1
NOORDWESTER BLADSY 18 22 NOVEMBER 2013 Hiermee wil ek graag die gemeen- skap van Lichtenburg en omgewing groet. Dankie vir almal se vriend- skap deur die jare. Ek sal julle altyd onthou. Ek verhuis na my kinders in Frankfort. Kom geniet ‘n koppie tee of slaap oor as julle Suidkus toe gaan. Vir die wat ek nie persoonlik gegroet het nie, totsiens. Liefde Hanna Scheepers. November 2013: 21. Imagine Arts, Beads and Crafts Canvas Art kursus. 072 271 6977 21. Lichtenburg Blommeklub afsluiting. 018 673 0051/084 506 9351. 22. Dr Percy Bezuidenhout Neurochirurg Multimed Lichtenburg. 25. Lenmarie Stanton Kliniese Sielkundige Multimed 29. Pieter Smith optrede @ R100 per persoon. Nav rae/besprekings Adele 082 700 1834. 29. Dr Percy Bezuidenhout Neurochirurg Multimed. 29-30 Dejavu Kersmark Navrae Anria Die Hoek Huis 082 318 4936. 30. Kersmark en vlooimark op Ouwerf Perseel. Navrae 018 632 1511/0732076166 Desember 2013: 1 - 6 Imagine Arts, Beads and Crafts vakansie kinderprogram 072 271 6977. 2. Lenmarie Stanton Kliniese Sielkundige Multimed Lichtenburg. 5. Bloedskenkersdag Wilgers Dienssentrum 10:30 tot 16:00. 5. Janique Ortotis Multimed Lichtenburg. 8. Sing vir Jesus Laerskool Lichtenburg om 17:30 gratis. Navrae Jannie Dry 082 571 3779 (Manne vir Jesus) 9. Lenmarie Stanton Kliniese Sielkundige Multimed Lichtenburg 16. Geloftefeeste woon by naaste fees aan u! 25. Kersdienste in feitlik al die kerke. Doen navraag en woon by! 31. Oujaarsdan CVO-Skool Hoofsaal (Kommandosaal) om 19:00 Musiek DJ Magic Music. Toegang R120 volwassene, R60 laerskool kinders. Prys sluit in ‘n braaipakkie, pap, sous, vuur en eetgerei word voorsien. Kontantkroeg. Geen eie drank nie asseblief. Navrae Cieltjie 082 324 3206. 2014: Januarie. 22. Zoetmelksvlei VLU vergadering. Navrae Alda 083 230 8033/Sanet 072 477 6789. 23. MPO Alzu Kuilvoer/Hooidag Mpumalanga by Alzu Gemeenskapsentrum in samewerking met Alzu Voere, Vitam International en MPO Noord.. Navrae Benita Oelofsen 073 116 8544 benita@ mpo.co.za Februarie 2014. 20. MPO Noordwes Ru-voerdag in samewerking met Biomin, NWK, MPO Noord van toepassing op Melkboere, Vleisboere, Skaapboere en boere wat voerkrale bedryf. Navrae Benita Oelofsen 073 116 8544 [email protected] MAART 2014. 25. Kroning Mej Noordwester by Lichiefees. 25 - 27 Lichiefees. Die Noordwester se kalender vir gebeure vir Lichtenburg en verspreidingsgebied is: (Reël asb. u byeenkomste aan die hand hiervan): Telefoonnommers vir Multimed en besoekende medici 018 632 6463. Building better cities Ons beskik tans oor die volgende vakature in die departement Kleinhandel. ASSISTENTWINKELBESTUURDER (Econo-Grocer, Zeerust) Die posbekleër is mede verantwoordelik vir voorraadbestuur, beheer oor uitgawes, handhawing van wetlike aspekte, toepaslike administratiewe take, beheer van personeel en alle aspekte rakende die bestuur van die winkel. ’n Belangrike prestasie area is ook die skakeling met klante ten einde klantbehoeftes en dienslewering aan te spreek Die posbekleër sal ook hulp verleen met die bestuur van die winkel tydens die afwesigheid van die Winkelbestuurder. Die geskikte kandidaat moet in besit wees van 'n Graad 12- Sertifikaat en moet oor 6 jaar ondervinding in kleinhandel- ondernemings beskik, wat ondervinding in die hantering van verbruikersitems, ‘n bakkery en ‘n slagtery insluit. Aansoekers kan 'n curriculum vitae, waarin die postitel waarvoor aansoek gedoen word vermeld word, rig aan: Zelda van den Berg, Posbus 107, Lichtenburg, 2740, faksnommer 018 6331929 of e-pos [email protected]. LET WEL: Kandidate wat aansoek wil doen vir bogenoemde pos/te moet gewaarmerkte afskrifte van hul identiteitsdokumente en hoogste akademiese sertifikate insluit in hul curriculum vitae’s, ten einde oorweeg te word. NWK ondersteun die oogmerke van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 29 November 2013 indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ‘n onderhoud genooi word nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Ons beskik tans oor die volgende vakature/s in die departement Kleinhandel. Kassier, Sr Klerk: Buiteverkope & Sr Klerk: Ontvangste KASSIER (Lichtenburg-handelswinkel) Die posbekleër is hoofsaaklik verantwoordelik vir die enkodering van transaksies, ontvangs van betalings, afsluiting en balansering van kontant, bevordering van klanteverhoudinge, hulpverlening met voorraadopnames en ander administratiewe take in die winkel. SENIOR KLERK: BUITEVERKOPE (Boons-handelswinkel) Die posbekleër is verantwoordelik vir bestellings, die ontvangs en kontrolering van inkomende voorraad, oorplasings en toesighouding oor die laai van uitgaande voorraad, klantediens en ander verwante take. Die posbekleër sal ook in beheer wees van 'n aantal personeel wat in die pakhuis werk en sal verder verantwoordelik wees vir verwante administratiewe take. SENIOR KLERK: ONTVANGSTE (Skuinsdrif-handelswinkel) Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die kontrolering van voorraad ontvangste, skakeling met Produkbestuurders, vervoerkontrakteurs en leweransiers, voorraadbeheer, die korrekte prysmerk van voorraad en afhandeling van betrokke dokumentasie. Die posbekleër is verder verantwoordelik vir die organisering van en beheer oor ondergeskikte personeel. Die netheid van die voorraad is ook die posbekleër se verantwoordelikheid. Die geskikte kandidate moet in besit wees van 'n Graad 12-Sertifikaat met minstens twee jaar toepaslike ondervinding. Aansoekers kan 'n curriculum vitae, waarin die postitel waarvoor aansoek gedoen word vermeld word, rig aan: Zelda van den Berg, Posbus 107, Lichtenburg, 2740, faksnommer 018 6331929 of e-pos [email protected]. LET WEL: Kandidate wat aansoek wil doen vir bogenoemde pos/te moet gewaarmerkte afskrifte van hul identiteitsdokumente en hoogste akademiese sertifikate insluit in hul curriculum vitae’s, ten einde oorweeg te word. NWK ondersteun die oogmerke van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 29 November 2013 indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ‘n onderhoud genooi word nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Building better cities

Kassier, Sr Klerk: Buiteverkope & (Econo-Grocer, …salocalnewspapers.co.za/newspapers/noordwester/previous...Aansoekers kan 'n curriculum vitae, waarin die postitel waarvoor aansoek

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Kassier, Sr Klerk: Buiteverkope & (Econo-Grocer, …salocalnewspapers.co.za/newspapers/noordwester/previous...Aansoekers kan 'n curriculum vitae, waarin die postitel waarvoor aansoek

NOORDWESTERBLADSY 18 22 NOVEMBER 2013

Hiermee wil ek graag die gemeen-skap van Lichtenburg en omgewing groet. Dankie vir almal se vriend-skap deur die jare. Ek sal julle altyd onthou. Ek verhuis na my kinders in Frankfort. Kom geniet ‘n koppie tee of slaap oor as julle Suidkus toe gaan. Vir die wat ek nie persoonlik gegroet het nie, totsiens. Liefde Hanna Scheepers.

November 2013:21. Imagine Arts, Beads and Crafts Canvas Art

kursus. 072 271 697721. Lichtenburg Blommeklub afsluiting. 018 673

0051/084 506 9351.22. Dr Percy Bezuidenhout Neurochirurg Multimed

Lichtenburg.25. Lenmarie Stanton Kliniese Sielkundige

Multimed 29. Pieter Smith optrede @ R100 per persoon. Nav

rae/besprekings Adele 082 700 1834.

29. Dr Percy Bezuidenhout Neurochirurg Multimed.

29-30 Dejavu Kersmark Navrae Anria Die Hoek Huis 082 318 4936.

30. Kersmark en vlooimark op Ouwerf Perseel. Navrae 018 632 1511/0732076166

Desember 2013:1 - 6 Imagine Arts, Beads and Crafts vakansie

kinderprogram 072 271 6977.2. Lenmarie Stanton Kliniese Sielkundige

Multimed Lichtenburg.5. Bloedskenkersdag Wilgers

Dienssentrum 10:30 tot 16:00.5. Janique Ortotis Multimed

Lichtenburg.8. Sing vir Jesus Laerskool Lichtenburg

om 17:30 gratis. Navrae Jannie Dry 082 571 3779 (Manne vir Jesus)

9. Lenmarie Stanton Kliniese Sielkundige Multimed Lichtenburg

16. Geloftefeeste woon by naaste fees aan u!

25. Kersdienste in feitlik al die kerke. Doen navraag en woon by!

31. Oujaarsdan CVO-Skool Hoofsaal (Kommandosaal) om 19:00 Musiek DJ Magic Music. Toegang R120 volwassene, R60 laerskool kinders. Prys sluit in ‘n braaipakkie, pap, sous, vuur en eetgerei word voorsien. Kontantkroeg. Geen eie drank nie asseblief. Navrae Cieltjie 082 324 3206.

2014:Januarie. 22. Zoetmelksvlei VLU vergadering.

Navrae Alda 083 230 8033/Sanet 072 477 6789.

23. MPO Alzu Kuilvoer/Hooidag Mpumalanga by Alzu Gemeenskapsentrum in samewerking met Alzu Voere, Vitam International en MPO Noord.. Navrae Benita Oelofsen 073 116 8544 [email protected]

Februarie 2014.20. MPO Noordwes Ru-voerdag in

samewerking met Biomin, NWK, MPO Noord van toepassing op Melkboere, Vleisboere, Skaapboere en boere wat voerkrale bedryf. Navrae Benita Oelofsen 073 116 8544 [email protected]

MAART 2014.25. Kroning Mej Noordwester by

Lichiefees.25 - 27 Lichiefees.

Die Noordwester se kalender vir gebeure vir Lichtenburg en verspreidingsgebied is: (Reël asb. u byeenkomste aan die hand hiervan): Telefoonnommers vir Multimed en besoekende medici 018 632 6463.

Building better cities™

Ons beskik tans oor die volgende vakature in die departement Kleinhandel.

ASSISTENTWINKELBESTUURDER (Econo-Grocer, Zeerust)

Die posbekleër is mede verantwoordelik vir voorraadbestuur, beheer oor uitgawes, handhawing van wetlike aspekte, toepaslike administratiewe take, beheer van personeel en alle aspekte rakende die bestuur van die winkel. ’n Belangrike prestasie area is ook die skakeling met klante ten einde klantbehoeftes en dienslewering aan te spreek Die posbekleër sal ook hulp verleen met die bestuur van die winkel tydens die afwesigheid van die Winkelbestuurder. Die geskikte kandidaat moet in besit wees van 'n Graad 12-Sertifikaat en moet oor 6 jaar ondervinding in kleinhandel-ondernemings beskik, wat ondervinding in die hantering van verbruikersitems, ‘n bakkery en ‘n slagtery insluit.

Aansoekers kan 'n curriculum vitae, waarin die postitel waarvoor aansoek gedoen word vermeld word, rig aan: Zelda van den Berg, Posbus 107, Lichtenburg, 2740, faksnommer 018 6331929 of e-pos [email protected]. LET WEL: Kandidate wat aansoek wil doen vir bogenoemde pos/te moet gewaarmerkte afskrifte van hul identiteitsdokumente en hoogste akademiese sertifikate insluit in hul curriculum vitae’s, ten einde oorweeg te word. NWK ondersteun die oogmerke van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 29 November 2013 indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ‘n onderhoud genooi word nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Ons beskik tans oor die volgende vakature/s in die departement Kleinhandel.

Kassier, Sr Klerk: Buiteverkope & Sr Klerk: Ontvangste

KASSIER (Lichtenburg-handelswinkel) Die posbekleër is hoofsaaklik verantwoordelik vir die enkodering van transaksies, ontvangs van betalings, afsluiting en balansering van kontant, bevordering van klanteverhoudinge, hulpverlening met voorraadopnames en ander administratiewe take in die winkel.

SENIOR KLERK: BUITEVERKOPE (Boons-handelswinkel) Die posbekleër is verantwoordelik vir bestellings, die ontvangs en kontrolering van inkomende voorraad, oorplasings en toesighouding oor die laai van uitgaande voorraad, klantediens en ander verwante take. Die posbekleër sal ook in beheer wees van 'n aantal personeel wat in die pakhuis werk en sal verder verantwoordelik wees vir verwante administratiewe take.

SENIOR KLERK: ONTVANGSTE (Skuinsdrif-handelswinkel) Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die kontrolering van voorraad ontvangste, skakeling met Produkbestuurders, vervoerkontrakteurs en leweransiers, voorraadbeheer, die korrekte prysmerk van voorraad en afhandeling van betrokke dokumentasie. Die posbekleër is verder verantwoordelik vir die organisering van en beheer oor ondergeskikte personeel. Die netheid van die voorraad is ook die posbekleër se verantwoordelikheid.

Die geskikte kandidate moet in besit wees van 'n Graad 12-Sertifikaat met minstens twee jaar toepaslike ondervinding.

Aansoekers kan 'n curriculum vitae, waarin die postitel waarvoor aansoek gedoen word vermeld word, rig aan: Zelda van den Berg, Posbus 107, Lichtenburg, 2740, faksnommer 018 6331929 of e-pos [email protected].

LET WEL: Kandidate wat aansoek wil doen vir bogenoemde pos/te moet gewaarmerkte afskrifte van hul identiteitsdokumente en hoogste akademiese sertifikate insluit in hul curriculum vitae’s, ten einde oorweeg te word.

NWK ondersteun die oogmerke van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 29 November 2013 indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ‘n onderhoud genooi word nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Building better cities™