3
Toe Hy die skare sien, het Hy op die berg geklim; en nadat Hy gaan sit het, het Sy dissipels na Hom gekom; en Hy het Sy mond geopen . Matt 5:1-2 Ek verwag liefde (barmhartigheid) eerder as offers, toewyding aan My eerder as brandoffers. Hos 6:6 Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. Matt 5:7 1. Wat beteken dit om barmhartig te wees? Galasiërs 5:6 (b) “ Al wat van belang is, is geloof wat deur die liefde tot dade oorgaan.” 2. Hoe word ons barmhartig? Sag 8:23 “ So sê die Here die Almagtige: Daardie tyd sal uit al die nasies tien man een Judeër aan die klere gryp en sê: “Ons wil met julle saamgaan, want ons het gehoor God is by julle.” (Joh 5:1-8) 3. Gryp die barmhartigheid van Christus Jesus! Heb 4:16: “ Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word. Jak 2:13 Die oordeel sal onbarmhartig wees teenoor die wat nie barmhartigheid betoon nie. Maar barmhartigheid triomfeer oor die oordeel. Word ‘n m e n s en leef soos‘n m e JESUS - OLYFBERG JESUS - GOLGOTA ELIA - KARMEL NOAG - ARARAT MORIA - ABRAHAM MOSES - SINAI

kerk.co.zakerk.co.za/.../uploads/2018/07/Die-geseendes-5.docx  · Web viewWord ‘n m e n s en. leef soos‘n . m e n s. Toe Hy die skare sien, het Hy op die berg geklim; en nadat

Embed Size (px)

Citation preview

Toe Hy die skare sien, het Hy op die berg geklim; en nadat Hy gaan sit het, het Sy dissipels na Hom gekom; en Hy het Sy mond geopen.

Matt 5:1-2

Ek verwag liefde (barmhartigheid) eerder as offers, toewyding

aan My eerder as brandoffers.Hos 6:6

Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.

Matt 5:7

1. Wat beteken dit om barmhartig te wees? Galasiërs 5:6 (b) “Al wat van belang is, is geloof wat deur die liefde tot dade oorgaan.”

2. Hoe word ons barmhartig?Sag 8:23 “So sê die Here die Almagtige: Daardie tyd sal uit al die nasies tien man een Judeër aan die klere gryp en sê: “Ons wil met julle saamgaan, want ons het gehoor God is by julle.” (Joh 5:1-8)

3. Gryp die barmhartigheid van Christus Jesus!Heb 4:16: “Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.

Jak 2:13 Die oordeel sal onbarmhartig wees teenoor die wat nie barmhartigheid betoon nie. Maar barmhartigheid triomfeer oor die oordeel.Deel 5 van 10 Raamwerk 8 Julie 2018

1. Saambid

Word ‘n m e n s en leef soos‘n m e n s

JESUS - OLYFBERG

JESUS - GOLGOTA

ELIA - KARMELNOAG - ARARAT

MORIA - ABRAHAM

MOSES - SINAI

Kom ervaar God se nabyheid.Elke Woensdag vanaf 18h00-19h00Elke Saterdag vanaf 08h00 -09h00 In die Jeugsentrum. Almal is welkom.

2. Sake-uitreiking Maak God deel van jou lewe en besigheid.Ons wil graag saam met jou bid. Kontak ons, en ons kom bid saam met jou by jou besigheid.Kontak Rudi Herbst: 0826956658

3. Manne aand Elke eerste Maandag van die maand in die Timoteussaal.

Kontak Carel Botma: 0829090296

4. Opsoek na werk of werk om aan te bied Sien Bloemfontein Baptiste Vriende en lidmaate groep op Facebook

5. Nuwe kursusse hierdie kwartaal

Die A-Z van Christenskap

Begin die 15de Augustus om 18h30. Navrae: Ds Jacob Maree of Ds Petrie Spies 051 451 1017

Hoor Sy stemOns is opgewonde oor hierdie kursus en wil jou graag aanmoedig om dit by te woon. Die kursus strek oor 6 weke en ons gaan praat oor wat en Wie ons nodig het om die Here se stem te kan hoor, wat ons somtyds verhinder om Sy stem te hoor, en ook wat om te doen wanneer ons Sy stem hoor. Ons begin Woensdag, 15 Augustus om 18h30. Die koste is R70 per persoon en dit is vir die kursusmateriaal wat ons aan jou gaan voorsien. Daar is versorging van kleiner kinders. As jy belangstel, e-pos Nala by [email protected] of bel die kerkkantoor en gee jou naam op. Ek sien uit daarna om jou daar te sien! Vir enige navrae skakel gerus vir Nala tydens kantoorure.

Divorce CareElsie Dannhauser bied hierdie kursus al vir 10 jaar aan op ‘n baie suksesvolle manier. Persone wat reeds geskei is of tans besig is om te skei is welkom. Hierdie kursus strek oor 13 weke en begin op Woensdag, 15 Augustus om 18h30 in die Klein Kerkie. Daar is geen koste verbonde aan hierdie kursus nie, behalwe as jy die handleiding wil koop. Versorging vir voorskoolse kinders is beskikbaar.Navrae: Elsie Dannhauser 0725379998

Ligte etes sal voor die kursusse bedien word.

Versorging vir kleiner kinders word ook gereël.