9
WEEK 4 VRYDAG Graad 5 Afrikaans Laerskool Mikro Kopiereg ©

week 4 Vrydag · 2020-05-09 · 4) standbeelde 5) asseblief 6) luister 7) vererg 8) kringetjies 9) geblits 10) klets Onthou om verbeteringe te doen van die woorde wat jy nie ken nie

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: week 4 Vrydag · 2020-05-09 · 4) standbeelde 5) asseblief 6) luister 7) vererg 8) kringetjies 9) geblits 10) klets Onthou om verbeteringe te doen van die woorde wat jy nie ken nie

WEEK 4 VRYDAG

Graad 5

Afrikaans

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 2: week 4 Vrydag · 2020-05-09 · 4) standbeelde 5) asseblief 6) luister 7) vererg 8) kringetjies 9) geblits 10) klets Onthou om verbeteringe te doen van die woorde wat jy nie ken nie

SPEL:

LEER DIE 10 WOORDE EN SKRYF ’N SPELTOETSIE:

1) insekte

2) opening

3) waarsku

4) standbeelde

5) asseblief

6) luister

7) vererg

8) kringetjies

9) geblits

10) klets

Onthou om verbeteringe te doen van die woorde wat jy nie ken nie.

WEEK 4: 11-15 Mei 2020 Afrikaans: Tema Zoom-Zoom Platinum Handboek p.81-90

Page 3: week 4 Vrydag · 2020-05-09 · 4) standbeelde 5) asseblief 6) luister 7) vererg 8) kringetjies 9) geblits 10) klets Onthou om verbeteringe te doen van die woorde wat jy nie ken nie

IDIOME p. 88

Leer die volgende idiome en hul betekenis:1) Twee vlieë met een klap.

Twee dinge gelyk doen.2) Gogga maak vir baba bang.

Iemand wat baie lelik is of iemand wat jou glad nie beïndruk nie.3) ’n Vlieg in die salf.

Onaangenaamheid veroorsaak of iemand of iets wat moeilikheid veroorsaak.

Page 4: week 4 Vrydag · 2020-05-09 · 4) standbeelde 5) asseblief 6) luister 7) vererg 8) kringetjies 9) geblits 10) klets Onthou om verbeteringe te doen van die woorde wat jy nie ken nie

TAALLEER:p.88

PUNKTUASIE: Lees die gedeelte deur en voltooi die takie wat volg.

Page 5: week 4 Vrydag · 2020-05-09 · 4) standbeelde 5) asseblief 6) luister 7) vererg 8) kringetjies 9) geblits 10) klets Onthou om verbeteringe te doen van die woorde wat jy nie ken nie

VOEG DIE KORREKTE PUNKSUASIE IN DIE VOLGENDE SINNE.

Maskai maak vuurnette hy gaan die musiekte vang onmoontlik hoe wil hy dit doen

Page 6: week 4 Vrydag · 2020-05-09 · 4) standbeelde 5) asseblief 6) luister 7) vererg 8) kringetjies 9) geblits 10) klets Onthou om verbeteringe te doen van die woorde wat jy nie ken nie

maskai maak vuurnette hy gaan die muskiete vang onmoontlik hoe wil hy dit doen

ANTWOORD:

Maskai maak vuurnette: hy gaan die muskiete vang. Onmoontlik! Hoe wil hy dit doen?

Page 7: week 4 Vrydag · 2020-05-09 · 4) standbeelde 5) asseblief 6) luister 7) vererg 8) kringetjies 9) geblits 10) klets Onthou om verbeteringe te doen van die woorde wat jy nie ken nie

SKRYF: p.89

Lees die takie deur! Jy gaan nou begin werk aan jou eie volksverhaal!

Begin deur jou beplanning te doen en die rofwerk te skryf. Die finale weergawe sal ons volgende week skryf.

ONDERWERPE:1) Karabo, die koedoetemmer van Keimoes.2) Fiona, die feetjieredder.3) Jonathan, die kleinste mens met die grootste hart.

Page 8: week 4 Vrydag · 2020-05-09 · 4) standbeelde 5) asseblief 6) luister 7) vererg 8) kringetjies 9) geblits 10) klets Onthou om verbeteringe te doen van die woorde wat jy nie ken nie
Page 9: week 4 Vrydag · 2020-05-09 · 4) standbeelde 5) asseblief 6) luister 7) vererg 8) kringetjies 9) geblits 10) klets Onthou om verbeteringe te doen van die woorde wat jy nie ken nie

LEES:

• GAAN SOEK VIR BOEKE EN STORIES VAN VOLKSVERHALE EN LEES DIT .