8
Deurkollekte: BIBLIA Kontakbesonderhede Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: [email protected] Webadres: www.ngsuidkus.co.za Kantoorure: Maan – Vry 8:00 – 14:00 Adres: Posbus 583, Amanzimtoti, 4125 Erediensleiers: Ds Mauritius Pienaar - 031 903 4321/082 468 8780 [email protected] Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 [email protected] Ds Chris de Vries - 031 903 4754/084 258 4556 [email protected] Engelse Dienste: Gerald Winkel - 031 903 4106/076 508 2627 [email protected] Karavaanparke: Martin Prinsloo - 031 903 4593/083 650 5315 [email protected] Vrouediens: Theresa Roelofse - 031-903 3086 / 072 189 6623 Voorsitter van Kerkraad: Peet van Zyl - 031 903 8466/083 305 0884 [email protected] Bankbesonderhede: NG GEMEENTE SUIDKUS ABSA Bank Galleria: Tjekrekening 3300 144 054 Takkode 63 20 05

Kontakbesonderhede - ngsuidkus.co.za · Karla Vogel Leah Bester Riana de Bruin Jolette du Plooy Willie J v Rensburg Amanda le Roux Marelize Meyer Narinda Neser Loekie Swarts Willem

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Kontakbesonderhede - ngsuidkus.co.za · Karla Vogel Leah Bester Riana de Bruin Jolette du Plooy Willie J v Rensburg Amanda le Roux Marelize Meyer Narinda Neser Loekie Swarts Willem

infininfo

Deurkollekte:

BIBLIA

Kontakbesonderhede

Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: [email protected] Webadres: www.ngsuidkus.co.za Kantoorure: Maan – Vry 8:00 – 14:00 Adres: Posbus 583, Amanzimtoti, 4125 Erediensleiers: Ds Mauritius Pienaar - 031 903 4321/082 468 8780 [email protected] Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 [email protected] Ds Chris de Vries - 031 903 4754/084 258 4556 [email protected] Engelse Dienste: Gerald Winkel - 031 903 4106/076 508 2627 [email protected] Karavaanparke: Martin Prinsloo - 031 903 4593/083 650 5315 [email protected] Vrouediens: Theresa Roelofse - 031-903 3086 / 072 189 6623 Voorsitter van Kerkraad: Peet van Zyl - 031 903 8466/083 305 0884 [email protected]

Bankbesonderhede:

NG GEMEENTE SUIDKUS

ABSA Bank Galleria: Tjekrekening 3300 144 054 Takkode 63 20 05

Page 2: Kontakbesonderhede - ngsuidkus.co.za · Karla Vogel Leah Bester Riana de Bruin Jolette du Plooy Willie J v Rensburg Amanda le Roux Marelize Meyer Narinda Neser Loekie Swarts Willem

PREEKPROGRAM DATUM ENGELS SUIDKUS Mooihawens AAND

2016/04/10

Gerald

Winkel

Ds Chris de

Vries

Ds Mauritius

Pienaar

Ds Chris

de Vries

2016/04/17

Gerald

Winkel

Ds

Mauritius

Pienaar Peet van Zyl

Ds

Mauritius

Pienaar

2016/04/24

Ds Frans

Klopper

Ds Frans

Klopper

Christo van

Eeden

Warren

Naidoo

2016/05/01

Gerald

Winkel

Ds

Mauritius

Pienaar

Ds Frans

Klopper Geen

Baie geluk

Baie geluk aan al ons verjaarsdagvriende. Mag jou beker van vrede en

vreugde van Jesus in hierdie nuwe jaar oorloop! 10 11 12 13

Bianca Brits Shimoné Els Morné Nienaber Rolien Turner Nico van der Merwe

Xander Botha Trudie de Lange Madri Roos Stefan Stelpsta

Alan Botha Karen Hatting Cornelius Staal Cor van Rensburg

Marina Botha Gerald Joubert Lood Lodewyks Phillip Steenberg Chantalee van Niekerk Zanté van Niekerk Dirk Zietsman

14 15 16

Sandra du Toit Mariellq Matthews Coenie Nienaber Elize Stidworthy Karla Vogel

Leah Bester Riana de Bruin Jolette du Plooy Willie J v Rensburg Amanda le Roux Marelize Meyer Narinda Neser Loekie Swarts Willem Uys

Joshua Botha Marycke Botha Zelda Botha Franco du Plessis Nolan Dyer Duncan Grové

ONDERSTEUNINGSDIENSTE

Uit die Kantoor:

Ons lewe in uitdagende tye – ook binne ons gemeenskap. Die Kerkraad nooi u na ‘n gemeentegesprek oor ons identiteit as gemeente, ons roeping, en ons toekoms. Datum: Donderdag, 28 April Tyd : 19:00 Plek : Konsistorie

Kom asseblief – ons het almal se insette nodig! *************************************

U word hartlik uitgenooi na ‘n kursus wat Ds. Pienaar gaan aanbied: Tema: Die Bybel is ‘n boek oor roepingsverhale.

Elkeen van ons is ‘n geroepene – wat beteken dit? Datum: Vrydag en Saterdag, 20 & 21 Mei Plek : Kerksaal Kontak: Ds. Mauritius Pienaar (082 468 8780)

Ds. Pienaar gaan ook die tema in sy Bybelstudiegroep behandel vanaf Woensdag, 20 April

Plek: Kerk Tyd: 9:00

************************************************

‘n Enkellopende dame benodig verblyf vanaf die einde

van die maand. Sy wil graag haar hulp aanbied met die versoring van bejaardes. Sy wil inwoon en is ook bereid om ‘n klein bedrag te betaal. Kontak: Amanda Botha (Selnr: 073 411 3370)

Page 3: Kontakbesonderhede - ngsuidkus.co.za · Karla Vogel Leah Bester Riana de Bruin Jolette du Plooy Willie J v Rensburg Amanda le Roux Marelize Meyer Narinda Neser Loekie Swarts Willem

ONDERLINGE VERSORGING BEDIENING

Welkom aan alle nuwe lidmate wie se lidmaatskapbewyse

ontvang is

Ons bid vir Gemeentelede

Tertia de Wet 031-903 6910 Willie Rossouw 060 637 9929 Oom Grobbie en Lisa Grobbelaar 031-903 4518/082 550 3855 Wilna Swartz 082 202 2873 (Neil 083 581 2363) Mike Bosman 072 867 8655 Laura Burger 076 199 8157 Babs Swart 031-916 7354/084 247 2099 Joey Els Mooi Hawens

Ons versoek lidmate om asseblief die leraars of kerkkantoor te

laat weet van persone wat siek of in die hospitaal is.

Psalm 73:25

Daar is niks in die hemel of op die aarde wat vir

my meer beteken as U nie

Page 4: Kontakbesonderhede - ngsuidkus.co.za · Karla Vogel Leah Bester Riana de Bruin Jolette du Plooy Willie J v Rensburg Amanda le Roux Marelize Meyer Narinda Neser Loekie Swarts Willem

ONDERLINGE VERSORGING BEDIENING

Gebedsaksie

Elke Maandagaand om 18:00 in die konsistorie.

Lidmate word hartlik uitgenooi om dit by te woon.

Mooihawens en Tabor Kom besoek gerus die inwoners van Mooi Hawens en Tabor

Ons vra ook voorbidding vir die inwoners van Huis Lena D –vloer

Nooi Lidmate asb uit na die Engelse

Bybelstudie wat Donderdagoggende in Tabor

Konsistorie plaasvind

Daar is ‘n groot behoefte aan toiletware vir die

inwoners van Huis Lena. Indien u ‘n bydrae wil maak, bring dit asseblief na die kerkkantoor.

Enkellopendes

Enkellopende persone tussen ouderdom van 30 en 45 kom elke tweede Dinsdagaand om 18:30 in die Kapel bymekaar.

Kontak Zelda Crous : 079 693 0268

JEUGBEDIENING

Koffiekroeg:

Hoërskoolleerders

Woensdagaande 18:00 by

die kerk

JKJA

Elke Vrydag direk na skool

Kontak: Hannalize van

Heerden 082 465 2334

Naskoolse Jongmense en

Studente

Donderdagaande 18:00 by

Videnweg 6

SAMELEWINGSGERIGTE BEDIENING

Engelse Dienste

Ons wil u vra indien u enige Engelse familie of vriende het om

hul uit te nooi na ons Engelse dienste in die kapel agter die kerk om 8:00 elke Sondagoggend

Daar is ook ‘n Sondagskoolklas na die diens.

Karavaanpark Bediening Huiskerk byeenkomste by die karavaanparke is soos volg:

Ocean Call: 9-00 tot 10-00 Uitspan: 10-00 tot 11:00

Kontak: Martin Prinsloo 083 650 5315

Ons benodig dringend beddens/enkelbedmatrasse en komberse asseblief.

Engelse Bybelstudiegroep

Belangstellendes word hartlik uitgenooi na ‘n Engelse Bybelstudiegroep elke Donderdagoggend

vanaf 9:00 tot 10:00 in die Tabor Konsistorie.

Kontak vir Gerald Winkel 076 508 2627

Lidmate wat belangstel om by ‘n omgeegroep in te skakel word uitgenooi om die leraar na die diens voor

die kansel te ontmoet.

Die doel is om bestaande groepe uit te brei of nuwe groepe te stig.

Page 5: Kontakbesonderhede - ngsuidkus.co.za · Karla Vogel Leah Bester Riana de Bruin Jolette du Plooy Willie J v Rensburg Amanda le Roux Marelize Meyer Narinda Neser Loekie Swarts Willem

Vrouebybelstudiegroepe elke Dinsdagoggend

soos volg:

Tabor Konsistorie 9:30 - Willemien Opperman (031 9162671/072 979 4655)

Kapel 9:00 –

Ds Mauritius Pienaar (082 468 8780)

Amandonia 501 9:00 –

Francien van Rensburg (031 903 7280/072 184 0703

Dames word uitgenooi om enige van bogenoemde persone te kontak

en by die bybelstudiegroep in te skakel.

Deurdiens en Tee Eredienshelpers

10/4 - 17/4 - HEBRON 24/4 - Vrouediens

10/4 - Sannie 17/4 - Zelda 24/4 - Philos

Onderlinge Versorging Bediening Nuus uit gemeente

Lidmate ouer as 65 word uitgenooi na die Senior Burger Onthaal op Saterdag 23 April om 10:00

Vul asseblief die ingeslote antwoordstrokie in en besorg

terug

Christo van Eeden het die voorreg gehad om sy

kleinseun Alexander te doop.

Baie geluk aan Christine en Petrus Doubell en Oupa

en Ouma Christo en Louise

ESTETIES/VERFRAAIING Sal al die dames wat in die verlede bereid was en in die toekoms

bereid sal wees om om te help met blommerangskikking in die kerk asseblief na die diens in die konsistorie bymekaar kom vir ‘n kort

vergadering.

Page 6: Kontakbesonderhede - ngsuidkus.co.za · Karla Vogel Leah Bester Riana de Bruin Jolette du Plooy Willie J v Rensburg Amanda le Roux Marelize Meyer Narinda Neser Loekie Swarts Willem

Nuus uit Gemeente

TEL: 031 904 7461/1283

PRAKTYK URE18H00 – 21H00 MAANDAE -VRYDAE12H00 – 20H00 SATERDAE09H00 – 20H00 SONDAE &

PUBLIEKE VAKANSIEDAE

TEL: 031 904 7461/60

PRAKTYK URE08H00 - 17H00 MAANDAE-VRYDAE08H00 - 12H00 SATERDAE

GESLUIT SONDAE & PUBLIEKE VAKANSIEDAE

GELEë TE: MEDEXCEL, 24 PRINCE STREET, ATHLONE PARK MEDIESE SENTRUM GELEë : MEDEXCEL, 24 PRINCE STREET, ATHLONE PARK

GPS KOORDINATE: 30˚1ˡ7.54ˡˡS - 30˚54ˡ49.20ˡˡE

Die pastorie is klaar! Die sleutels is amptelik aan Ds. Mauritius

oorhandig. Hulle sal eersdaags intrek. Ons wens hulle ‘n heerlike en vreugdevolle verblyf toe in hulle

nuwe tuiste!

Page 7: Kontakbesonderhede - ngsuidkus.co.za · Karla Vogel Leah Bester Riana de Bruin Jolette du Plooy Willie J v Rensburg Amanda le Roux Marelize Meyer Narinda Neser Loekie Swarts Willem

Linda Buitendach

Foon/Faks: 031 903 1454 / Sel: 082 345 1860

e-pos: [email protected]

BEPLAN U ‘N VAKANSIE ???????? Kontak my gerus vir ‘n kwitasie –

sonder enige verpligting

Vliegtuig kaartjies – boot reise –toere – hotelle – kar huur – visa –

reis versekering

40 jr In die bedryf

ABSA BANK

Spaarrekeningnr: 905 209 3478

Takkode: 63 20 05

Advertensie geborg deur ‘n meelewende donateur

Gedurende die skoolkwartaal kry kinders broodjies by

die skool. Vakansietye en langnaweke wanneer

kinders by die huis is, plaas dit baie druk op ons

noodspens om in al die behoeftes te voorsien.

Die gevolg is dat ons kosvoorraad uitgeput is.

Ons doen ‘n beroep op lidmate om ons asseblief te

help met nie-bederfbare kos soos pasta, rys, koffie,

blikkies kos, ontbytpap.

Bydraes kan in die houers in die voorportaal geplaas

word of na die kerkkantoor gebring word. Baie dankie!

SAMELEWINGSGERIGTE BEDIENING

Page 8: Kontakbesonderhede - ngsuidkus.co.za · Karla Vogel Leah Bester Riana de Bruin Jolette du Plooy Willie J v Rensburg Amanda le Roux Marelize Meyer Narinda Neser Loekie Swarts Willem

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

2 43 1 2

3 Dag van Dankseg-ging en verootmoe-diging

4 5 Skole Begin

6 7 8 9

10 11 12 13 14 15 16

9:00

Vrouediens

Bestuurs-

vergadering

17 18 18:00 Gebeds-geleent- Heid Aksies

19 20 21 10:00 Silwerkring

22 23

10:00

Senior

Burger

Onthaal

24 25 26 27 Vryheids- dag

28 29 30

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

1 Werkers- Dag 9:00 Doop

2 Publieke Vakansiedag

3 4 5 Hemelvaart 19:00 Hemelvaart- diens

6 7

8 Pinkster Malan Nel Arbeidsdag Moeders-dag

9 Pinkster Malan Nel

10 Pinkster

11 Pinkster 9:30 Vroue- geleentheid

12 Pinkster

13 14

15 EB Vergade- ring

16 18:00 Jeugbedie- ning Verga- dering

17 18 18:00 OD Vergadering

19 20 21

9:00

Vroue-

diens

Vergade-

ring

22 23 24 25 19:00 KR Vergadering

26 10:00 Silwerkring

27 28

29 Dankoffer- fees

30 31

MISSIE: ‘n Hawe te wees waar ons in God drie-enig anker, Hom aanbid, mekaar versorg, en in ons samelewing hulp en hoop bring!