12
Kroonnuus Kroonnuus TEL (056) 212 3171 DINSDAG 28 APRIL 2015 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS DOG GROOMING PARLOUR Truterstr. 5 (By Kroonstad Dierehospitaal) Tel. 056 215 1957 Sel. 076 809 7064 Ons gaan haal en lewer af. X1PXUGAM-KN280415 Penny’s Guesthouse Penny’s Guesthouse 28 Rautenbach St, Kroonheuwel, Kroonstad 9499 Contact: Penny 082 853 2515 [email protected] X1PXUE2R-KN280415 X1Q0UN4H-KN280415 13 Reitz Street, KROONSTAD 9499 Tel. 056 212 4511/2 Cell: 072 851 6999 / 082 736 5760 GLASS MASTERS IN X1PXQYUM-KN070415 Tel: 056 213 2324 /6 X1PXTEEC-KN280415 X1PXHHMR-KN280415 Tharine Hurter ’n JAAR gelede het Sue Jordaan (32) vir langer as ’n maand by die Better Being- hospitaal in Thailand stamsel-inplantings ontvang. Sy was 19 maande gelede in ’n motor- ongeluk waarin een van haar L1-werwels gebars het. Die vooruitsig dat sy enigsins weer gevoel in haar bene sou hê, was swak. Met deursettingsvermoë, ’n vaste geloof en al haar spaargeld, asook die pensioen- geld wat sy ontvang het van die firma waar sy kort ná die ongeluk afgedank is, het sy die stamsel-inplantings laat doen. Sy probeer genoeg geld insamel om die eerste mens in Afrika te word wat ’n spesiale stimulator-inplanting in haar bene kry. Die toestel sal die seine van haar brein na haar bene kan stuur sodat sy dalk weer eendag kan loop. “Dit is my grootste hoop, wens en gebed om net weer te kan loop,” sê Jordaan. Ondanks ’n geldinsamelingsveldtog en Facebookblad, Making Sue Walk, is die geld net nie daar om dié tegnologies gevorderde prosedure te laat doen nie. Haar spesialis, dr. Schalk Burger, het onlangs bevestig dat daar beslis groei in haar linkerkant is, en sensasie by haar stuitjie is ’n positiewe teken. Waar sy glad nie regop kon sit nie, kan sy vandag, “soos ’n ballerina kiertsregop sit”. Met Elizna Wilken, ’n biokinetikus in die dorp, wat haar bystaan, kan sy al op ’n oefenfiets trap sonder om gestut te word. Haar maagspiere was weens die ongeluk heeltemal onaktief en die twee uur lange oefeninge by Wilken elke dag help haar om haar balans self te handhaaf. Sy kan al soos ’n baba kruip en self op ’n bank klouter. “Ek is soos enige ander vrou. Ek huil en lag. Ek is onafhanklik en kan self beweeg. Ek is net in ’n rolstoel,” sê sy met gemak en ’n breë glimlag. Mense besef nie watter impak iemand wat skielik gestremd is op ’n huishouding het nie. Die hele huis se bestuur verander. Haar kinders, Donna-lee en Maryka, moet handjie bysit om hul ma se lewensgehalte te verbeter. ’n Klip in haar skoen is ondernemings in Kroonstad wat nie rolstoelvriendelik is nie. Sy wou byvoorbeeld ’n nuwe ritsslui- ter vir haar rolstoelkussing koop en het self na die onderneming gery, in haar rolstoel geskuif en die onderneming binnegegaan. In die nou gangetjies is sy nie eens gevra wat sy benodig nie, maar summier die deur gewys omdat sy glo, “die goed sal omstamp”. In ’n ander geval het ’n vulstasie per abuis waterbesoedelde brandstof in haar motor gegooi. Die bestuurder het nie moeite gedoen om haar te help nie en sy moes sonder bystand meer as drie uur in ’n warm kar sit en wag – al was die brandstofstorting nie haar fout nie. Haar dogter neem balletklas en sy kon, soos gewoonlik, nie op die gestremde parkeerplek naby ENB in Kroonstad parkeer nie. Sy het die kans gewaag om in haar motor op die geel lyn voor ’n ingang by die balletskool vir haar dogter te wag. “ ’n Mens kan nie ’n agtjarige alleen in die middedorp laat loop nie.” ’n Verkeersbeampte het haar uitgeskel en gesê sy moet uitklim as sy met hom wat praat om haar situasie te verduidelik. Sy is R300 beboet vir die oortreding. “Dít terwyl die kosstalletjie langsaan twee parkeerplekke opneem.” Gelukkig was haar vertoë geslaag. Motoriste kan ook ongeskik raak as hulle gevra word om hul voertuie van gestremde parkeerplekke te verwyder. “Dit is asof die gestremde ’n teiken word.” Sedert die ongeluk en die gevolglike afdanking by haar werk is sy nog nie weer genader vir ’n vaste betrekking nie. Sy is hoogs opgelei in die bestuur van ’n tak en is trots daarop dat die plekke wat sy bestuur het, altyd goed gepresteer het. “My kop is finansieel aangeskroef. Ek sit in ’n rolstoel, maar my kop is nog heelte- mal reg en ek sien so uit en verlang so na my werk.” Die pad na herstel is babatreë. Die koste vir die stimulator-inplanting vir normale beenbeweging voel in dié stadium buite bereik, maar sy hou nie op hoop en bid nie. “God het my tot hier gedra. Ek sal weer kan loop. Ek glo so.” Mense wat meer inligting oor die inplanting wil kry, kan die Facebookblad Making Sue Walk dophou. Babatreë na herstel Sue vasbeslote om weer te loop ná motorongeluk SUE JORDAAN van Kroonstad kan al haar linkerbeen self beweeg en in dié posisie haar been sonder hulp stut. Sy kan ook al “soos ’n ballerina” kiertsregop sit. Sy was 19 maande gelede in ’n motorongeluk waarin een van haar werwels gebars het. Ná ’n stamsel-inplanting in Thailand dié tyd verlede jaar, het sy merkwaardige vordering en groei getoon en sy ervaar al sensasie. Foto: Tharine Hurter ‘Ek is soos enige ander vrou. Ek huil en lag. Ek is onaf- hanklik en kan self beweeg. Ek is net in ’n rolstoel.’ – Sue Jordaan

Kroonnuus 28-04-2015

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Kroonnuus 28-04-2015

Citation preview

Page 1: Kroonnuus 28-04-2015

KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 28 APRIL 2015 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS

DOG GROOMING PARLOURTruterstr. 5

(By Kroonstad Dierehospitaal)Tel. 056 215 1957Sel. 076 809 7064Ons gaan haalen lewer af.

X1PXUGAM-KN280415

Penny’s GuesthousePenny’s Guesthouse28 Rautenbach St, Kroonheuwel, Kroonstad 9499

Contact: Penny 082 853 [email protected]

X1PXUE2R-KN280415

X1Q0UN4H-KN280415

13 Reitz Street, KROONSTAD 9499Tel. 056 212 4511/2

Cell: 072 851 6999 / 082 736 5760

G L A S SM A S T E R S I N

X1PXQYUM-KN070415

Tel: 056 213 2324 /6X1PXTEEC-KN280415 X1PXHHMR-KN280415

Tharine Hurter

’n JAAR gelede het Sue Jordaan (32) virlanger as ’n maand by die Better Being-hospitaal in Thailand stamsel-inplantingsontvang.

Sy was 19 maande gelede in ’n motor-ongeluk waarin een van haar L1-werwelsgebars het. Die vooruitsig dat sy enigsinsweer gevoel in haar bene sou hê, wasswak.

Met deursettingsvermoë, ’n vaste geloofen al haar spaargeld, asook die pensioen-geld wat sy ontvang het van die firmawaar sy kort ná die ongeluk afgedank is,het sy die stamsel-inplantings laat doen.

Sy probeer genoeg geld insamel om dieeerste mens in Afrika te word wat ’nspesiale stimulator-inplanting in haar benekry. Die toestel sal die seine van haarbrein na haar bene kan stuur sodat sydalk weer eendag kan loop.

“Dit is my grootste hoop, wens en gebedom net weer te kan loop,” sê Jordaan.

Ondanks ’n geldinsamelingsveldtog enFacebookblad, Making Sue Walk, is diegeld net nie daar om dié tegnologiesgevorderde prosedure te laat doen nie.

Haar spesialis, dr. Schalk Burger, hetonlangs bevestig dat daar beslis groei inhaar linkerkant is, en sensasie by haarstuitjie is ’n positiewe teken.

Waar sy glad nie regop kon sit nie, kansy vandag, “soos ’n ballerina kiertsregopsit”. Met Elizna Wilken, ’n biokinetikus indie dorp, wat haar bystaan, kan sy al op ’noefenfiets trap sonder om gestut te word.

Haar maagspiere was weens die ongelukheeltemal onaktief en die twee uur langeoefeninge by Wilken elke dag help haarom haar balans self te handhaaf.

Sy kan al soos ’n baba kruip en self op’n bank klouter.

“Ek is soos enige ander vrou. Ek huil enlag. Ek is onafhanklik en kan self beweeg.Ek is net in ’n rolstoel,” sê sy met gemaken ’n breë glimlag.

Mense besef nie watter impak iemandwat skielik gestremd is op ’n huishoudinghet nie. Die hele huis se bestuur verander.Haar kinders, Donna-lee en Maryka, moethandjie bysit om hul ma se lewensgehaltete verbeter.

’n Klip in haar skoen is ondernemingsin Kroonstad wat nie rolstoelvriendelik isnie. Sy wou byvoorbeeld ’n nuwe ritsslui-ter vir haar rolstoelkussing koop en hetself na die onderneming gery, in haarrolstoel geskuif en die ondernemingbinnegegaan. In die nou gangetjies is sy

nie eens gevra wat sy benodig nie, maarsummier die deur gewys omdat sy glo,“die goed sal omstamp”.

In ’n ander geval het ’n vulstasie perabuis waterbesoedelde brandstof in haarmotor gegooi. Die bestuurder het niemoeite gedoen om haar te help nie en symoes sonder bystand meer as drie uur in’n warm kar sit en wag – al was diebrandstofstorting nie haar fout nie.

Haar dogter neem balletklas en sy kon,soos gewoonlik, nie op die gestremdeparkeerplek naby ENB in Kroonstadparkeer nie. Sy het die kans gewaag om inhaar motor op die geel lyn voor ’n ingangby die balletskool vir haar dogter te wag.

“ ’n Mens kan nie ’n agtjarige alleen indie middedorp laat loop nie.”

’n Verkeersbeampte het haar uitgeskelen gesê sy moet uitklim as sy met homwat praat om haar situasie te verduidelik.Sy is R300 beboet vir die oortreding.

“Dít terwyl die kosstalletjie langsaantwee parkeerplekke opneem.”

Gelukkig was haar vertoë geslaag.Motoriste kan ook ongeskik raak as

hulle gevra word om hul voertuie vangestremde parkeerplekke te verwyder.

“Dit is asof die gestremde ’n teikenword.”

Sedert die ongeluk en die gevolglikeafdanking by haar werk is sy nog nie weergenader vir ’n vaste betrekking nie. Sy ishoogs opgelei in die bestuur van ’n tak enis trots daarop dat die plekke wat sybestuur het, altyd goed gepresteer het.

“My kop is finansieel aangeskroef. Ek sitin ’n rolstoel, maar my kop is nog heelte-mal reg en ek sien so uit en verlang so namy werk.”

Die pad na herstel is babatreë. Die kostevir die stimulator-inplanting vir normalebeenbeweging voel in dié stadium buitebereik, maar sy hou nie op hoop en bidnie.

“God het my tot hier gedra. Ek sal weerkan loop. Ek glo so.”

Mense wat meer inligting oor dieinplanting wil kry, kan die FacebookbladMaking Sue Walk dophou.

Babatreë na herstelSue vasbeslote omweer te loop námotorongeluk

SUE JORDAAN van Kroonstad kan al haar linkerbeen self beweeg en in dié posisie haar beensonder hulp stut. Sy kan ook al “soos ’n ballerina” kiertsregop sit. Sy was 19 maande geledein ’n motorongeluk waarin een van haar werwels gebars het. Ná ’n stamsel­inplanting in Thailanddié tyd verlede jaar, het sy merkwaardige vordering en groei getoon en sy ervaar al sensasie.

Foto: Tharine Hurter

‘Ek is soos enige ander vrou.Ek huil en lag. Ek is onaf­hanklik en kan self beweeg.Ek is net in ’n rolstoel.’– Sue Jordaan

Page 2: Kroonnuus 28-04-2015

2 KROONNUUS, DINSDAG 28 APRIL 2015

X1PX9BF8-KN280415

DIE Moqhaka-munisipaliteit salop Vrydag 1 Mei (Werkersdag)geen vullis verwyder nie.

Inwoners word versoek omvullis tot die volgende weekterug te hou.

Vullis nie Vrydag verwyder

Tharine Hurter

DIE Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens(SANBD) het net 2,5 dae se bloedvoorraad.

Die situasie is kritiek. Die norm is datdie diens vyf dae se bloedvoorraad moet hêom in die landwye vraag na bloed enbloedprodukte te kan voorsien.

Met die winter om die draai en verkouesen griep wat gereelde skenkers van dieskenkerkliniek af weghou, pleit die SANBDby gesonde mense wat meer as 50 kg weeg

en ’n gesonde leefstyl handhaaf om bloed teskenk.

“ ’n Mens weet nooit wanneer jy selfbloed gaan benodig nie,” sê Vanessa Raju,handels- en kommunikasiebestuurder vandie SANBD.

Die Kroonstad-skenkerkliniek is in dieCheckers-sentrum geleë en mense kan gerushier die moue oprol, ’n prikkie van dienaald verduur en hul naaste wat bloedbenodig, help.

Skakel 056-212-2862.

Bloed dringend benodig

DIEKroonstad-buurtwagmaak dit vir motoriste, asook die personeel van nooddienste wat in ’n noodgeval na perselemoet ry, makliker om hulle te oriënteer. Amos Mahloane (links) en Boy Nomqolo verf die name van die onderskeiestrate met stensils netjies op die randstene. Stelselmatig word die naambordjies ook vervang en spog die paaltjiesmet ’n nuwe laag verf. Foto: Tharine Hurter

Knap straatname op randstene opNO SUCCESS – NO PAYMENT!

We take instructions on aCONTIGENCY BASIS.

NO SUCCESS – NO PAYMENT!No deposit and/or expensespayable before finalisation

of the claim.

ROAD ACCIDENT,MEDICAL NEGLIGENCE AND

UNLAWFULL ARREST CLAIMS

Phone GRIMBEEK VAN ROOYEN &PARTNERS INC:056 212 5197 or 082 800 5545

X1PX7QRA-KN280415

Page 3: Kroonnuus 28-04-2015

KROONNUUS, DINSDAG 28 APRIL 2015 3

HERFS in sy volle glorie by die Skotse begraafplaas in Maraisstraat. Dit het Woensdag(22/04) in die middag en aand sowat 40 mm in Kroonstad gereën.

Foto: Tinkie Hattingh

Getooi in herfskleure

ENGO se sewende Vir ons Kinders-projekhet op 23 April op Bloemskou begin.

Hierdie projek is ’n jaarlikse Engo-fonds-insameling in samewerking met VolksbladseSentrale Plaaslike Koerante, Imperial GMBloemfontein en Radio Rosestad, waar ’nvoertuig ten bate van Engo-Vrystaatuitgeloot word.

Hierdie jaar kan ’n gelukkige skenker ’nChevrolet Spark Campus ter waarde vanR119 500 wen. Die doel van die projek is omaanvullende fondse vir veral kinders inEngo se kinder- en jeugsorgsentrums(kinderhuise) en kinders in pleegsorg in tesamel. “In 2014 kon ons byna 4 000 kindersmet behulp van hierdie projek ondersteun,”sê Magda van Niekerk, direkteur: vakkundi-ge dienste by Engo.

Engo Vrystaat bestaan uit ses subpro-gramme waarvan die kinder- en jeugsorg-sentrums deel vorm. “In die vorige boekjaarwas slegs 26% van Engo se totale inkomstestaatsubsidies, dus is hierdie projek nood-saaklik vir die organisasie se voortbestaan,”sê Jana Marx, Engo-skakelbeampte enorganiseerder van die projek.

“Deur ’n R20-kaartjie te koop – wat ons as’n skenking sien – gooi jy outomaties jounaam in die hoed vir die Chevy Spark-ge-

lukstrekking,” sê Marx. Kaartjies is náBloemskou beskikbaar by alle Engo-sen-trums in die Vrystaat, asook by MimosaMall in Bloemfontein se inligtingstoonbank.

Verskeie promosies, wat almal as kaartjie-verkoopspunte sal dien, sal in die volgendesewe maande oor die Vrystaat heen plaas-vind. Volgens Marx, sluit kernverkoopspun-te Bloemskou, Volksblad se maandelikseKos- en kunsmark, Mimosa Mall, Ficksburgse Kersiefees en die Vrystaat Kunstefees in.

In Kroonstad is Engo se kantoor by HuisSilwerkroon in Presidentstraat geleë.

Kaartjieverkope sluit 20 November en dievyf finaliste sal op 11 Januarie 2016 aange-kondig word. Die finale trekkingsgeleent-heid, waar ’n gelukkige wenner met dieSpark sal wegry, vind op 22 Januarie 2016plaas. Die ander vier finaliste sal elk ’ntroosprys ter waarde van R2 000 ontvang.

De Wet Claassens, direkteur: bestuurs-hulpdienste, moedig almal aan om tot dieprojek by te dra: “ ’n Mens hoef net nuus telees om van die nood in die wêreld bewuste word. Koop jou kaartjie en versterk sóEngo se hande om hoop in duisende kindersse lewe te skep.”

Vir meer inligting oor die projek, skakel051-407-7222 of besoek www.engo.co.za.

Kinderprojek begin

KINDERS van Ons Kinderhuis in Bloemfontein staan hier by die Chevrolet Spark Campuswat hierdie jaar met die Vir ons Kinders-projek gewen kan word. Van links is, voor: Jaco,Marinda en Mariana; agter: Johandré en Palesa. Foto: Ruan Bruwer

DOEN SKENKINGVIR KLEINDING:Kroonnuus se perso-neel het ’n opslaan-bababedjie, nuwekombersies, weg-gooidoeke, ’n sagtehanddoek en klereaan baba William(twee en ’n half maan-de), die jongste inwo-ner van die Eden-Christelike Bedie-ning, geskenk. Thari-ne Hurter (regs), re-dakteur, hou hier virWilliam vas. By hulleis mamma EmmaWeininger toekyk.

Foto: Hannetjie Bester

Page 4: Kroonnuus 28-04-2015

4 KROONNUUS, DINSDAG 28 APRIL 2015

Reik ’n hand uiten help anderGOD het moeders gemaak omdat hy nieorals kan wees nie.Dít is ’n Joodse spreekwoord.Die afgelope paar weke het Kroonnuus

berig oor aborsie en deeglike navorsing oordie trauma en die wyse waarop ’n fetus van’n lewe ontneem word, berig.Dit is ’n vreugde om ’n kleine mensie in

die wêreld te bring.’n Mamma sal die laaste bietjie kos wat

sy het, vir haar kinders gee.’n Kind bly jou kind. Selfs al is jou eie

kind ook in die middeljare. Daar is soveelgevalle waar bejaardes steeds hul bakhand-staande kinders moet uithelp.Die ekonomie dwing mense om af te skaal

op letterlik als. Skoolgeld word al hoeduurder, elektrisiteitkoste styg deur die daken die brandstofprys ry wipplank.Om die begroting te laat klop en om

boonop die allerbeste binne jou vermoë virjou kinders te gee, doen jy soms jouself in.Soos die mens ouer word, is dit jammer datsommige mense nie die nood van ander

raaksien en ’n helpende hand uitreik nie.Ons weet nie wat ons bure vanaand eet

nie. Dalk woon hulle in weelde, maar hetklei in die maag.As jy geroepe voel om iets vir iemand te

beteken moenie net sê of vra wat kan ekdoen nie. Doen dit net.Gaan vul die koskas met praktiese

benodigdhede.As jou klerekaste kreun van oortollige

komberse en ander warm klere, pak dit uiten gee dit met ’n goeie hart aan behoefti-ges.As jy weet jou buurman het nie warm

water nie omdat die elektrisiteitstoevoerafgeskakel is weens onbetaalde diensreke-ninge, bederf hulle deur hulle te nooi omby jou te kom bad.Moenie toelaat dat die linkerhand weet

wat die regterhand doen nie. Moenie rekordhou van goeie dade nie, want ná vele daesal die brood wat jy op die waters gewerphet, na jou toe terugkom. Dít is ’n belofteen sal tot in jou nageslag deursyfer.

Mense lewe in gevaarmet gejaag in straatDRIEKIE DE BEER, Kroonstad:

EK wil groot asseblief vra dat die mensewat so in Rowanstraat, Suidrand, jaag salophou, want smiddae is hier honderdevoetgangers. Daar is ook mense wat op die

sypaadjies werk om ons straat netjies temaak. Hulle is nie veilig nie, want daarword eenvoudig oor die stopstraat gejaag.Asseblief mense, ry stadiger.Dis nie ’n kuns om te bestuur nie, maar

wel ’n kuns om nie ’n ongeluk te maak nie.

KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459

HOOFARTIKEL

WEES die sterkok by dievolgende geleentheid waarvoorjy ’n slaai moet voorberei. Diémediterreense pastaslaai beloofom die aandag te trek.

BestanddeleSkroefpasta90 ml goeie olyfolie60 ml suurlemoensap10 ml gekapte vars pietersielie2 ansjovisfilette, gekap30 ml gekapte kappertjiesaad5 ml vars suurlemoenskilGrowwe sout en varsgemaalde swart peper250 g vars klein tamaties gehalveer.

MetodeKook die pasta tot al dente en laat dit

afkoel.Meng in ’n groot mengbak die olyfolie,

suurlemoensap, pietersielie, ansjovisfilette,kappertjiesaad, suurlemoenskil, ’n ¼ teelepelgrowwe sout en ’n ¼ teelepel varsgemaaldepeper.Voeg die pasta by en meng goed, dan die

tamaties – meng liggies.

) Opsioneel: breek stukkiesbrie- of camembert-kaas by diepasta in.

Selai ya macoroniSkroefpasta90 ml oli ya olive60 ml muro wa sirilamunu60 ml pietersielie, kgabella2 thlapi ya anchovy, kgabella30 ml peo tsa kappertjie5 ml letlalo ya sirilamunu

Letswai le pepere a ntsho250 g tamati nyeyane

MokgwaPeha macaroni. Ema ho bata.Kopanya oli ya olive, moru ya sirilamunu,

pietersielie, thlapiKopanya thlapi, oli ya olive, muro wa

sirilamunu, pietersielie, peo ya kappertjie,letlalo la sirilamunu, letswai le pepere kahara pitsa e kgulu.

Tshela pasta. Kopanya hantle.Seha tamati. Kopanya ka pasta.

)Kapa: Tshela kase ya Brie kapa Camenberthodimo.

Dié pastaslaai tops

JEAN HATTINGH,Kroonstad:

’n VERSOEK het inKroonnuus van 17 Aprilverskyn vir die skenkingvan ’n fiets aan ’n seunuit ’n behoeftige gesinwat ’n inkomste verdienmet die aflewering van koerante.

Kroonnuus se ink was Dinsdag kwalikdroog of ek ontvang ’n oproep van Vian vanRV Meubels wat aanbied om ’n fiets vir dieseun te skenk. Nog oproepe het hierna

gevolg van welwillendelesers wat ook bereidwas om ’n fiets te skenk.Nogmaals dankie,

Vian, vir die skenkingvan gehalte wat jygedoen het. Jy het diehart van ’n kind laatoorloop van vreugde en

dankbaarheid.Baie dankie ook aan die ander lesers van

Kroonnuus vir jul omgee-gesindheid deuraltyd bereid te wees om ’n helpende handuit te reik na ’n verdienstelike geval.

Skenking laat hart oorloop

DIE inwoners vanSunnyside Place in Symondstraat, Kroonstad, het besluit omdie parkeer­plekke voor hul kompleks self ’n nuwe laag verf te gee. Hier is Arina Schmidt (voor) enSarie Boucher besig om die verfwerk te doen. Die kompleks se bestuur is trots op dienetjiese sypaadjie met mooi plante wat hulle self plant en versorg. Foto: Tharine Hurter

Verf self parkeerplekke

Page 5: Kroonnuus 28-04-2015

KROONNUUS, DINSDAG 28 APRIL 2015 5

Page 6: Kroonnuus 28-04-2015

6 KROONNUUS, DINSDAG 28 APRIL 2015

Tel . 056 212 1518 a/u - 056 212 1861 k/u Faks: 056 212 2907Saterdae ingeslui t Steynstraat 23 - Regoor bibl ioteek

DRINGEND OP SOEK NA HUISE, MEENTHUIS ENWOONSTELLE - HET GOEDGEKEURDE HUURDERS!

VERKOPE

‘EXPERIENCE makes the DIFFERENCE’

Môrewag R630 0004 slaapkamers, 2 badkamers, sitkamer met kroeg, kombuis, opwas,lapa, braai, swembad, garage vir 4 motors.Kroonheuwel R840 0004 slaapkamer, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer, TV-kamer, portaal,groot kombuis, swembad, lapa, boorgat, afdak vir 4 motors, aparte2 slaapkamer woonstel met eie ingang en afdak.- -Môrewag R530 0003 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer, kombuis, enkelmotorhuis,afdak vir 4 motors, braai, buitekamers, boorgat.Wilgenhof R1 720 000Groot 7 slaapkamer huis, 7 badkamers, eetkamer, kombuis, opwas,- -meubels ingesluit, nou as gastehuis, 2 kamers moet nogklaargemaak word, koelkamer, afdak vir 6 motors, boorgat,veilig omhein.

VERHURINGSMôrewag R4 300 p.m.3 slaapkamers, 2 badkamer, sitkamer, kombuis, opwas,enkelmotorhuis.Wilgenhof R5 000 p.m.4 slaapkamer, sitkamer, eetkamer, TV-kamer, studeerkamer, afdakvir 3 motors, veilig omhein.Tuinhof R3 550 p.m.3 slaapkamer, 1 badkamer, sitkamer, kombuis, enkelmotorhuis.Woonstel R2 890 p.m.1 slaapkamer, 1 badkamer, sitkamer, kombuis, afdak.Sentraal R3 800 p.m.3 slaapkamers, sitkamer, kombuis, badkamer, afdak vir motor.Besigheidsperseel R6 500Kantore beskikbaar. Onderhandelbaar.

Carla082 786 2819

Ann-Mariè072 246 3104

SusanPrinsipaal

082 371 3795

X1PXTDQG-KN280415

Murraystr. 24 • Kroonstad • Tel. 056 215 1110 • Faks: 086 524 [email protected][email protected]

EIENDOMME / PROPERTIES

JOHANIntern Agent

071 4422 100

STIENIEPrincipal

082 4964 782

TE HUUR/TO LET: 056 215 1110

SKAKEL ONS GERUS VIR ENIGE EIENDOMSBEHOEFTES

LICENSED BY THE ESTATE AGENCY AFFAIRS BOARDOFFICE NUMBER 056 215 1110

GELUKWAARTS R435 0003 bedr, lounge, dining-room, bathroom, very nice newkitchen, garage and carport for 2 cars, fenced withpalisades,sliding gates.

WILGENHOF R800 0004 slk, 3 badk, nuwe kombuis, sitk, eetk, TV-k, studeerk, wask, 2 buitek, braaiarea, swembad,m/h en afdak. Alarmstelsel.

CONSTANTIA R300 0003 bedrooms, bathr, lounge, diningr,kitchen and garage.

SUIDRAND R590 0003 slk, badk, sitk/eetk, studeerk, kombuis, m/h. Palissade met skuifhek.MÔREWAG R515 0003 slk, badk, sitk, kombuis, buitek, m/h en alarm.AANDAG ALLE BOERE! ONS HET 'N AANVRAAG VIR WEIDING OM TE HUUR IN

Edenville: 4-slk-woning, R3 300 p.m. Onmiddellik beskikbaar.Suidrand: 3-slk-huis, R4 840 p.m. Onmiddellik beskikbaar.Suidrand: 1-slk-w/s, R2 690 p.m. Onmiddellik beskikbaar.Suidrand: Eenmanw/s, R2 100 p.m. Onmiddellik beskikbaar.Kroonheuwel: 3-bedr house, R3 800 p.m. Immediately available.Tuinhof: 3 slk, 4 m/h, R4 950 p.m. Beskikbaar 1 Mei 2015.Kleinhoewe: 22 ha, huis en store, R5 300 p.m. Onmiddellik beskikbaar.Kroonheuwel: 3-slk-huis, R4 400 p.m. Beskikbaar 1/5/2015.Uitsig: eenmanw/s, R2 000 p.m. Onmiddellik beskikbaar.Sentraal: 2-slk-meenthuis, R5 500 p.m. Onmiddellik beskikbaar.Suidrand: Bachelor flat, R2 000 p.m. Available 1/5/2015.

X1PXTBKQ-KN280415

VELD-, vierwiel- en side-by-side-mo-torfietsentoesiaste mag Saterdag 16Mei se Fun Run deur die AP-kerk inKroonstad aangebied, nie misloopnie.

Gemerkte roetes van Kroonstad naVredefort sal aangedui word.Inskrywings word van 08:00 tot

10:00 gedoen. Dit kos R150 per ryeren R80 per passasier. Een ete per

ryer is hierby ingesluit. Bykomendeetes kos R80 elk.Die dra van valhelms word verplig.Bel Daan Gräbe by 082-572-1522 of

Willie van Heerden by 082-411-1272.

Motorfietse gaan brul op pretrit

Page 7: Kroonnuus 28-04-2015

KROONNUUS, DINSDAG 28 APRIL 2015 7

X1Q0A075-KN280415

Page 8: Kroonnuus 28-04-2015

8 KROONNUUS, DINSDAG 28 APRIL 2015

T: 056 E: [email protected]: 056 215 1700 •212 3171/2 -www.kroonnuus.co.za

Geklassifiseerdwww.olx.co.za

Waar kopers en verkopers

mekaar ontmoet

eksklusief aanlyn by

OM TE ADVERTEER SKAKEL

SOEK, KOOP, VERKOOP

SPYSENIERING& LOKALE

1401

KINDERVERMAAK

1405

CASTLE MANIA -JUMPING CASTLES

R 300 for 2 daysNo Deposit

Contact 082 307 6535

JUMPING CASTLESFor hire

082 652 7741FREE DELIVERY

FINANSIEEL

1420

DEBT COUNSELLORSKroonstad

083 493 6875

OPLEIDING &OPVOEDING

1480

TE KOOP

BOUMATERIAAL

1610

KLEIBAKSTENEIS BETER -

BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,

Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte geld inKroonstad en omgewing

018 292 1615www.bertsbricks.co.za

ALLERLEI

1655

AFSLAG, 25% OPALLE BLINDERSKontak BiancaTop Carpets071 258 0403

GESOEK OMTE KOOP

1675

SOEK goeie gebruikte"canopies" sowel as

bagasie waentjies om aante koop vir kontant.

SKAKEL 018-4628993of 082 821 4245

ALGEMENE &HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

MIGHTY & DRPLUMBING: Building,welding, plumbing,

geysers, gutters, paving,drains, leaking roof

repairs, tiling, painting.Low, low prices.Managing director:

Daniels - 073 361 1552.

GBK CONSTRUCTIONPlaveisel, Bouwerk,

Teëlwerk, Houtvloere, Seëlvan dakke. Gideon Koertze

072 333 9693

H2O INSTANDHOUDINGGeysers Installering.

Loodgieterwerk. Oprig vanafdakke. Teël & verf werk.

Alwyn 078 496 0462

KINGS BLINDS:Alle tipes blinders -

ook was-en herstelwerk

Skakel 082 783 1396.

LEKKENDE DAK?Skakel die spesialis-waterdigter. Gratis

kwotasie. Meer as 23 jaarondervinding. 10 jaar-

waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052

PLAVEISEL

1873

KROON PLAVEISELPAVING - In bedryf

sedert 1980. Professionelediens. 5-jaar-waarborgTel: 082 820 1379

VERVOER &BERGING

1870

MOVE SAFE (1.3 ton)Netheid en veilig is onsleuse. Kantoor meubels,meubels en Algemenevervoer plaaslik. GeenVullis, Bou materiaal of

Rou materiaal asb.Kontak Gerus: Ford of

Riekie. Sel: 072 853 2702/079 149 1187

HARNO VERVOER4- en 8-ton-trokbeskikbaar vir

algemene vervoerwerken trekke - 083 570 7356

of 073 157 7248

J&M TRANSPORT -Bel vir trek en vervoerdienste asook takke en

bourommel - Marlo Botha078 934 2686

Page 9: Kroonnuus 28-04-2015

KROONNUUS, DINSDAG 28 APRIL 2015 9

Tinkie Hattingh

DIE rugbyseisoen lyk rooskleurig vir dieAfrikaanse Hoërskool (Rooies) in Kroonstadse rugbyspanne nadat hulle die seisoen metoorwinnings in die skoolvakansie begin het.

Hulle het die afgelope April-vakansie naverskeie plekke getoer en skitterendevertonings gelewer. Die eerste, tweede eno.16-spanne het na Vryheid, KwaZulu-Natal,getoer waar hulle aan die bekende Vryheid-rugbyweek deelgeneem het.

Die Rooies se eerste span het Affies XVmet 18-5 geklop, asook die Grey Strawberriesmet 15-10. Hulle het in die eindstryd teen dieHoërskool Pionier verloor. Die o.16’s hetskoonskip gemaak en die toernooi metwegholuitslae teen die ander spanne gewen.

Die uitslae is soos volg: die Rooies o.16teen Port Shepstone: 75-0; Richardsbaai: 77-4en Pionier: 10-2. Die tweede span hetMichael House Colts met 26-21 geklop en sywedstryde teen die Landbouskool Vryheid enAffies se derde span verloor.

Die o.14- en o.15-spanne het na Rustenburg,Noordwes, getoer en al hul wedstryde gewen.Die uitslae is: Rooies o.15’s teen Allen GlenHigh: 33-0; Hanse Moore: 28-5 en ParktownBoys’ High: 59-5. Die o.14’s het al drie hulwedstryde gewen: teen Allen Glen High: 52-0en twee wedstryde teen Parktown Boys’High: onderskeidelik 28-5 en 15-2.

Rooies wys slag opveld in toernooi

DIE o.16­rugbyspan van die Afrikaanse Hoërskool (Rooies) het tydens die Vryheid­rugbyweekal sy wedstryde gewen. Die span is van links, voor: André Grant, Brendan van der Walt, LemckéUys en Renier Kirk; middel: Anton Janse van Rensburg (afrigter en skoolhoof), CalvineMollentze,Thanos Kanellopoulos, P.C. van Rooyen, Jeanri Ackerman, Martin Heyns en Doppies du Plessis(afrigter); agter: GJ Burger, Achley Swart, Lihan Potgieter, Jaco Lindeque, JP Pretorius, DJ Hat­tingh, Regardt van Tonder en Yannic Maree. Afwesig: Nico de Beer (afrigter).Foto: Tinkie Hattingh

Vereistes:· Senior sertifikaat.· Vorige Kleinhandel ondervinding· Voorraadbeheer.· Syfer- en Rekenaarvaardigheid· Beskik oor goeie menseverhoudingsen organisasie vermoë.

· Vermoë om onder druk te werk.· Kode 8 voertuig lisensie· Vergoeding - markverwant

Sluitingsdatum: 15 Mei 2015Onderhoude: 20 Mei 2015

'n Verkorte CV kan gestuur word aan:E-pos: [email protected]

Neem kennis dat die pos in Kroonstad is en datdaar verwag sal word om een keer per maand

winkel in Natal te besoek.

CC CHICKENS GROEPASSISTENT-BESTUURDER:

WINKELS

X1Q11HTR-KN280415

JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN

Verwydering vanbourommel, takke en enigeiets uit erwe ens. 083 4945877 Faks 056-212 1322

BOME

1871

HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568 &074 294 0491

Afsaag van bome,verwyder bourommel,takke en vullissakkeKaggelhout te koop.

VOERTUIE

BAKKIES/4X2’sTE KOOP/HUUR

3010

TOYOTA BAKKIES:NO DEPOSIT!!!

2010 Toyota Hilux 2.5 D4DSRX S/Cab R 4 250 pm* 2014 Toyota Hilux 3.0

D4D 4 x 4 D/CabR 8 990 pm

* 2014 Toyota Hilux 2.5D4D SRX 4 x 4 D/Cab

R 7 390 pmJaco: 082 809 1237

MOTORS TE KOOP

3025

CHEAPIES: CASH ONLY* 2003 BMW 318i (E46)

R 59 900* 2004 VW Polo 1.6 Classic

R 59 900* 2004 Ople Corsa 1.6

Sedan R 59 900Jaco 082 809 1237

NO DEPOSIT!!!1st INSTALLMENT1st of June 2015* 2010 Toyota Yaris

R 1 900 pm* 2010 KIA Picanto

R 1 990 pm*2012 Chev Spark

R 1 990 pm* 2008 Hyundai i10

R 1 990 pm*2009 KIA Rio R 1 990 pm* 2011 Renault Sandero

R 1 990 pm* 2009 Suzuki Alto

R 1 990 pmSMS YOUR EMAIL

ADDRESS OR FAX NO FORAPPLICATION TO JACO:

082 809 1237

EIENDOMME

SAKEPERSELE

3215

PERSELE TE HUUR:Skakel

082 908 9555.

WOONSTELLETE HUUR

3250

ROOMS AND FLATSTO LET.Contact

082 908 9555.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

OPSOEK NAJONGERIGE DAMEverkieslik matriek.

Admin werk & verkopeSkakel 056 213 4660 offaks CV 086 689 4861

KROEGDAME GESOEK!!Epos CV na: [email protected] faks na: 086 742 5819

Sluitingsdatum viraansoeke is: 15 Mei 2015Indien geen terugvoerbinne 2 weke van

sluitingsdatum ontvangbeskou u aansoek as

onsuksesvol

BOEDELKENNIS-GEWINGS

BOEDELS:LIKWIDASIE ENDISTRIBUSIE

4205

BOEDEL WYLE:CO DU PLESSISBOEDELNOMMER:11673/2012

BOEDELKENNISGEWING

IN DIE BOEDEL VAN WYLECATHARINA OLGADU PLESSISIDENTITEITSNOMMER:390202 0004 08 5GEBORE OP:2 FEBRUARIE 1939LAASTE ADRES:BORDERSTRAAT 19,KROONSTAD, 9500PROVINSIE: VRYSTAATEN WIE OORLEDE IS OP:03/10/2012BOEDELNOMMER: 11673/2012

Ingevolge Artikel 35(5) vanWet 66 van 1965, word hierbykennis gegee dat die Eerste enFinale Likwidasie- enDistribusierekening inbogenoemde boedel ter insaelê vir allepersone wat daarby belang hetvir ‘n periode vaneen-en twintig (21) dae,gereken vanaf datum vanpublikasie hiervan, tekantore van die Meester vandie Hooggeregshof,BLOEMFONTEIN en te kantorevan die Landdros,KROONSTAD.

ROELLOF COERTSEEKSEKUTEURP/a COERSTE ENVENNOTEWILSONSTRAAT 2APOSBUS 1039KROONSTAD9500TEL. 056 212 5591

BOEDEL WYLE:ES JACOBSBOEDELNOMMER:22223/2014

BOEDELKENNISGEWING

In die boedel van wyle:ERASMUS STEPHANUSJACOBSGebore op: 8 Augustus 1936Identiteitsnommer:360808 5029 087In lewe: PensionarisDatum van dood: 5 Junie 2014Huwelikstatus: Getroud binnegemeenskap van goedere metEmmarentia CatharinaMagdalena Jacobs,Identiteitsnommer251230 0009 083Adres: Duursemastraat 39,Suidrand, KroonstadBoedelnommer: 22223/2014

Kennis geskied hiermee datdie Eerste en Finale LikwidasieDistribusierekening inbogemelde Boedel in diekantore van die Meester vanDie HooggeregshofBloemfontein en die LanddrosKroonstad vir 'n tydperk vaneen en twintig (21) dae vanafdatum vanaf publikasiehiervan ter insae sal lê vir allepersone wat daarby belanghet.

Indien geen beswaar daarteenby die Meester van dieHooggeregshof binne diegemelde tydperk ingedienword nie, sal dieEKSEKUTEUR(S) totuitbetaling daarvolgensoorgaan.

DE HART, KRUGER,BASSON & SCHOEMANINGELYFPOSBUS 250KROONSTAD9500TELNR. (056) 212 2131VERW: FJ SCHOEMAN

EXPANDABLE SECURITY DOORS & GATES!

• •SLAMLOCK NO PLASTIC WORKINGCOMPONENTS STD. LOCK AND KEYALIKE FEATURES•

WE ALSO SUPPLY BLINDS & AWNINGS74 THIRD STREET, INDUSTRIA, WELKOM.TEL: 057 352 3141 FAX: 057 352 5991

SUN CONTROL WELKOM

TEL: 057 352 3141 WWW.LCSEQU-DOOR.CO.ZA

10% DISCOUNT

ON ALL SECURITY

PRODUCTSFOR

APRIL ONLY!

10% DISCOUNT

ON ALL SECURITY

PRODUCTSFOR

APRIL ONLY!

X1PXHCYV-KN280415

Page 10: Kroonnuus 28-04-2015

10 KROONNUUS, DINSDAG 28 APRIL 2015

1191896_390x194

In Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo and Northern Cape. ExcludesExpress and Northam Local store. Buy-aid cards not accepted at the following stores:Vanderhof, Northmead, Rosettenville, Elspark, Hoedspruit, Dobsonville and Sharon Park.Promotional stocks are limited. Prices include VAT, where applicable. smart shopper termsand conditions apply. No traders. E&OE. Selected products may not be available at all stores.Visitwww.picknpay.co.za, or call 0800112288. Cellphone rates apply.

PRICES VALID 28 APRIL - 3 MAY 2015AT PICK N PAY SUPERMARKETS ANDHYPERMARKETS

Also at HYPERMARKETS

Selected products on this pagehave been styled for photography

PnPMixed Beef andOstrichMince Per kgR49 PnPMilk Tart 20cm

1990

PnP NO NAME™ FreshChicken Thighs andDrumsticks Per kg

PnP FreshMilkAssorted 2 LitreEach

1890

NestléHotChocolate 500g

FRESH

BUYANY 4FOR

RoycoGravyAssorted 32g

CELEBRATESA’s21stWITHPRICEDEMOCRACYFORALL

BESTBUYR56

Per kg

PnPBulk BeefBrisket Bone in

R35SAVE 10.95

Douwe EgbertsInstant CoffeeAssorted (ExcludingDecaf) 200g Each7990

NolaMayonnaiseAssorted750 - 780gEach

1790SAVE R5

Mrs H.S.Ball’sChutney Assorted470g Each

1790SAVE R4

4390SAVE R4

BUYANY 4FOR

Cadbury Crunchie,Lunch Bar, P.S. orTempo ChocolateBars Assorted 50g(Excluding Man Size)

R20

Kellogg’sCorn Flakes1kg Family Pack

3990SAVE R9

R24SAVE3.60

BUYBOTHFOR

5790

Skip IntelligentAutoWashingPowder 2kg and1kg Flexi Bag

BUY2FOR

RamaOriginalMargarine500g Brick

R32SAVE 11.80

Twinsaver2Ply LuxuryToilet Tissue9s AssortedPer Pack

4290SAVE R11

+

Equates to38.90for 2kg

PnP Red,Greenor YellowKids Apples1kg Each

895

PnP Golden Delicious,Starking or GrannySmith Apples 4s Each1250

PnP Golden Delicious, Granny Smith,Royal Gala , Starking, Fuji orBraeburn Apples 1.5kg Each

R15

1191896 390x194

Don’t paya centmore thanyouhave to.Seetermsandconditionsatwww.picknpay.co.za/brandmatch

WELCOMEBuy aid

BEATING LAST YEAR’S PRICE

ENGO KROONSTAD, a registered welfareorganisation, asks anyone with informationabout the biological mother, MantwaMonatisa, of the child concerned, Edith Busa,born on 8 August 2008, to contact socialworker Iole Labuschagne during office hours(from 08:00 to 16:00) on 056-212-4762 or send afax to 056-212-5895.

Furthermore, Engo also requests informati-on about the biological mother, LeratoParticia Mosito, born on 18 November 1984,of the child concerned, Nkosana NicolasNhlapo, born on 21 August 2004, and Nomvu-la Ivodia Nhlapo, born on 24 November 2001.

Phone Labuschagne on the above-mentio-ned numbers if you can help find the peoplein question.

Info wantedonmothers

Martin Venter

KROONSTAD-RUGBYKLUB het Donderdag-aand (23/04) op hul tuisveld hul segetogvoortgesit deur weer die span van Welkom-rugbyklub naelskraap met 12-5 te klop.

Toe die spelers op die veld draf, is hullemet ’n koue wind en ook sommer ’n bietjiereën begroet. Kroonstad het die eerstehelfte teen die sterk koue wind gespeel enso met die nattigheid is balhantering weertot die uiterste beproef. Aanvanklik het dieKroonstadters die besoekers van Welkom inhul eie helfte vasgepen.

Met die sterk wind was dit uiters moeilikom pale toe te skop en het Tiaan van Wyktwee skoppe vroeg verbrou voordat Welkomkon aanval en gevorder het tot buiteKroonstad se kwartgebied. Daar het hullehul eerste geleentheid gekry om pale toe tekorrel. Ook dié skop is verbrou. Diewedstryd het heen en weer gewissel.Kroonstad het ook vroeg ’n terugslag beleefmet Corné Cronje se kniebesering, maar dithet Chris Martin ’n kans gegee om sy kleimaf te steek.

Die tuisspan het ook ’n geleentheid om ’ndrie aan te teken verlore laat gaan deurdatdie besoekers kritieke balbesit omgekeerhet en die tuisspan teruggejaag het na hulgebied. Kort voor rustyd het Kroonstad ’ngoeie aanval geloods en Welkom se verdedi-ging onkant betrap. Dit het eindelik oplosskakel Jacques Roberts se drie uitgeloop.Van Wyk het hierdie drie verdoel om dietelbord teen omdraaityd 7-0 in hul guns telaat lees.

Die tweede helfte is gekenmerk deurhardnekkige verdediging en baie hanteer-foute. Aanvanklik het Welkom baie gevaar-lik gelyk en was selfs so na as 5 m vanKroonstad se doellyn. Goeie verdediging en’n skitterende teenaanval, wat deur dievoorspelers aangevuur is, eindelik deur dieagterspelers in punte omskep. Nelis deKock het ’n verdediger ingetrek en nabinne uitgegee om vir Christiaan Cornelis-sen vir die tuisspan se tweede drie oor testuur. Die drie is nie verdoel nie.

In die doodsnikke van die wedstryd wasKroonstad met die skaal in hul guns weerop die aanval net buite die kwartgebied vanWelkom toe ’n aangee aangeslaan is.Welkom se vleuel het die bal opgepik enlangs die kantlyn af genael om sy span seenigste drie te gaan druk. Hulle wasonsuksesvol met die doelskop. Maar diepoging was te laat vir hulle en die Kroon-stadters het genoeg skietgoed gehad om nadie eindstryd op 7 Mei deur te dring.

Voorlangs het veral Gerhard Klopper,Luan Kleyngeld en André Botha ’n barshougespeel. Kleyngeld is as die beste voorspelervan die aand aangewys. Agterlangs hetRobert Heyns soms gate in die Welkommersse verdediging gehardloop en die res vandie agterspelers het ook almal hul kantgebring. Cornelissen, wat weer baie getoetsis met hoë lugskoppe het ook ’n paaraanvalle geloots wat die verdedigers aan dieraai gehou het. Dit het van hom die besteagterspeler gemaak.

Die tweede span het regstreeks deurge-dring na hul eindstryd, want Hennenmanhet hom onttrek aan die wedstryd.

Op 7 Mei sal albei Kroonstad se spannedus in hul onderskeie eindstryde op hultuisveld in aksie wees.

Kroonstad se eerste span sal teen WelkomRovers kragte meet en die tweede span komteen Welkom-klub te staan. Die span nooiweer alle ondersteuners om die paviljoenvol te maak en Kroonstad luidkeels teondersteun.

Punte en puntemakers:Kroonstad 12 (7): Drieë: Jacques Roberts,

Christiaan Cornelissen, Doelskop: Tiaanvan Wyk.

Welkom: 5 (0).

Span ineindstryd

Page 11: Kroonnuus 28-04-2015

KROONNUUS, DINSDAG 28 APRIL 2015 11

PROUDLY SOUTH AFRICAN

EN VERSEKERINGSHUISAND INSURANCE HOUSEEN VERSEKERINGSHUISAND INSURANCE HOUSE

EIENDOMMEPROPERTIESEIENDOMMEPROPERTIESS.AS.A

Tel. 056 212 2050Gemagtigde Verskaffervan Finansiële Dienste

FATD 14558

Spesialiseer in korttermynversekering, wat insluitlandbou-, kommersiële en persoonlike versekering.

GHOLFDAE:GHOLFDAE:

44 President StreetKroonstad

Tel. 056 212 2050Fax. 056 212 2501

After hours:056 212 7698

E-mail:[email protected]

Web:saproperty.za.net

1 MeiBuiteklub – A H S

2 MeiKorrektiewe Dienste

– KlubborgBuiteklub – Juniors– Country Meat

TE HUUR1. Acasiastraat R13 0002. Borchardsingel – R11 0003. Sarel Cilliersstraat– R14 500

4. Seringstraat – R9 9005. Tuinwoonstel – R2 2006. Wilgenhof – R5 1007. Oord – R4 5008. Kantore – Middedorp9. Groot kantoor – Sentraal– R6 000

10. Industria – R aanbod

PANORAMA R1,26 miljoenNuut in die mark!

Alles wat nodig is: 4 slk,3 badk, sitk, eetk, TV-k,

studeerk met baie kaste,kombuis met baie houtkaste,soens, was/strykk in die huis,3 buitegeboue, 7 watertenks,

3 lugreëlings, dakwaaiers,netjiese swembad, goed

omhein, boomryke tuin metbesproeiing, 2 motorh met

afdak vir 4 motors wat toe ismet deure.

Skakel Marietjie 082 413 4990.

WILGENHOF – R899 000Reg geprys – intrek en bly!

3 slk, 2 badk, ingangsportaal,sitk, eetk, TV-k, mooiste

kombuis, 2 buitegeboue,3 afdakke, boorgat met 5000 ltopgaartenk, groot netjiese tuin

met elektriese besproeiing,vir die winter 'n heerlike

kaggel. Baie goed omhein.Skakel Marietjie 082 413 4990.

GEBOU TE KOOPNuut in die mark.

Vertoonlokaal – met ofsonder besigheid.

MEENTHUIS –LAE 800'S

Kom selde in die mark.Modern nuut metdubbelgeriewe.

Alleenmandaat –skakel Alicia 083 760 0011.

JORDANIA – R850 000Siersteen 3 slk met

woonstel endubbelgeriewe.Waarde vir geld.

MEENTHUIS –LAE 800'S

Nuut in die mark –gewilde area.

Boomryk – mooi metdubbelgeriewe.

Skakel Alicia 083 760 0011.

WESPARK – R680 000Vir die spysenier!

Lieflike groot kombuis,3 slk, 2 badk, grootstudeerk, sitk, eetk,

beton omhein.Skakel Marietjie082 413 4990.

X1PXQY2Q-KN280415

Page 12: Kroonnuus 28-04-2015

Tharine Hurter

MEESTERSATLEET Bobby deKock het dit weer gedoen.Hy het twee naweke agtereen-

volgens aan die interprovinsialemeestersatletiekbyeenkomste byPilditch in Pretoria en byGermiston deelgeneem en metagt goue medaljes huis toegekom.Hy sal van 15 tot 16 Mei aan

die Suid-Afrikaanse meestersat-letiekbyeenkoms in PortElizabeth, Oos-Kaap, deelneem.

“My suster woon daar en ditis sommer ’n ideale geleentheidom haar ook te besoek,” vertelhy.Die nommers waarin De Kock

gepresteer het, is die 200 m,800 m, 1 500 m en 2 000 m-hinder-nis. Sy gunsteling-nommer isbeslis die hindernis.Hy sê hy is die enigste

meestersatleet wat die afgelopedrie jaar dié 2 000 m-hindernisonder 11 minute kon hardloopom sodoende met ’n gouemedalje beloon te kan word.

Goud vir Bobby

BOBBY DE KOCK in aksie. Foto: Lulu de Kock

Tharine Hurter

KROONSTAD se gemeenskapspo-lisiëringforum (GPF) bied opSaterdag 9 Mei van 08:00 af ’ngholfdag by die Kroonstad-buite-klub aan.Twee slagskape en ’n geluks-

pak met vleis kan onder meergewen word. Die eerste prys is ’nnaweek vir twee by die Protea-hotel in Clarens, die tweede prysR1 500 en die derde prys ’n bottelJohnnie Walker Gold Lable.Die spelers wat op putjie 16 die

verste dryf en op putjie 17 die

akkuraatste dryf, kan ook grootpryse wen. Spelers kan ’nmalvalekker (marshmallow) met’n gholfstok klits en die een watdit die verste slaan, wen ’n prys.Die dag se spel is volgens die

beterbal-kiesspel-formaat.Inskryfgeld is R120 per persoon

en ’n skenking aan die GPFword gevra. Alle geld watingesamel word – die mikpunt isR40 000 – word vir gemeenskaps-projekte aangewend.Vir meer inligting en om te

bespreek bel Wimpie Smit by082-854-3227.

Groot pryse op spel

Tharine Hurter

TREK die skoot vir kortafstande by die meestersatleetAmanda Labuschagne af, en syryg die medaljes in.In die ouderdomskategorie 30

tot 34 jaar het sy in die Pil-

ditch-stadion ’n silwermedaljein die 100 m en hoogspringgewen.Op die interprovinsiale

byeenkoms in Germiston is syvir dieselfde nommers metonderskeidelik ’n brons- ensilwermedalje beloon.

Atleet rygmedaljes in

AMANDA LABUSCHAGNE in aksie oor die hoogspringlat.Foto: Lulu de Kock

ATLETE van die Johan Slabbert-skool vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes (LSOB) in Kroonstad het puikgepresteer op die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe vir LSOB-skole wat in die Maart-skolevakansie in Rus-tenburg, Noordwes, aangebied is. Die leerlinge het vyf goue medaljes, een silwer- en een bronsmedalje verwerf.Thabiso Mokoena het in die 400 m vir o.15-seuns die enigste rekord wat op die byeenkoms verbeter is, laat spat.Van links is Thabiso (seuns o.15, 1 500 m, eerste plek; 200 m, eerste plek en 400 m, eerste plek), CharleneRossouw(meisies o.15, diskusgooi, eerste plek en gewigstoot, derde plek) en Rachel Pitso (meisies o.17, diskusgooi, eersteplek en gewigstoot, tweede plek). Foto: Verskaf

Lewer skitterprestasies in atletiek

HET U KONTANTNODIG?• VOERTUIGFINANSIERING!• ITC WELKOM!

FAKS VOLGENDE:• BETAALSTROKIES • BEWYS VAN ADRES• IDENTITEITSDOKUMENT• 5-MAANDE-BANKSTATE• RYBEWYS INDIEN NODIG

BENODIG VOERTUIG?

Hanlie 082 356 4343 • Zelda 079 133 1188Faks 086 226 3285

E-pos: [email protected]