3
Heilige Gees16 Junie 2019 Waarom die Heilige Gees? Joh 1:29 ‘Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!.’ 2 Tes 1:11 ‘Ons bid altyd vir julle: Mag ons God julle waardig maak vir die lewe waartoe Hy julle geroep het, en mag Hy deur Sy krag julle liefde vir die goeie en die werk van die geloof volkome maak.’ 1. God se ideaal of droom Kol 3:10 Leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper en tot die volle kennis van God.’ Kol 1:27&29 ‘God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe seënryk en heerlik hierdie geheimenis vir die nasies is. Die inhoud daarvan is: Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid. Hóm verkondig ons deurdat ons alle mense met alle moontlike wysheid onderrig en leer, sodat ons elke mens tot geestelike volwassenheid in Christus kan bring.’ 2. Sien die eerste, die tweede, en die derde Adam Gen 3:9 ‘Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is jy?” ’ Luk 9:35 ‘Daar kom toe 'n stem uit die wolk wat sê: “Dit is my Seun wat Ek uitverkies het. Luister na Hom.” ’ Rom 8:29 MSG ‘God knew what he was doing from the very beginning. He decided from the outset to shape the lives of those who love him along the same lines as the life of his Son. The Son stands first in the line of humanity He restored. We see the original and intended shape of our lives there in him.’ 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/06/Heilige-Gees.docx · Web viewKol 3:10 ‘ Leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/06/Heilige-Gees.docx · Web viewKol 3:10 ‘ Leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper

Blaai om asb.

Waarom die Heilige Gees?

Joh 1:29 ‘Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!.’

2 Tes 1:11 ‘Ons bid altyd vir julle: Mag ons God julle waardig maak vir die lewe waartoe Hy julle geroep het, en mag Hy deur Sy krag

julle liefde vir die goeie en die werk van die geloof volkome maak.’

1. God se ideaal of droomKol 3:10 ‘Leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper en tot die volle kennis van God.’Kol 1:27&29 ‘God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe seënryk en heerlik hierdie geheimenis vir die nasies is. Die inhoud daarvan is: Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid. Hóm verkondig ons deurdat ons alle mense met alle moontlike wysheid onderrig en leer, sodat ons elke mens tot geestelike volwassenheid in Christus kan bring.’

2. Sien die eerste, die tweede, en die derde AdamGen 3:9 ‘Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is jy?” ’Luk 9:35 ‘Daar kom toe 'n stem uit die wolk wat sê: “Dit is my Seun wat Ek uitverkies het. Luister na Hom.” ’Rom 8:29 MSG ‘God knew what he was doing from the very beginning. He decided from the outset to shape the lives of those who love him along the same lines as the life of his Son. The Son stands first in the line of humanity He restored. We see the original and intended shape of our lives there in him.’

Dienstye gedurende die vakansie tot Sondag 7 Julie:Een oggenddiens om 09h30Aanddiens om 18h30

Heilige Gees 16 Junie 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Page 2: kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/06/Heilige-Gees.docx · Web viewKol 3:10 ‘ Leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper

‘n Nuwe Vars Kursus: Persoon en werk van die Heilige Gees

Hierdie nuwe kursus begin op Dinsdag 13 Augustus na die langnaweek.

Die kursus word weekliks as volg aangebied:Dinsdae om 19h00Donderdae om 19h00Sondae om 17h00 – 18h00

Hoop hierdie tye gee aan elkeen ‘n geleentheid om die kursus by te woon.Hierdie kursus duur 8 weke.Versorging vir kleiner kinders word gereël.

Die volgende sal in die kursus bespreek word:1. Waarom die Heilige Gees?2. Wanneer ontvang ons die Heilige Gees?3. Hoe weet ek of ek die Heilige Gees het of nie?4. Wat is die grootste werk van die Heilige Gees?5. Is die Heilige Gees regtig ‘n Persoon?6. Wat is dit om teen die Heilige Gees te laster?7. Wat beteken dit om verseël te word met die Heilige Gees?8. Wat beteken dit om die salwing van die Heilige Gees te ervaar?9. Wat beteken doping of vervulling met die Heilige Gees?10. Kan ‘n mens die Heilige Gees weerstaan of bedroef?11. Wat van die gawes of die vrug van die Gees?12. Behoort almal in vreemde tale te praat?13. Watter ander dinge wil die Heilige Gees in ons, aan ons of met ons doen?14. Hoe dikwels moet ons met die Heilige Gees vervul word?15. Het alle Christene die Heilige Gees?16. Kan ons na ons bekering weer met die Heilige Gees gedoop word?17. Hoe bid ons in die Gees?

Vir enige Navrae: Kontak Liezel Pretorius tydens kantoor ure 051 451 1017

Heilige Gees 16 Junie 2019