5
GET CURRICULUM / 1 Kurrikulum Direktoraat: AOO LESPLAN Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 7 Week 4 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister en Praat WEEK 4: Luister na ‘n TV/Radio program oor diere: Skryf aantekeninge. Verduidelik die Luisterproses bv. Klank, stemtoon ens. Lees en Kyk WEEK 4: Lees en kyk vir begrip: Boertjie maak plan met slang Vluglees, Soeklees, Aandagtige lees, Afleiding van betekenis Woordaanpakvaardighede. Skryf en aanbied WEEK : 4 Fokus op die skryfproses: Proeflees en aanbieding van finale konsep. (Plakkaat). Taalstrukture en Konvensies WEEK : 4 Woordvlakwerk; Leestekens en Spelling ; Woordeskat binne konteks Selfstandige naamwoorde. Inleiding Leerders kyk na kort video oor wildediere. Bespreek die rol van elkeen in die ekosisteem.(Klasbespreking)nuwe woordeskat kan ook op flitskaarte aangebring word soos bespreking vorder. Leerders kan selfs geluide van diere naboots Konsolidasie Skakel na lesdoelstellings Dui aan hoe dit sal voorberei vir die volgende les (se) Papiergebaseerde bronne: Verwys leerders na spesifieke afdelings / onderwerpe / bladsye in die handboek Digitale bronne: https://wcedeportal.co.za/curriculum- supporthttps://wcedeportal.co.za/partners/#103031 Boertjie maak plan met slang_Beeld Sep 2 VID-20200416-WA0 053.mp4 https://www.thelearningtrust.org/asp-treasure-box AKTIWITEITE VIR DIE ONDERWYSER VAARDIGHEDE (WAT ek gaan onderrig / begelei / ondersteun ...) ONDERRIGMETODOLOGIEË / BENADERING (HOE ek gaan onderrig / begelei / ondersteun ...) Hulpbronne / LOOM (WAT ek gaan gebruik om te onderrig / begelei / ondersteun ...) Luister en Praat Volgens die Aangepaste Leer en Onderrigplan bv. vir Gr 7 Afr EAT Kyk en luister na video Leerder beantwoord vrae mondeling Pre-luister: Aktiveer voorkennis deur video oor wilde diere te wys en dan ‘n klasbespreking d.m.v. vraagstelling. Vra mondelingse vrae m.b.t. video. Leerders deel eie ervarings van wilde diere. Leerder beantwoord vrae mondelings. Leerders moet geluide van verskilllende diere naboots. TV/Radio Video

Kurrikulum Direktoraat: AOO LESPLAN · Graad 7 Week 4 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister en Praat WEEK 4: Luister na ‘n TV/Radio program oor diere: Skryf aantekeninge

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Kurrikulum Direktoraat: AOO LESPLAN · Graad 7 Week 4 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister en Praat WEEK 4: Luister na ‘n TV/Radio program oor diere: Skryf aantekeninge

GET CURRICULUM / 1

Kurrikulum Direktoraat: AOO LESPLAN

Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2

Graad 7 Week 4

Skakel met

onderrig–en

assesseringsplan

Luister en Praat

WEEK 4: Luister na ‘n TV/Radio program oor diere: Skryf aantekeninge. Verduidelik die Luisterproses bv. Klank, stemtoon ens. Lees en Kyk

WEEK 4: Lees en kyk vir begrip: Boertjie maak plan met slang Vluglees, Soeklees, Aandagtige lees, Afleiding van betekenis Woordaanpakvaardighede. Skryf en aanbied

WEEK : 4 Fokus op die skryfproses: Proeflees en aanbieding van finale konsep. (Plakkaat). Taalstrukture en Konvensies

WEEK : 4 Woordvlakwerk; Leestekens en Spelling ; Woordeskat binne konteks Selfstandige naamwoorde.

Inleiding Leerders kyk na kort video oor wildediere. Bespreek die rol van elkeen in

die ekosisteem.(Klasbespreking)nuwe woordeskat kan ook op flitskaarte

aangebring word soos bespreking vorder.

Leerders kan selfs geluide van diere naboots

Konsolidasie Skakel na lesdoelstellings

Dui aan hoe dit sal voorberei vir die volgende les (se)

Papiergebaseerde

bronne:

Verwys leerders na

spesifieke

afdelings /

onderwerpe /

bladsye in die

handboek

Digitale bronne:

https://wcedeportal.co.za/curriculum-

supporthttps://wcedeportal.co.za/partners/#103031

Boertjie maak plan

met slang_Beeld Sep 2017.docx

VID-20200416-WA0

053.mp4

https://www.thelearningtrust.org/asp-treasure-box

AKTIWITEITE VIR DIE

ONDERWYSER

VAARDIGHEDE (WAT ek gaan onderrig /

begelei / ondersteun ...)

ONDERRIGMETODOLOGIEË /

BENADERING (HOE ek gaan onderrig / begelei /

ondersteun ...)

Hulpbronne / LOOM (WAT ek gaan gebruik om te

onderrig / begelei /

ondersteun ...)

Luister en Praat

Volgens die

Aangepaste Leer

en Onderrigplan

bv. vir Gr 7 Afr

EAT

Kyk en luister na

video

▪ Leerder

beantwoord vrae

mondeling

Pre-luister: Aktiveer

voorkennis deur video oor

wilde diere te wys en dan ‘n

klasbespreking d.m.v.

vraagstelling. Vra

mondelingse vrae m.b.t.

video. Leerders deel eie

ervarings van wilde diere.

Leerder beantwoord vrae

mondelings.

Leerders moet geluide van

verskilllende diere naboots.

TV/Radio

Video

Page 2: Kurrikulum Direktoraat: AOO LESPLAN · Graad 7 Week 4 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister en Praat WEEK 4: Luister na ‘n TV/Radio program oor diere: Skryf aantekeninge

GET CURRICULUM / 2

▪ Gee aan die

leser ‘n lesdoel:

Luister krities.

(Vrae word vooraf

gegee sodat

leerders weet

waarop om te

fokus)

Leerders boots

diere geluide na

Mondelinge

debat oor wilde

diere se rol in’n

ekosisteem

Spelling van geluide kan ook

op flitskaarte geskryf word.

Tydens Luister: Leerders luister

na TV/Radio program oor

diere.Verduidelk die

luisterproses. Neem notas

terwyl hulle luister.

Na-luister: Verdeel klas in

groepe vir klasdebat oor

verskillende diere se rol.

Lees en Kyk

Volg die leesproses:

Pre-, gedurende en

postlees

Aktiveer

voorafkennis

Vra vrae binne

leerders se

ervaringsveld om as

aanknopingspunt vir

die teks te dien.

Werk met woorde en

ontwikkel

woordeskat

Onderwyser/Leerder

identifiseer nuwe

uitdagende woorde

en onderstreep/skryf

Elke les het ‘n

lesdoel.

Wat wil jy graag

weet? Waarom

gaan jy die teks lees?

Die leesdoel bepaal

watter leesstrategie

gebruik gaan word.

Lees & Kyk: - Lees ‘n

inligtingsteks

Bron: Boertjie maak plan met

slang

(Bespreek leesproses –

sien leesmetodologie)

Pre-lees: Lees en bespreek

die titel en kyk na

verduidelikings in die teks.

Maak voorspellings deur

kontekstuele leidrade te

gebruik. Bespreek nuwe

woorde in konteks. Vluglees –

algemene idee. Onderstreep

al die moeilike woorde in die

teks. Lees eerste sin van elke

paragraaf. Bespreek

kenmerke van teks.

Gedurende lees: Identifiseer

en bespreek die volgorde

van gebeure, probleme/

uitdagings en redes vir hul

optredes, oplossings van hul

probleme asook die les

geleer uit die teks. Deel eie

ervaringe van slange.

Soeklees vir soortname en

eiename

Teks/Tydskrifte/koerante

Boertjie maak plan

met slang_Beeld Sep 2017.docx

Page 3: Kurrikulum Direktoraat: AOO LESPLAN · Graad 7 Week 4 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister en Praat WEEK 4: Luister na ‘n TV/Radio program oor diere: Skryf aantekeninge

GET CURRICULUM / 3

Lees ek vir

□ontspanning, □om

meer inligting

rakende die

onderwerp te kry of

□wil die skrywer my

oortuig om iets te

doen/koop/van

siening te verander.

Post-lees om begrip vas te lê:

Voltooi begripslees-oefening

– Vrae volgens kognitiewe

vlakke. Voltooi aktiwiteit in

handbook.

Skryf en Aanbied

Ontwerp ‘n

plakkaat/advertensie

om diere te beskerm

Volg stappe van skryf proses.

Beplan

Redigeer

Tydskrifte

Koerante

Pamflette

strooibiljette

Taalstrukture en

Konvensies

Selfstandige

naamwoorde

Woordeskatuitbreiding:

spreekwoorde.

Leestekens en spelling:

Spelpatrone en spelreëls.

Taalfokus 1: Spelpatrone en

spelreëls

Taalfokus 2:

Selfstandige naamwoorde.

Video

VID-20200416-WA0

053.mp4

AKTIWITEITE VIR DIE

OUER

Ouer kan leerders se

skryfwerk evalueer deur

te kyk na die volgende

A: trek die

plakkaat/advertensie

onmiddelik die aandag

Help u kind om uitknipsels van

woorde / prentjies te soek vir die

gediggie

tydskrifte, koerante,

woordeboek, radio,

pamflette

AKTIWITEITE VIR DIE

LEERDER

Leerderaktiwiteite:

1. Luister na program.

2. Boots geluide na.

3.Beantwoord vrae.

4.Lees teks.

5. Soek inligting ( selfstandige naamwoorde in teks)

Page 4: Kurrikulum Direktoraat: AOO LESPLAN · Graad 7 Week 4 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister en Praat WEEK 4: Luister na ‘n TV/Radio program oor diere: Skryf aantekeninge

GET CURRICULUM / 4

Hy wil

mense oor

slange leer

Leesbegrip: Graad 7 EAT

Dié ‘boertjie’ maak ’n plan met ’n slang

1. Hy is net ’n “plaasjapie” met ’n groot liefde vir slange wat mense graag

daaroor wil opvoed. Dít is hoe Jan-Harry (Slangman) Baloyi Seakamela

(34), ’n natuurbewaarder van Bloemfontein, homself beskryf.

2. Hy jaag mense gereeld op hol wanneer hy met slange om sy nek

rondloop, soos onlangs by ’n vergadering van ’n boerevereniging.

3. “Die mense skrik altyd, maar hulle moenie. Slange is goeie goed,” sê hy.

4. “Ék is ’n boertjie, want ’n boer maak altyd ’n plan.”

5. Hy gooi sy boerehoed oor die pofadder wat voor hom op die grond lê.

6. “Sien? Die boere is hier om te bly. Bly net hiér, boere,” sê hy terwyl hy sy

vinger vir die pofadder swaai.

7. Slangman, soos hy van Limpopo waar hy grootgeword het tot in die

Vrystaat bekend staan, is baie lief vir reptiele – veral slange – en amfibieë.

Sy oupa, by wie hy sy liefde vir en kennis van slange gekry het, het hom

die naam gegee.

8. “Dis vir my belangrik om mense oor slange op te voed en hulle te leer om

nie bang te wees nie.”

9. Nie net het hy 22 slange, vier voëls, twee honde en ’n boerbok op sy

hoewe in Pretoria nie, hy moes ook die komododrake wat destyds aan

oudpres. Nelson Mandela geskenk is, oppas.

10. “Hy (Mandela) het my geken. Hy het my gegroet en altyd gevra hoe dit

gaan wanneer hy na die drake kom kyk het.”

Aanhalingstekens: nie regtig ’n boertjie nie?

Nie regtig ’n

plaasjapie nie? Waarom nie?

klere-drag;

bewys dat hy boer is

Hoe hy aan bynaam gekom het+rede

Liefde vir slange bring hom in kontak met Mandela

Mense raak bang/ skrik

Watter plan het hy gemaak toe mense bang raak?

Watter drie dinge wil hy mense oor slange leer?

Page 5: Kurrikulum Direktoraat: AOO LESPLAN · Graad 7 Week 4 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister en Praat WEEK 4: Luister na ‘n TV/Radio program oor diere: Skryf aantekeninge

GET CURRICULUM / 5

11. “Toe ek vier jaar oud was, het ek vir die eerste keer self ’n swartmamba

gevang,” sê hy.

12. Hoewel hy baie versigtig met die slange werk en hulle respekteer, is hy al

drie keer gebyt, onder meer deur ’n Mosambiekse spoegkobra en ’n

“poffie” (pofadder).

13. “Maar gelukkig was albei droë byte. Die pofadder se giftand het nog in

my duim vasgesit,” sê Slangman.

14. Die derde keer was toe ’n groot luislang sy hele regterarm ingesluk het.

“Ek het net stil en kalm probeer bly. Dit was seer en ek moes my hand

omtrent agt maande daarna nog rehabiliteer. Maar vandag is ek oukei.”

15. Hy sê mense moet stil staan wanneer hulle ’n slang gewaar.

16. “Moenie net voor die voet doodmaak nie. Staan stil. Kry hulp en laat ’n

kenner die slang vang en dit in die veld gaan loslaat.”

[Bron: Beeld, 9 September 2017]

Waarom

voorval

met

luislang

die

ergste?

Sy benade-ring as hy met slange werk. Volkome veilig?