman, in lewe getroud
buite gemeenskap van goed
en woonagtig by huis 4,
Kromstraat 7, Kuruman,
Noord-Kaap, distrik Kuru-
man.
Boedelnommer: 914/2012
Kennis geskied hiermee dat
die eerste en finale likwida-
sie- en distribusierekening
in bogenoemde boedel ter in-
sae l by die Kantoor van die
Meester van die Hooggeregs-
hof, Kimberley en 'n afskrif
daarvan by die Landdros-
kantoor, Kuruman, vir 'n
tydperk van 21 (EEN EN
TWINTIG) dae vanaf 15 Au-
gustus 2013.
DUVENHAGE & VAN DER
MERWE
Posbus 63
Kuruman
8460.
M.A. Molete
In the estate late of Molete
Armstrong Molete, identity
number 690722 5816 081, of
House No D79, Dendell
Village.
Estate number: 9166/2011.
The first and final
liquidation and distribution
account in the
abovementioned estate will
be open for inspection of all
persons with an interest
therein for a period of 21
days from 16 August 2013 at
the office of the Master of
the High Court, Mmabatho
and the Magistrate,
Mothibistad.
Signed at Kuruman on this
5th day of August 2013.
KBVS ATTORNEYS
PO Box 565
51 Beare Street
Kuruman
8460.
P. Lebogang
In die boedel van wyle
Pelonomi Lebogang,
identiteitsnommer
651225 2276 082, van 238
Church Street, Seven Miles
8460.
Boedelnommer 6934/2013.
Skuldeisers van bogenoem-
de boedel word hiermee
versoek om binne 30 dae
vanaf 15 Augustus 2013 hul
eise te bewys en hul skulde
te betaal by die ondergete-
kende.
Geteken op Kuruman op die
30ste dag van Julie 2013.
KBVS PROKUREURS
Posbus 565
Bearestraat 51
Kuruman
8460.
J & L Motors/ Sea of
Mountains
Duvenhage &
Van Der Merwe Ing.
KENNISGEWING VAN
GEREGTELIKE VER-
KOPING
In die Landdroshof vir die
distrik Kuruman gehou op
Kuruman.
Saak No: 1276/2012
In die saak tussen:
J & L MOTORS
Eksekusieskuldeiser
en
SEA OF MOUNTAINS
TRADING 590 T/A EAST 2
WEST CARRIERS
1ste Eksekusieskuldenaar
JAN ABRAHAM MINNIE,
Identiteitsnommer
880201 5072 086
Human Communications 100822
Northern Cape
Provincial Government
NOTICE
Payment to Suppliers and Service Providers
within the 30-day Payment Period, as specified
by the Public Finance Management Act (PFMA),
Act 1 of 1999
Procurement
The Northern Cape Department of Social Development encourages all
suppliers and service providers to register on the Department Logis
Database.
If you are a registered supplier or service provider, kindly ensure that the
following updated information is provided to the Department annually:
Tax Clearance Certificate B-BBEE Certificate NCP4 (Disclosure of
Interest) NCP8 for all transactions, including and above R10 000 NCP9
Annexure F for all transactions, including and above R30 000 Correct
bank details (Bank-stamped Department Entity Form)
Payment
The Northern Cape Department of Social Development commits to pay
suppliers and service providers within the 30-day payment period, as
specified by the Public Finance Management Act (PFMA), Act 1 of 1999.
In doing so, suppliers and service providers are requested to submit tax
invoices for goods and services delivered within a minimum of 5 days after
delivery.
The Department further commits to ensure that payments to suppliers and
service providers are made within 10 days after receipt of tax invoices.
The Department would like to express our sincere gratitude
to our suppliers and service providers who assist in
delivering the vision of the Northern Cape
Department of Social Development.
Elizabeth (Liz) Botes
Head of Department
AIDS HELPLINE
0800-012-322
12 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
2de Eksekusieskuldenaar
Ingevolge 'n Vonnis gelewer
op 1ste dag van Maart 2013,
in die Kuruman Landdros-
hof en 'n Lasbrief van Ekse-
kusie daarna uitgereik,
word die goedere hieronder
beskryf in eksekusie ver-
koop by Baljukantoor,
Skoolstraat 46, Kuruman, op
die 6de dag van September
2013 om 09:30 aan die hoog-
ste bier:
GOEDERE:
1 wit vragmotorleunwa,
Registrasienr. CSV172 FS.
Gedateer op Kuruman op 31
Julie 2013.
GJS V AN ZYL
DUVENHAGE & VAN DER
MERWE
Hoofstraat, Prokmed Sen-
trum, Kuruman 8460.
Posbus 63, Kuruman 8460.
Tel. 053 712 1064/5/6
Faks: 053 712 0569
E-pos:
Verw: J&L1/0001/MJJ
Adres van
Eksekusieskuldenaar: Sea
of Mountains Trading 590
T/A East 2 West Carriers,
Registrasienommer
2010/083905/23 van Ds. van
Jaarsveldstraat 106, Kuru-
man en mnr. Jan Abraham
Minnie, identiteitsnommer
880201 5072 086 van Ds. van
Jaarsveldstraat 106, Kuru-
man.
BASF Coating Services/Son
Safari Paneelkloppers/Jan
J. Lamprecht
Duvenhage &
Van Der Merwe Ing.
KENNISGEWING VAN
GEREGTELIKE VER-
KOPING
In die Landdroshof vir die
distrik Kuruman, gehou op
Kuruman.
Saaknommer: 1170/2011
In die saak tussen:
BASF COATING SERVICES
(EDMS) BPK
Eksekusieskuldeiser
en
SON SAFARI
PANEELKLOPPERS BK
Identiteitsnommer onbe-
kend
1ste Eksekusieskuldenaar
JAN JACOBUS LAM-
PRECHT
Identiteitsnommer onbe-
kend
2de Eksekusieskuldenaar
Ingevolge 'n Vonnis gelewer
op 25 April 2012, in die Kuru-
man Landdroshof en 'n Las-
brief van Eksekusie daarna
uitgereik, word die eiendom
hieronder beskryf in ekse-
kusie verkoop op 5 Septem-
ber 2013 om 10:00 by die
Baljukantoor by Skoolstraat
46, Kuruman, aan die hoog-
ste bier, met geen reserwe-
prys.
BESKRYWING:
ERF: 1820, Ga-Segonyana
Munisipaliteit, Afdeling Ku-
ruman, Provinsie Noord-
Kaap.
GEHOU: Kragtens
T2442/2010, 1 133 m, ook be-
kend as Frylinckstraat 4,
Kuruman.
GROOT: 1 133 vk m (EEN
DUISEND EEN HONDERD
DRIE EN DERTIG), gehou
kragtens Akte van Trans-
port Nr T2442/2010
STRAATADRES:
Frylinckstraat 4, Kuruman.
Die volgende inligting word
aangegee, maar is nie
gewaarborg nie.
Die eiendom bestaan uit
woonhuis met woonstel.
Die voorgenoemde geregte-
like verkoping sal onderhe-
wig wees aan die
voorwaardes van verkoping
wat geinspekteer kan word
by die kantore van die Balju
van die Landdroshof by
SKOOLSTRAAT 46, KURU-
MAN 8460.
Gedateer op Kuruman op 31
Julie 2013.
GJS VAN ZYL
Eksekusieskuldenaar se
Prokureur
MCINTYRE & VAN DER
POST
Barnardstraat 12, Bloemfon-
tein 9301
Posbus 540, Bloemfontein
9300.
p/a DUVENHAGE & VAN
DER MERWE ING
Hoofstraat, Prokmed Sen-
trum, Kuruman 8460
Posbus 63, Kuruman 8460
Tel. 053 712 1064/5/6
Faks: 053 712 0569
E-pos:
Verw: MC11/0005/MJJ
Adres van
Eksekusieskuldenaar: SON
SAFARIS
PANEELKLOPPERS BK van
Frylinckstraat 4, Kuruman
en mnr. JAN JACOBUS
LAMPRECHT van
Frylinckstraat 4, Kuruman.
WARRIOR VIAGRA:
Nou in Kuruman beskik-
baar. Sterker, langer
ereksie. Hou 10 keer langer
uit. Verbeter jou sekslewe
ten volle. 100%
geldterugwaarborg. 100%
veilig (medies getoets).
073 894 5273
073 522 8346. Beskikbaar by
Jimmy's Drankwinkel,
h/v Livingston- en Short-
straat, Kuruman & Uping-
ton Hannes 078 722 4631.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013 13
BETREKKINGS
14 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
Ongemakmet
dikdermkan
beheerword
Yolandi van Deventer
PRIKKELBARE KOLON-
SINDROOMof n spastiese
dikderm is n simptoom-
gegronde diagnose wat ge-
paardgaan met die volgen-
de simptome: chroniese ab-
dominale pyn, krampe,
ongemak, swelling, veran-
dering in stoelgange by-
voorbeeld hardlywigheid
en diarree (afwisselend) en
die gevoel dat die derm nie
tenvolle geledig is tydens n
stoelgang nie.
Simptoom-gegrond bete-
ken dat daar geen definitie-
we toetse is wat die toe-
stand kan bewys nie,
maar dat die diagnose slegs
op grond van simptome ge-
maak kan word.
Ongeveer 20% van die al-
gemene bevolking vervul
die diagnostiese kriteria
vir prikkelbare kolonsin-
droom, maar slegs 10% van
hulle raadpleeg hul dokter
oor gastro-intestinale simp-
tome.
Die aanvang van n spas-
tiese dikderm kan wees na-
dat n infeksie teenwoordig
was, baie stres en span-
ning, asook volwassenheid
(ouderdom 20 tot 30 jaar).
Jong vroue word oor die al-
gemeen die meeste geraak.
Die presiese oorsaak van
prikkelbare kolonsin-
droom is onbekend.
Die algemeenste teorie is
dat daar n wanbalans tus-
sen die brein en die gas-
tro-intestinale (derm-) ka-
naal bestaan, hoewel daar
abnormaliteite in die nor-
male flora (goeie bakterie
wat teenwoordig is in die
spysverteringskanaal wat
help met balans en besker-
ming teen infeksie) kan
wees.
Die toestand is nie ge-
vaarlik nie, maar kan sleg-
te gevolge h soos pyn en
moegheid wat tot n toe-
name in siekteverlof kan
lei.
Daar is geen genesing vir
n spastiese dikderm nie,
maar deur n paar verande-
ringe te maak kan dit be-
heer word, bv. leefstylver-
anderinge, medisyne en
ontspanningstegnieke.
Oefeninge soos joga, stap
of draf, sowel as n dieet-
aanpassing, kan help om
die invloed van n spastiese
kolon te verminder.
Daar is nie n spesifieke
dieet vir die toestand nie,
maar algemene riglyne
sluit in om minder koolhi-
drate te eet, gasvormende
kosse en speserye te vermy
of te beperk en dan deur n
proses van eliminasie agter
te komwatter soort voedsel
vererger die toestand en dit
eerder te vermy.
Prikkelbare kolonsin-
droom kan vir n tydperk
teenwoordig wees, dan
weer verbeter en later weer
terugkeer.
Hoewel n spastiese dik-
derm geen noodlottige ge-
vaar inhou nie, het navor-
sing bewys dat dit wel tot
depressie kan lei.
Die diagnose van prikkel-
bare kolonsindroom moet
eerder deur n geneesheer
gemaak word, aangesien
vele ander toestande met
dieselfde simptome kan
voorkom.
) Hierdie gesondheids-
wenke is deur die Medicli-
nic Kathu verskaf.
Die toestand is
nie gevaarlik nie,
maar kan slegte
gevolge h soos
pyn en moeg
heid wat tot n
toename in siek
verlof kan lei.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013 15
GROOT INTERJOL
DIE uitslae van die Groot Interjol-
rugbywedstryde wat op 9 Augustus
tussen die Horskool Upington en
die Horskool Duineveld plaasge-
vind het, is:
o.14B-Duineveld 14 Upington 31
o.14A-Duineveld 0 Upington 71
o.15B-Duineveld 8 Upington 5
o.15A-Duineveld 11 Upington 10
o.16B-Duineveld 10 Upington 15
o.16A-Duineveld 0 Upington 41
o.19B-Duineveld 19 Upington 0
o.19A-Duineveld 22 Upington 3
LINKS: Derik Steen
kamp (links) van die
Horskool Upington
probeer Attie Brits
van die Horskool
Duineveld stuit.
DJ DRY (links) en Jasper Wie
se (regs) van Upington laat nie
toe dat BrandonLee Faro van
Duineveld verby hulle kom nie.
Fotos: Lizette Slabber
REGS: Christiaan du
Plessis (links) van
Duineveld bied die
nodige ondersteuning
wat Junior Burger
(middel) nodig het ter
wyl hy deur Alvin
Steenkamp van
Upington getakel
word.
Plettervat
16 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
Lizette Slabber
IN die twee weke voor die spannende Groot
Interjol het verskeie leerlinge van die om-
gewing op sportgebied teen mekaar meege-
ding.
Die Horskool Upington, aanbieder van van-
jaar se Groot Interjol, en die Horskool Duine-
veld het kragte op skiet-, skaak- en tennisge-
bied gemeet.
Al di wedstryde het bygedra om die span-
ning tot 9 Augustus, toe di skole mekaar op
die rugby-, netbal en hokkieveld getakel het,
hoog te laat loop.
Pak uit vir Jol
DIE Horskool Duine
veld het die skaakmet
71 gewen. Hier kon
sentreer die spelers
kliphard om die regte
skuif te maak. Van
links is, voor: Mason
Adams en Pieter le
Roux; agter: Herman
Brandt en Andrea
Steyn.
DIE Horskool Duine
veld het die skietkom
petisie met 82,6%
teenoor 81,2% ge
wen. Die kapteins van
die Horskole Uping
ton en Duineveld se
skietspanne is onder
skeidelik van links Mi
chael Becker en Jan
Hendrik Opperman.
Fotos: Lizette Slabber
DIE Horskool Upington het die Groot Interjol
tennis teen die Horskool Duineveld met 108
gewen. Hier slaan Loupie Nieuwoudt van
Upington die bal na sy teenstander.
DIE Groot Interjoltenniswedstryde is op Dins
dag 6 Augustus beslis. Spelers moes nie net
hul teenstanders aandurf nie, maar ook n baie
slegte wind. Hier is JayD van Zyl van Duineveld
in aksie tydens een van die enkelspelwedstry
de.